# Accounting Grade 12 P2 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2021-mg-afr/633cd896-71cf-4368-b186-e479dcb9d706
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2021-mg-afr/633cd896-71cf-4368-b186-e479dcb9d706)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                         NASIONALE
                                     SENIOR SERTIFIKAAT

                                               GRAAD 12

                                       REKENINGKUNDE V2
                                          NOVEMBER 2021
                                           NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1.    Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien „n kandidaat nie punte op „n ander plek in
      die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen
      dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. Besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Tensy ander vermeld ken volpunte toe vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
      bewerkings.
4.    Indien „n vooraansuiweringsyfer as „n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente of
      bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    As die kandidaat meer as die verwagte aantal antwoorde gee, kontroleer all antwoorde en gee die
      voordeel aan die leerder. Strawwe kan toegepas word vir vreemde inskrywings as kandidate volpunte
      verdien vir die vraag (maks. -2 per vraag)
8.    Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd
      gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae
9.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
      syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
      redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
10.   Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
11.   Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Let
      wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
12.   In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook
      van toepassing op verhoudings.
13.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige vir enige
      item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n .
14.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. Neem
      kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek
15.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                   2                                           DBE/November 2021
                                             NSS– Nasienriglyne
VRAAG 1

1.1    Verskaf TWEE dokumente wat Zig Zag Handelaars van potensiële
       debiteure sal nodig hê voordat hulle toegelaat sal word om rekeninge
       oop te maak.

       Enige twee     aanvaar herkenbare afkortings
           ID dokument
           Salarisadviesstrokie / bewys van inkomste / bewys van registrasie
            (student)
           Bewys van adres(munisipale rekening/ van state) / huisadres
           Verwysing/ krediet geskiedenis / nie gelys by kredietbureu/ krediettelling /
            Inkomstebelasting Sertifikaat (IBS)
           Bankstate (3 maande)
           Kriminêle rekord (polisie klaringsrekord)                                                               2

1.2    Bereken: Korrekte eindsaldo van die Debiteurekontrolerekening op
       30 September 2021. Dui veranderinge met ‘n '+' vir ‘n toename, '–' vir ‘n
       afname of '0' vir geen verandering.

           VOORLOPIGE SALDO                                                 R228 000
                       (i)                                                      + 1 750        
                      (ii)                                                               0
                      (iii)                     (62 500 – 65 200 ) twee punte     2 700        

                      (iv)                                                      + 7 000        
                                                    +3 500 een punt    + 3 500 een punte

                      (v)                                                       + 5 200        
                      (vi)                           (250 -700) twee punte         - 450       
                      (vii)                                                              0
                                                                             R238 800 een deel korrek:
                                                                                   moet voorlopige totale insluit
                                                 Aanvaar hakies vir – teken: indien geen teken aanvaar positief
                                                                -1 vreemde inskrywings (maks -2) sien ii en vii:;   9

       Bereken: Korrekte bedrae verskuldig deur debiteure

           DEBITEUR                     BEWERKINGS                                      ANTWOORD

           A Barnes      (13 500 + 1 750  – 450 )                                             14 800 *

           C Davis       (25 000 + 3 500 + 3 500  )                                           32 000 *
                                        of 7 000 twee punte

           E Foley       (18 300 – 2 500  – 7 850 )                                              7 950 *
                                                                                                                    9
                              Vooraf gedrukte saldo‟s word nie gereken as “een deel korrek” nie *een deel korrek

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                3                                    DBE/November 2021
                                          NSS– Nasienriglyne

1.3     Verduidelik DRIE verskillende probleme wat deur die debiteure-
        ouderdomsanalise uitgelig word. Verskaf in ELKE geval die naam van
        die debiteur en/of die syfer(s).
                                         NAAM VAN DEBITEUR EN/OF SYFERS
                                                                  
