# Accounting Grade 12 P2 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2020-memo-afr-2/4b9ca2b3-83c2-4c8f-a67d-88a54cb2fa34
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2020-memo-afr-2/4b9ca2b3-83c2-4c8f-a67d-88a54cb2fa34)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                          NASIONALE
                                      SENIOR SERTIFIKAAT

                                                GRAAD12

                                        REKENINGKUNDE V2
                                         NOVEMBER 2020(2)
                                           NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1.    Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
      die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
      Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente
      of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
      die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
      differensieer.
7.    Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd
      gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae
8.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
      syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
      redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
10.   'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
      Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
11.   In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is
      ook van toepassing op verhoudings.
12.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige vir enige
      item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n .
13.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. Neem
      kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek
14.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
  Rekeningkunde/V2                                              2                                 DBE November 2020 (2)
                                                        NSS – Nasienriglyne

  VRAAG 1
1.1     BTW

1.1.1                                               Bewerkings                                     Antwoord

             (a)                               89 700 – 78 000                                      11 700 

                                            12 400 X 15% of 15/100
             (b)            een punt vir beide syfers slegs as alle bewerking en geen ander
                                                bewerkings gedoen nie
                                                                                                   1 860 
                                           & as daar geen finale antwoord is
                                       210 X 115/15 OF 1 400 + 210
             (c)            een punt vir beide syfers slegs as alle bewerking en geen ander
                                                bewerkings gedoen nie
                                                                                                   1 610 
                                           & as daar geen finale antwoord is
                            149 500 twee punte
                       (158 700 – 9 200)  x 15/115 
                                                                                                    19 500
             (d)                                                                                  moet x by 15/115
                       OF 20 700 -1 200                                                           & een deel korrek
                          twee punte     een punt
                                                                                                                              9

1.1.2    Lewer kommentaar op hierdie praktyk en gee Amahle raad.
                   KOMMENTAAR                             RAAD 
             deelpunte vir onvolledige / onduidelike/ gedeeltelike antwoorde

               Oneties om geld te gebruik wat nie deur die                         Hou behoorlik rekord/
                onderneming verdien is nie om lopende /                              verseker dat daar altyd fondse
                bedryfskoste te betaal                                               beskikbaar is vir betalings
               Die onderneming is 'n agent vir SAID en                             Neem kennis van indien
                moet betalings gereeld doen                                          datums en beplan betyds.
               Die onderneming kan beboet (gepenaliseer                            Gebruik slegs ondernemings
                word) vir nienakoming / vermyding/                                   geld om ondernemings
                manipulasie/uitstel van BTW betaling                                 verpligtinge te betaal/ Werk
                Dit kan lei tot 'n meer intensiewe ondersoek                        binne die begroting.
                in die toekoms vir ongerymdhede
               Dit is oorrol van kontant; wat kan eskaleer
                tot 'n groter probleem                                                                                        3

  Kopiereg voorbehou                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
  Rekeningkunde/V2                                              3                                         DBE November 2020 (2)
                                                        NSS – Nasienriglyne

1.2     KREDITEUREVERSOENING                                                               Aanvaar hakies vir negatiewe bedrae
                                                                   of Dt (-) en Kt (+) in die KG en Dt (+) en Kt (-) in die staat
1.2.1                                  Krediteuregrootboek-
                                      rekening van Thembeka                                  Rekeningstaat van
                                         Verskaffers in die                                Thembeka Verskaffers
                                    Boeke van Ekasi Handelaars
               Saldo                                    117 200                                         157 400
                  (a)                                  – 49 100 
                                                                                                   13 100 – 10 300      
                  (b)                                                                                    + 2 800        Geen
                                                                                                                        deelpunte

                  (c)                                  + 12 500 
                  (d)                                                                                    – 6 400 
                                                   – 9 700 – 9 700
                  (e)                            een punt een punt      
                                                        –19 400
                                                                                                                                       9
                  (f)                                                                                  – 92 600 
                                                          61 200            *                            61 200
                                             Beide totale: kontroleer. Moet beginsaldo's insluit kan verskillende bedrae wees
                                           - 1 vir vreemde items per lyn indien „n punt verdien is op die lyn (bv. max kan -6 wees)
                                                                            Aanvaar ten volle korrekte antwoorde op verkeerde lyn

