# Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2025 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2025-mg-afr/62bf3c7c-f1bc-4bd9-878f-67ec5a7a2c38
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2025-mg-afr/62bf3c7c-f1bc-4bd9-878f-67ec5a7a2c38)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
          NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                           REKENINGKUNDE V2

                                               MEI/JUNIE 2025
                                              NASIENRIGLYNE

                                                                                                 PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders getoon in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n
      kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-
      strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering mag toegepas word nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
      punte vir die bedrae by daardie item(s) verdien het.
3.    Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
      bewerkings wat getoon is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer
      (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LW: As syfers in die nasienriglyne vir komponente of bewerkings
      aangedui word, dra hierdie syfers nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt
      toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie getoon is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar dit aangedui word, kan deelpunte toegeken word om die verskil in die kwaliteit van kandidate se
      antwoorde aan te dui.
7.    Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van
      die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir 'n vraag gekry
      het (maks. -2 per vraag)
8.    Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerde hantering
      kan impliseer. Aanpassings word gemaak op grond van die nuanses/konteks van sekere vrae.
9.    Waar strafpunte toegeken word, kan die finale punte vir daardie afdeling van ŉ vraag nie as 'n negatiewe
      totaal getoon word nie.
10.   Waar metodepunt(e) vir ŉ bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord
      ondersoek voordat die punt toegeken word.
11.   'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
      LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees volgens kandidaat se (geldige) antwoord, of soos in
      nasienriglyne aangedui.
12.   By bewerkings moet geen punte vir bewerkings toegeken word waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is
      ook van toepassing op verhoudings.
13.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel
      of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
14.   Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let ook
      daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan bevat.
15.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                           Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 2

Rekeningkunde/V2                                    2                                       DBE/Mei/Junie 2025
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 1
 1.1     BTW

 1.1.1       NR.                        BEWERKINGS                                         EFFEK

                      Openingsaldo                                                         51 500
          Voorbeeld   6 900 – 6 000                                                         + 900
             (i)      221 720 x 15/115(221 720 – 192 800)                               - 28 920           

             (ii)     12 000 x 15/100                                                     - 1 800          

                      (187 795  – 21 275 ) x [15/115]
                                166 520
                                twee punte                                              + 21 720           *#
                      OF (163 300 – 18 500) x [15/100]
             (iii)         een punt       een punt    een punt
                               144 800                                          # Indien finale antwoord getoon
                             twee punte
                                                                                  is met ‘n verkeerde teken, ken
                      OF    24 495      – 2 775                                    alle bewerkingspunte toe; nie
                           twee punte      een punt                                      punt op finale antwoord

             (iv)                                                                            - 765           

                      BTW BETAALBAAR                                                       41 735           *
                                                                                    Aanvaar 42 635                  10
                                                                                               *een deel korrek
                                                                          Aanvaar hakies vir negatiewe bedrae.
                                                                             Totaal moet openingstotaal insluit.

 1.1.2   Karen wil haar besigheid as 'n BTW-handelaar deregistreer omdat sy nie
         by die BTW-sperdatums vir indiening van opgawes kan hou nie.
         Wat sal jou raad aan Karen wees? Noem EEN punt.
         Enige EEN toepaslike punt                             Deelpunte vir gedeeltelike/onduidelike antwoorde

         •    As haar omset R1m p.j. oorskry, is dit verpligtend om geregistreer te wees
              en gereeld opgawes in te dien.
         •    As indiening-sperdatums nie nagekom word nie, sal die besigheid boetes
              aan SAID moet betaal.
         •    Sy sal nie BTW wat sy aan verskaffers betaal, kan terugeis nie.
         •    Karen kan ‘n belastingkonsultant gebruik wat haar oor belastingperiodes
              kan herinner, sodat sy betyds opgawes kan indien.
         •    Stel outomatiese herinnerings in e-Filing op.                                                         2

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Rekeningkunde/V2                                     3                                        DBE/Mei/Junie 2025
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