            PROBLEEM                    Aanvaar „ ander debiteure‟ as syfers voorsien word
                                            Aanvaar naam van debiteur / syfers as nie ingesluit is by
                                                probleem
                                                 J Blom: (R20 000 > 30 dae
                                                 O. Mach; R4 000 > 60 dae
        Hou nie by kredietterme nie /
                                                 Ander debiteure: 42 864 > 60 dae
        stadige betalers
                                                 28% van debiteure hou nie by terme
                                                  (66 864/ 238 800)
        Oorskry kredietlimiete                   Z Phi :Oorskry kredietlimiet met
                                                  R7 000; (limiet R22 000, saldo R29 000)
        Swak/ oneffektiewe interne               O.Mach: huidige aankope van R2 000
        kontrole oor debiteure                    terwyl R4 000 van saldo > 90 dae
        (Laat debiteure wat oortree toe          J Blom: huidige aankope van R18 000
        om op krediet te koop / oorskry           terwyl R20 000 van saldo > 60 dae
        limiete gestel)                          Ander debiteure met huidige aankope
                                                  van R55 244 terwyl R30 148 van saldo
                                                  > 60 dae is en R 12 716 > 90 dae                         6

1.4     Verskaf TWEE punte om die interne ouditeur se kommer te ondersteun
        dat Susan se posbeskrywing tot moontlike bedrog kan lei.
        Enige TWEE aparte of verskillende punte              deelpunte vir onvolledige / onduidelike
            antwoorde

           Te veel verwante funksies deur een persoon gedoen / kan effektiwiteit
            benadeel / werk nie goed gedoen
           Gebrek aan toesig kan lei tot nalatigheid / oorrol van kontant / diefstal /
            geen magtiging vir terugsendendings / pas nie terugsendingsbeleid
            effektief toe nie
           Geen verdeling van pligte nie – in die versoeking om in bedrieglike
            transaksies betrokke te raak / manupileer verkope of terugsendings /
            skep vals dokumente/ swak bestuur / swak rekordhouding
            (voorraadkaarte / debiteure).
           Geen kontuïniteit van take nie / take mag dalk nie gedoen word nie/ agter
            raak as Susan met verlof/afwesig is
           Kontant kan maklik gesteel word – gebruik nie elektroniese betalings/
            kredietkaarte/ EFO                                                                             4

                               TOTALE PUNTE              30

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                         4                                       DBE/November 2021
                                                   NSS– Nasienriglyne

VRAAG 2

2.1     PRUDY VERVAARDIGERS

2.1.1   PRODUKSIEKOSTE STAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG
        28 FEBRUARIE 2021
         Direkte materiaalkoste                                                                    1 494 000

         Direkte arbeidskoste 647 400 x 100/78 of + 182 600                                      830 000
                                                                                                   een deel korrek

         Primêre koste                                                DM + DA                   2 324 000
         Vooraansuiweringssyfer word nie gereken as “een deel korrek nie”
         Fabrieksbokoste geen deelpunte op elk sub-syfer in bewerking                              471 000
         520 280 – 22 400 – 29 520  + 2 640                                                   een deel korrek

         Koste van produksie van klaarprodukte                              PK + FBK            2 795 000
                                                                                                                      10

        VERKORTE STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE (INKOMSTESTAAT)
        VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2021
         Verkope                                                                               4 433 600
         Koste van verkope
         72 000 +2 795 000 (sien PKS (2.1.1)– 96 000                                   (2 771 000)*
                                          ken EEN metodepunt vir een deel korrek

         Bruto wins                                                 Verkope -KvV            1 662 600
         Vooraansuiweringssyfer word nie gereken as “een deel korrek nie”
         Ander uitgawes                                             Ignoreer hakies
                                                                                           (462 000)*

         Verkoop en verspreidingskoste
                                                                                             242 000*
         224 960 + 19 680  – 2 640  sien FBK hierbo
         Administratiewe koste
         187 760 + 22 400 + 9 840                                                          220 000*
                                        98 400 x 10%i / as 50% van V en V koste

         Netto wins vir die jaar                                       BW – AU              1 200 600
                                                                                                                      11
                                                                                        *een deel korrek

