# Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2025 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2025-afr-watermark/a92dc10a-0d2e-42d6-9cd3-ff78b0e78afe
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2025-afr-watermark/a92dc10a-0d2e-42d6-9cd3-ff78b0e78afe)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2025. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                                   SENIOR SERTIFIKAAT
                                            GRAAD 11
                                     NOVEMBER 2025
                                REKENINGKUNDE V2
                                  NASIENRIGLYN
PUNTE:        150
NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing wees
      indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-
      item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: Indien punte in die nasienriglyn toegeken
      word vir komponente van bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Hierdie nasienriglyn is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerd hanteer is.
      Aanpassings is gemaak as gevolg van sekere nuances in sommige vrae.
      Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe syfer
8.
      getoon word nie.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
10.   ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken Bewerking en een deel korrek. LET
      WEL: Kontroleer bewerking. Moet +, -, x, ÷, of per nasienriglyn wees.
11.   In berekeninge, moet punte nie toegeken word indien noemer en deler omgeruil is nie. Dit is ook van
      toepassing op verhoudings.
12.   Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      gedeeltelik foutief is nie. Dui aan d.m.v .
13.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Neem
      kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek.
14.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                            REKENINGKUNDE V2                                (EC/NOVEMBER 2025)

 VRAAG 1

 1.1    Kies die korrekte antwoord, byvoorbeeld 1.1.5 B.
        1.1.1   B 
        1.1.2   D 
        1.1.3   C 
        1.1.4   D                                                                         4

 1.2.1 Bereken die BTW-bedrag ingesluit in die kontantverkope.
                        BEWERKINGS                         ANTWOORD
                15
       11 500 x                                            R1 500 
                     115
                                                                                           2

 1.2.2 Bereken die inset-BTW wat Siyanda Handelaars mag eis.
                           BEWERKINGS                    ANTWOORD
               15
       6 900 x     = 1 035* 
               100
                                                         R1 260 
                                                                   (indien * + 225)
        1 035 + 225 
                                                                                           3

 1.2.3 Waarom kan BTW nie geëis word op die aankoop van die voertuig
       nie?
       Enige EEN verduideliking 

        •   ŉ motor is vir die eienaar se persoonlike gebruik aangekoop, nie vir
            besigheidsdoeleindes nie.
        •   Voertuie verkry vir privaat gebruik (soos vir die eienaar se
            persoonlike gebruik), word spesifiek uitgesluit van inset-BTW-eise,
            selfs al is BTW op die aankoop betaal.
        •   Die voertuig word nie gebruik om inkomste vir die besigheid te                 2
            genereer nie; die BTW is nie aftrekbaar nie.

 1.2.4 Gee EEN rede waarom dit belangrik is vir ŉ besigheid om
       behoorlike BTW-rekords te hou.
       Enige geldige rede 

        •   Wetlike vereiste/voldoen aan SAID-regulasies
        •   Akkurate BTW-opgawes/verseker dat korrekte BTW betaal of geëis
            word
        •   Vermy strawwe/voorkom boetes en rente van SAID
        •   Bewys van BTW-transaksies
        •   Beter beheer oor besigheid se finansies
        •   Om foute in BTW-berekeninge te identifiseer
        •   Verseker behoorlike BTW-rekonsiliasie                                          2

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2025)                           REKENINGKUNDE V2                               3

 1.2.5 Verduidelik EEN voordeel en EEN nadeel daarvan om ŉ BTW-
       geregistreerde besigheid te wees.
                 VOORDEEL                          NADEEL 
       Kan inset-BTW eis                 Meer administrasie en papierwerk
       Skep geloofwaardigheid vir        Boetes indien BTW nie betyds
       besigheid                         betaal word nie
       Vereiste vir groter besighede     Moet BTW van kliënte hef
       (omset > R1 miljoen)              Risiko van oudits deur SAID
       Kom in aanmerking vir BTW-terug-  Kan duur wees vir klein besighede
       betalings
       Verbeter finansiële rekordhouding                                                2

