# Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)

> Grade 10 Accounting Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr10-nov2020-afrikaans/8ed76ac6-973d-4432-bc13-364f64f5a8bd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr10-nov2020-afrikaans/8ed76ac6-973d-4432-bc13-364f64f5a8bd)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [ACCOUNTING P2 AB GR10 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-ab-gr10-nov2020-afrikaans/15c45584-b2bf-411e-8e05-750e5febbb92) — QP · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                SENIOR SERTIFIKAAT

                       GRAAD 10

                 NOVEMBER 2020

               REKENINGKUNDE V2
                 NASIENRIGLYN
                 (EKSEMPLAAR)
PUNTE:   150

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

2                                 REKENINGKUNDE V2                       (EC/NOVEMBER 2020)

ALGEMENE REËLS

1. Ken volpunte toe vir die korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk
   die bewerkings wat voorsien is.
   As ŉ bewerkingsbedrag as finale antwoord getoon word, pas die gepaste
   bewerkingspunt toe.

2.   “Metode” punte word as aangedui

     • In berekening van die finale totale, moet een deel van die bewerking korrek
       wees, om die punt te verdien.

     • In gevalle waar die antwoorde van vorige vrae gebruik moet word, kontroleer
       die oordrag.

     • Ignoreer hakies op state, maar kontroleer bewerking voordat punte toegeken
       word.

3. Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir hierdie afdeling nie negatiewe
   waarde hê nie (vreemde items).

4.   Vir vrae waar verduidelikings en kommentaar vereis word, ken deelpunte toe. ŉ
     Goeie verduideliking sal gewoonlik ŉ punt vermeld en dit dan verduidelik. Waak
     teen alternatiewe bewoording wat dieselfde punte uitspel. Hierdie nasienriglyn
     voorsien enkele verduidelikings – en is nie finaal nie. Lees die kandidate se
     antwoorde en gee krediet vir hulle vertolkings.

5. Waar toepaslik/geldig, aanvaar erkende afkortings.

6. Van opvoeders word verwag om deur die vraestel te werk en redelike
   aanpassings, binne die raamwerk vir puntetoekenning, waar nodig, op die
   nasienriglyn te maak.

Kopiereg Voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)                              REKENINGKUNE V2                                               3

VRAAG 1: KOSTE-BEREKENINGE EN ETIEK
1.1    Vervaardigingskonsepte:

        1.1.1    Vastekoste 
                                                                                                          1
        1.1.2    Defineer Direkte Arbeid en Indirekte Arbeid met
                 voorbeelde.

                 Direkte Arbeid: Hierdie werkers is direk betrokke met die
                 vervaardiging van die produk (dikwels verwys na as
                 kontakarbeid),  b.v. fabrieklone. 
                 Indirekte Arbeid: Hierdie persone werk in die fabriek maar
                 is nie betrokke met die vervaardiging van die produkte. 
                 Produksie sal voortgaan ongeag of hulle teenwoordig of
                 afwesig is, bv. Die skoonmaker, toesighouer,
                 fabrieksvoorman  (enige EEN voorbeeld)

                                                                                                          4
        1.1.3    Primêrekoste bestaan uit … en …

                 Direkte materiaal 
                 Direkte arbeid 
                           LW : Kan enige een eerste noem
                                                                                                          2

  1.2 1.2.1      Bereken die volgende:
                 •    Direkte Materiaalkoste

                         280 000  + 42 500  = 322 500 
                                                                                                           3
                 •       Direkte Arbeidskoste

                         215 500 
                                                                                                           2
                 •         Fabriek / Vervaardigingsbokoste

                         28 700 + (28 200 x 40%) + ( 12 600 x3/5) + 8 200
                                                                              
                         = 55 740  Een deel korrek
                                                  OF
                     28 700 (1 punt) + 11 280 (2 punte) + 7 560 (2 punte) + 8 200 (1punt)
                                                                                                           8
                 •         Totale Koste van Produksie

                          322 500  + 215 500  + 55 740  = 593 740 
                                                                         Een deel korrek                   5

Kopiereg Voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

4                                       REKENINGKUNDE V2           (EC/NOVEMBER 2020)

      •         Eenheidskoste per trui
      Sien koste van Produksie hierbo

               593 740  / 10 460  = R55,80  Een deel
               korrek
                                                                                 4

