# Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the Eastern Cape June Exam 2024 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                                       SENIORSERTIFIKAAT

                                                GRAAD 12
                                               JUNIE 2024
                                   REKENINGKUNDE V2
                                     NASIENRIGLYN
PUNTE:         150
NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders in die nasienriglyne aangedui, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien ŉ
      kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir
      misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte
      vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir ŉ korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings
      wat getoon is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die deelpunt toe vir die bewerking van daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: As syfers aangedui is in die nasienriglyne vir komponent-
      dele in bewerkings wat nie deelpunte verdien nie, kan die metodepunt van die finale antwoord ook nie toegeken
      word nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe
      te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui in die nasienriglyne, kan deelpunte toegeken word om die verskil in kwaliteit van kandidate se
      antwoorde te bepunt.
7.    Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die
      kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items, indien volpunte toegeken is.
8.    Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer is.
      Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae se nuanses (konteks).
9.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe syfer getoon
      word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
10.   Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek
      voor die punt toegeken word.
11.   'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
      LET WEL: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees vlg. kandidaat se bewerkings (indien geldig) of volgens
      nasienriglyn.
12.   In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook op
      verhoudings van toepassing. Indien een lyn getoon word, aanvaar dit as die teller.
13.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik
      foutief is nie. Dui aan met ŉ .
14.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. Neem kennis dat
      een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek.
15.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding

                               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

(EC/JUNIE 2024)                                  REKENINGKUNDE V2                                                    2

VRAAG 1

1.1      BEGRIPPE
          1.1.1      Waar                            
          1.1.2      Onwaar                          
          1.1.3      Onwaar                          
          1.1.4      Waar                            
          1.1.5      Onwaar                          
                                                                                                                     5

1.2      BANKREKONSILIASIE

1.2.1    KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL
           BESONDERHEDE VAN DIVERSE REKENING                                                 BEDRAG
         TOTAAL                                                                a/b         710 000
         Rente op batige bank                                                                 240 
         Huurinkomste                                                                        8 500 

                                                                                           718 740 ☑ *               5

         KONTANTBETALINGSJOERNAAL
            BESONDERHEDE VAN DIVERSE REKENING                                                BEDRAG
         TOTAAL                                                                a/b         663 600
         Verkope                                                                            30 000 
         Bankkoste  (1 800 + 510) geen deelpunte nie                                         2 310 
         Toerusting                                                                          3 600 

                                                                                           699 510 ☑ *                9
         *voorlopige totale moet by totale ingesluit word
         -1 (maks. 1) vreemde/oortollige items (slegs indien punte elders vir dieselfde bedrag verdien is)

1.2.2    Bankrekonsiliasiestaat op 30 Junie 2024

          Kt saldo volgens Bankstaat                                                        40 090           
          Krediteer laat deposito                                                            27 900          
          Debiteer uitstaande EFO nr. 653                                3 250       
          Debiteer foutiewe deposito                                   15 000        
          Krediteer EFO gedupliseer                                                           2 450 
          Dt. saldo volgens Bankrekening                               52 190        ☑
          Balanseringsyfer Dt. of Kt. soos per berekening
          -1 (maks. -1) Aanbieding (onvanpaste /geen
          besonderhede verskaf nie)
                                                                       70 440       ☑*       70 440
                                                                                                                     7
                                                                                 * Totale moet dieselfde wees

 Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/JUNIE 2024)                                   REKENINGKUNDE V2                                              3

1.2.3    Dit blyk dat dit nie vir Bird Handelaars moontlik sal wees om die
         uitstaande deposito gedateer 24 Mei 2024, te verhaal nie.
         Verduidelik EEN punt om ŉ moontlike oorsaak van die vermiste deposito
         te illustreer.
         Enige EEN  Aanvaar onvolledige antwoorde vir deelpunte
          ● Gebrek aan behoorlike interne beheer
          ● Gebrek aan verdeling van pligte maak dit makliker om bedrieglike
               aktiwiteite ongemerk uit te voer.[Slegs Geen verdeling van pligte (een punt)]
          ● Diefstal van kontant deur werknemers met toegang daartoe.
          ● Swak kontanthanteringsprosedures: Onvoldoende kontroles of
               prosedures kan daartoe lei dat kontant misplaas word of verlore gaan.
          ● Onvoldoende toesig of monitering van kontantverwante aktiwiteite
         Verskaf EEN aksie wat teen Sam Sly geneem kan word.
         Enige EEN.  Aanvaar onvolledige antwoorde vir deelpunte
         ● Dissiplinêre verhoor / Regsaksie
         ● Verhaal uitstaande bedrag van sy salaris
         ● Skuif Sly na ŉ ander afdeling                                                                           4