 1.3.1 Bereken die totale waardevermindering afgeskryf op voertuie vir die
       finansiële jaar geëindig 31 Augustus 2025.
                          BEWERKINGS                        ANTWOORD
       VERKOOP:
                             6
         R400 000 x 20% x         = 40 000   (een deel korrek)
                             12

         OUD:

         [940 000 – 400 000]
                                                                    R155 625
          540 000 x 20% = 108 000   (een deel korrek)

         NUUT:

         Kosprys: [30 500 x 6]
                              100
                   183 000 x      = 228 750*  (een deel korrek)
                                   80

                            2
         228 750* x 20% x         = 7 625  (een deel korrek)
                            12
         *sien kosprys

                                                                                        9

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                                   REKENINGKUNDE V2                                       (EC/NOVEMBER 2025)

1.3.2                                          VOERTUIE
         Dat        Besonder-             Bedrag     Dat                  Besonder-        Bedrag
                    hede                                                  hede
         Sept 1     Saldo                 940 000               Mrt 1     Bateverkope      400 000 
         Jun 30     Bank                  [183 000 x 20/80]     Jun 30    Saldo            768 750
                                          OF
                                          [288 750 – 183 000]
                                          45 750 
                                          (een deel korrek)
                    Krediteure-           [30 500 x 6]
                    kontrole              183 000 
                                          1 168 750                                        1 168 750
         Jul 1      Saldo                 768 750                                                           5

                                           BATEVERKOPE
         Besonderhede               Bedrag      Besonderhede                         Bedrag
         Voertuie                   400 000             Opgeh Waardeverm            280 000*       
                                    (sien Voertuie)      op voertuie (240 000 +
                                                                           40 000)
                                                         Bank                        98 000          
                                                         Verlies met verkoop          22 000          
                                                         van bate
                                    400 000                                          400 000
                                                                                                             6
                            42
         *400 000 x 20% x        OF 240 000 + 40 000
                            12

                                            VRAAG 1:
                                          TOTALE PUNT             35

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief
        Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2025)                                       REKENINGKUNDE V2                                                          5

 VRAAG 2

 2.1      PASITEMS

          2.1.1        E 

          2.1.2        A 

          2.1.3        F 

          2.1.4        C 

          2.1.5        B                                                                                                     5

 2.2.1    DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
           KREDIET      JUNIE           JULIE                                                     AUGUSTUS
           VERKOPE        2025           2025                                                       2025
            JUNIE:       37 620         30 800                                                          13 200 
            R88 000
            JULIE:                [72 800 x 45%]                                                        25 480 
                                      32 760 x 95%
            R72 800                  31 122  *
                                                              *(indien 5% afgetrek is)
          AUGUSTUS:
           [176 000 x 40%]                                                                               30 096
           R70 400 

                                                                                                                               6

 2.2.2    Bereken die syfers gemerk A tot F in die Kontantbegroting.
                                BEWERKINGS                     ANTWOORD
          A                                                   R63 400 
          B   (98 800) + 63 400                               (35 400) 
          C   220 000 x 60%                                   132 000 
          D   [2 100 X 12]
                            100
                  25 200  x                                                                          315 000 
                                   8
          E       182 000  x
                                 100
                                       * x
                                              65
                                                                                                       94 640 
                                 125          100

          F       220 000  x
                                 100
                                       (sien E) x
                                                    35
                                                                                                       61 600 
                                 125                100                                                                       15

 2.2.3    (i)     Bereken die persentasie verhoging wat in Julie 2025 aan
                  werknemers gegee is.
                            BEWERKINGS                     ANTWOORD
          [69 875 – 65 000]
            4 875        x 100                                                                           7,5% 
                                                                                                          𝐱𝐱
           65 000                                                                        (indien 𝟔𝟔𝟔𝟔 𝟎𝟎𝟎𝟎𝟎𝟎 ; moet nie
                                                                                             𝐱𝐱
                                                                                                       aanvaar nie)
                                                                                         𝟔𝟔𝟔𝟔 𝟖𝟖𝟖𝟖𝟖𝟖
                                                                                                                               2

