# Accounting Grade 10 P2 National November 2019 Memo (Afr)

> Grade 10 Accounting Paper 2 memorandum from the National November Exam 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr10-nov-2019-afrikaans/8a688f96-dd22-4d61-8300-6b89321db0bb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: National November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 P2 National November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr10-nov-2019-afrikaans/8a688f96-dd22-4d61-8300-6b89321db0bb)

## About this document

Accounting · Grade 10 · National November Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     NASIONALE
                 SENIOR SERTIFIKAAT

                         GRAAD 10

                  NOVEMBER 2019

               REKENINGKUNDE V2
                 NASIENRIGLYN
PUNTE:   150

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 REKENINGKUNDE V2                        (EC/NOVEMBER 2019)

 ALGEMENE REЁLS:

 1. Ken volpunte vir korrekte antwoord toe. Indien die antwoord foutief is, merk die
    bewerkings wat voorsien is.
    As ŉ bewerkingsbedrag as finale antwoord getoon word, pas die gepaste
    bewerkingspunt toe.

 2.   “Metode” punte word as  aangedui.

       In berekening van die finale antwoord, moet een deel van die bewerking korrek
        wees, om die punt te verdien.

       In gevalle waar die antwoorde van vorige vrae gebruik moet word, kontroleer
        die oordrag.

       Ignoreer hakies op state, maar kontroleer bewerking voordat punte toegeken
        word.

 3. Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir hierdie afdeling nie negatiewe
    waarde hê nie. (vreemde items)

 4.   Vir vrae waar verduidelikings en kommentaar vereis word, ken deelpunte toe. ŉ
      Goeie verduideliking sal gewoonlik ŉ punt vermeld en dit dan verduidelik. Waak
      teen alternatiewe bewoording wat dieselfde punte uitspel. Hierdie nasienriglyn
      voorsien enkele verduidelikings – en is nie finaal nie. Lees die kandidate se
      antwoorde en gee krediet vir hulle vertolkings.

 5. Waar toepaslik/geldig, aanvaar erkende afkortings.

 6. Van opvoeders word verwag om deur die vraestel te werk en redelike
    aanpassings, binne die raamwerk vir puntetoekenning, waar nodig op die
    nasienriglyn te maak.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                      REKENINGKUNDE V2                                           3

VRAAG 1: KOSTE REKENINGKUNDE EN INTERNE BEHEER

1.1      VERVAARDIGINGSBEGRIPPE:

1.1.1   Primêre Koste       
                                                                                                  1
1.1.2   Onderskei tussen ŉ handelsonderneming en
        vervaardigingsonderneming.

         ŉ Handelsonderneming koop en verkoop goedere aan die
          publiek om ŉ wins te maak. 
         ŉ Vervaardigingsonderneming koop grondstowwe, omskep dit /
          vervaardig klaarprodukte en verkoop dit aan kleinhandelaars of
          direk aan die publiek. 
                                                                                                  2
1.1.3   Definieer vaste koste en ŉ veranderlike koste en EEN
        voorbeeld van elk.

         Vaste koste bly dieselfde, maak nie saak hoeveel eenhede
          geproduseer word nie  bv. huur-uitgawes,  versekering,
          salarisse, ens.
         Veranderlike koste verander met die aantal eenhede
          vervaardig  bv. grondstowwe  direkte arbeid, advertensies,
          water en elektrisiteit ens.
                                                                                                  4

1.2.1 Bereken die volgende:
             Direkte materiaalkoste

              180 000  + 32 500  = 212 500 
                                                                                                      3
             Direkte Arbeidskoste

              210 000 
                                                                                                      2
            Fabrieks- / vervaardigingsbokoste

             18 700 + (16 200 x 60%) + (9600 x 2/3) + 5 200
                                                   
             = 40 020  Een deel korrek

                                         OF
            18 700 (1 punt) + 9 720 (2 punte) + 6 400 (2 punte) + 5 200 (1 punt)
                                                                                                      8
            Totale Produksiekoste

             212 500  + 210 000  + 40 020  = 462 520 
                                                               Een deel korrek                        5

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                          REKENINGKUNDE V2             (EC/NOVEMBER 2019)

          Eenheidskoste per trui
         Sien koste van produksie hierbo

                462 520  / 7 460  = R62  Een deel korrek
                                                                                     4

1.2.2   (a)  Stel DRIE strategieë voor om die doelwit van verhoogde wins
             te bereik:
         DRIE geldige antwoorde   

