# Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the Eastern Cape June 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape June
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape June · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                     NASIONALE
                                 SENIOR SERTIFIKAAT

                                             GRAAD 12

                                          JUNIE 2022

                              REKENINGKUNDE V2
                                NASIENRIGLYN
PUNTE: 150

NASIENBEGINSELS:
1.    Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in
      die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde item strafpunte vir misplaaste items nie).
      Geen dubbel penalisering nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ’n vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
      die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
      differensieer.
7.    In berekeninge, moet punte nie toegeken word indien noemer en deler omgeruil is nie. Dit is ook van
      toepassing op verhoudings.
8.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe
      syfer getoon word nie.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
10.   Bewerking beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken ‘Bewerking en een deel korrek’.
11.   Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle, moet die metodepunt nie toegeken word nie. Dui aan
      d.m.v. .
12.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf.
13.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                             REKENINGKUNDE V2                                              (EC/JUNIE 2022)

 VRAAG 1

 1.1     KREDITEUREREKONSILIASIE
 1.1.1
                                                       Krediteuregroot-                  Staat ontvang van
                                                      boekrekening van                       Fragrance
                                                    Fragrance Verskaffers                   Verskaffers
             Voorlopige saldo/totaal                    R28 375                            R33 770
                              (i)                                                               - 375       
                              (ii)                                                           - 1 500        
                                                                                                           (een punt
                                                                                          ( - 750 – 750)      elk)
                             (iii)                               - 500       
                             (iv)                            + 1 800         
                                                        (9 700 – R7 900)   (twee of 0)

                              (v)                           - 12 500          

                             (vi)                            + 6 320          
                             (vii)                                                           - 8 000          
                                                                                                - 400         

             Korrekte saldo/totaal                            23 495             *           23 495                   13
         * vir beide totale Openingsaldo/totaal moet ingesluit wees.

 1.1.2   Bereken die gemiddelde krediteurebetalingstermyn (in dae).
                      114 000 drie punte
         ½  (100 000 + 128 000 ) x 365
                 832 200 

         114 000 x 365
         832 200

         50 dae  Een deel korrek en MOET met 365 vermenigvuldig wees
                                                                                                                        5

 1.1.3   Verskaf TWEE interne beheermaatreëls wat geïmplementeer kan word
         om beter bestuur van krediteure te verseker.

         Enige TWEE      
         •     Interne oudits kan die moontlikheid van bedrog verminder
         •     Kontroleer dokumente om korrektheid van inskrywings te verseker
         •     Behoorlike magtiging vir aankope
         •     Maak seker krediteure word betyds betaal om te kwalifiseer vir kortings
               / om goeie kredietwaardigheid te behou
         •     Maak ten volle gebruik van volle krediettermyn om kontantvloei te
               vergemaklik                                                                                              4

Kopiereg voorbehou                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                          REKENINGKUNDE V2                                3

 1.2       BESTUUR VAN KONTANT

 1.2.1     Verskaf TWEE bekommernisse, rakende die uitstaande deposito’s,
           waaroor die eienaar besorgd behoort te wees.
           Enige TWEE         
           •      Moontlike diefstal / bedrog
           •      Oorrol van kontant
                                                                                     4

 1.2.2     Verskaf TWEE voorstelle wat gebruik kan word om te verseker dat
           dit nie weer sal gebeur nie.

           Enige TWEE 
           
           • Kontant moet daagliks gedeponeer word OF kontant moet daagliks
             deur sekuriteitsfirmas afgehaal word
           • Skeiding van pligte
           • Moedig EFO’s aan vir debiteure en ander betalende klante                4

                                 VRAAG 1:
                               TOTALE PUNTE      30

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                              REKENINGKUNDE V2                               (EC/JUNIE 2022)