 1.2     KREDITEURE-REKONSILIASIE
                                    KREDITEUREGROOTBOEK-
                                                                                 REKENINGSTAAT VAN
 1.2.1                                  REKENING VAN
                                                                                 CANON VERSKAFFERS
                                      EPSON HANDELAARS
             SALDO'S                             101 900                                    88 900
                   (i)                           + 400 
                                               (26 300 – 23 600)
                   (ii)                        – 2 700 
                                                                                        een punt een punt
                   (iii)                                                                  (-1 600 -1 600)
                                                                                         – 3 200 
                                              ((7 000 – 5 000)
                   (iv)                        + 2 000                                  – 5 000 

                   (v)                          – 13 800 
                                                                                         (19 000 – 17 100)
                   (vi)                                                                  – 1 900 

                (vii)                                                                     + 9 000

             SALDO'S                            87 800 *                                 87 800 *                    14
                                                          Saldo’s kan verskil, maar moet die openingsaldo’s insluit.
                      -1 vreemde items per lyn, slegs as ‘n punt in daardie lyn verdien is, (kan dus maks. -6 wees).

 1.2.2   Daar is gevind dat Senzo, die aankoopbestuurder, 'n fiktiewe faktuur geteken het
         wat van Prime Verskaffers ontvang is. Sy seun se bankbesonderhede het op
         hierdie faktuur verskyn. Die toepaslike betaling is deur die finansiële afdeling
         gedoen. Behalwe om Senzo af te dank, verskaf:
                                                                     Moenie ‘verdeling van pligte’ aanvaar nie.
                            EEN toepaslike punt 
         EEN manier         • Hou ‘n dissiplinêre verhoor / Reik ‘n skriftelike waarskuwing uit.
         waarop teen        • Lê kriminele klagte teen hom.
         hom                • Lê siviele klagte teen hom sodat hy geld moet terugbetaal.
         opgetree           • Skors hom tydelik, terwyl ondersoek aan die gang is.
         kan word           • Moontlike afgradering van sy pos / oorplasing na ander afdeling.
                            • Doen forensiese oudit om ander moontlike bedrog te ondersoek.
                            EEN toepaslike aanbeveling 

                            • Verifiëring van die bestaan van verskaffers.
         EEN                • Verseker dat goedere ontvang wel op 'n bestelvorm en geldige
         voorstel om          faktuur aangedui is.
         hierdie            • Behoorlike magtiging van betalings.
         probleem in        • Finansiële afdeling moet bankbesonderhede verifieer voordat
         die toekoms          betalings gemaak word.
         te voorkom         • Gereelde opleiding oor etiek en gevolge van wangedrag.
                            • Doen gereeld onbeplande kontroles of interne oudits om bedrog
                              vroegtydig op te spoor.                                                                  4

                                TOTALE PUNTE                         30

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Rekeningkunde/V2                                          4                                   DBE/Mei/Junie 2025
                                                SS/NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 2

 2.1     2.1.1        indirekte                        
         2.1.2        vaste                            
         2.1.3        administratiewe                                                                                   3

 2.2     WOLLIE'S WINTERHANDSKOENE

 2.2.1   Bereken direkte materiaalkoste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025.
                                    BEWERKINGS                                            ANTWOORD
                                              twee punte
                                        [1 770 000 / 30 000]
                 26 000            x      R59 
           OF [1 440 000 + 330 000]                 [4 000 x 59]                           1 534 000 
                  1 770 000         –             236 000                                    een deel korrek
                      een punt                      twee punte

           OF      1 770 000 x [26 000 / 30 000]
                     een punt                  twee punte                                                                4

 2.2.2   Bereken korrekte fabrieksbokoste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025.
         Foutiewe totaal                                                                     966 360
         Telefoon                                                                         - 27 000             
         Indirekte materiaal                                                               - 2 800             
         Skoonmakerslone [48 000 / 2] x [6/100 x 2/12]                                       + 240          *
          OF 4 000 x 6/100 OF [48 000/100]/2
         Water en elektrisiteit
                                                                                           + 3 200             
         28800 – 25 600         OF 32 000 – 28 800 OF 25 600 x 5/40
                                                                                           940 000             *        9
                                                                                                 *een deel korrek
                                                                            Finale bedrag moet openingstotaal insluit.