             Soek na goedkoper verskaffer
             Vergroot die teikenmark
             Gebruik plaaslike verskaffers
             Verminder oortyd
             Aflegging van werkers (heel laaste opsie)
                                                                                     6

          (b)     As die verkope van verlede jaar R500 000 was en die
                  winsgrens 25% was, bereken:
               Die verkope vir die huidige jaar

                60% x 500 000 = 300 000
                                      Een deel korrek                           5
               Die koste van verkope vir die huidige jaar

                100/125 x 300 000 = 240 000
                                                Een deel korrek
                                                                                     5

                                                45

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                 REKENINGKUNDE V2                                       5

VRAAG 2: VOORRAAD EN BTW

2.1        WAAR OF ONWAAR

 2.1.1       Waar       
 2.1.2       Onwaar     
 2.1.3       Waar       
 2.1.4       Waar       
 2.1.5       Onwaar                                                                  5

2.2        REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

 Nr.         Journaal Rekening Gedebiteer       Rekening          B E L
                                                Gekrediteer
 bv.         KOJ      Bank                      Kapitaal           +   + 0
   1.        KOJ      Telefoon                  Bank               -   - 0
                                                                     
      2.     KJ       Handelsvooraad            Krediteurekontrole +   0 +
                                                                      
      3.     KOJ      Bank                      Huur Inkomste      +   + 0
                                                                     
   4.1       DJ       Debiteurekontrole         Verkope            +   + 0
                                                                     
   4.2       DJ       Koste van Verkope         Handelsvoorraad    -   - 0
                                                                    
      5.     KAJ      Krediteurekontrole        Skryfbehoeftes     0   + -
                                                                                   20

                                           25

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                             REKENINGKUNDE V2                                           (EC/NOVEMBER 2019)

VRAAG 3: BEGROTINGS

3.1 BEREKEN DIE VOLGENDE:

    3.1.1 Totale vervoerkoste vir die leerders

          450  x 10  = R4 500                    Een deel korrek
                                                                                                                          3
    3.1.2 Verblyfkoste vir die leerders

          5  kamers x 300  = R1 500                        Een deel korrek
                                                                                                                          3
    3.1.3 Verblyfkoste vir die onderwysers

          2  kamers x R250  = R500                          Een deel korrek
                                                                                                                          3
    3.1.4 Totale verblyfkoste vir onderwysers en leerders

          1 500  + 500  = 2 000                      Een deel korrek
                                                                                                                          3
    3.1.5 Koste vir die besoek aan die museum en slangpark

          (12 persone x 20) min 10% korting

          240  – 24  = R 216                     Een deel korrek
                                                                                                                          3
    3.1.6 Totale koste vir al die maaltye vir die groep

          12  persone x 120  = R 1 440                            Een deel korrek

          (Onderwysers 240 + leerders 1 200)
                                                                                                                          3
    3.1.7 Totale koste vir die toer

          Vervoer + verblyf + besoek + maaltye = Totale koste

          4500  + 1500  + 500  + 216  + 1440  = R 8156 
                                                                       Een deel korrek
                                                                                                                          6
    3.1.8 Koste per leerder vir die toer

          8156 – (500  + 240  + 36  ) / 10  leerders
          (1 punt)   (3 punte)     (1 punt)               (1 punt)     (1 punt)   (2 punte)   (1 punt)
          8156 – 776 / 10 leerders                 OF    4 500 + 1 500 + 180 + 1 200
                                                                    = 7 380
          7380/10 = R 738  per leerder
                                 Een deel korrek
                                                                                                                          6

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                 REKENINGKUNDE V2                                               7

3.2

 3.2.1 Moet Sindi voortgaan met haar plan?

         Nee  Dis oneties. Deur vir ŉ korting vir leerders aan te vra en
         daardie inligting van hulle te weerhou in die hoop dat jy persoonlik
         daaruit baat, is ŉ kriminele oortreding. 
                                                                                              3
 3.2.2 Watter gevolge sou Sindi in die gesig staar sou sy met haar
       planne voortgaan?

         EEN geldige punt 
          Sy kan van bedrog aangekla word
          Sy kan by die werk geskors word
          Daar sal van haar verwag word om die geld terug te betaal

                                                      Enige redelike antwoord                 2

                                          35

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                 REKENINGKUNDE V2                        (EC/NOVEMBER 2019)

VRAAG 4:       VERSOENINGS, VASTE BATES, VERHOUDINGS-ONTLEDINGS
               EN INTERNE BEHEER

4.1      DEBITEUREKONTROLE- REKENING

 4.1.1     Debiteure-toeloe 
 4.1.2     Bank               
 4.1.3     EEN geldige rede 

            Oninbare Skulde
            Regstelling van fout
            Oordrag van rekening ens.