VRAAG 2

2.1     STUTTERHEIM VERVAARDIGERS

2.1.1   Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 30 April 2022.
         Direkte arbeidskoste                                    2 150 880
         Direkte materiaalkoste (112 800+1 665 000– 63 000– 175 680)          1 539 120 *
         Primêre koste                                            DAK + DMK       3 690 000      
         Fabrieksbokoste (1 405 350 + 40 950 – 36 300)                       1 410 000      

         Totale vervaardigingskoste                                               5 100 000 *
         Goedere-in-bewerking (1 Mei 2021)                                          426 000
                                                                                  5 526 000      
         Goedere-in-bewerking (30 April 2022)                                     (261 000)     *
         Koste van produksie van klaarprodukte                (39 000 x R145)     5 265 000              17
        * Toets bewerking;    -1 vreemde items, maks. 2

2.1.2   Verkorte Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat) vir die jaar
        geëindig 30 April 2022.
         Bruto wins                                                              3 750 000
         Verkoops- en verspreidingskoste (1 829 550  + 14 520 )              (1 844 070)     
         Administrasiekoste (1 331 850  – 40 950  sien 2.1.1 + 21 780 )     (1 312 680)     

         Netto wins                                                                593 250     *          10

2.2     EENHEIDSKOSTE EN GELYKBREEK

2.2.1   Verduidelik die verskil tussen vaste koste en veranderlike koste.
        Enige geldige verduideliking 

        Vaste koste bly dieselfde ongeag die hoeveelheid eenhede geproduseer.
        Veranderlike koste varieer in direkte verhouding tot die aantal eenhede
        geproduseer.                                                                                       2

2.2.2   Bereken die gelykbreekpunt vir 2022.
        240 000 een punt x R16,20 een punt
         3 888 000 
        53,40 – 34,80 
           18,60 twee punte
        209 032,2 → 209 033eenhede  Een deel korrek                                                      5

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                            REKENINGKUNDE V2                                          5

 2.2.3     Lewer kommentaar oor die gelykbreekpunt en die vlak van produksie
           vir 2021 en 2022. (Haal syfers aan.)
           Kommentaar en vergelyk GBP met Produksie vir 2021  syfer 
           Kommentaar en vergelyk GBP met Produksie vir 2022  syfer  sien 2.2.2

           In 2021 was die gelykbreekpunt 195 000  en 195 000 is geproduseer en
           verkoop.
           Die besigheid het gelyk gebreek / geen wins of verlies is gemaak nie.
           In 2022 was die gelykbreekpunt 209 033 eenhede (Sien 2.2.2) en 240 000
           eenhede is geproduseer en verkoop.
           Die besigheid het ’n wins op 30 967 eenhede gemaak.                                      6

 2.2.4     Identifiseer die veranderlike koste waaroor die eienaar besorgd
           behoort te wees. Verduidelik en verskaf ’n berekening om jou antwoord
           te ondersteun.
           
           Direkte arbeidskoste  het met 15,7% vermeerder (1,65/10,50) of
           met 1,65. 

           Direkte arbeidskoste het met meer  as die inflasiekoers van 6% 
           verhoog.

           OF:    Aanvaar verkoop- en verspreidingskoste wat met 54c verlaag word – kan
           verkope in die toekoms beïnvloed / mededingers kan die mark betree                       4
           
 2.2.5     Alhoewel daar ’n daling in die vaste koste per eenheid was, is die
           eienaar steeds nie tevrede met die kontrole oor vaste koste nie.
           Verduidelik waarom hy so voel en verskaf berekeninge om sy
           bekommernis te ondersteun.
           Verduidelik ekonomie van skaal 
           Haal vergelykende syfers aan 

           In 2021 was die totale vaste koste R3 217 500 (195 000 x R16,50) en in
           2022 was die totale vaste koste R3 888 000 sien 2.2.2
                                               OF
           Totale vaste koste het met R670 500 of met 20,8% verhoog.
           Totale vaste koste is veronderstel om redelik konstant (of onveranderd) te
           bly, ongeag die aantal eenhede geproduseer – binne perke.                                4