Kopiereg voorbehou                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                             5                                         DBE/November 2021
                                                       NSS– Nasienriglyne

2.2     BEHEER VAN GRONDSTOWWE
2.2.1    Bereken die meter materiaal:                        Interne kontrole strategie  
                                                                              *moet nie” installeer kameras” aanvaar nie
         Vermis uit die stoorkamer                                Fisiese voorraadopname / ewekansige
                                                                   voorraadopname / hou detail rekords/
                                                                   kontroleer of monitor die beweging van
                           1 050                                   die materiaal
          (2 700 + 10 800 – 12 450) – 850                         .Verdeling / omruil van dienste
                   = 200 meters                                  Stoorkamer bestuurder moet
                                    een deel korrek                verantwoordelik gehou word
                                                                  Verbeter sekuriteit by ontvangs/
                                                                   Versendingspunte / beperk toegang tot
                                                                   stoorkamer
                                                                  Stoorkamer personeel moet sluitkassies
                                                                   he (geen sakke in stoorkamer)
         Vermors in die fabriek                                   Verbeter opleiding
                                                                  Gebruik snypatrone / tegnologie
                           7 800 x 1,5meters                      Verbeter toesig
         12 450 – 11 700 = 750 m                                Gebruik goeie kwaliteit materiaal
                                    een deel korrek
                                                                  Effektiewe gebruik van “off-cuts”
         OF 12 450 / 1,5m                                         Aansporings om vermorsing te
               8 300 – 7 800                                       verminder
                           500 x 1,5 m                            Koop beter kwaliteit materiaal
                                                                  Gereelde diens van masjiene                               6

2.2.2   Die totale koste van verlore en vermorsde materiaal
                         BEWERKINGS                                                           ANTWOORD
        200 + 750 sien 2.2.1                    200 x 120        750 x 120
           950m x            R120 OF            R24 000 + R90 000                             R114 000
                                                                                      As bedrae bereken in 2.2.1 x R120
                                                                                                 twee of niks

        Verduidelik hoe die verlies in die state genoem in VRAAG 2.2.1 op die
        vorige bladsy getoon moet word.
        Enige geldige antwoord, bv.   
            Toon die syfer as 'n uitgawe item (in die Inkomstestaat)
         Voorbeelde van moontlike uitgawe items:
        Bv. Verlies agv diefstal / administratiewe koste / verkoops- en verspreidingskoste
        Verhoogde direkte materiaalkoste/ pas fabrieksbokoste aan / koste van verkope                                        3

2.3     ROSEMARY SE SPEELGOEDFABRIEK

2.3.1   Verskaf 'n berekening om te bevestig dat die gelykbreekpunt vir die
        2021 finansiële jaar korrek is.
           224 000      = 3 556 eenhede
        255 – 192 
           63 twee punte

        Noemer en teller moet as sulks nagesien word
        OF
           Verkope by GBP           Totale VK           VerK by GBP
         (255 x 3555,55)                              (192 x 3 555,55)
            906 665          –     224 000       –     682 665           =0
             een punt                een punt            een punt                                                            3

Kopiereg voorbehou                                                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                       6                                          DBE/November 2021
                                                 NSS– Nasienriglyne

2.3.2   Verduidelik waarom Rosemary met die produksievlakke, verkope en
        gelykbreekpunt tevrede is. Haal syfers aan.

        Geldige vergelyking  syfers  deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde
        Moet Produksie (en verkope) en GBP noem vir vier punte
           Produseer en verkoop 1 344 eenhede meer as GBP (4 900 – 3 556) / maak „n
            wins op 1 344 eenhede
           Maak „n wins (sluit verkope en koste van verkope in) op 1 344 eenhede (4 900 – 3 556) in
            2021 in vergelyking tot 500 eenhede (4 000 – 3 500) in 2020 / wins op „n
            addissionele 844 eenhede (168,8%)
           Wins (sluit verkope en produksie in)) was R84 672 (1 344 x R63) in 2021 en R32 000
            (500 x R64) in 2020; „n toename van R52 763 (164,8%)
           Verkope / produksie verhoog met 900 eenh. (4 900 – 4 000) / met 22,5% terwyl
            GBP verhoog met slegs 56 (3 556 – 3 500) /met 1,6%.– goeie beheer oor
            uitgawes.
    2 TWEE- punt opsie: (slegs EEN van: (maks 2 punte)
        Inkomste op verkope verhoog van R960 000 tot R1 249 500 (R289 500 / 30,2%)
        Vergelyking van slegs eenhede geproduseer (4 900 – 4 000) / 900
        Vergelyking van slegs GBP (3 556 – 3 500) / met 56                                                              4