 2.2.3   Bereken die bruto wins verdien vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025.
                           BEWERKINGS                              ANTWOORD

                                 sien 2.2.1                         sien 2.2.2
         4 600 000  – 1 534 000  – 876 000  – 940 000 

         OF                                                                                1 250 000 
                                                                                             een deel korrek
          4 600 000  – (1 534 000  + 876 000  + 940 000 )
                                 3 350 000
                                              drie punte

         Wees bedag op alternatiewe bewerkings, bv. grootboekformaat of hakies                                           5

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Rekeningkunde/V2                                         5                                DBE/Mei/Junie 2025
                                               SS/NSS – Nasienriglyne

 2.2.4   Jerry was tevrede met die prestasie gedurende die huidige jaar en beplan
         om produksie met 30% in die volgende finansiële jaar te verhoog. Hy is
         oortuig daarvan dat die vraag sal toeneem as gevolg van veranderende
         weerpatrone.
         Lewer kommentaar op die produksievlak en gelykbreekpunte deur die
         huidige jaar se resultate met sy plan vir die volgende finansiële jaar te
         vergelyk. Verskaf TWEE punte, met syfers.
         Vergelyking van GBP met produksievlakke                   vergelykende syfers 

         Moontlike antwoorde vir 4 punte:
         •    Hy het wins op 2 000 (40 000 – 38 000) eenhede in die huidige finansiële jaar
              gemaak en verwag om wins op 13 600 (52 000 – 38 400) eenhede in die
              volgende fin. jaar te maak.
         •     Hy het 2000 meer as die GBP (huidige finansiële jaar) vervaardig, en verwag
              om 13 600 eenhede meer as die GBP in die volgende finansiële jaar te
              vervaardig.
         •    Hy verwag ‘n hoër wins op 11 600 eenhede, omdat GBP met 400 eenhede
              (1,1%) verhoog en vervaardiging met 12 000 eenhede (30%) gaan verhoog.
         Moontlike antwoorde vir 2 punte: Maks 2 punte in totaal (merk slegs een opsionele antwoord).
         Vergelyking van GBP met GBP en vervaardiging met vervaardiging.
         •    Vervaardiging verhoog (van 40 000) tot 52 000 eenhede/ met 12 000 eenhede.
         •    GBP verhoog (van 38 000) tot 38 400 eenhede / met 400 eenhede.
                                                                                                                   4
         Bereken die verhoging in die wins wat Jerry verwag om vanaf die jaar
         geëindig 28 Februarie 2025 tot die volgende finansiële jaar te verdien.
                            BEWERKINGS                               ANTWOORD

          (13 600 x 47,5)             (2 000 x 40)
                                                                                              566 000 
             646 000  –            80 000                                                 Een deel korrek
                                                                                                                   5

 2.2.5   Gee TWEE moontlike redes vir die voorgestelde verhoging in direkte
         arbeidskoste in die volgende finansiële jaar. Haal syfers aan.
         Enige TWEE geldige punte                        Syfers en tendense      

         •    DAK sal verhoog (van R876 000) tot R1 300 000 / met R424 000 / met 48%.
              Voorsien vir oortyd / Produksie-aansporingsbonusse wat aangebied kan word
              om te verseker dat die vereiste mikpunte bereik word.

