# Accounting Grade 12 P2 NSC November 2021 Addendum (Afr)

> Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2021-answer-book-afr/5bb38fd0-269a-4fd8-8d07-4bf77023d098
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Addendum
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 NSC November 2021 Addendum (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2021-answer-book-afr/5bb38fd0-269a-4fd8-8d07-4bf77023d098)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Addendum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                            PLAKKER

                                 SENTRUMNOMMER

                                 EKSAMENNOMMER

                 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
                            REKENINGKUNDE V2
                                     GRAAD 12
                               NOVEMBER 2021

                     SPESIALE ANTWOORDEBOEK

       VRAAG                 PUNTE               PARAAF               MOD.
           1
           2
           3
           4
       TOTAAL

                      Hierdie antwoordeboek bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                  2                  DBE/November 2021
                                         NSS – Antwoordeboek

VRAAG 1

1.1    Verskaf TWEE dokumente wat Zig Zag Handelaars van potensiële
       debiteure sal nodig hê voordat hulle toegelaat sal word om rekeninge
       oop te maak.

                                                                                        2

1.2    Verwys na Inligting A en B.
       Bereken: Korrekte eindsaldo van die Debiteurekontrolerekening op
       30 September 2021. Dui veranderinge aan met '+' vir 'n toename, '–' vir 'n
       afname of '0' vir geen verandering nie.

              VOORLOPIGE SALDO                                  228 000
                         (i)
                        (ii)
                        (iii)
                        (iv)
                        (v)
                        (vi)
                        (vii)

                                                                                        9

       Bereken: Korrekte bedrae verskuldig deur slegs die volgende debiteure.

           DEBITEUR                      BEWERKINGS            ANTWOORD

        A Barnes               (13 500
        C Davis                (25 000
        E Foley                (18 300
                                                                                        9

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                          3                    DBE/November 2021
                                 NSS – Antwoordeboek

1.3     Verwys na Inligting C.
        Verduidelik DRIE verskillende probleme wat deur die debiteure-
        ouderdomsanalise uitgelig word. Verskaf in ELKE geval die naam van
        die debiteur en/of die syfer(s).
                                            NAAM VAN DEBITEUR MET
                  PROBLEEM
                                                     SYFERS

                                                                                  6

1.4     Verwys na Inligting D.
        Verskaf TWEE punte om die interne ouditeur se kommer te ondersteun
        dat Susan se posbeskrywing tot moontlike bedrog kan lei.

                                                                                  4

                                 TOTALE PUNTE

                                        30

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                            4            DBE/November 2021
                                   NSS – Antwoordeboek

VRAAG 2

2.1     PRUDY VERVAARDIGERS

2.1.1   PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG
        28 FEBRUARIE 2021

         Direkte materiaalkoste                           1 494 000

         Primêre koste
         Fabrieksbokoste
         520 280

         Koste van produksie van klaarprodukte
                                                                               10

2.1.2   VERKORTE STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE (INKOMSTESTAAT)
        VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2021

         Verkope                                          4 433 600
         Koste van verkope

         Bruto wins

         Ander uitgawes

         Verkoop en verspreidingskoste
         224 960
         Administrasiekoste
         187 760

         Netto wins vir die jaar
                                                                               11

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                           5                         DBE/November 2021
                                  NSS – Antwoordeboek

2.2     BEHEER VAN GRONDSTOF

2.2.1    Bereken die meter materiaal:           Interne kontrolestrategie
         Vermis uit die stoorkamer

         Vermors in die fabriek

                                                                                        6

2.2.2   Bereken die totale koste van materiaal wat verlore en vermors is
                       BEWERKINGS                             ANTWOORD

        Verduidelik hoe hierdie verlies wat in die state in VRAAG 2.1 genoem
        word, getoon moet word.

                                                                                        3

2.3     ROSEMARY SE SPEELGOEDFABRIEK

2.3.1   Verskaf 'n berekening om te bevestig dat die gelykbreekpunt vir die 2021
        finansiële jaar korrek is.

                                                                                        3

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                          6                        DBE/November 2021
                                 NSS – Antwoordeboek

2.3.2   Verduidelik waarom Rosemary met die produksievlakke, verkope en
        gelykbreekpunt tevrede is. Haal syfers aan.

                                                                                      4

2.3.3   Verduidelik aan Rosemary waarom die vaste koste per eenheid van
        R56,00 tot R45,71 verminder het.

                                                                                      2

2.3.4   Rosemary het doelbewuste besluite geneem rakende die veranderlike
        koste om die onderneming te verbeter.

        Verduidelik die besluite wat sy oor hierdie koste kon geneem het en hoe
        dit 'n positiewe uitwerking op die onderneming kon gehad het. Haal
        syfers aan.
               Koste           Kommentaar en positiewe uitwerking (met syfer)

        Direkte
        materiaalkoste

        Direkte
        arbeidskoste

        Verkoops- en
        verspreidingskoste
                                                                                      6

                                  TOTALE PUNTE

                                        45

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                           7                             DBE/November 2021
                                  NSS – Antwoordeboek

VRAAG 3

3.1     DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
        Bereken die bedrae aangedui deur (a)–(c)
                       Krediet-   Desember          Januarie
                       verkope      2021              2022              Oninbare
                          R          R                 R                 skulde
        Okt. 2021      308 000      67 760                        (a)
        Nov. 2021      319 200    143 640               105 336
        Des. 2021      364 000    103 740     (b)
        Jan. 2022      352 800                (c)
                                  315 140                                                       6