1.3    Watter raad / advies kan jy aan UHT gee?

           DRIE geldige response antwoorde   

       • Die onderneming sal klante en welwillenheid verloor, en
         die onderneming se reputasie sal skade ly.
       • Dit sal ŉ negatiewe indruk van die onderneming skep sou
         dit ontdek word.
       • Dit is oneties.
                                                                                 6

1.4    As die verkope van verlede jaar R400 000 was en die winsopslag 50%:

       •        Bereken die Verkope vir die huidige jaar

                75% x 400 000 = 300 000
                                Een deel korrek                             5
       •        Bereken die Koste van Verkope vir die huidige
                jaar.

                100/150 x 300 000 = 200 000
                                       Een deel korrek
                                                                                 5

                                         TOTALE PUNTE

                                               45

Kopiereg Voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)                                          REKENINGKUNE V2                                                     5

VRAAG 2: BTW EN KREDITEUREVERSOENING
2.1
2.1.1 Onwaar         
2.1.2 Onwaar         
2.1.3 Waar           
2.1.4 Waar           
2.1.5 Waar                                                                                                                    5

2.2       Voltooi die volgende tabel:
No      Totaal wat          Inset         Kleinhandelaars    % Winsopslag      Kleinhandelaar    Uitset      Kleinhandelaar
        Kleinhandelaar      BTW             se werklike                         verkoopprys      BTW          ontvang van
        betaal aan                            kosprys                                                            Kliente
        verskaffer
1.             1 375,40     179,40                1 196 50%                        1 794        269,10         2 063,10
2.                 3 648    475,83           3 172,17 25%                     3 965,21        594,78        4 559,99
3.               3 450          450             3 000 20%                        3 600         540             4 140
4.                 400      52,17             347,83 10%                      382,61         57,39             440,00    17

2.3         Versoenings
2.3.1
                                                    Krediteurekontrole
2020                                                        2020
Okt      31     Bank                KBJ      40 000 Okt               1    Saldo                a/b        54 750
                Korting
                ontvang             KBJ          750                  31   Diverse              KJ         49 800
                                                                            rekeninge
                Diverse
                rekeninge           KAJ        1 200                       Bank                KOJ          1 100
                (290 + 200 )                                               (670 + 3 400 )
                Joernaal            AJ         490                         Joernaal             AJ         4 070
                debiete                                                     krediete
                Saldo               o/d     67 280
                                              109 720                                                       109 720

                                                            Nov        1    Saldo               a/b        67 280            12

2.3.2      Krediteurelys

                                                                                                         R
Teejay Beperk (31 700 – 800  + 3 400 )                                                                34 300
Mahogany Handelaars (13 550 + 750 )                                                                    14 300
Priti Verspreiders (7 800 – 210  – 210 )                                                              7 380
Riso Handelaars (11 500 – 200 )                                                                        11 300
                                                                                                        67 280               11

                                                    TOTALE PUNTE

                                                                  45

Kopiereg Voorbehou                                                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

6                                  REKENINGKUNDE V2                         (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 3: BEGROTINGS

3.1   Bereken die volgende:
3.1.1 Verduidelik waarom dit belangrik is om ŉ begroting voor te
      berei. Verskaf TWEE punte.
                                  Enige TWEE punte
       •   Vooruitskatting van surplusse of tekorte in toekomstige projeksies
       •   Vooruitskatting van toekomstige kontantontvangste en
           kontantbetalings
       •   Beplannings doeleiendes
       •   Toekomstige kontantvloei vooruitskattings
                                                                                               4
3.2    Totale koste vir lede vir vervoer
       2(8,50 x 725 km’s) – 3150 = 9 175
                                 Een deel korrek
                                                                                               5
3.3    Bereken die volgende:
       3.3.1 Totale subsidie vir verblyf
             20 persone x 120 = 2 400  Een deel korrek
             Totale subsidie vir maaltye
             20 persone x 180 = 3 600  Een deel korrek                                       4
       3.3.2 Koste vir verblyf vir drie dae
                                    Een deel korrek
             4 x 2 350 x 3 = 28 200
                                                                                               4
3.4    Bereken die totale koste vir lede vir maaltye en verversings.
                                    Een deel korrek
       (20 x 450) – 3 600 = 5 400
                            Een deel korrek                                                    4
3.5    Bereken die totale koste vir lede vir die toer.
       Vervoer + Verblyf + Maaltye = Totale koste
        9 175 + (28 200 - 2 400) + 5 400 = 40 375
                                                          Een deel korrek
                                                                                               4
3.6    Bereken die bydrae benodig per lid.

