# Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2022 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov2022-afrikaans/5091330d-b815-492e-bd30-49702527a430
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov2022-afrikaans/5091330d-b815-492e-bd30-49702527a430)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Eastern Cape November · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    NASIONALE
                                SENIOR SERTIFIKAAT

                                          GRAAD 11
                                  NOVEMBER 2022
                              REKENINGKUNDE V2
                                NASIENRIGLYN
PUNTE:       150

NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy die nasienriglyn dit spesifiek voorskryf, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing
      indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen
      vreemde item strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbel penalisering nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ’n vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: indien syfers in die nasienriglyn as dele
      van bewerkings aangedui word, verdien hierdie syfers nie die metodepunt as finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
      die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
      differensieer.
7.    Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie omdat sekere items dalk
      verkeerd hanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. nuanses in sekere vrae.
8.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe
      syfer getoon word nie.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
10.   Bewerking beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken ‘Bewerking en een deel korrek’.
      LET WEL: bewerking moet +, -, x, ÷, per memo wees.
11.   In berekeninge, moet punte nie toegeken word indien noemer en deler omgeruil is nie. Dit is ook van
      toepassing op verhoudings.
12.   Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle, moet die metodepunt nie toegeken word nie. Dui aan
      d.m.v. .
13.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Let
      daarop dat een deel kommentaar verskillende aspekte kan bevat.
14.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                                      REKENINGKUNDE V2                           (EC/NOVEMBER 2022)

VRAAG 1

1.1.1 Noem DRIE voordele wat die gebruik van elektroniese fondsoordragte
      (EFO) inhou.

      Enige DRIE van:             

      Veilig / gerieflik / vinnig en maklik / Kan buite bank-ure gedoen word / neem
      minder tyd in beslag (geen toue) / laer kostes / vinnige terugvoer
                                                                                                    3

1.1.2 Verduidelik TWEE aspekte van die besigheidsomgewing wat Beauty moes
      verander of aanpas om hierdie stelsel te kon implementeer en om te
      verseker dat dit effektief funksioneer.

      TWEE geldige punte   deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde

      •     Maak seker sy beskik oor die mees onlangse rekenaarstelsels.
      •     Internet-toegang (data)
      •     Opleiding van ŉ werknemer / of neem ŉ gekwalifiseerde persoon in diens.
      •     Nuwe reëls en prosedures (interne beheermaatreëls).
      •     Delegeer gesag / ekstra toesighouding
      •     Nuwe / hersiene dokumente (skryfbehoeftes) om besonderhede van EFO’s
            aan te teken (in/uit)                                                                   4

1.1.3 OPDATERING VAN KONTANTJOERNALE:

          KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL KONTANTBETALINGSJOERNAAL
                                    BESONDERHEDE
          BESONDERHEDE VAN
                           BEDRAG   VAN DIVERSE     BEDRAG
          DIVERSE REKENING
                                    REKENING
          Totaal            a/b         113 800     Totaal             a/b       98 400
          Huurinkomste                 8 200      Eiendomsbelasting           2 180 
                                                    Bankkoste 
          Debiteurekontrole            3 320                                  350 
                                                    (195 + 155)
                                                    Handelsvoorraad             12 300 
                                                    Rente op oortrokke
                                                                                 210 
                                                    bank 
                                                    Versekering                 1 340 
                                                    Onttrekkings                630 

                                        125 320                                 115 410 
                                                                                                   20

 Kopiereg Voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                                  REKENINGKUNE V2                                                    3

1.2     KREDITEUREREKONSILIASIE

        Rekonsilieer die Krediteuregrootboekrekening met die Staat

                      KREDITEUREGROOTBOEK-
                                                                                STAAT VAN VUYI
            No.         REKENING VAN VUYI
                                                                                 VERSKAFFERS
                           VERSKAFFERS
           Saldo                         41 680                                             26 070
             A                                                                             + 4 500 
             B                          – 1 680 
             C                             + 200                                            – 400 
             D                          – 7 600 
             E                                                                                – 950 
             F                                                                             + 3 380 

         TOTAAL                          32 600 *                                          32 600
                                                                                                                      13
                      * een deel korrek; moet die beginsaldo’s insluit; mag verskillende totale wees

                                        V1                40

Kopiereg Voorbehou                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                                     REKENINGKUNDE V2                                              (EC/NOVEMBER 2022)

VRAAG 2

2.1.1       Bereken:

            Direkte materiaalkoste
                                         BEWERKINGS                                                   ANTWOORD

            27 500 + 263 400 – 9 200 + 7 500 – 33 200                                              256 000 
                                                                                              een deel korrek

            Aanvaar alternatiewe formate van aanbieding, insluitend ’n grootboekrekening

                                                                                                                                   6
            Direkte arbeidskoste
                              BEWERKINGS                                                              ANTWOORD