1.2.2   Wat behoort die eienaar aan Bradley oor hierdie insident te sê? Verduidelik
        TWEE punte.
        Enige TWEE geldige verduidelikings                         
                                                              deelpunte vir onvolledige / onduidelike/ gedeeltelike antwoorde

        Moet nie diefstal of ontslag/ onttrekkings as „n verduideliking aanvaar nie

            Hy behoort nie misbruik maak van sy posisie in bestuur nie / misbruik van
             gesag / moontlike botsing van belange
            Dit kan gesien word as verkeerd ( bv oneties of slinks)
            Teen ondernemingsbeleid bv alle transaksies moet gemagtig en
             gedokumenteer word/ ondermyn interne kontrole
            Hy moet die geld terugbetaal; hy kan 'n rekening oopmaak met die
             onderneming oopmaak en die goedere koop.
            Hy kan vooraf met die eienaar onderhandel vir „n spesiale prys of kosprys
            Hy is onderhewig aan dissiplinêre aksie (waaarskuwing) en dit kan sy goeie
             reputasie skaad
            Opskorting / waarskuwing van ontslag/ posvermindering / sal oorweeg word
             (indien weer gebeur)                                                                                                      4

                                                       TOTALE PUNTE
                                                                   25

  Kopiereg voorbehou                                                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                            4                                       DBE November 2020 (2)
                                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2
2.1     PERFECT FIT VERVAARDIGERS
2.1.1   PRODUKSIEKOSTESTAAT
        VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2021
                                      Vir misplaaste items ken deelpunte toe, nie vir bewerkings maar nie vir antwoord nie

          Direkte materiaalkoste 1 575 000 + 75 000                                            1 650 000 
                                                                                               een deel korrek

          Direkte arbeidskoste                                    Primêre koste– DMK              900 000 
          Primêre koste                                                                        2 550 000
          Fabrieksbokoste                                     een punt    een punt
                                                             - 117 600 + 98 000
                                                             (117 600 x 5/6) – 117 600
                                                                                                  516 000 
                                                                                               een deel korrek
                              518 800  + 16 800 – 19 600 
                                         25 200 x 2/3 of 25 200 – 8 400

          Totale vervaardigingskoste                             Primêre koste + FBK           3 066 000 
          Goedere-in-bewerking (begin)                                                            230 000 

                                                                                               3 296 000

          Goedere-in-bewerking (einde) TPK – sub-totaal hierbo                                  (104 000) 
                                                                                             Moet nie 230 000
                                       Vir hakies kontroleer op bewerking pos of neg is
                                                                                                  aanvaar nie

          Totale koste van produksie                                   7 600 x R420            3 192 000 
                                                                                               geen deelpunte                14

2.1.2   Bereken: Bruto wins verdien met verkoop van hemde
                                              Bewerkings                                                Antwoord
                                                          Sien 2.1.1
        4 860 000 – (342 000 + 3 192 000 – 168 000 )
                                      3 366 000 drie punte                 400 x 420
                                                                                                    1 494 000 
        OF:      (900 x 220)              +      (7 200 x 180)                                      een deel korrek
         een punt een punt                   een punt  een punt                                     Moet verkope –kvv
           198 000 twee punte             1 296 000 twee punte                                      wees

                                                                                                    Tweede metode:           5
        OOK: Aanvaar grootboekrekening                                                              Moet 2 bondels wees

        Bereken: Winsopslag-% op hemde behaal
                                              Bewerkings                                                Antwoord
                Sien 2 .1 .2 hierbo
              1 494 000 x 100
               3 366 000 sien 2.1.2
         (342 000 + 3 192 000 – 168 000)                                                                 44,4%
                                                                                                          
        Kontroleer korrekte oordrag van totale hierbo                                               Een deel korrek
        X 100 is nie deel van ‟een deel korrek nie‟ vir metode punt nie                             Moet wees BW ÷ kvV
                                                                                                    Tekens nie nodig
        OF: 3 366 000 x ((100 + y100) = 4 860 000                  y=44,4%
                                                                                                                             2

Kopiereg voorbehou                                                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                          5                                     DBE November 2020 (2)
                                                  NSS – Nasienriglyne

