# Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the Eastern Cape June Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june2023-afrikaans/68721432-826b-4691-81b7-9cdb74cadea9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june2023-afrikaans/68721432-826b-4691-81b7-9cdb74cadea9)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                      NASIONALE
                                  SENIORSERTIFIKAAT

                                           GRAAD 12

                                          JUNIE 2023

                              REKENINGKUNDE V2
                                NASIENRIGLYN
PUNTE: 150

NASIENBEGINSELS:
1.    Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in
      die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde item strafpunte vir misplaaste items nie).
      Geen dubbel penalisering nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
      die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
      differensieer.
7.    In berekeninge, moet punte nie toegeken word indien noemer en deler omgeruil is nie. Dit is ook van
      toepassing op verhoudings.
8.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe
      syfer getoon word nie.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
10.   ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken Bewerking en een deel korrek.
11.   Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      gedeeltelik foutief is nie. Dui aan d.m.v .
12.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf.
13.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                              Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                       REKENINGKUNDE V2                                               2

VRAAG 1

1.1        BEGRIPPE

            1.1.1      D                   
            1.1.2      A                   
            1.1.3      E                   
            1.1.4      C                   
                                                                                                      4

1.2        BANKREKONSILIASIE

1.2.1      Bereken die korrekte totale van die kontantjoernale vir April 2023.

                         KOJ                                                  KBJ
                        91 230                                                101 050
                           200                                                 5 000 
                         7 500                                                 1 425 
                         5 400                                                2 100 
                       104 330              vir beide totale                 109 575
                                                                                                     10

1.2.1      Bereken die Bankrekening se saldo op 30 April 2023.

            18 795  + 104 330  – 109 575  = 13 550 

                                                                                                      4

1.2.2      Bankrekonsiliasiestaat op 30 April 2023.
            Dt saldo volgens Bankstaat                            15 700 
                                                            Balanserende bedrag
            Krediteer laat deposito                                               21 500     
            Debiteer uitstaande EFO nr. 440                        2 250 
            Krediteer aftrekorder-fout                                            10 000 
            Dt-saldo volgens Bankrekening                         13 550 
                                                                  31 500         31 500
                                                                                                      7

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                                  REKENINGKUNDE V2                                                             3

1.3      KREDITEUREREKONSILIASIE

1.3.1    Verduidelik waarom die saldo van die Krediteurekontrolerekening in
         die Algemene Grootboek moet ooreenstem met die totaal van die
         Krediteurelys wat vanuit die Krediteregrootboek opgestel word.
         Verskaf EEN punt.

         Enige EEN         
         •          Dieselfde inligting/dokumente word gebruik om beide die Krediteurekontrole-
                    rekening en die Krediteuregrootboek op te stel.
         •          Oorboeking word vanaf dieselfde joernale gedoen.
         •          Dit is ŉ interne kontrolemaatreël om die korrektheid van oorboeking te toets.
         •          Krediteurekontrolerekening is ŉ opsomming van al die Krediteuregrootboek-
                    rekeninge.
                                                                                                                          2

1.3.2                                                   Krediteurekontrole                   Krediteurelys
             Voorlopige saldo / totaal                     R111 340                         R78 480
             (i)                                                                            + 960               
             (ii)                                           - 32 800          (een
                                                       (-16 400 -16 400 )     punt elk)

             (iii)                                         + 3 920                        + 3 920              
             (vi)                                                                            - 900            
                                                                                          (- 1 000 +100)   (twee of 0 )

             Korrekte saldo / totaal                       82 460               *         82 460                         8

         * vir beide totale. Openingsaldo/totaal moet ingesluit wees

                                       VRAAG 1:
                                        TOTALE                  35
                                         PUNTE

Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                     REKENINGKUNDE V2                                       4

VRAAG 2

2.1      BEGRIPPE

           2.1.1     Waar                 
           2.1.2     Onwaar               
           2.1.3     Onwaar               
           2.1.4     Waar                 
                                                                                       4

2.2.1    Bereken die direkte arbeidskoste.

           Basiese salaris (14 x 10 500)  x 12                1 764 000 
           Oortyd 3 100  x 80                                  248 000 
           WVF 1 764 000 x 1%                                     17 640 
                                                                2 029 640 

                                                                                       8

2.2.2    Bereken die fabrieksbokoste.

           Indirekte materiaal (19 800 + 57 600 – 22 650 )     54 750 
           Salaris van fabrieksvoorman                           234 000 
           Huuruitgawe (172 800 x 900/2 250)                      69 120 
           Water en elektrisiteit (156 000 x 90%)                140 400 
           Versekering (107 100 + 4 200) x 3/7                 47 700 
           Waardevermindering                                    415 830 

                                                                 961 800 
                                                                                      15

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                                REKENINGKUNDE V2                                      5