1.3      KREDITEUREREKONSILIASIE
1.3.1      Nr.                                Krediteure-                        Staat ontvang van
                                           grootboekrekening                         krediteur
           Voorlopige
                                              R174 640                                R190 800
           saldo
           (i)                                 - 13 000                            - 13 000            
           (ii)                                                                     + 1 800           
           (iii)                                                                    - 1 600            
           (iv)                                + 2 500                  
           (v)                                  - 8 000                
                                     (-4 000 – 4 000) 1 punt elk
           (vi)                               + 11 860                 
                                     (+7 060 + 4 800) 1 punt elk
           (vii)                                                                    - 10 000            

           Korrekte saldo                      168 000                  ☑*          168 000                     13
         Punte toegeken vir korrekte teken met bedrag. Aanvaar die gebruik van hakies vir negatiewe bedrae
         *Bewerking, een deel korrek vir beide totale (hoef nie dieselfde totaal te wees nie)

1.3.2    Watter raad sal jy die eienaar gee oor die aankoop van goedere deur die
         besigheid se rekeninge? Gee EEN punt. Verwys na ŉ AARP-beginsel in
         jou verduideliking.

         Enige geldige verduideliking. 
         Verwysing na die AARP-beginsel 
         ● Die eienaar moenie die besigheidsrekeninge vir privaat sake gebruik nie
         ● Privaat gebruik word altyd as onttrekkings aangeteken.
         ● Die besigheidsrekening sal onakkuraat wees, en nie die korrekte inligting
           oor die bedryf van die besigheid weerspieël nie.
         ● Besigheidsentiteitsbeginsel                                                                         2

                                  VRAAG 1:
                                                              45
                                TOTALE PUNTE
Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

(EC/JUNIE 2024)                              REKENINGKUNDE V2                                            4

VRAAG 2

2.1        BEGRIPPE

            2.1.1         B            
            2.1.2         C            
            2.1.3         A            
            2.1.4         E            
            2.1.5         D            
                                                                                                                 5

2.2.1      Bereken die direkte materiaalkoste.
            84 800  + 1 492 500  + 77 000  – 1 500  – 75 200  = 1 577 600 ☑
                                                                                           Een deel korrek        6

2.2.2      Bereken die fabrieksbokoste.
            Voorman se salaris                                                396 000 
            Waardevermindering op fabriekstoerusting                          173 120 
            Huuruitgawe (214 480 x 5/7)                                       153 200 ☑

            Water en elektrisiteit (237 040 x 75%)                            177 780 ☑

            Versekering (69 690 x 2/3)                                         46 460 ☑

            Indirekte materiaal (45 200 x 65%)                                 29 380 ☑

                                                                              975 940 ☑ Een deel korrek
                                                                                                                 11

2.2.3      Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 31 Mei 2024.
            Direkte materiaalkoste                       Sien 2.2.1                 1 577 600        ☑
            Direkte arbeidskoste                   Balanserende bedrag: PK – DMK      672 460        ☑

            Primêre koste                                                           2 250 060        ☑
            Fabrieksbokoste                                            Sien 2.2.2     975 940        ☑

            Totale vervaardigingskoste                                              3 226 000        ☑
            Goedere-in-bewerking (1 Junie 2023)                                        55 200        

                                                                                    3 281 200        ☑
            Goedere-in-bewerking (31 Mei 2024)                                       (73 600)        

            Produksiekoste van voltooide goedere (396 x R8 100)                      3 207 600 ☑*
                                                                                        Een deel korrek
           * Gaan bewerking na; -1 vreemde items, maks. 2                                                        10

        Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/JUNIE 2024)                                  REKENINGKUNDE V2                              5

2.3      BRIGHT BPK.

2.3.1    Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024.
                   547 200 twee punte
          307 200  + 240 000 
           1 720  – (360 + 510 + 310) ☑ Een deel korrek
                   540 drie punte
             = 1 014 eenhede ☑ Een deel korrek             (Aanvaar 1 013,3)                   6

2.3.2    Vergelyk en lewer kommentaar op die gelykbreekpunt en die vlak van
         produksie vir 2023 en 2024. Haal syfers aan.
         Vergelyk BEP met vlak van produksie vir 2024 (met syfers) 
         Vergelyk syfers vir 2023 en 2024 (met syfers) 
         Algemene opmerking  enige aanvaarbare antwoord
         ● Bright Bpk. het nie in 2024 gelykgebreek nie. Die gelykbreekpunt was 1 014
           (Sien 2.3.1) en slegs 960 eenhede is vervaardig en verkoop / verlies gemaak
           op 54 eenhede.
         ● In 2023 was die gelykbreekpunt 1 016 en eenhede geproduseer en verkoop
           was 1 080 / wins gemaak op 64 eenhede / gelykbreekpunt het met slegs 2
           eenhede afgeneem, maar eenhede vervaardig en verkoop het in 2024 met
           120 eenhede afgeneem.
         ● Die uitkomste vir 2024 lyk ongunstig. Die produkte is gewild, maar dit is
           moontlik dat daar baie mededingers is wat ŉ invloed kon hê op die aantal
           eenhede wat verkoop is.                                                              6