2.2     LEATHER VERVAARDIGERS
         BEURSIES:
2.2.1    Bereken die gelykbreekpunt vir beursies vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021.
                                    Bewerkings                                                Antwoord
                                                                                        23 400 eenhede 
           R936 000                                                                        een deel korrek
                                                                                     Moet vastekoste÷ bydrae wees
         R295 – R255                                                               Mag nie R, c, % ens wees nie
             R40 twee punte                                                         Aanvaar eenhede as geen ander       4
                                                                                               teken nie

2.2.2    Lewer kommentaar op die vlak van produksie bereik en die gelykbreekpunt
         vir beursies vir 2021. Haal syfers aan.
         Verpligte antwoord: moet nie opsionele opsies nasien as punte verdien by verpligte antwoorde
         Vergelyking GBP tot produksie vir 2021  Syfers  

         Opsionele antwoorde: Maks twee punte in totaal(sien slegs een opsie na)
         Vergelyking GBP van 2021 met 2020 maks twee punte
         OF: Vergelyking van produksie van 2021 met 2020

         Verwagte antwoorde vir 4 punte:
             Die onderneming produseer 600 eenhede meer as gelykbreekpunt/wins op
              600 eenhede/ R24 000 ekstra wins
             GBP in vergelyking met produksie toon „n wins op 600 eenhede in 2021 in
              vergelyking tot „n wins op 1 100 eenhede in 2020/ vermindering in winste
              van 500 eenhede (1 100 – 600) in 2021 in vergelyking met 2020
         Verwagte antwoorde vir 2 punte in totaal:
             Produksie styg met 2 000 eenhede (24 000 – 22 000)/ tot 24 000 eenhede/
              met 9% terwyl die GBP verhoog met 2 500 eenhede (23 400– 20 900) /tot
              23 400 / met (12%);                                                                                       4

2.2.3    Behalwe inflasie en loonverhogings, gee TWEE ander moontlike redes vir
         die toename in die direkte arbeidskoste per eenheid vir beursies.
         TWEE geldige redes                  Verduideliking nie nodig
             Oortyd teen hoër tariewe aanbeveel of toegestaan / Bonus vir goeie optrede
              of ekstra tyd/ onderhandel hoër byvoordele/ Mikpunte nie bereik met gewone
              tyd /oortyd was nodig om mikpunte te bereik
             Lae produktiwiteit van werkers (nie produktief of effektief nie)
             Onderbrekenings (agv wanfunksionele masjienerie / beurtkrag /COVID-19
              grendeltyd
             Hoër kwalifikasies van werkers/ groter vaardighede werkers indiens geneem.
             Swak opgeleide werkers/ gebrek aan toesig / tyd verlore deur oordoen van
              werk
         Moet nie aanvaar: Neem meer werkers indiens (hulle effektiwiteit is die probleeem / toename in aanvraag        4

2.2.4    Gee TWEE redes vir die vermindering in die direkte materiaalkoste per
         eenheid vir beursies.
         Enige TWEE geldige redes  

             Goedkoper (nuwe) of plaaslike verskaffers gebruik
             Het voordeel geneem grootmaat kortings/ korting onderhandel
             Beter toesig/ minder vermorsing/ beter kontrole oor die uitreik van materiaal
             Beter sny metodes / gebruik 'n patroon of tegnologie//beter opgeleide
              werkers/beter opleiding van werkers
             Goedkoper transportkoste/petrolkoste/ gebruik eie vervoer                                                 2

Kopiereg voorbehou                                                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                           6                                DBE November 2020 (2)
                                                   NSS – Nasienriglyne

        BAADJIES:
2.2.5   Verduidelik waarom die direkte materiaalkoste per eenheid vir die
        baadjies waarskynlik sou verhoog as grondstowwe ingevoer sou word.
        Noem TWEE punte.
        TWEE geldige punte              
         Addisionele / toename in vervoerkoste bv vraggeld, skeepsvrag
         Hoë kwaliteit materiaal nie plaaslik beskikbaar nie
         Doeaneregte /invoerregte /belasting
         Beter verpakking                                                                                      2
         Verskillende/ swak wisselkoerse.
        Verskaf syfers om te bewys dat Tello reg was oor die uitwerking wat
        hierdie besluit op die koste van die baadjies sou hê.
                                                                                  