2.2.3      Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2023.
            Direkte materiaalkoste                                3 150 000
            Direkte arbeidskoste                                              2 029 640       

            Primêre koste                                         DMK + DAK   5 179 640       
            Fabrieksbokoste                                                    961 800        

            Totale vervaardigingskoste                                        6 141 440      *
            Goedere-in-bewerking (1 Maart 2022)                                240 560
                                                                              6 382 000       
            Goedere-in-bewerking (28 Februarie 2023)                          (382 000)      *
            Koste van produksie van klaarprodukte (6 022 500 +                6 000 000 *
            142 500 – 165 000)                                                    Een deel korrek     8
           *Kontroleer bewerking;   -1 vreemde items, maks. 2

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                          REKENINGKUNDE V2                                            6

2.3        EENHEIDSKOSTE EN GELYKBREEK

2.3.1      Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 31 Mei 2023.
               1 104 000 
               28 – 16 
               12 twee punte
            92 000 eenhede  Een deel korrek
                                                                                                      4

2.3.2      Lewer kommentaar en sê of Linda tevrede behoort te wees met die
           aantal eenhede geproduseer en verkoop gedurende die finansiële jaar.
           Haal syfers aan.
           Enige TWEE vergelykings      (met syfers) 

           •      In 2022 is op 27 000 eenhede wins gemaak en in 2023 is op slegs 4 000
                  eenhde wins gemaak. (vier punte) / In 2022 was die gelykbreekpunt 90 000 en
                  117 000 was geprodeseer en verkoop / Die besigheid het 27 000 eenhede bo
                  die gelykbreekpunt verkoop of het op 27 000 eenhede wins gemaak.

           •      In 2023 was die gelykbreekpunt 92 000 eenhede (Sien 2.3.1) en 96 000 eenhede
                  was geproduseer en verkoop / Dit beteken die besigheid het op slegs 4 000
                  eenhede wins gemaak in 2023.                                                        6

2.3.3      Gee TWEE moontlike redes vir die toename in direkte materiaalkoste per
           eenheid vir die huidige finansiële jaar.
           Enige TWEE  
           Prys van materiaal het verhoog
           Beter kwaliteit grondstowwe is gebruik
           Toename in vervoerkoste/ brandstofkoste
           Toename in vermorsing/ onopgeleide werkers
           Nuwe verskaffers se pryse is hoër
                                                                                                      4

2.3.4      Verskaf EEN rede waarom Linda bekommerd mag wees oor die toename
           in die totale vaste koste gedurende die huidige finansiële jaar.
           Enige EEN punt 

           Hierdie koste behoort redelik konstant te bly /
           Dit word nie beïnvloed deur die vlak van produksie nie (produksie het eintlik gedaal)
           Die toename behoort in lyn te wees met inflasie (ongeveer 5%)                              2

2.3.5      Linda oorweeg om die inhoud per pakkie te verminder terwyl die
           verkoopprys dieselfde gaan bly. Gee TWEE punte van advies.
           Enige TWEE        
           Dit is oneties/bedrog
           Kan tot wetlike optrede teen die besigheid lei
           Negatiewe beeld van die besigheid as klante dit opmerk
           Produk kan dalk van die rakke verwyder word                                                4

                                            VRAAG 2:
                                             TOTALE           55
                                              PUNTE

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                       REKENINGKUNDE V2                                       7

VRAAG 3

3.1        BEGRIPPE

             3.1.1        Deurlopende stelsel                     
             3.1.2        EIEU                                    
             3.1.3        Geweegdgemiddelde-metode                
                                                                                              3

3.2        VOORRAADWAARDASIE

3.2.1      Bereken die waarde van die eindvoorraad op 30 Junie 2023.
                                                   (5 x 630)
           416 290  + 2 913 000  – (5 640  + 3 150)  x 1 160
                820  + 4 920  – 15 
             5 punte
           3 320 500 x 1 160
             5 725 3 punte
            8 punte
           580 x 1 160
           = R672 800 
           Moet wees x 1 160
                                                                                              9

3.2.2      Bereken die gemiddelde voorraadhoudingsperiode (in dae) vir baadjies.
           ½ (416 290  + 672 800 )       (sien 3.2.1)   x 365
            (3 320 500  – 672 800 )
           = 544 545 x 365                           Eenhede: ½ (820 + 1 160) x 365
             2 647 700                                            4 350
           = 75,1 dae                                            83,1 dae
                                                                                              5

3.2.3      Bereken die aantal eenhede wat weg is.

           (820 + 4 920 – 15)  – 4 350  – 1 160  = 215 
                                                                                              4

           Gee TWEE punte van advies hoe Neville hierdie probleem kan
           aanspreek.