2.3.3   Verduidelik aan Rosemary waarom die vaste koste per eenheid van R56,00 tot
        R45,71 verminder het.
        EEN punt wat ekonomieë van skaal noem of verduidelik                      twee punte of niks
           Ekonomieë van skaal – verhoogde produksie (met 900 eenhede) veroorsaak „n
            afname in vaste koste per eenheid, agv vaste koste wat redelik konstant bly/
            nie geraak deur vlak van produksie nie
           Verhoogde produksie met 900 eenhede), het veroorsaak dat vaste koste per
            eenheid daal.
           Die gemid. vaste koste p.e.sal verminder as eenhede geproduseer verhoog/
            totale vaste koste (konstant) word gedeel met n groter getal eenhede                                         2

2.3.4   Rosemary het doelbewuste besluite geneem rakende die veranderlike koste
        om die onderneming te verbeter. Verduidelik die besluite wat sy oor hierdie
        kostes kon geneem het en hoe dit 'n positiewe uitwerking op die
        onderneming kon gehad het. Haal syfers aan.
              Koste          Kommentaar en positiewe uitwerking (met syfers)
                                           Eenheidskoste moet vergelyk word (nie totale koste van die items nie)

                                      Verhoog van R80 tot R100per eenheid/ met R20 / 25%
        Direkte                        Verbeter kwaliteit van die tediebere; regverdig prys
        materiaalkoste                   verhoging
        Kommentaar (met syfer) 
        Positiewe effek
                                       Beter    kwaliteit   –     tevrede    klante-  minderr
                                         terugsendings- verbeter verkope – hoër winste
                                      Verminder van R72 tot R56 per eenheid / met R16 / 22,2%
        Direkte                        Verbeter die doeltreffendheid deur opleiding
        arbeidskoste                   Beter toesighouding van gewone tyd doelwitte / meer
        Kommentaar (met syfer) 
        Positiewe effek
                                         beheer oor oortyd
                                       Skuif van fisiese arbeid na masjinerie
        Verkoops- en                  Verhoog van R24 tot R36 per eenheid / R12 / 50%
        verspreidings-                 Meer advertensie verhoog verkope
        koste                          Aflewering na 'n wyer gebied/ bied gratis aflewering
        Kommentaar(met syfer)         Kommissie om verkooppersoneel te motiveer
        Positiewe effek                                                                                                 6

                                   TOTALE PUNTE                     45
Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                    7                                  DBE/November 2021
                                              NSS– Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1    DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
       Bereken die bedrae aangedui deur (a)–(c)

                         Krediet-            Desember          Januarie
                         verkope               2021              2022                   Oninbare
                            R                   R                 R                      skulde
       Okt. 2021         308 000                67 760                                (a) 13 860

       Nov. 2021         319 200               143 640                 70 224
       Des. 2021         364 000               103 740     (b) 245 700 
       Jan. 2022         352 800                           (c) 150 822
                                               315 140                                                        6

3.2    Bereken die bedrae aangedui deur (a)–(c) op die Kontantbegroting.
       (a) Huurinkomste vir Desember 2021
                      BEWERKINGS                         ANTWOORD
                                                            18 400
           20 056 x 100/109   of 20 056 – 1656
                                                              
                                                                           een deel korrek

       (b) Betaling aan krediteure in Januarie 2022
                      BEWERKINGS                                           ANTWOORD