        Direkte materiaalkoste per eenheid verhoog (van R180) tot R360/ met
        100%/ met R180 /dit verdubbel ( Let wel: kon die effek op totale Verandelike Koste noem)                2
2.2.6   Bereken die % toename in die verkoopprys van baadjies.
                       Bewerkings                          Antwoord
         1 170 – 780                                                                50% 
            390            x 100                                                   een deel korrek
            780               1                                              moet as % uitgedruk word
                                                                                     teken nie nodig
        X 100 is nie deel van „een deel korrek‟ vir metode punt nie
                                                                         verskil in VP moet die noemer wees     3
2.2.7   Verduidelik die impak van die toename in die verkoopprys van baadjies
        op die verkope en wins. Haal syfers of berekeninge aan.
        EEN rede  deelpunte vir onvolledige / onduidelike/ gedeeltelike antwoorde syfers  
         Eenhede geproduseer en verkoop verminder met 2 719 eenhede / (van
             6 350 – 3 631) / met 42,8%
         Die GBP verminder met 1 250 eenhede / van 5 000 tot 3 750 / met 25%
         Maak „n verlies op 119 eenhede in 2021 en „n wins op 1 350 eenhede in 2020/
             verkope val van R4 953 000 tot R4 248 270/ met R704 730/ met 14,2%
         Vir kandidate wat die omgekeerde syfers in GBP/Produksie gebruik het
         OF 1 250 eenhede minder / van 5 000 – 3750/ met 25%
         OF 2 719 eenhede minder/ van 6 350 – 3631/ met 42,8%
            OF Maak en „n wins op 119 eenhede in 2021/verlies op 1 350 eenhede in 2020/
             verkope verhoog van R 3 900 000 tot R4 387 000/ met 487 500/ met 12,5%                             4
2.2.8   Tello wil die wins op baadjies met 'n addisionele R250 000 in die volgende
        finansiële jaar verhoog. Neem aan dat die kostestruktuur dieselfde bly en
        bereken die totale getal addisionele eenhede wat hy moet vervaardig om hierdie
        doelwit te bereik.                              LW sien hierdie vraag onafhanklik van
        2.2.7 na
                                       Bewerkings                                         Antwoord
        250 000                    Aanvaar 4 163 twee punte – 3 631 een punt
         470                     1 706 250 + 250 000) ÷470                          532 eenhede 
        170 – 700                                                                         een deel korrek
        Alternatief: Vir kandidate wat die omgekeerde syfers in GBP/Produksie
        gekies het bv maw van verlies na wins beweeg. Moet nie penaliseer as         OF     :           651
        vorige veerlie gebruik/nie gebruik
                                                                                     eenhede
        OF: 532 +119                      OF: 250 000 + 55 930                       Aanvaar desimale syfers
                                                    470                                                         4
        OF : Gebruik die GBP berekeninge om die eenhede te bereken                   OF: 413 eenhede
             Aanvaar 4 163 twee punte - 3 750 een punt                               Aanvaar desimale syfers
                    (1 706 250 + 250 000) ÷470

                                                    TOTALE PUNTE

                                                              50

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                           7                                           DBE November 2020 (2)
                                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3
3.1 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE VIR MAART TOT MEI 2021 *een deel korrek
                         KREDIET-                        MAART                   APRIL                      MEI
     MAANDE
                        VERKOPE R                          R                       R                         R
     Januarie            204 750                           16 380

     Februarie           250 250                         125 125                   20 020
     Maart               364 000                         136 864                 182 000                 29 120 
                                                                                                           204 
     April               409 500                                                 153 972
                                                                                                           750
     Mei                 500 500                                               kredietverkope        188 188 
                                                                                   x 40% x 94%       Askr vx 0,376
                      As nie getoon word nie
                       geen punte op finale              278 369                 335 992                422 058 
                             antwoord                                                                    Bewerking*         9

3.2 BEDRAE VIR KONTANTBEGROTING
                                  Bewerkings                                                               Bedrag
         (a)    Kontantverkope vir April
                          