             (5 x 1 520 x 30)          (420 x 48 )         (10% x 248 160)
               228 000            + 20 160             +    24 816                                 272 976 
                                                                                               een deel korrek

            Aanvaar alternatiewe formate van aanbieding, insluitend ’n grootboekrekening
                                                                                                                                   7

2.1.2       FABRIEKSBOKOSTE

             TOTAAL AFGEBRING                                                                          106 760
             Indirekte materiaal                                                                   – 3 800 
             Water en elektrisiteit
                                                                                                    + 4 440 
             26 640  – 22 200 
             Huuruitgawe
                                                                                                   – 32 400 
             43 200  – 75 600 

             TOTAAL                                                                                  75 000 
                                                                                                                                   9

2.1.3       ALGEMENE GROOTBOEK VAN MAHLAPE VERVAARDIGERS
                                                GOEDERE-IN-BEWERKINGREKENING
                                                                         2021              Klaar produktevoorraad 
2020 Mrt.       1    Saldo                       a/b        23 444 ✓ Feb.         28
                                                                                                   Balanserende bedrag
                                                                                                                               600 000 *
2021
Feb.
               28    Direkte materiaalkoste                256 000                        Saldo                         o/b    27 420 ✓
                     Direkte arbeidskoste                  272 976 
                     Fabrieksbokoste                       75 000 

                                                             627 420                                                              627 420
2021
                                                                         *een deel korrek
Mrt.            1    Saldo                       a/b        27 420 ✓

                                                                                                                                    8

 Kopiereg Voorbehou                                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                         REKENINGKUNE V2                                5

2.2     MELINDA SE SPEELGOEDWINKEL

2.2.1 Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 30 Junie 2021.

         60 000           = 1 500 eenhede 
        125  – 85 
        40 twee punte
                                                                                      4

2.2.2 Verduidelik of Melinda tevrede behoort te wees met die vlak van
      produksie wat vir hierdie finansiële jaar behaal is. Haal syfers aan.

        Kommentaar oor produksie en gelykbreekpunt  syfers 

        Die besigheid het 2 000 eenhede geproduseer, wat 500 eenhede meer is
        as die gelykbreekpunt /
        Melinda behoort tevrede te wees, want sy maak wins op 500 eenhede.
                                                                                      3

2.2.3 Melinda is besorg oor die beheer oor direkte arbeidskoste per
      eenheid.
      Verduidelik waarom sy besorg is. Haal syfers aan.

        Toename in direkte arbeid van R22 tot R32 per eenheid  OF
        Direkte arbeidskoste per eenheid het met 45,5% vermeerder, maar
        produksie het slegs met 33,3% vermeerder.
                                                                                      2
        Verskaf EEN voorstel hoe sy beheer oor hierdie koste kan verbeter.

        Enige EEN voorstel 

        Verbeter die toesighouding
        Stel teikens wat binne normale ure voltooi moet word
        Verskaf meer opleiding
                                                                                      1

                                   V2          40

Kopiereg Voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                                REKENINGKUNDE V2                      (EC/NOVEMBER 2022)

VRAAG 3

3.1    DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
                           Krediet-
            Maand                       OKTOBER    NOVEMBER         DESEMBER
                           verkope
                                                       * 88 200
        SEPTEMBER            490 000     196 000
                                                             
        OKTOBER              504 000     191 520        201 600         90 720
                                                       *183 540       *193 200
        NOVEMBER             483 000
                                                                          
        DESEMBER           *518 000                                   196 840
        ONTVANGSTES VAN                                473 340        480 760
        DEBITEURE                                                                   9

3.2    UITTREKSEL: Kontantbegroting vir die tydperk wat eindig 31 Desember 2021
       ONTVANGSTES                                 NOVEMBER          DESEMBER
       Kontantverkope                                 204 000          222 000 
       Kontant van debiteure                          473 340         480 760 
       Huurinkomste                                     9 500          10 260 
       Rente op vaste deposito                                  0       3 200 
       Lening: Rao Bank                                                186 000 

       TOTALE ONTVANGSTES                             712 000          833 000

       BETALINGS
       Betalings aan krediteure (vir voorraad)        480 000         460 000 
       Versekering                                     2 500           2 625
       Ander bedryfsuitgawes                           8 700           6 200
       Onttrekkings                                     7 300           3 500 
       Rente op lening                                                   1 705
       Salarisse en lone                               52 500           56 175

       TOTALE BETALINGS                               802 000          777 000

       SURPLUS/TEKORT                                (90 000)         56 000 
       OPENINGSALDO VAN BANK                          123 000           33 000 
       SLUITINGSALDO VAN BANK                          33 000          89 000        22

 Kopiereg Voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2022)                        REKENINGKUNE V2                                         7

3.3.1   Bereken: Bedrag vir die lening in Desember 2021

        1 705  x 12  = 186 000  een deel korrek

            11% 
                                                                                                   4
3.3.2   Bereken: die persentasie styging in salarisse en lone.