Kopiereg voorbehou                                                                                                Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                                  REKENINGKUNDE V2                             (EC/NOVEMBER 2025)

         (ii)    Verduidelik waarom personeelopleiding noodsaaklik is vir die
                 besigheid.
         Enige geldige punt 
         •      Verbeter vaardighede van werknemers
         •      Verhoog produktiwiteit
         •      Verhoog werknemersvertroue
         •      Verminder foute
         •      Verminder die behoefte aan toesig
         •      Verbeter kliëntediens
         •      Hou personeel op hoogte                                                        2

         (iii) Rente op die lening word nie gekapitaliseer nie. Bereken die
               leningsaldo op 1 September 2025.
                           BEWERKINGS                          ANTWOORD
          315 000 -       25 000                                 R290 000 
         (sien 2.2.2 D)                                          (indien 25 000 afgetrek is)
                                                                                               1

         (iv) Die werklike bedrag in Augustus 2025 bestee aan advertensies
              is R3 000. Verduidelik EEN moontlike gevolg van die besluit om
              minder as die begrote bedrag van R5 000 te spandeer.
         Enige geldige punt 
         •      Minder verkope / Minder klante / Verlies aan markaandeel
         •      Mededingers lok dalk meer klante
         •      Die besigheid groei dalk nie soos verwag nie                                   2

         (v)     Die eienaar is bekommerd oor die voortdurende toename in
                 bankkoste. Stel EEN manier voor waarop hulle bankkoste kan
                 verminder.
         Enige geldige punt 
         • Gebruik internetbankdienste in plaas van bank toe te gaan
         • Gaan kontantloos / Moedig klante aan om via EFO te betaal / Beperk
            kontantonttrekkings / Gebruik elektroniese betalings in plaas van
            kontantdeposito’s
         • Vermy die gebruik van ander banke se OTM’e
         • Kies ŉ bankrekening met laer fooie
         • Kontroleer bankstate gereeld vir foute
         • Bondel bankdienste vir laer koerse
                                                                                               2

                                        VRAAG 2:
                                      TOTALE PUNT     35

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2025)                                     REKENINGKUNDE V2                                                  7

VRAAG 3

3.1.1    Bereken die grondstowwe vir produksie uitgereik in 2025.
                          BEWERKINGS                          ANTWOORD

         55 000  + [740 000 – 5 000]  + 18 900 + 3 900                         788 800
         – 24 000                                                                 (een deel korrek)
                                                                                                                  6

3.1.2                                    FABRIEKSBOKOSTE
         Fabrieksonderhoud               72 400    Goedere-in-                            390 910
                                                    bewerking 
         Water en elektrisiteit         109 760 *
                                                   𝟏𝟏𝟏𝟏𝟏𝟏       𝟕𝟕𝟕𝟕
                                       [78 400 x            x          ]
                                                    𝟓𝟓𝟓𝟓        𝟏𝟏𝟏𝟏𝟏𝟏

         Fabriekshuur                    78 400 *
                                                                 𝟒𝟒𝟒𝟒𝟒𝟒
                                           [196 000 X          ]
                                                      𝟏𝟏 𝟎𝟎𝟎𝟎𝟎𝟎
                                       (moet nie 196 000 alleen
                                       aanvaar nie)
         Indirekte materiaal             36 300 *

                                       [5 800 + 37 000 – 6 500]
         Salaris / Indirekte             66 000 
         arbeid
         Diverse uitgawe                   6 600 *
                                                      3
                                       13 200 x
                                                      6
                                       (moet nie 13 200 alleen
                                       aanvaar nie)
         Waardevermindering              21 450 
                                        390 910                                            390 910               13
        *Een deel korrek; -1 Vreemde items, maks-1

                                     GOEDERE-IN-BEWERKING
         Saldo                         41 000   Klaar produkte                      1 926 710 
                                                                                      Balanserende bedrag
         Direkte materiaal             788 800                            Saldo          78 000 
                                       Sien 3.1.1
         Direkte arbeid                784 000 
         Fabrieksbokoste               390 910 
                                       Sien FBK
                                       2 004 710                                      2 004 710
         Saldo                             78 000                                                                    7