                630 000 x 35%                                                                           R220 500
                OF 630 000 – 409 500                                                                      akkuraatheid
                                                                                                        punt om deelpunt
                                  April kredietverkope
                                                                                                          strydigheid te
                OF: 630 000 – 409 500                      OF: 360 000 x 175/100 x 35%                   akkommodeer
                     een punt          een punt              (      een punt          )   een punt
                OF: 409 500 x 35/65
                      een punt     een punt                                                                            3
         (b)    Toename in lening van Janet Bloom
                (2 625 – 1 365)                          OF 1260 X 100 / 9 x 12                             *
                                                      OF 1 260 x 12 / 9%                               R168 000
                1 260 ÷ 0,09 x 12
                Wee bedag op verskillende                   twee punt een punt                            Een deel korrek
                bewerkingsmetodes                        OF 350 000 – 182 000                                          4
                                                         (2 625 / 0,09 x 12) – (1 365 / 0,09 x 12)
         (c)    Salarisse vir April 2021
                22 400 x 3/2 x 105%      As aanvaar word die ekstra assistant het
                                         nie die 5% verhoging gekry nie sal die
                                                                                                               *
                                      antwoord soos volg wees:                                            R35 280
                OF: 11 760 x 3                           22 400 x 105%                                    Een deel korrek
                  22 400/ 2 x 1,05                               23 520 + 11 200 = 34 720                              4
                OF: (11 200 + 22400)                 Twee punte een punt       eenmpunt
                Wees bedag op ander kombinasies of syfers bv R 1 120, R23 520, R33 600

         (d)    Huuruitgawe vir Maart 2021
                                                                                                        36 000*
                39 960 x 100/111 OF (39 960 ÷ 111% OF 39 930                                             Een deel korrek
                                                                                                                       3
                ÷1,11             OF 39 960 – 3960                                                                          14
3.3 Verduidelik die besluite wat die direkteure met betrekking tot die begrote en
     werklike uitgawes vir advertensies in Mei 2021 geneem het. Haal syfers of
     berekeninge aan.
     Verduideliking op begroting  Syfers                  Verduideliking op werklike verkope Syfers
     Verwagte antwoord vir 4 punte:
         Die Advertensie begroting is verhoog met R18 000 /( van R12 000) tot R30 000
          / met 150%.
         Werklike uitgawe op Advertensie oorskry die begroting met R12 000 / van R30
          000 tot 42 000/ met 40%                                                                                           4

Kopiereg voorbehou                                                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                        8                      DBE November 2020 (2)
                                                NSS – Nasienriglyne

       Die direkteure vra jou vir 'n verslag oor die invloed wat die besluite oor
       advertensies werklik op kliënte en verkope in Mei 2021 gehad het.
       Verskaf TWEE punte wat jy by jou verslag sal insluit. Haal syfers of berekeninge
       aan.
       Verduideliking op klante  Syfers          Verduideliking op verkope Syfers 
       Verwagte antwoorde vir 4 punte:
         Klante: Die werklik was 135/ (25 meer as die verwagte 110) / 22,7% meer/ die
          onderneming het „n toename van 20 klante/ begroot vir 22,2% toename in klante,
          maar werklike toename (April tot Mei) is 50%
        Verkope: Die werklike verkope was minder as begroot met R80 000 (van R77 000)
          tot R690 000 met 10,4%                                                                             4
       Verduidelik hoe die afname in die nasionale ekonomie die gemiddelde bedrag
       wat klante in Mei 2021 gespandeer het, gehad het. Haal syfers aan.
       EEN verduideliking  met syfers  
       Verwagte antwoorde vir drie punte:
        Die gemiddelde verkope is begroot teen R7 000 per klant maar dit het egter geval
          tot R5 111 per klant (690 000/135);
        Dit blyk dat die toename in advertensie baie meer nuwe klante (25) gelok het wat
          nie dieselfde koopkrag as die bestaande klante het nie/ verkope per klant
          verminder (hulle spandeer R5 111 ipv R7 000 elk)
        Meer klante herstel hul rokke eerder as om nuwes te koop. Fooi inkomste oorskry
          begroting met R 6 000 (R21 000 – R15 000)/40%. Verkope van nuwe rokke was
          R80 000 onder die begroting (10,4%)
       Verwagte antwoord vir een punt:
       Baie klante mag dalk “window- shopping” doen/ baie spandeer nie meer soveel as voorheen
       nie/meer koop op krediet                                                                              3
       Lewer kommentaar daarop of die verbruiksgoedere goed beheer is, of nie. Haal
       syfers of berekeninge aan.
       Antwoorde vir twee punte: Kommentaar wat wys dat verbruiksgoedere gebruik was
       goed beheer in vergelyking met fooi inkomste ontvang, met enige syfers verskaf
       Antwoord vir een punt: Kommentaar wat wys dat verbruiksgoedere oorspandeer was
       sonder om dit te vergelyk met fooi inkomste ontvang, met enige syfers verskaf
       Verwagte antwoord vir geen punt: Kommentaar wat wys dat verbruiksgoedere
       oorspandeer is sonder om dit te vergelyk met fooi inkomste ontvang, sonder syfers
        Verwagte antwoord vir volpunte: sien kommentaar en syfers onafhanklik na
        Verbruiksgoedere is begroot teen 28% (R4 200 ÷ R15 000) van fooi inkomste,
          terwyl werklik spandeer 26% van werklike fooi inkomste was (R5 520 ÷ R21 000).
        Verbruiksgoedere oortref die begroting met 31,4%/ met R1 320 (R5 520 – R4 200)
          terwyl die fooi inkomste die begroting oortref met 40%/ met R6 000
           (R21 000 – R15 000)                                                                               2