           Enige TWEE geldige punte     
           Sekuriteitsplaatjies op baadjies
           Beperk toegang tot stoorkamer
           Tel voorraad gereeld en kontroleer met rekords
           Installeer kringtelevisie (CCTV)
           Bestel kleiner hoeveelhede op ŉ slag / hou minder baadjies in voorraad
                                                                                              4

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                        REKENINGKUNDE V2                                        8

 3.2.4     Verduidelik watter effek ŉ verandering na die EIEU-metode op die bruto
           wins van die baadjies sal hê.
           Bruto wins sal verhoog. 
                                                                                                2

           Gee EEN rede pro (vir) verandering van die voorraadwaardasie-metode.
           Enige EEN geldige punt 

           EIEU toon voorraad teen meer realistiese pryse /
           Voorraad word waardeer teen huidige pryse.
                                                                                                2

           Gee EEN rede teen verandering van die voorraadwaardasie-metode.
           Enige EEN geldige punt 

           Dit is oneties om rekords te manipuleer.
           Met verloop van tyd sal die verskil uitgekanselleer word.
           Toename in bruto wins sal tot hoër belasting lei.
           Dit sal onmoontlik wees om resultate met dié van vorige jare te vergelyk.
                                                                                                2

 3.2.5     Verduidelik waarom dit ŉ goeie idee is om baadjies vir ŉ skool te borg.
           Gee TWEE redes.
           Enige TWEE geldige punte      

           Dit vorm deel van korporatiewe sosiale verantwoordelikheid.
           Dit skep klandisiewaarde vir die maatskappy.
           Dit is goed vir die beeld van die maatskappy / goeie publisiteit.
           Dit is aftrekbaar van belasting.

                                                                                                4

                                VRAAG 3:
                                 TOTALE          35
                                  PUNTE

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                          REKENINGKUNDE V2                                     9

VRAAG 4

4.1 VASTE BATES

4.1.1      Bereken die waardevermindering op toerusting vir die jaar geëindig
           28 Februarie 2023.

           Ou Toerusting: 480 000 x 20% = 96 000  39 999 (drawaarde van
           R1)
           Nuwe Toerusting: 120 000 x 20% x 10/12 = 20 000 
                                                     59 999  Een deel korrek

           [(600 000 – 120 000) – 440 000] – 1 = 39 999

           Bereken die waardevermindering op voertuie vir die jaar geëindig
           28 Februarie 2023.

           Verkoopte V: (164 250 – 56 250)  x 20% x 5/12                = 9 000 
                      279 900 een punt          105 750 een punt
           Ou V: (444 150 –164 250)  – (162 000         - 56 250) x 20% = 34 830 
           Nuwe V: 315 000 x 20% x 6/12                                  = 31 500
           
                                                                           75 330 
                                                                           Een deel korrek
                                                                                              14

4.1.2      Gee EEN rede waarom ŉ maatskappy mag besluit om vaste bates te
           verkoop.
           Enige EEN geldige punt 

           Bates is te oud
           Onderhoud raak te duur
           Nie meer effektief vir spesifieke gebruik nie
           Beter model is beskikbaar
           Beter tegnologie
                                                                                               2

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                     REKENINGKUNDE V2                                           10

4.2        BESTUUR VAN VASTE BATES

                          PROBLEEM (MET SYFERS)
                                                                        ADVIES
                        EEN punt Probleem      
                                                          EEN punt Advies       
                        EEN punt Syfer        
           VOERTUIG 1   Onder-benut                     Gee meer ritte vir hierdie
                        Slegs 360 km afgelê / slegs 24  voertuig / maak seker ŉ
                        ritte                           ritboek word gehou / stel doel-
                        Bestuurder word te veel         witte vir elke bestuurder.
                        betaal. R11 000 vir min werk.   Gee hierdie voertuig vir ŉ
                                                        ander bestuurder (ruil met
                                                        bestuurder nr. 3)
           VOERTUIG 2   Hoogste betaalde bestuurder, Gee die bestuurder ŉ werk-
                        R13 750, word nie regverdig     skedule / verander na
                        deur meer werk nie / onder-     kommissie op werk gedoen
                        benut 780 km van moontlike
                        1 200 km / doen baie kort ritte
           VOERTUIG 3   Ou voetuig / volle waarde-      Vervang hierdie voertuig / kyk
                        vermindering: R1 drawaarde / na moontlike inruiling of
                        hoë onderhoud R285 per          bateverkope / gebruik
                        maand / hoë brandstofkoste      voertuig vir baie kort ritte / ruil
                        R2 150                          met bestuurder nr. 1                         9

                              VRAAG 4:
                               TOTALE           25
                                PUNTE

                                                                                  TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [2023 MP Prelim P2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-memo/8339757f-4c69-4fe5-a4b9-9b18e18257ca) — Accounting · Memo · 2023
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Addendum · 2025 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-answer-book/cc1d1590-ceb4-4d58-b4f8-408396bc15a9) — Addendum · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