         •    Eenheidskoste sal verhoog (van R21,90) tot R25 / met R3,10 / met 14%.
              Hy het voorsiening gemaak vir jaarlikse inflasionêre verhogings of
              salarisverhogings of verbeterde byvoordele wat ingestel is.
                                                                                                                   4

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Rekeningkunde/V2                                 6                              DBE/Mei/Junie 2025
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

 2.2.6   Jerry het 'n verhoging van R304 000 vir totale vaste koste geprojekteer.
         Verskaf TWEE moontlike uitgawe-items wat hy in ag kon geneem het toe hy sy
         projeksies gemaak het. Gee 'n verskillende rede vir elke geïdentifiseerde item.
              UITGAWE-ITEM                                       REDE
                                                                 
         •    Waardevermindering        •   Addisionele masjinerie kan benodig word vir
              op fabrieksmasjinerie         verhoogde vervaardiging.
         •    Indirekte arbeid          •   Voorman/Toesighouer se werkslading sal verhoog /
                                            Verhoog die minimumloon vir skoonmakers.
         •    Water en elektrisiteit    •   Verhoogde verbruik a.g.v. oortydure.
         •    Indirekte materiaal /     •   Meer eenhede wat skoongemaak/onderhou moet
              Verbruiksgoedere              word / Meer kantoorskoonmaak- of verpakkings-
                                            materiaal benodig.
         •    Huuruitgawes              •   Meer vloerspasie moet gehuur word om verhoogde
                                            vervaardiging te akkommodeer.
         •    Versekering               •   Meer bates het ekstra dekking nodig.
         •    ho                        •   Meer vervaardiging sal lei tot meer gereelde
                                            herstelwerk en onderhoud.
         •    Sekuriteit                •   Meer sekuriteitspersoneel is nodig / ‘n verbeterde of
                                            gevorderde sekuriteitstelsel.
         •    Administrasiekoste        •   Meer kantoorpersoneel word benodig/ meer
                                            kantoorwerk om hoër vervaardiging te hanteer.
         •    Telefoon                  •   Meer gereelde kommunikasie met klante en
                                            verskaffers.                                                4

         Verduidelik waarom Jerry nie oor hierdie voorgestelde verhoging in totale
         vaste koste bekommerd hoef te wees nie. Verskaf EEN punt met syfers.
         Enige EEN toepaslike punt     syfers 

         Vaste koste per eenheid het verminder (van R38,00) tot R35,10 / met R2,90 /
         met 7,6%, terwyl eenhede vervaardig vermeerder het.

         OF

         Vaste koste per eenheid het gedaal (van R38,00) tot R35,10 / met R2,90 / met
         7,6% en hulle kon die voordeel van die ekonomie van skaal benut.
                                                                                                        2

                              TOTALE PUNTE                  40

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Rekeningkunde/V2                                        7                                     DBE/Mei/Junie 2025
                                              SS/NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 3
 OORFONE

 3.1     Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2025, deur die
         EIEU-metode toe te pas.
                            BEWERKINGS                           ANTWOORD
                 [320 – 80]      [140 + 20]              [350 -240]          [135 + 20]
                 (240 x 160)                    +      (110  x 155)                        55 450 
                     38 400                       +            17 050                          Een deel korrek
                           twee punte                         een m-punt; een punt              Twee groepe
                                                                                               voorraad moet
         OF     (33 600 + 4 800)              +       (14 850      +   2200)                    opgetel word
                een punt       een punt               een m-punt       een punt
                                                                                                                     5

 3.2     Helen het besluit om in September 2024 van verskaffers te verander nadat sy
         raad by haar suster, die winkelbestuurder, gekry het.
         Verskaf TWEE punte wat daarop dui dat haar klante ontevrede is met die gehalte
         van die oorfone van die nuwe verskaffers. Haal syfers aan.
         Enige TWEE toepaslike punte                             Syfers                

         •    80 eenhede is teruggestuur / R11 200 moes aan klante terugbetaal word.
         •    Eindvoorraad het verhoog (van 170) tot 350 eenhede/met 180 eenhede/met
              106%
         •    350 van die 620 (56%) eenhede is nog nie verkoop nie.
         •    310 nuwe oorfone is verkoop (R68 200) in vergelyking met 680 oues
              (R149 600) /klante het negatiewe terugvoering op webblad of houers vir
              voorstelle gegee, dus het verkope gedaal met 370 oorfone (R81 400).
                                                                                                                     4
         Watter raad sou jy aan Helen gee oor die verandering van verskaffers in
         die toekoms? Verskaf EEN punt.
         Enige EEN toepaslike punt        

