# Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)

> Grade 12 Accounting Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2020-ansbk-afr/3141de0c-2140-4798-b031-af09fb61ceba
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2020-ansbk-afr/3141de0c-2140-4798-b031-af09fb61ceba)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                            PLAKKER

         SENTRUMNOMMER

                                 EKSAMENNOMMER

                 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
                            REKENINGKUNDE V2
                                     GRAAD 12
                            VOORBEREIDENDE 2021

                     SPESIALE ANTWOORDEBOEK

       VRAAG                 PUNTE               PARAAF               MOD.

           1

           2

           3

           4

       TOTAAL

                      Hierdie antwoordeboek bestaan uit 10 bladsye.

                                       *acaba2*

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
  Rekeningkunde/V2                          2                  DBE/November 2020
                                   NSS – Antwoordeboek

VRAAG 1

1.1
         1.1.1
         1.1.2
         1.1.3
                                                                                      3

1.2.1   Bereken die direkte materiaalkoste.
                             Bewerkings                        Antwoord

                                                                                      4

1.2.2   PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 29 FEBRUARIE 2020
        Direkte materiaalkoste

        Primêre koste

        Totale vervaardigingskoste
        Goedere-in-bewerking (1 Maart 2019)                    53 500

        Totale koste van produksie van klaarprodukte
                                                                                      18

1.2.3   Identifiseer TWEE bekommernisse oor James se werkkaart. Verskaf ook
        EEN voorstel om die bekommernisse wat geïdentifiseer is, te hanteer.
        TWEE BEKOMMERNISSE:

        EEN VOORSTEL:

                                                                                      6

  Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
  Rekeningkunde/V2                           3                        DBE/November 2020
                                    NSS – Antwoordeboek

1.3     FRAGRANCE VERVAARDIGERS

1.3.1   Identifiseer EEN veranderlike koste van elke produk wat nie goed beheer is
        nie. Let daarop dat die inflasiekoers 6% is. Haal syfers aan. In elke geval,
        verskaf 'n oplossing vir die probleem geïdentifiseer.
               VERANDERLIKE KOSTE
                                                           OPLOSSING
                     (met syfers)
        PARFUUM

        SJAMPOE

                                                                                             6

1.3.2   Verskaf 'n berekening om te bewys dat die gelykbreekpunt van 26 250
        eenhede vir parfuum in 2020 korrek is.
                            Bewerkings                        Antwoord

                                                                                             4

1.3.3   Lewer kommentaar op die gelykbreekpunt en vlak van produksie van
        parfuum. Noem TWEE punte met syfers.

                                                                                             4

                                     TOTALE PUNTE

                                            45

  Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
  Rekeningkunde/V2                              4                DBE/November 2020
                                       NSS – Antwoordeboek

VRAAG 2

2.1     DEBITEUREVERSOENING

2.1.1    REGSTELLINGS IN DIE DEBITEUREKONTROLE-REKENING OP
         30 SEPTEMBER 2020
         Saldo voor foute en weglatings               100 310
                                   (i)
                                   (ii)
                                   (iii)
                                   (iv)
                                   (v)
                                   (vi)
         Korrekte saldo van Debiteurekontrolerekening
                                                                                        8

2.1.2   DEBITEURELYS OP 30 SEPTEMBER 2020
         D Dlamini       27 000
         G Swardt        22 470
         N Nomandla      17 600
         L Vos           34 440
         X Meyer         – 2 000
         Korrekte totaal van Debiteurelys
                                                                                    11

2.1.3   Verwys na Inligting C. Bereken die % debiteure wat nie aan die
        kredietterme voldoen nie.
                           Bewerkings                     Antwoord

                                                                                        4
        Verwys na Inligting A. Identifiseer EEN ander probleem met betrekking
        tot die beheer oor debiteure.

                                                                                        2
        Verskaf TWEE voorstelle om die probleme wat geïdentifiseer is, op te
        los.

                                                                                        2

  Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde/V2                        5                     DBE/November 2020
                                NSS – Antwoordeboek

2.2     BTW

2.2.1   Bereken die BTW-bedrag wat op 31 Augustus 2020 aan SAID betaalbaar
        is.
                          Bewerkings                         Antwoord

                                                                                      9

2.2.2   Gee die rekenmeester raad oor hoe om die aangeleentheid van die
        dokumente wat deur Tom Smith verskaf is, te hanteer. Noem TWEE
        punte.

                                                                                      4

                                 TOTALE PUNTE

                                        40

 Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
  Rekeningkunde/V2                          6                      DBE/November 2020
                                   NSS – Antwoordeboek

VRAAG 3
3.1     Bereken die waarde van die eindvoorraad deur die EIEU-metode te gebruik.
                            Bewerkings                            Antwoord

                                                                                           5
        Bereken die voorraadhoudingstydperk (in dae) deur die eindvoorraad te
        gebruik.
                           Bewerkings                           Antwoord

                                                                                           3
        Bereken die % winsopslag op kosprys.
                           Bewerkings                             Antwoord

                                                                                           3

3.2.1   Vergelyk die winsopslag-% wat op elke model behaal is en lewer
        kommentaar op hoe dit die verkope en winsgewendheid van die twee
        modelle beïnvloed het. Haal syfers of aanwysers aan.