                                                                               364 800
            456 000  x 80%                                                     
                                                                           een deel korrek
       OF      456 000 – 91 200 (20% of 456 000)
                   een punt    een punt

       (c) Betaling van skoonmaakdienste in Januarie 2022
                      BEWERKINGS                         ANTWOORD
                                                            9 870
       15 510 x 100/165  X 105/100                         
                                                                           een deel korrek
             een punt   een punt
       OF 15 510 x 105                                         Aanvaar:
                                                               9 400 as „n final antw: drie punte;
                   165                                         9 400 + 470; vier punte
                        een punt as teller                     9 400 + enige ander antw:: slegs drie punte
                                                                                                              9

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                      8                                         DBE/November 2021
                                                NSS– Nasienriglyne

3.3 Werkslading van werknemers:
    Verskaf TWEE punte wat Brian aan sy verkoopspersoneel kan verduidelik
    om sy plan te regverdig. Haal syfers aan.
                                                     Wees bedag op alternatiewe maniere om statistieke uit te druk
     TWEE punte (met syfers)   deelpunte vir onvolledige/gedeeltelike / onduidelike antwoorde
      Hy het begroot vir 230 klante; slegs 175 was geboekstaaf / 55 minder (23,9%)/76 %
      Verkope is minder as verwag (798 000 – 707 000), met R91 000 / 11,4%
      Salarisse is gestel op „n basiese tarief van R16 400 per werker (dit kos die
       onderneming geld as begrote verkope nie bereik word nie)
 As Aanvaar 5 werkers (insluitend drywer)
     Daar is verwag dat elke werker 46 klante moes hanteer (230/5); maar die werklik
       is „n gemiddeld van 35 klante (175/5) / 11 minder /23,9%
     Aflegging van een persoon sal nie die verwagte werkslading van die oorblywende
       4 personeel beïnvloed nie : projekteer 'n gemiddeld van 44 (175/4) klante)
       (verwagte 46)
 As Aanvaar 4 werkers (uitsluitend drywer)
     Elke werker word verwag om 58 (230/4) te hanteer maar die werklik is 44 (175/4)
       / 14 minder / 24%
     As een ontslaan word sal die gemiddeld aantal klante per werker 58 (175/3) wees;
       dieselfde as verwag 58 (230/4)                                                                                4
     Verduidelik waarom die herstelpersoneellede nie met hulle werklas
     tevrede is nie. Haal syfers aan. Wees bedag op alternatiewe maniere om statistieke uit te
     druk

     EEN punt       syfers
           Hulle is oorwerk. Klante ( van 70 verwag tot 136 werklik) 66 meer as verwag / 94%
            meer / 194%. Klante verkies om goedere te herstel eerder as om nuwes te koop
           Daar word verwag dat hulle 35 klante per werker sal sien maar het 68 klante
            gesien („n gemiddeld van 33 meer per werker)
           Fooi inkomste is R34 000 meer as verwag (66 000 – 32 0000/ (106%)
           Lone is vasgestel op „n basiese koers van R5 500 per werker – nie geraak deur
            werkslading / kommissie, en is R 10 900 ninder as „n verkooppersoon                                      3
     Watter voorstelle kan jy aanbied om die probleem van die werklas van
     personeel op te los? Verskaf TWEE punte.
     TWEE punte  deelpunte vir onvolledige/gedeeltelike/onduidelike antwoorde
           Lei die verkoopspersoneel op om herstelwerk te kan doen.
           Stel aansporingsbonusse voor / oortydbetaling.
           Onderhandel 'n beter loonpakket / kommissie
           Lei personeel op om in ander departemente te werk / rotasie
           Stel tydelike personeel aan / los werkers/ neem meer werkers indiens                                     4