         •    Verseker dat gehalte van oorfone nie verlaag nie / behou sal word.
         •    Haar besluit moet nie deur familie of werknemers beïnvloed word nie; maar
              deur haar eie ingeligte besluite of haar eie navorsing.
         •    Doen agtergrond-ondersoek van nuwe verskaffers voordat ‘n verandering
              gemaak word.
         •    Vergelyk die waarborge van nuwe verskaffers met dié van bestaande
              verskaffers
         •    Doen marknavorsing om te verseker dat nuwe oorfone aan die vraag
              voldoen.
         •    Evalueer eers produk se gewildheid, gebaseer op verbruikersreaksie,
              voordat grootmaataankope gemaak word.
                                                                                                                     2

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Rekeningkunde/V2                                                 8                                    DBE/Mei/Junie 2025
                                                       SS/NSS – Nasienriglyne

 TELEVISIESTELLE
 3.3   Bereken die waarde van die eindvoorraad van die televisiestelle op
       28 Februarie 2025.
           TV-MODEL                                       BEWERKINGS                                  ANTWOORD
            Quantum
                                                                      [72 + 186 – 225]
                                                6 500               x 33 
            Crystal             OF          een punt                         twee punte                214 500 *
                                         1 677 000               –         1 462 500
                                   [468 000 + 1 209 000]               [2 193 750 x 6 500/9 750]
                                                                      [115 – 94]
                                              7 200             x     21 
            Limpid                                                                                     151 200 *
                                OF           828 000       –         676 800
                                            een punt           [987 000 x 7 200/10 500] twee punte

           TOTAAL                    Ken een m-punt toe vir 54 eenhede as ‘n finale antwoord.          365 700 *             9
                                                                                                           *een deel korrek
                                                                      Oorbodige antwoorde: geen m-punt op finale antwoord
 3.4   Bereken die koste van verkope van die Limpid TV's.
                              BEWERKINGS                                                              ANTWOORD
                                            sien 3.3
                 828 000  – 151 200                                                                  676 800 
                                                                                                        een deel korrek
       OF         94       x    7 200                  OF 987 000 x [7200/10 500]
              een punt         een m-punt                      een punt             een m-punt                                3
       Bereken hoe lank (in dae) dit Helen sal neem om die eindvoorraad van die Limpid
       TV's te verkoop.
                                               BEWERKINGS                                               ANTWOORD
                sien 3.3
              151 200               x       90 
              676 800                                                                                   20,1 dae 
                sien 3.4                                                                                  aanvaar 20 dae
                                                                                                          een deel korrek
       OF     21 een m-punt          x       90 een punt
              94 een m-punt                                                                                                   4
       Helen is van mening dat sy die regte besluit geneem het om die Quantum TV's met die
       Limpid TV's te vervang. Gee EEN moontlike rede (met syfers) om haar mening te staaf.
           Enige EEN toepaslike rede                      Syfers      
       •     Verdien hoër wins per eenheid (Quantum: R1 150 / Limpid: R3 300)
       •     Hoër gemiddelde maandelikse verkope (Quantum-eenhede: 11,7 (8,8) / Limpid: 31)
       •     Onverkoopte voorraad van Quantum (18 eenhede) moes weggegee word.                                                2

 3.5   Verduidelik hoe dit 'n positiewe uitwerking op haar besigheid sal hê. Verskaf EEN punt.

       Enige EEN toepaslike punt            
       •     Korporatiewe sosiale (maatskaplike) verantwoordelikheid / meer ondersteuning van
             die gemeenskap / verhoogde klante-lojaliteit / verkope kan vermeerder
       •     Bevorder 'n positiewe beeld omdat nuutste tegnologie verkoop word/ bevorder
             handelsmerk-persepsies
       •     Bevorder ‘n reputasie as n besigheid wat vir die gemeenskap omgee / het meer
             geleenthede op positiewe publisiteit te kry
       •     Kan lei tot belastingvoordele / minder belasbare inkomste.                                                       2