       40 375 / 20 = 2 018,75
                                              Een deel korrek                               3
3.7    Wat kan die klub doen om die bedrag wat elke lede moet bydra
       verminder?
       • Kry borge 
       • Fondsinsameling
                                                                                               2

                                              TOTALE PUNTE

                                                   30

Kopiereg Voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2020)                          REKENINGKUNE V2                           7

VRAAG 4: VASTE BATE, VERHOUDINGS EN VERTOLKINGS

4.1    VASTE BATE

                              TWINKLE HANDELAARS
BATE REGISTER                                                        Bladsy 7
Item: Voertuig                        Kosprys: R550 000
Datum aangekoop: 1 September 2017     Koers vir waardevermindering : 15% p.j.
Aangekoop vanaf: Teddy Motors         op kosprys
                         Huidige           Opgehoopte         Boekwaarde/
       Datum        waardevermindering waardevermindering      Drawaarde
28 Februarie 2018                   41 250             41 250     508 750
28 Februarie 2019                   82 500             123 750    426 250
29 Februarie 2020                   82 500             206 250    343 750          9

                              TWINKLE HANDELAARS
BATE REGISTER                                                       Bladsy 8
Item: Toerusting                      Kosprys: R600 000
Datum aangekoop: 1 Maart 2018         Koers vir waardevermindering: 20% p.j.
Aangekoop vanaf: Ludz Handelaars      op verminderde saldo
                          Huidige           Opgehoopte        Boekwaarde/
       Datum        waardevermindering waardevermindering      Drawaarde
28 Februarie 2019               120 000                120 000    480 000
29 Februarie 2020             * 96 000                216 000    384 000         7
*20% van die verminderde waarde op 28 Februarie 2019

4.2    Die Bate Register is ŉ waardevolle instrument met die bestuur van
       bate. Waarom? Gee EEN rede.
       Enige geldige rede 
       • Om tred te hou met die boekwaarde van bates en waardevermindering
         oor ŉ sekere periode.
       • Om boek te hou van individuele bates vir verwysings doeleindes.
       • Om met gemak items binne die onderneming te identifiseer.
                                                                                      2

Kopiereg Voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

8                               REKENINGKUNDE V2                    (EC/NOVEMBER 2020)

4.3    Verhouding-ontledings

       Bereken die volgende:
                                                                Antwoord
(a)   Bruto wins

      25%  x 450 500                                           112 625

(b)   Koste van Verkope

      450 500  - 112 625                                       337 875

(c)   Persentasie Bruto wins op Koste van Verkope

      112 625 / 337 875 x 100                                    33,33
                                                                      %

(d)   Persentasie Netto wins op Verkope

      67 575 / 450 500 x 100                                           
                                                                      15%

(e)   Adviseer hoe die persentasie netto wins op verkope tot ten minste 20%
      vermeerder kan word
      Enige aanvaarbare antwoord 
      • Vermeerder verkope met 5%
      • Verminder bedryfsuitgawes met 5%
                                                                                  12

                                TOTALE PUNTE

                                      30

                                                                    TOTAAL:       150

Kopiereg Voorbehou                                                   Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/4f35406e-f862-452c-a2aa-ce1609fa42db) — Accounting · Memo · 2018 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-answer-book/c7540050-925b-4917-b3fa-2dbf55983458) — Accounting · Addendum · 2020 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/43c6b624-adc2-4135-a4ab-144be323c754) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR10 ANSBK NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr10-ansbk-nov2018-afrikaans/87fe7724-2973-4d0a-967a-6620ae510d5a) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [ACCN GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr10-memo-nov2017-afrikaans/89af2882-cc98-473e-8ac4-17aea37ad84c) — Accounting · Memo · 2017 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR10 NOV 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr10-nov-2019-afrikaans/8a688f96-dd22-4d61-8300-6b89321db0bb) — Accounting · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-question-paper/8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe) — QP · 2024 · Afr
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