3.4 Verkoopsneigings:
     Lewer kommentaar op die kontant- en kredietverkoopsyfers vir November 2021.
     Verduidelik waarom Brian bekommerd is. Haal syfers aan.
     Kommentaar op beide kontantverk.  en kredietverk.  ( vegelyk begrote en werklike syfers)
     Kommentaar op slegs kontantverkope (vergelyk begrote en werklike syfers) een punt
     Kommentaar op slegs kredietverkope (vergelyk begrote en werklike syfers) een punt
     Verwagte antwoorde vir 3 punte:
           Kontantverkope is laer as verwag met R336 800 / 70,3% (478 800$ -142 000) terwyl
            kredietverkope is meer as verwag met R245 800 / 77% / (565 000 – 319 200$)
           Kontantverkope is nou slegs 20% van totale verkope (142 000/707 000); verwag
            60% terwyl kred.verkope nou 80% van tot. verkope is (565 000 – 319 200$)
            verwag 40%                                                                                               3

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                             9                                        DBE/November 2021
                                       NSS– Nasienriglyne

3.5     Lewer kommentaar op die beheer van brandstof vir die
        afleweringsvoertuig en die verbruiksgoedere wat vir herstelwerk
        gebruik is. Haal syfers aan.

              UITGAWE                     KOMMENTAAR (met syfers)
                                                 Verduideliking  
                             Syfers: moet begrote met werklike % vergelyk  
                                 Ken EEN punt vir relevante totale bedrae gebruik vir ELKE uitgawe
         Brandstof vir       Brandstofuitgawe is nie goed beheer nie, as aanvaar
         aflewerings         word dat alle klante aflewering vereis / neem inflasie in ag
         voertuig            / vermorsing
                             Begroot teen 2,6% van verkope (20 800/ 798 000);
                              werklik was 2,8% van werklike verkope
                              (19 900/707 000)
                           Totale verkope is minder as begroot met 11,4%/
                              met R91 000 brandstof is minder as begroot met
                              4,3% / met R900
         Verbruiksgoedere Effektiewe kontrole oor verbruikbare goedere / goed
         vir herstelwerk  gekontroleeer / dui aan op minimum vermorsing
                                Begroot tot spandeer 25% van fooi inkomste
                                 (80 000/32 000; werklik is 18,3% (12 100/66 000)
                                Fooi inkomste meer as begroot met 106% / met
                                  R34 000 Verbruiksgoedere is slegs 51,3
                                 % meer as die begrote bedrag / met R4 100                                 6

                           TOTALE PUNTE                   35

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                         10                                    DBE/November 2021
                                                    NSS– Nasienriglyne

VRAAG 4

4.1.1   Bereken: Waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2021
                        BEWERKINGS                          ANTWOORD

                            2 346 040 vier punte
                            2 182 700 twee punte
                                         60 x 900      2 490 x 25
        101 090 + 2 236 700– 54 000+ 62 250  x 420                             R373 800
                             2 636 een deel korrek                                       Een deel korrek
         206 + 2 490 – 60                                                            Moet x 420 wees

        Noemer en teller moet as sulks nagesien word

         OF: R890 ses punte x 420                                                                                    7

4.1.2   Bereken: Voorraadomsetsnelheid
                           BEWERKINGS                                                  ANTWOORD
          Eenhede gebruik:
                                                                                         7,1 keer
               2 216                                                                     een deel korrek
                                                                                          aanvaar 7 keer
              ½(206 +420)
                       313 twee punte

           Gebruik bedrae:
              1 972 240 een metode punt
                                                                                        = 8,3 keer
            2 346 040 – 373 800 sien 4.1.1                                                Een deel korrek
           ½ (101 090 + 373 800 sien 4.1.1)                                               Aanvaar 8 keer
           een punt               een m punt
                      237 445 metode twee punte
           Noemer en teller moet as sulks nagesien word                                                              4