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Rekeningkunde/V2                              9                          DBE/Mei/Junie 2025
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

 STOFSUIERS EN HOË-DRUKSPUITMASJIENE
 3.6   STOFSUIERS
       Identifiseer EEN probleem met stofsuiers. Haal syfers aan.
       Wat sal jou raad wees? Noem EEN punt.
          PROBLEEM (met syfers)                          ADVIES
                                                          
       • Kontantverkope verminder met        • Moedig kontantverkope aan deur hoër
         80 eenhede (22,2%) /                  kortings toe te staan/
         Kredietverkope verhoog met 40         Loods geteikende aanbiedinge in die
         eenhede (21,1%)                       winkel, wat kontantverkope aanmoedig.
                                             • Verminder die huidige kredietterme /
                                               Hersien die proses om potensiële
                                               debiteure se kredietgradering na te gaan/
                                               Hersien kredietlimiete op ‘n gereelde
                                               basis
       • Terugsendings vermeerder met        • Verskaf gehalte-produkte/gaan produk
         7 (46,7%)                             na voordat dit aan klante uitgereik word /
                                               Bied koopbewyse aan, i.p.v. volle
                                               terugbetaling / Skakel oor na ‘n meer
                                               gevorderde stofsuier/verander die
                                               verskaffer.                                      3

 3.7   HOË-DRUKSPUITMASJIENE
       Verduidelik TWEE goeie besluite wat Helen geneem het ten opsigte van die
       spuitmasjiene. Haal syfers aan.
       Verduidelik hoe elke besluit die resultate van 28 Februarie 2025 verbeter het.
       Verskaf EEN verskillende punt vir elke besluit.
               BESLUIT (met syfers)                  VERBETERING IN RESULTATE
                                                               
                 Verhoog kortings op                Kontantverkope kan verhoog
        Besluit kontantverkope (van 5%)
          1      tot 10% / met 5%-punte.

                     Verander kredietbeleid (van    Verbeterde debiteure-invordering /
                     150) tot 120 dae /             verminder oninbare skulde (swak
        Besluit      Verminder rentekoers           betalers)
          2          (van 18%) tot 15% /
                     met 3%-punte.

        Besluit      Verlaag winsgrens %            Verhoging in totale eenhede verkoop
          3          (van 60%) tot 40%.
                                                                                                6

                           TOTALE PUNTE                  40

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Rekeningkunde/V2                                    10                                     DBE/Mei/Junie 2025
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 4

 4.1    Verduidelik hoe die opstel van die Kontantbegroting as 'n
        bestuursinstrument gebruik kan word om die besigheid te help om hulle
        kontantbronne te bestuur. Noem EEN punt.
        Enige EEN toepaslike punt                         Deelpunte vir gedeeltelike/onduidelike antwoorde

        •    Kan gebruik word as 'n beheermaatreël om te monitor of uitgawes en
             ontvangste volgens plan verloop en om vroegtydig die nodige aanpassings
             te maak.
        •    Bestuur kan dit vir die beplanning van hul kontantaankope gebruik om te
             bepaal wat hulle in watter maand(e) kan bekostig.
        •    Dit waarsku bestuur om uitgawes te besnoei /om lening te maak /meer
             kapitaal te verkry / aansoek te doen vir oortrokke fasiliteite.
        •    Kan bedrog uitlig deur werklike syfers met begrote syfers te vergelyk.
                                                                                                                   2

 4.2    Identifiseer TWEE items uit die betalingsdeel van hierdie Kontantbegroting wat
        nie in die Geprojekteerde Staat van Omvattende Inkomste sal verskyn nie.