3.4    Bereken die vermindering van die oppervlakte gehuur (in vierkante meter).
                                Bewerkings                               Antwoord
       Vermindering in huur = R39 960 – 31 968 = R7 992
       39 960 /120 m2 = 333                                                 *
       Vermindering in oppervlakte = R7 992 ÷ R333                     24 m2
                                                                               een deel korrek antw moet
                                   twee punte                twee punte                     m2
                                                                                      teken nie podig
       OF: 120 – (R31 968 ÷ 333)                 OF: 120 x 20 %                as finale ant R333 of 96 m2
                           96                     R7 992/R39 960                     slegs twee punte
                      twee punte                                                                             4

                                                 TOTALE PUNTE
                                                      40

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                              9                                       DBE November 2020 (2)
                                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4
4.1                                                                Aanvaar herkenbare afkortings
        4.1.1          Geweegde gemiddeld 
        4.1.2          EIEU 
        4.1.3          Spesifieke Identifikasie 
        4.1.4          Deurlopende stelsel                                                                                 4

4.2    LOTUS BYKOMSTIGHEDE
4.2.1 Bereken: Waarde van die eindvoorraad vir gaslampe (volgens EIEU)
                                          Bewerkings                                                   Antwoord
       (220 – 40)                                    (270 – 180)
        (180 x R80)                    +      ( 90  x R75)                                      R21 150 *
       R14 400 drie punte      as dit optel na 270         R 6 750 twee punte                         een deel korrek
                                                                                                   moet twee groepe wees    6
       Bereken: Die voorraadhoudingstydperk in dae vir gaslampe (gebruik eindvoorraad).
       * een deel korrek: 365 word nie gesien as „ een deel korrek nie‟
                                          Bewerkings                                                   Antwoord
       Gebruik totale:
                       21 150  sien hierbo      x 365                                        42,5 dae  *
       12 650  + 193 500  – 3 200  – 21 150  sien hierbo                                  Moet met 365 x
                                                                                              een deel korrek
                               181 800        (40 x 80)
                                                                                              aanvaar 42 43 dae
       OF:       Gebruik eenhede:
                  270        een punt     x 365                                               OF
                 2 180       vier punte                                                       45,2 dae
                                                                                              Aanvaar 45 dae
       OF:                270             x 365                                               OF
                 (230 + 2 750 – 40 – 270)                                                     36,9 dae
                            or 2 940 – 270
                                                                                              Aanvaar 37 dae
                               2 670

       OF:                270             x 365                                               OR
                 (230 + 2 770 – 40 – 270)                                                     36,6 dae
                          or 2 960 – 270                                                      Aanvaar 37 dae
                             2 690
        Antwoord moet in dae getoon wees, maar „dae‟ hoef nie genoem te word nie                                            6

4.2.2 Alex vermoed dat die gaslampvoorraad nie goed beheer word nie. Bereken die
       aantal gaslampe wat vermis word.
                                          Bewerkings                                                  Antwoord
       Een punt in totaal
       230 + 2 750 - 40
                                                       Een punt in total
                                                       230 + 2 770 – 40
                                                                                                       490 
                                                                                              een deel korrek
        2 940 – 2 180 – 270                         2 960 – 2 180            – 270                 OF 510                4