             3 675 twee punte
        56 175  – 52 500  x 100 = 7%  een deel korrek
              52 500 ✓
                                                                                                   4

3.4     Verskaf TWEE voorstelle aan Shirley hoe sy kan verseker dat krediet
        slegs aan betroubare mense toegestaan word en TWEE maniere om
        invorderings van debiteure te verbeter.

        VOORSTELLE: Enige TWEE voorstelle            aanvaar kort stellings

        •   Kredietondersoek om kredietwaardigheid te bepaal.
        •   Gaan kredietverwysings na – plekke waar hulle voorheen op krediet
            gekoop het.
        •   Gaan diensgeskiedenis na
        •   Pos- en woonadresse
        •   ID-dokument
        •   Bankstaat                                                                              2

        MANIERE OM INVORDERINGS VAN DEBITEURE TE VERBETER

        TWEE geldige beheermaatreëls     deelpunte vir onvolledige antwoorde

        •   Stuur state uit / herinner hulle gereeld, en betyds
        •   Bied kortings en ander insentiewe/aansporings aan vir vroeë betalings
        •   Hef rente op agterstallige rekeninge
        •   Moenie meer krediet toestaan indien rekeninge nie betaal word nie.
        •   Moedig debiteure aan om EFOs of debietorders te gebruik vir maandelikse
            betalings.
                                                                                                   4

                                  V3            45

 Kopiereg Voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                                          REKENINGKUNDE V2                               (EC/NOVEMBER 2022)

VRAAG 4
4.1     Bereken: Totale waardevermindering op voertuie
        1 260 000 x 20%          = 252 000 
        340 000  x 20% x 9/12  = 51 000 
        Totaal                            = 303 000                                                     6
        Bereken: Totale waardevermindering op toerusting
        (115 000 – 84 200)  x 15% x 10/12  = 3 850 
        (517 000 – 280 800 ) x 15%         = 35 430 
        Totaal                                                 = 39 280                                 7

4.2     Malusi wil twee van die afleweringsvoertuie verkoop en vervang met ŉ
        groter, nuwer model vragmotor. Sy vrou voel dit is nie ŉ goeie idee nie.

4.2.1   Verskaf TWEE moontlike redes wat Malusi kan gebruik om sy vrou te
        oortuig dat dit ŉ goeie besluit sal wees.
        TWEE redes          deelpunte vir gedeeltelike onvolledige stellings

        •     Die voertuie is oud en benodig baie geld vir onderhoud.
        •     Herstelwerk raak ook al hoe meer aangesien onderdele oorwerk word.
        •     Voertuie het hulle nuttige leeftyd perk bereik (reswaarde / ten volle
              gedepresieer)
        •     Sal nie goeie inruilwaarde in die toekoms kan kry nie.                                     4
4.2.2   Verskaf EEN rede om sy vrou se gevoel te ondersteun.
        EEN rede        deelpunte vir onvolledige stellings
        •     Ekonomie is swak en verkope daal / voertuig sal nie produktief wees nie
        •     Dit is nie goed vir die besigheid om skuld aan te gaan nie
        •     Voertuie kan vir korter roetes gebruik word                                                2

4.3     Identifiseer TWEE probleme uit die inligting wat voorsien word. Haal
        syfers aan. Verskaf in elke geval ŉ oplossing vir die probleem wat
        geïdentifiseer is.
                     PROBLEEM                                                OPLOSSING
                        syfer                                                    
            Verkope het gedaal, maar                         Verander kontrakte na
            bestuurders ontvang steeds ŉ                     kommissiebasis
            verhoging van R3 850 of 5%
            Herstelwerk en onderhoud is ŉ                    Stel voertuie tot beskiking van
            vaste bedrag van R76 800, selfs al               ander verskaffers om meer
            werk die voertuie nie teen hul volle             inkomste te verdien
            kapasiteit nie
            Verkope het gedaal met 15%, maar                 Plaas ŉ opsporingstelsel op
            brandstof en olie het slegs met                  voertuie / verifieer afstande om
            2,25% gedaal                                     bestuurders te ontmoedig om
                                                             voertuie vir ander doeleindes te
                                                             gebruik / te misbruik                       6

                                         V4                25
                                                                                               TOTAAL: 150

 Kopiereg Voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2022-afrikaans/7d7cc880-3774-4763-a91e-576cc782da60) — Accounting · QP · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING GR11 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr11-memo-nov2018-afrikaans/d1eee2f9-205d-4f4b-b09d-c4b23b38999f) — Accounting · Memo · 2018 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [Gr11 ACC P2 (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-eng-june-2022-possible-answers/ece12388-af7d-4c48-955d-4bdc5697500a) — Accounting · Memo · 2022 · Eng
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans-d/e318f486-dc9d-4af4-a66a-7f94a80f4e52) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans/bbf140b1-3c15-44cd-86a1-4a4ce39bb9de) — Accounting · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