 4.1.4     DJ                  
 4.1.5     Kredietnota         
 4.1.6     Vergelyk die Debiteurekontrole saldo met individuele
           saldo’s van Debiteure (Lys van Debiteure) want die TWEE moet
           dieselfde wees. 
 4.1.7     EEN geldige rede 

              Rente gehef op agterstallige debiteure
              Regstelling van fout
              Oordrag van rekening ens.

 4.1.8     R97 000             
 4.1.9     R63 700             
 4.1.10    R63 700              (Dieselfde as 4.1.9 hierbo)                           14

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                REKENINGKUNDE V2                                         9

4.2      VASTE BATES EN INTERNE BEHEER

                                                           ANTWOORD
 4.2.1     Bereken waardevermindering op die NUWE
           voertuig aangekoop.

           20% x 150 000 x 4/12                           R10 000 
                                                                                    5
 4.2.2     Bereken waardevermindering op die OU
           vertuig
                       100 000
           20% x (250 000 – 150 000)                      R20 000 
                             
                                                                                       5
 4.2.3     Bereken waardevermindering op toerusting
                       194 000
           15% x (210 000 – 16 000)                       R29 100 
                             
                                                                                       5
 4.2.4     Voorsien TWEE beheermaatreëls wat ingestel moet word om
           die misbruik van voertuie en toerusting te verhoed.

           Enige TWEE maatreëls        

            Beheer die voertuie en toerusting deur middel van ŉ logboek
              (teken in / teken uit).
            Sluit voertuie en toerusting in ŉ veilige plek toe (Moenie
              werknemers toelaat om voertuie en toerusting huis toe te
              neem nie.)
           Enige ander aanvaarbare antwoord.                                           4

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                REKENINGKUNDE V2                      (EC/NOVEMBER 2019)

4.3      VERHOUDINGONTLEDINGS

           Berekeninge                   Vergelyk en lewer
                                         kommentaar met bedrae
                                         Bedrae  Kommentaar 
 4.3.1     Bruto wins % op verkope       Verminder met 4,4%
                                         BW % op Verkope het verminder
                                         van 41,9% in 2018 tot 37,5% in
           480 000 / 1 280 000 x 100     2019.
           = 37,5%  een deel korrek    Verkope het gestyg, maar die
                                         styging in koste van verkope kon
                                         hierdie daling veroorsaak het.
                                                                                      4
 4.3.2     % Bedryfuitgawes op           Vergelyk en lewer
           verkope                       kommentaar met bedrae
                                         Bedrae  Kommentaar 
                                         Verminder effens met 0,2%,
                                         verminder van 9,5% in 2018
           118 800 / 1 280 000 x 100     tot 9,3% in 2019. Styging in
           = 9,3%  een deel korrek     verkope kon hierdie geringe
                                         toename veroorsaak het.
                                                                                      4
 4.3.3     % Netto wins op verkope       Vergelyk en lewer
                                         kommentaar met bedrae
                                         Bedrae  Kommentaar 
                                         Verminder met 4,7%
                                         % netto wins op verkope daal
                                         van 35,1% in 2018
           389 550 / 1 280 000 x 100     tot 30,4% in 2019. Dit kan
           = 30,4% een deel korrek     toegeskryf word aan die styging
                                         in uitgawes vir 2019.
                                                                                      4

                                        45

                                                                            TOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) November 2019 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-november-2019-answer-book/8f29f086-0e89-4fd1-965b-69eb790e84a6) — Accounting · Addendum · 2019 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/78f8df66-5bf9-4073-b3cb-c76eb99c7d79) — Accounting · QP · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR10 ANSWERBOOK NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr10-answerbook-nov2019-afr-d/244ba27c-0c4d-4175-af28-36cf834b76f4) — Accounting · Addendum · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-memo-nov2019-afrikaans/6d7fda19-df39-475b-8cde-4cbc1f350da6) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [Gr10 Acc (Afrikaans) June 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-june-2019-possible-answers/f5b113f6-488b-4762-9684-6bd49f2de472) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/4f35406e-f862-452c-a2aa-ce1609fa42db) — Accounting · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-question-paper/8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe) — QP · 2024 · Afr
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