                                                                                           4
3.2.2   Vergelyk die voorraadhoudingsperiode vir elke model en die aanvraag vir
        elke model en lewer kommentaar op hoe dit die beheer van die
        voorraaditems van die twee modelle beïnvloed het. Haal syfers of
        aanwysers aan.

                                                                                           4
  Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
  Rekeningkunde/V2                          7                         DBE/November 2020
                                   NSS – Antwoordeboek

3.3   Bereken die waarde van die           270   horlosies   deur   die   geweegde-
      gemiddeldemetode te gebruik.
                         Bewerkings                                  Antwoord

                                                                                               5
      Verduidelik die effek wat dit op die bruto wins sal hê. Haal syfers aan.

                                                                                               2
      Verduidelik waarom dit in die toekoms nie gepas sou wees dat sy die
      geweegde-gemiddeldemetode vir die nuwe horlosies gebruik nie. Noem
      TWEE punte.

                                                                                               4

                                    TOTALE PUNTE

                                           30

  Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                           8                          DBE/November 2020
                                  NSS – Antwoordeboek

VRAAG 4

4.1     Voltooi die Krediteurebetalingskedule vir Februarie 2021.

                       Krediet-     Desember        Januarie        Februarie
                       aankope        2020            2021            2021
                          R            R               R               R
        Desember                        198 000         132 000
        Januarie                                        144 000
        Februarie

                                                                                      7

4.2     Bereken die verwagte % verhoging in sekuriteitskoste vanaf
        1 Februarie 2021.
                          Bewerkings                  Antwoord

        Bereken die % kommissie          gedurende      Februarie   2021     aan
        verkoopspersoneel betaal.
                        Bewerkings                                Antwoord

        Bereken die water en elektrisiteit vir Desember 2020 begroot.
                          Bewerkings                           Antwoord

        Bereken die verwagte leningsterugbetaling op 31 Desember 2020.
                         Bewerkings                         Antwoord

                                                                                     12

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                              9                          DBE/November 2020
                                     NSS – Antwoordeboek

4.3     Lewer kommentaar op die kontrole van verpakkingsmateriaal.
        Haal syfers of berekeninge aan.

        Lewer kommentaar op die              kontrole      van   verbruiksgoedere.
        Haal syfers of berekeninge aan.

                                                                                         6

4.4     Gee EEN rede waarom hy nie wou ophou om salarisse en lone
        te betaal nie.

                                                                                         2
        Identifiseer EEN ander betaling in die lys in Inligting D wat hy nie
        sou kon stop nie en gee 'n rede.
        Identifiseer EEN ander betaling:

        Rede:

                                                                                         2
        Identifiseer EEN betaling in die lys in Inligting D wat hy sou gestop
        het en gee 'n rede.
        Identifiseer EEN betaling:

        Rede:

                                                                                         2

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                         10                    DBE/November 2020
                                NSS – Antwoordeboek

4.5     Behalwe om meer verkope te genereer of om die gebruik van die
        voertuig te hê, noem TWEE voordele van ELKE opsie.
        TWEE voordele van Opsie X (koop die voertuig):

        VOORDEEL 1

        VOORDEEL 2

        TWEE voordele van Opsie Y (huur/bruikhuur voertuig):

        VOORDEEL 1

        VOORDEEL 2
                                                                             4

                                 TOTALE PUNTE

                                        35

                                                                  TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [Accounting P2 Nov 2020 Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2020-afr/11a416d1-5a4d-43f5-8e86-04e631d2a55d) — Accounting · QP · 2021 · Afr
- [Accounting P2 QP Nov 2020 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-nov-2020-eng-d/7a7e912d-274c-4600-8f33-8c3e779b6f8e) — Accounting · QP · 2021 · Eng
- [Accounting P2 Nov 2020 ANSBK Eng D REV](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2020-ansbk-eng-d-rev/863967ff-8393-4d36-ac90-75cbdfc8ad7e) — Accounting · QP · 2021 · Eng
- [Accounting P2 Nov 2020 ANSBK isiXhosa ENG D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2020-ansbk-isixhosa-eng-d/4ed6f6c2-dccd-41ab-a7d8-edaae97c4697) — Accounting · QP · 2021 · isiXhosa
- [Accounting P2 Nov 2020 QP Sesotho ENG D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2020-qp-sesotho-eng-d/b8211dab-ac4c-47a0-a24b-ef1b3c8c13a9) — Accounting · QP · 2021 · Sesotho
- [ACCOUNTING GR12 QP SEPT 2021 isiXhosa](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-qp-sept-2021-isixhosa/375efb65-d103-44bc-a910-e9b8bccfd69a) — Accounting · QP · 2021 · isiXhosa

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng
- [Accounting P2 (English ) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-english-june-2025-answer-book-1/73bffe7c-1c96-49bd-af78-abb8db8c6618) — Addendum · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