 3.1.3 Bereken die koste van verkope vir die jaar geëindig 30 September
       2025.
                          BEWERKINGS                          ANTWOORD
          210 000  + 1 926 710 – 188 000                R1 948 710
                                       Sien Goedere-in-bewerking                       (een deel korrek)
                                                                                                                 4

Kopiereg voorbehou                                                                                     Blaai om asseblief
        Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                           REKENINGKUNDE V2                             (EC/NOVEMBER 2025)

 3.2.1   Bereken die gelykbreekpunt vir die finansiële jaar geëindig
         30 September 2025.
                         BEWERKINGS                    ANTWOORD
                              (47 x 23 600)
                            1 109 200                          11 800
                           220  - 126                       (een deel korrek)
                                                                                      4

 3.2.2   Dink jy Berry Nok behoort tevrede te wees met die gelykbreekpunt?
         Haal die aantal eenhede waarop ŉ wins gemaak word in jou
         verduideliking aan.
         Enige geldige punt  syfers 

         Vir VIER punte:
         • Het 11 800 bo die GBP van 11 800 vervaardig en verkoop / wins
            gemaak op 11 800 eenhede
         • Wins op 11 800 eenhede het verbeter in vergelyking met 2024 se
            wins op 8 960 eenhede.

         Vir TWEE punte (maks.):
         • GBP het met 4 200 eenhede / (van 16 000) tot 11 800 / met 26,25%
            gedaal
         • Eenhede vervaardig, het met 1 360 eenhede / (van 24 960) tot
            23 600/ met 5,4% gedaal                                                   4

 3.2.3   Direkte materiaalkoste per eenheid het gedaal. Behalwe vir die
         goedkoper verskaffer, noem TWEE moontlike redes vir die afname.
         Enige TWEE geldige punte  
         • Het grondstowwe in grootmaat gekoop, wat tot hoeveelheids-kortings
            gelei het
         • Daling in grondstofpryse
         • Verbeterde doeltreffendheid, wat tot minder materiaal-vermorsing lei
         • Koop materiaal plaaslik, minder vervoerkoste / invoerbelasting /
            verskepingskoste
         • Oorgeskakel na laer-graadse materiaal, wat goedkoper is
                                                                                      2

                                  VRAAG 3:
                                TOTALE PUNT       40

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2025)                                       REKENINGKUNDE V2                                               9

 VRAAG 4

 4.1     KIESITEM
         4.1.1  Kontantbetalingsjoernaal 
         4.1.2  Bankversoeningstaat 
         4.1.3         krediet 
         4.1.4         debiet                                                                                      4

 4.2.1   Veranderinge in die Kontantjoernale vir Julie 2025.
           KONTANTONTVANGSTE-                    KONTANBETALINGS-
                  JOERNAAL                              JOERNAAL
                     75 620                                     74 890
                       2 000                                   9 750 
                     31 350                                     2 975 
                                                                   150 
                                                                   800 
                                                                10 000 
                    108 970                     (beide totale)*98 565                                             10
         *moet voorlopige totale insluit
         -1 (maks -1) vreemde / oortollige items (slegs indien punt(e) elders verdien is vir dieselfde bedrag)
         Wanneer metodepunt vir totale toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpune verdien indien enige
         verkeerde bedrae ingesluit is nie. Dui aan met 

 4.2.2   Korrekte saldo van die bankrekening op 31 Julie 2025.
                          BEWERKINGS                         ANTWOORD
                               (10 405 twee metodepunte)
                   – 6 450  + 108 970  – 98 565                                      3 955
                                Sien KOJ            Sien KBJ
                                                                                        (een deel korrek)

                                                                                                                    4

 4.2.3   Bankversoeningstaat op 31 Julie 2025.
                                         Alternatief                             Debiet             Krediet
         Saldo volgens Bankstaat          (13 765)                              13 765
                                                               Balansserende   Balansserende
                                                                   bedrag      bedrag Kan DT
                                                                               wees