2.3.3    Verskaf TWEE moontlike redes vir die toename in direkte materiaalkoste
         per eenheid vir die huidige finansiële jaar en stel TWEE maniere voor
         waarop dit beheer kan word.
         TWEE REDES:
         Enige TWEE          
         ●    Diefstal van materiaal weens swak interne beheer
         ●    Grondstof van beter gehalte is gebruik
         ●    Toename in vervoerkoste/brandstofpryse
         ●    Toename in vermorsing / onopgeleide werkers
         ●    Nuwe verskaffers vra hoër pryse
         TWEE VOORSTELLE
         Enige TWEE  
         ● Verbeter interne beheer om diefstal te voorkom / Monitor produksie
         ● Soek goedkoper verskaffers / koop plaaslik om op vervoerkoste te
           bespaar / koop in grootmaat om vir afslag te kwalifiseer
         ● Lei werkers op om vermorsing tot die minimum te beperk
         ● Beheer voorraad om tekorte te identifiseer
         ● Gebruik snypatrone/snymasjiene
         ● Onderhoud van masjiene
         ● Gebruik materiaal van beter gehalte / verander verskaffer
         ● Betaal bonusse vir die vermindering van vermorsing
         ● Gebruik afval vir verwante produkte                                                  6

                                          VRAAG 2:
                                        TOTALE PUNTE              50

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

(EC/JUNIE 2024)                                   REKENINGKUNDE V2                                            6

VRAAG 3

3.1      BEGRIPPE

           3.1.1     Geweegde gemiddelde                                   
           3.1.2     EIEU                                                  
           3.1.3     Spesifieke identifikasie                              
                                                                                                             3

3.2      VOORRAADWAARDASIE

3.2.1    Bereken die waarde van die eindvoorraad deur die EIEU-metode te
         gebruik.
         2 920*  x 480  = 1 401 600 
          960 ☑ x 400  = 384 000 ☑ Een deel korrek
         As 3 880 - * van hierbo 1 785 600 ☑ Een deel korrek. Gaan bewerking na

                               OF: (Kies slegs een metode om te merk)
                    (8 049 600 een punt – 384 000 twee punte)
         768 000  + 7 665 600  – 6 648 000  = 1 785 600 ☑
                                                                       Een deel korrek. Gaan bewerking na
                                                                                                             7

3.2.2    Bereken die winsopslagpersentasie behaal op kosprys
         [8 064 000 – 6 648 000] (twee of niks)
            1 416 000  x          100 = 21,3% ☑ Aanvaar 21%
            6 648 000                                Een deel korrek. Gaan bewerking na
                                                     100 tel nie as een deel korrek nie                      4

         Bereken die voorraadhouperiode (in dae) deur die gemiddelde voorraad
         te gebruik.
                   1 276 800 twee punte
         ½ ✓(768 000 + 1 785 600) ☑ (sien 3.2.1) x 365
               6 648 000 

         = 70 dae ☑                                                                                          4

3.2.3    As die interne ouditeur, verduidelik TWEE punte van kommer, wat
         verband hou met die winsopslag wat jy sal ondersoek.
         Sien 3.2.2 Antwoorde sal van WO afhang
         Enige TWEE   Deelpunte vir onvolledige antwoorde

         Winsopslag behaal is 8,7% (8%) onder die beplande winsopslag.
         120 items vermis of gesteel
         Te veel opruimingsuitverkopings om van oortollige voorraad ontslae te raak
         Verkeerde berekeninge van winsopslag / verkoopprys
         Sal in die toekoms verkooppryse moet verhoog
         Koop in grootmaat / soek goedkoper verskaffer                                                       4

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/JUNIE 2024)                             REKENINGKUNDE V2                                7

3.2.4    Bespreek of die eienaar met die voorraadhoudingsperiode tevrede moet
         wees. (Die voorraadhoudingsperiode vir 2023 was 30 dae.)