        Enige TWEE items        
         •   Lening-terugbetaling
         •   Deposito op voertuig
         •   Betalings aan krediteure
         •   Kontantaankope van voorraad
                                                                                                                   2

 4.3    KREDITEUREBETALINGSKEDULE
        MAAND KREDIET-AANKOPE                            JUNIE                            JULIE
                                                                                       Oorbodige inskrywing;
            APRIL              96 000                         9 600               Verbeur m-punt op die totaal

            MEI             108 000                          16 200                        10 800          
                                                
                            120 000                                                        18 000          
            JUNIE                                            85 500
                      Indien nie getoon, ken volpunte
                             toe vir korrekte antwoord
                                                                                  Kredietaankope x 15%

            JULIE           144 000                                                       102 600          

                                                           111 300                        131 400 *               9
                                                                                                *een deel korrek

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Rekeningkunde/V2                                                11                           DBE/Mei/Junie 2025
                                                       SS/NSS – Nasienriglyne

 4.4      BEREKEN:

                                  BEWERKINGS                                               ANTWOORD
          (i)       Kontantverkope vir Julie 2025
                         R270 000 x 40%
                                                                                           R108 000 
                    OF 144 000 x 60/80 OF 270 000 – 162 000
                                                                                       2
          (ii)      Salarisse en lone vir Junie 2025
                         [35 280/3]
                         11 760 x [100/105] x 2 
                    OF
                         (11 760 –              560)            x       2                   22 400 
                             een punt        een punt            een punt                   een deel korrek

                    OF
                             35 280 x [200/315]
                         een punt             twee punte
                                                                                       4
          (iii) Terugbetaling van lening op 1 Julie 2025
                     [3 150 – 2 250]
                             900          x [100/15] x 12 
                                         6 000                                              72 000 
                                        twee punte
                                                                                            een deel korrek
                    OF       252 000 - 180 000
                         een punt          twee punte
                                                                                       4
          (iv) Deposito vir voertuig op 31 Julie 2025
                                                             een punt       een punt
                                                           (36 maande x 10/90)
                                R6 875                x       4
                                                                                            R 27 500
                                                                                            een deel korrek
                    OF          247 500 x [100/90 x 10/100]
                                twee punte                 een punt
                                                                                       4                            14

 4.5      Bereken die vermindering in vloerspasie (in m2) wat gedurende Julie 2025
          gehuur sal word.
                            BEWERKINGS                            ANTWOORD
                 [59 940 – 47 952]
                 R11 988 
                   333 
                 [59 940 / 180]

          OF
          59 940 / 333]             [47 952 / 333]                                           36 m 2                5
                 180 m2          –        144 m2                                            Een deel korrek
                  een punt               drie punte

          OF
                                     [(11 988 / 59 940) x 100]
                 180m    2
                                x          20%
                 een punt                 drie punte

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Rekeningkunde/V2                              12                       DBE/Mei/Junie 2025
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

4.6     Verwys na Inligting H
4.6.1   Verduidelik die effek van die nuwe mededinger op enige TWEE items in die
        begrote en werklike inligting vir April 2025. Haal syfers aan.
        TWEE geldige punte         Syfers MET tendense     

        •   Aantal eenhede verkoop (540) is minder as begroot (720) /180 (25%) onder
            die begroting.
        •   Werklike verkope (R135 000) is minder as begroot (R180 0000) / R45 000
            (25%) onder die begroting.
        •   Bruto wins (R45 000) is minder as begroot (R60 000) / R15 000 (25%)
            onder die begroting.                                                            4

4.6.2   Identifiseer TWEE veranderinge wat Daisy in Mei 2025 geïmplementeer het
        in reaksie op die nuwe mededinger. Haal syfers aan.
        TWEE geldige punte         Syfers MET tendense     

        •   Advertensies verhoog (van 5%) tot 9%.
        •   Afleweringsuitgawes verhoog (van 4%) tot 5%.
        •   Kommissie aangebied, 2% van verkope (R4 050).
        •   Verminder die verkoopprys met 10% / (van R250) tot R225.
                                                                                            4

                                    TOTALE PUNTE                  40

                                                                           TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [Accounting P2 May June 2022 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2022-mg-afr/53209029-5f7d-499e-a687-135398f33b2f) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-answer-book/cc1d1590-ceb4-4d58-b4f8-408396bc15a9) — Addendum · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-memo/8339757f-4c69-4fe5-a4b9-9b18e18257ca) — Memo · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