         Uitstaande deposito                                    25 870                             25 870 
         Uitstaande EFO: no 880                                 (8 900)         8 900 
                         no 889                                 (9 000)         9 000 
         Gedupliseerde debietorder                               9 750                             9 750 
         Saldo volgens Bankrekening                              3 955          3 955 
                                                                                Kan KT wees
         -1 Aanbieding (verkeerde / geen besonderhede
         verskaf);
                                                                               35 620              35 620
                                                                               vir beide totale
         -1 vreemde items / oortollige items, (slegs indien
         punt(e) elders vir dieselfde bedrag verdien is)
         maks -1
                                                                                                                    7

Kopiereg voorbehou                                                                                     Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 10

10                               REKENINGKUNDE V2                               (EC/NOVEMBER 2025)

 4.2.4   Gee EEN moontlike gevolg vir die besigheid as diefstal soos hierdie
         onopgemerk sou voortduur.
         Enige een geldige antwoord 
         •   Kontantvloeiprobleme
         •   Verlies aan winste / inkomste
         •   Slegte reputasie
         •   Ekstra koste vir ondersoeke                                                      2

 4.3.1   Stel die saldo’s van die krediteure in die Krediteuregrootboek reg.
         KREDITEURE                     BEWERKINGS              SALDO
         Phoenix Verskaffers     17 250 – 12 500                R4 750 
         Zahn Handelaars              -12 450 + 12 500 + 13 500      13 550 
                                      OF 12 450 – 12 500 – 13 500
         Lara Groothandelaars         8 950 – 3 000                  5 950                  5

 4.3.2   Bereken die korrekte saldo volgens die staat wat van Phoenix
         Verskaffers ontvang is.
                          BEWERKINGS                     ANTWOORD

         10 850 – 5 000  + 200  – 1 300                          4 750 
                                                                    (een deel korrek)

                                                                                              4

 4.3.3   Identifiseer TWEE moontlike gevolge wat ŉ besigheid kan ondervind
         as sy krediteure nie betyds betaal word nie.
         Enige TWEE geldige punte        
         •   Verlies aan vertroue van verskaffers
         •   Rente of boetes vir laat betaling
         •   Weiering van toekomstige krediet van verskaffers
         •   Regstappe van krediteure
         •   Ontwrigting van voorraadverkryging of dienslewering
         •   Negatiewe impak op besigheid se reputasie                                        2

 4.3.4   Beskryf EEN manier waarop tegnologie ŉ besigheid kan help om
         akkurate en opgedateerde krediteure-rekords te handhaaf.
         Enige geldige punt 
         • Rekeningkundige sagteware – Spoor fakture en betalings outomaties
           op
         • Herinner en waarsku – Kennisgewings van verskuldigde betalings
         • Outomatiese data-invoer – Minder foute
         • Wolkberging – intydse toegang tot krediteure se rekords
         • Digitale fakture – Versnel en vereenvoudig rekordhouding
         • Integrasie met bankstelsels – Sinkroniseer betalings direk met                     2
           rekords

                                        VRAAG 4:
                                      TOTALE PUNT      40
                                                                                    TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — Accounting · QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans-d/e318f486-dc9d-4af4-a66a-7f94a80f4e52) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans/bbf140b1-3c15-44cd-86a1-4a4ce39bb9de) — Accounting · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [Grade 11 Accounting P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-accounting-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2/23b01a3d-4c7f-4c08-87ca-2f521d5b13fd) — QP · 2026 · Eng
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025
- [Gr 11 Accounting P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 11 Accounting P1 (English) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p1-english-june-2024-question-paper/6f46b4c9-08af-40d5-bbfc-8e5e70b68734) — QP · 2024 · Eng
- [Gr 11 Accounting P2 (English) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p2-english-june-2024-question-paper/b649cfc1-b72f-4e45-b621-502673440d1c) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