 2.2.6     Gee EEN moontlike rede vir die daling in die verkoops- en
           verspreidingskoste.
           Enige EEN geldige verduideliking 
           
           Effektiewer of plaaslike advertering
           Verkope vind plaas volgens kommissie-basis i.p.v. vaste salaris
           Goedkoper aflewerings                                                                    2

                                            VRAAG 2:
                                          TOTALE PUNTE       50

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                  REKENINGKUNDE V2                                (EC/JUNIE 2022)

 VRAAG 3
 3.1     VOORRAADWAARDASIE

 3.1.1   Bereken die waarde van slotvoorraad op 28 Februarie 2022.
            
         63 140  + 328 330  – 3 740  – 2 900  x 320
              412  + 2 010  – 22  – 20 
           5 punte
         384 830 x 320
          2 380
           4 punte

          9 punte
         161,69 x 320
         = R51 740,80 Aanvaar R51 741 
         Moet x 320 wees
                                                                                            10

         Bereken die bruto wins vir die jaar geëindig 28 Februarie 2022.
          Verkope (1 986 x R220)                            436 920 
          Koste van verkope (384 830  – 51 741 )          (333 089) 
          Bruto wins                                        103 831  een deel korrek

                                                                                             6

 3.1.2   Watter advies kan jy vir Happiness gee in verband hiermee? Noem
         TWEE punte.
         Enige TWEE geldige punte 

         Hy moet aan Nelson verduidelik dat dit oneties is om familie/vriende ten
         koste van die besigheid te bevoordeel.
         Daar behoort beleide in plek te wees om te verseker alle werknemers
         verstaan en onderwerp hulleself hieraan.
         Beste kwaliteit en pryse behoort altyd ’n prioriteit vir die besigheid te wees.

                                                                                             4

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                       REKENINGKUNDE V2                                          7

 3.2       BESTUUR VAN VOORRAAD (PROBLEEMOPLOSSING)

 3.2.1     Verskaf ’n berekening om te bewys dat sonhoede gesteel word.
           412  + 1 968  – 320  – 1 986  = 74  een deel korrek

           Gee TWEE punte van advies vir Happiness om hierdie probleem aan te
           spreek.
           Enige TWEE geldige punte 

           Verbeter sekuriteit / sekuriteitswagte / sekuriteitsetikette (“tags”) aan hoede
           Beperk toegang tot voorraadkamers
           Bestel kleiner hoeveelhede, meer gereeld / bestel soos benodig
           Tel voorraad gereeld en vergelyk dit met die voorraadrekords
                                                                                                 9

 3.2.2     Happiness is onseker of hy die korrekte verkooppryse vir die sonbrille
           en strandsakke vra.
           Gee vir hom advies oor ELKE produk. Haal syfers aan.

              PRODUK                           ADVIES MET SYFERS
                           Enige geldige advies 
                           Syfers 
           Sonbrille       Winsopslag van 25% word deur die kopers as redelik beskou.
                           Verkoopprys van R3 438 is vir kopers aanvaarbaar.
                           1 850 eenhede is verkoop.
                           Voorraadhoudingsperiode is 52 dae.
                           Slotvoorraad is slegs 280 eenhede.

           Strandsakke     Winsopslag van 80% word as te hoog, deur kopers beskou.
                           Verkoopprys van R702 is nie aanvaarbaar vir kopers nie.
                           Slegs 740 eenhede is verkoop.
                           Voorraadhoudingsperiode is 163 dae/ heeltemal te lank
                           Slotvoorraad van 420 eenhede is te hoog.
                           Indien winsopslag % verlaag word, sal verkope dalk verhoog.           6

                                VRAAG 3:
                              TOTALE PUNTE         35

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                           REKENINGKUNDE V2                                       (EC/JUNIE 2022)