         Sien 3.2.2 Antwoorde sal afhang van voorraadhouperiode
         Enige TWEE   Deelpunte vir onvolledige antwoorde

         NEE:
         Voorraadtydperk het van 30 dae tot 70 dae toegeneem (sien 3.2.2)
         Geld is te lank in voorraad opgesluit
         Te veel voorraad
         Groter moontlikheid van diefstal van voorraad
         Voorraad kan verouderd raak

         JA:
         Onwaarskynlik dat voorraad sal opraak
         Beter pryse wanneer voorraad in grootmaat gekoop word                             4

3.2.5    Thandi Handelaars beplan om 10 sweetpakke aan die plaaslike
         netbalklub vir ’n komende toernooi te skenk. Die verkoopsbestuurder
         beweer dat dit ŉ vermorsing van geld en verlore wins sal wees.
         Verduidelik hoekom jy NIE met hom sal SAAMSTEM NIE. Verskaf TWEE
         punte.

         Enige TWEE geldige punte  

         Belangrik om terug te gee aan gemeenskap wat die besigheid ondersteun
         Vorm deel van korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid / trippel
         slotreël / King Kode
         Goeie publisiteit / Dit skep welwillendheid
         Dit is belastingaftrekbaar.                                                       4

                             VRAAG 3:
                           TOTALE PUNTE            30

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

(EC/JUNIE 2024)                              REKENINGKUNDE V2                                         8

VRAAG 4

4.1      VASTE BATES

4.1.1                      Algemene grootboek van Zee Groothandelaars

                                            Bateverkoperekening
 2023      31     Voertuie          132 400          2023 31    Opgehoopte waar-
 Des                                                  Des        devermindering op    103 000 
                                                                 Voertuie (86 450
                                                                 + 16 550 ☑)
                  Wins met               600 ☑                   Bank                 30 000 
                  verkoop         balanserende
                                        bedrag
                  van bates
                                    133 000                                          133 000
          *besonderhede en bedrag moet korrek wees
                                                                                                           6

4.1.2    Bereken die totale waardevermindering op voertuie vir die jaar geëindig
         29 Februarie 2024.

            132 400 x 15% x 10/12 =                             16 550 ☑

         1 932 400 – 132 400 = 1 800 000  x 15% = 270 000 ☑
                                                   286 550 ☑ Een deel korrek                               5

4.1.3    Bereken die drawaarde van voertuie op 29 Februarie 2024.

                                          [132 400 – 103 000]
         1 932 400  – 1 099 200  – 29 400 ☑ – 286 550 ☑ = 517 250 ☑ Een deel korrek

                                     OF: Kies EEN opsie om te merk

         Kosprys: 1 932 400 – 132 400 =                   1 800 000 ☑ Een deel korrek
         Opg. Wvm: 1 099 200 + 16 550 – 103 000 + 270 000 = 1 282 750 ☑Een deel
         korrek
         Drawaarde                                                       517 250 ☑ Een deel korrek

         (Wees bewus van alternatiewe aanbiedings.)                                                        5

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/JUNIE 2024)                          REKENINGKUNDE V2                                  9

4.2 BESTUUR VAN VASTE BATES

                        PROBLEEM (MET SYFERS)
                                                                  ADVIES
                     EEN punt probleem   
                                                        EEN punt advies   
                     EEN punt syfer  
      WINKEL 1       Drukker word oorwerk (140 000      Drukker moet vervang word
       (TYALI)       kopieë)                            Ondersoek vermiste kontant
                     Drukker is baie oud / volledig     Dissiplinêre aksie
                     gedepresieer (R1 drawaarde)        Verdeling van pligte
                     Hoë onderhoud (R8 000)
                     Vermiste kontant (R72 000)
      WINKEL 2       Ink en verbruiksgoedere wat        Dumisa benodig opleiding in
      (DUMISA)       gebruik word, is hoog (R39 000)    die gebruik van drukker om
                     Hoë aantal bedorwe kopieë          bedorwe kopieë en ink en
                     (11 740)                           verbruiksgoedere te
                                                        verminder
                                                        Herstel drukker indien nodig
      WINKEL 3       Min kopieë is gemaak / voldoen nie Adverteer om verkope te
      (ZWENI)        aan kapasiteit nie (40 000)        verhoog
                     Drukker word onderbenut            Ruil drukkers met Winkel 1
                     (40 000/100 000)                   Betaal Zweni kommissie op
                     Beste drukker wat die minste       verkope in plaas van vaste
                     kopieë maak (40 000 vs. 140 000, salaris
                     100 000)                           Maak die winkel toe as
                                                        ligging ongewens is               9

                           VRAAG 4:
                                              25
                         TOTALE PUNTE
                                                                           TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 ANSWERBOOK JUNE 2022 Afrikaans Finaal](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-answerbook-june-2022-afrikaans-finaal/67317f0a-c6c2-47b6-bae2-7d594500c14b) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [Gr12 Accounting P2 (Afrikaans) SEP 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr12-accounting-p2-afrikaans-sep-2022-answer-book/d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Addendum · 2025 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-answer-book/cc1d1590-ceb4-4d58-b4f8-408396bc15a9) — Addendum · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