4.2.3 Wat moet Alex aan sy broer sê wanneer hy hierdie aangeleentheid hanteer? Verskaf
       TWEE punte. Enige TWEE geldige punte  
                              deelpunte vir onvolledige/ onduidelike/ gedeeltelike antwoorde
        Sy aksies is oneties/onwettig/diefstal;benadeel winsgewendheid van onderneming;
        Sê hom dat hy kan ontslaan word/dissipliênere aksie
        Hy moet sy broer vergoed vir die verlies
        Dit is botsing van belange/ trek voordeel omdat hy familie is/verryk homself ten koste
         van die onderneming en moet dit stopsit
        Hy behoort nie spesiale behandeling te verwag nie en is onderhewig aan die reëls en
         prosedures van die onderneming.
        Alle vooraadbewegings moet geboekstaaf word verklaar
        Uitset BTW nie oorbetaal aan SAID (wat „n kriminele oortreding is)                                                  4

Kopiereg voorbehou                                                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                10                             DBE November 2020 (2)
                                         NSS – Nasienriglyne

4.2.4 Bereken die waarde van die eindvoorraad vir gasstowe op
      30 April 2021 (met gebruik van die spesifieke identifikasiemetode).
                          Bewerkings                            Antwoord
         59 400 + 13 860                   42 000 + 32 200
       280 – 132                         160 – 54
       (148 x R495)              +     (106 x R700)                  R147 460 *
       73 260 twee punte                  74 200 twee punte                 *een deel korrek
                                                                           Moet 2 modelle wees
                                                                                                      5

4.2.5 Alex dink dat hy die verkoop van gasstowe moet staak aangesien dit
      likiditeitsprobleme veroorsaak en die winste laag is. Verskaf syfers
      om sy mening te staaf.
       Enige geldige mening  Syfer 

       Moontlike antwoorde:
                     wees bedag op kandidate wat slegs op een model fokus/ syfers sal verskil

               Te veel kontant vas in voorraad, R147 460 sien 4.2.4
               Totale wins op gasstowe is laag R54 060 (R38 940 + R15 120)
               Lae omsetsnelheid/ slegs 186 eenhede verkoop, van 440 beskikbaar
                (42,3%).
               Te veel voorraad voorhande, 254 eenhede.                                              2
       Verduidelik TWEE punte om hom te oortuig om NIE handel in
       gasstowe te staak NIE.

       Enige TWEE geldige punte  
                              deelpunte vir onvolledige/ onduidelike/gedeeltelike antwoorde

          Hy bereik 'n 60% wins op B-Lite en 'n 40% wins op Smart.
          Hy kon sy winsopslag verminder om verkope te verhoog (gesien in die
           lig van die status van die ekonomie en sy klante).
          Hierdie voorraad items is duursaam en kan in die toekoms verkoop
           word.
          Die neiging is om na gas oor te gaan a.g.v. beurtkrag – die vraag sal in
           die toekoms toeneem.
          Klante mag dalk nie bewus wees dat hy hierdie produkte verkoop nie/
           hy moet wyer en meer adverteer.
          „n Verskeidenheid van voorraad sal meer klante trek
          Gas is goedkoper as elektrisiteit                                                          4

                                         TOTALE PUNTE
                                                   35

                                                                                                 TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting P2 NSC Nov 2020 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nsc-nov-2020-answer-book-afr-2/4cac0f65-ae9d-4da2-b413-d8c18d44450a) — Accounting · Addendum · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2020 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2020-english/b6d54b19-200a-4cbf-aaad-8df18fd74e19) — Accounting · Memo · 2020 · Eng
- [2020 FS Prelim P2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2020-fs-prelim-p2-memo/69f20652-9cb5-4b56-9da4-77702b5cf90a) — Accounting · Memo · 2020
- [Accounting P2 Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/4c11fbd4-960d-4f11-8cb5-c00f8f2cb8b5) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [Accounting P1 NSC Nov 2020 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nsc-nov-2020-answer-book-afr-2/f42d3e7f-93f7-42d0-9ab9-a62420582442) — Accounting · Addendum · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 ANSWERBOOK SEPT2020 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-answerbook-sept2020-english/7c7795c6-891d-43ba-bdd7-60bcccc8c166) — Accounting · Addendum · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