3.2     Bereken die bedrae aangedui deur (a)–(c) op die Kontantbegroting wat
        in Inligting F verskaf is.
        (a)     Huurinkomste vir Desember 2021
                           BEWERKINGS                       ANTWOORD

        (b)    Betaling aan krediteure in Januarie 2022
                          BEWERKINGS                              ANTWOORD

        (c)    Betaling van skoonmaakdienste in Januarie 2022
                          BEWERKINGS                          ANTWOORD

                                                                                                9

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                         8                      DBE/November 2021
                                NSS – Antwoordeboek

3.3     Werkslading van werknemers: Verwys na inligting G
        Verskaf TWEE punte wat Brian aan sy verkoopspersoneel kan
        verduidelik om sy plan te regverdig. Haal syfers aan.

                                                                                        4
        Verduidelik waarom die herstelpersoneellede nie met hulle werklas
        tevrede is nie. Haal syfers aan.

                                                                                        3
        Watter voorstelle kan jy aanbied om die probleem van die werklas van
        personeel op te los? Verskaf TWEE punte.

                                                                                        4

3.4     Verkoopsneigings:
        Lewer kommentaar op die kontant- en kredietverkoopsyfers vir
        November 2021. Verduidelik waarom Brian bekommerd is. Haal syfers
        aan.

                                                                                        3

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                          9                        DBE/November 2021
                                 NSS – Antwoordeboek

3.5     Lewer kommentaar op die beheer van brandstof vir die
        afleweringsvoertuig en die verbruiksgoedere wat vir herstelwerk gebruik
        is. Haal syfers aan.

              UITGAWE                  KOMMENTAAR (MET SYFERS)
         Brandstof vir
         afleweringsvoertuig

         Verbruiksgoedere
         vir herstelwerk

                                                                                          6

                                  TOTALE PUNTE

                                        35

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                         10                        DBE/November 2021
                                 NSS – Antwoordeboek

VRAAG 4

4.1.1   Bereken: Waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2021
                       BEWERKINGS                            ANTWOORD

                                                                                          7

4.1.2   Bereken: Voorraadomsetsnelheid
                        BEWERKINGS                             ANTWOORD

                                                                                          4

4.1.3   Lewer kommentaar op die voorraadomsetsnelhede vir stewels en sandale
        en identifiseer die groot probleem met betrekking tot ELKE produk.
                            Kommentaar op
                        voorraadomsetsnelheid        Identifiseer groot probleem
                              (met syfers)

        Stewels

        Sandale

                                                                                          6

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                         11                       DBE/November 2021
                                 NSS – Antwoordeboek

4.2     VASTE BATES

4.2.1   Noem DRIE punte van goeie interne kontrole oor roerende vaste bates.

                                                                                         3

4.2.2   Bereken: Kosprys van die grond en geboue op 31 Augustus 2020
        aangekoop
                        BEWERKINGS                     ANTWOORD

                                                                                         3

4.2.3   Bereken: Waardevermindering op die voertuig vir die jaar geëindig
        28 Februarie 2021
                          BEWERKINGS                       ANTWOORD

                                                                                         2

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                        12                      DBE/November 2021
                                NSS – Antwoordeboek

4.2.4   Bereken: Verlies op die fotostaatmasjien wat op 30 November 2020
        ingeruil is
                         BEWERKINGS                        ANTWOORD

                                                                                    6
        Bereken: Waardevermindering op die nuwe fotostaatmasjien en op die
        oorblywende ou toerusting vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021

                         BEWERKINGS                         ANTWOORD
        Waardevermindering op die nuwe fotostaatmasjien:

                                                                                    2
        Waardevermindering op die oorblywende ou
        toerusting:

                                                                                    5

4.2.5   Die HUB voel dat die grond en geboue ten minste R10 000 000 werd is
        en wil die syfer in die Staat van Finansiële Posisie (Balansstaat)
        dienooreenkomstig aanpas. Verduidelik waarom die ouditeur NIE
        saamstem NIE.

                                                                                    2

                                TOTALE PUNTE

                                       40

                                                                     TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting P2 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2021-afr/6fec8993-f2b5-4aac-9ce1-277abdc5ca20) — Accounting · QP · 2021 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2021 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2021-answer-book-afr/4f3e9f53-936c-4ad6-b22c-aebca5401cfe) — Accounting · Addendum · 2021 · Afr
- [Accounting P2 NSC Nov 2020 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nsc-nov-2020-answer-book-afr-2/4cac0f65-ae9d-4da2-b413-d8c18d44450a) — Accounting · Addendum · 2020 · Afr
- [Accounting P2 Nov 2020 Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2020-afr/11a416d1-5a4d-43f5-8e86-04e631d2a55d) — Accounting · QP · 2021 · Afr
- [Accounting P2 QP Nov 2020 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-nov-2020-eng-d/7a7e912d-274c-4600-8f33-8c3e779b6f8e) — Accounting · QP · 2021 · Eng
- [Accounting P2 Nov 2020 ANSBK Eng D REV](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2020-ansbk-eng-d-rev/863967ff-8393-4d36-ac90-75cbdfc8ad7e) — Accounting · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