 VRAAG 4

 4.1         VASTE BATES

 4.1.1       ALGEMENE GROOTBOEK VAN FEZEKA HANDELAARS BPK

 Dt                                           Toerusting                                              Kt
    2021     Saldo              a/b         260 000    2022     Bateverkope                   35 000 
    Jul 1                                              Mar 31
    2022     Krediteurekontrole        192 000      2022     Saldo            o/b         420 000 
    Apr 1                                              Jun 30
    2022     Bank                          3 000 
    Apr 1
                                           455 000                                             455 000
    2022     Saldo               a/b     420 000 
    Jul 1

                                                                                                                 7

                       Opgehoopte waardevermindering op toerusting
    2022     Bateverkope                  11 200      2021     Saldo              a/b             90 000
    Mar 31                                             Jul 1
             (7 000  + 4 200 )
    2022     Saldo             o/b       121 150      2022     Waardevermindering           4 200  *
    Apr 30                                             Mar 31
                                                       2022     Waardevermindering             38 150 
                                                       Jun 30   (28 400  * + 9 750  *)
                                            132 350                                              132 350
                                                       2022     Saldo               a/b       121 150 
                                                       Mei 1

                                                                                                                12

                                               Bateverkope
    2022     Toerusting                   35 000      2022     Opgehoopte waardever-          11 200 
    Mar 31                                             Mar 31
                                                                mindering op Toerusting
             Wins met verkoop van           2 000              Bank                         25 800 
             bate                                                         Toets bewerking    Balanserende
                                                                                             bedrag Een deel
                                                                                                      korrek
                                             37 000                                                37 000

                                                                                                                 7
 *Toets bewerkings. Gee een metodepunt indien enige een deel korrek is.

 Bewerkings:
 WVM op 31 Maart 2022:
 1/7/20 – 30/6/21 35 000 x 20% = 7 000
 1/7/21 – 31/3/22 (35 000 – 7 000) x 20% x 9/12 = 4 200
 WVM op 30 Junie 2022:
 Ou T: (260 000 – 35 000) – (90 000 – 7 000) x 20% = 28 400
 Nuwe T: 195 000 x 20% x 3/12 = 9 750

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                           REKENINGKUNDE V2                                         9

 4.2       INTERNE OUDITPROSESSE

 4.2.1     Noem die tipe verslag wat ontvang is.

           Gekwalifiseerd 
                                                                                               1

 4.2.2     Verduidelik TWEE moontlike gevolge van hierdie ouditverslag vir die
           maatskappy.

           Enige TWEE geldige punte   
           Kan dalk ’n negatiewe effek op winsgewendheid hê / kan klante verloor /
           swak beeld.
           Negatiewe beeld van die maatskappy mag dalk die vraag na aandele en
           die aandeleprys beïnvloed.
           Potensiële beleggers mag dalk besluit om nie in die maatskappy te belê
           nie.
                                                                                               4

 4.2.3     Hoe behoort die Raad van Direkteure hierdie saak te hanteer?
           Verskaf TWEE punte.

           Enige TWEE geldige punte    

           Ondersoek die bevindings van die eksterne ouditeur.
           Versoek die interne ouditeur om verslag te doen oor nalatigheid
           Verhoor/ dissiplinêre optrede / ondersoek
           Gee die HUB ’n geleentheid om te verduidelik en bewyse te verskaf.                  4

                                    VRAAG 4:
                                  TOTALE PUNTE    35

                                                                                TOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 GR12 ANSWERBOOK JUNE 2022 Afrikaans Finaal](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-answerbook-june-2022-afrikaans-finaal/67317f0a-c6c2-47b6-bae2-7d594500c14b) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [Gr12 Accounting P2 (Afrikaans) SEP 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr12-accounting-p2-afrikaans-sep-2022-answer-book/d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [Accounting P2 May June 2022 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2022-mg-afr/53209029-5f7d-499e-a687-135398f33b2f) — Accounting · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Addendum · 2025 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