4.1.3   Lewer kommentaar op die voorraadomsetsnelhede vir stewels en
        sandale en identifiseer die groot probleem met betrekking tot ELKE
        produk.
                                KOMMENTAAR OP                             IDENTIFISEER GROOT
                              VOORRAADOMSETSNELHEID                           PROBLEEM
                                  (MET SYFERS)                            Verduideliking van probleem 
                               Kommentaar   Syfers              Syfers is nie nodig nie; mag die kwaliteit van
                                                                                die antwoord versterk
        Stewels             Voorraadomset. van 2 (gemiddeld        Te veel voorraad op hande (62%
                             elke 6 maande); ervaar stadige         van totale slotvoorraad); geld is
                             verkope / genereer goeie bruto         opgesluit in vorraad (R708 400) sal
                             wins R1 122 300)                       „n impak he op likiditeit / ook „n
                            Winsopslag van 80% mag te              sekuriteitsrisiko / diefstal/ kan
                             hoog wees / duur vir klante-           oortollige raak
                             (eksklusiewe klante)
        Sandale             Omsetsnelheid is 76 (elke 5 dae)       Onderneming        hou       nie  by
                            Lae winsopslag van 33,3% maak          bestellings(3 600 nie gelewer
                             dit baie bekostigbaar / in             (15 000 – 11 400) / Verlies van
                             aanvraag; sandale is „n goeie          inkomste van R1 728 000 (kan n
                             verkoper                               negatiewe impak op likiditeit maak).
                                                                                                                     6

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                           11                                           DBE/November 2021
                                                      NSS– Nasienriglyne

4.2    VASTE BATES

4.2.1 Noem DRIE punte van goeie interne kontrole oor roerende vaste bates.
      Enige DRIE geldige punte 
        Aanvaar kort spesifieke stellings; moet nie algemene stellings aanvaar nie bv “goeie bestuur “
                                                                                             of “verdeling van pligte”
           Handhaaf 'n opgedateerde vaste bateregister / waardevermindering / drawaarde
            / toestand
           Gereelde fisiese inspeksie / tel die items/ identifikasie tekens ( strepieskode)
           Diens- en onderhoudsplanne, en sien toe dat dit gereeld plaasvind
           Versekeringsplan om verliese te dek / skade / ongelukke
           Hou 'n logboek aan en teken die km aan/ installeeer opsporingsstelsel
           Teken drywers / gebruikers in 'n register aan / magtiging vir gebruik / teken tyd
            in en uit aan.
           Slegs opgeleide personeel mag tegniese toerusting gebruik.
           Kameras om gebruik van tourusting te monitor
           Beveilig stoorplek / gesluit motorhuis / alarmstelsel op perseel                                                  3

4.2.2 Bereken: Kosprys van die grond en geboue aangekoop op
      31 Augustus 2020
                        BEWERKINGS                        ANTWOORD

                        6 250 000 – 5 500 000
                                R750 000  – 60 000                                                 R690 000 
                                                                                                                              3

4.2.3 Bereken: Waardevermindering op voertuie vir die jaar geëindig
      28 Februarie 2021
                        BEWERKINGS                    ANTWOORD

                                                                                                   R 30 000 - R1
       R480 000 x 25% = R120 000 maar drawaarde is R30 000
       Maksimum toegelaat: R30 000                                                                     R29 999
                                                                                                         

                                                                                                                              2

Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                            12                                          DBE/November 2021
                                                       NSS– Nasienriglyne

4.2.4   Bereken: Verlies op die fotostaatmasjien wat op 30 November 2020
        ingeruil is
                          BEWERKINGS                        ANTWOORD
              224 000 twee punte       (30% x 224 000 x 9/12) twee punte
        320 000 – (96 000 + 50 400) – 88 000                                                      85 600
                                                                                                      Een deel korrek
                                      146 400 drie punte
                       173 600 vier punte
        OF
                                          Bateverkope
            Toerusting             320 000 een              (96 000 + 50400)
                punt                               Opgeh wv        146 400 drie punt
                                                   Kred Kontr       88 000 een punt
                                                   Verlies met verk 85 600 met. punt
        Wees bedag op ander geldige alternatiewe aanbiedings vir berekeninge                                                6
        Bereken: Waardevermindering op die nuwe fotostaatmasjien en op die
        oorblywende ou toerusting vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021
                         BEWERKINGS                             ANTWOORD
        Waardevermindering op die nuwe fotostaatmasjien:
                                                                R30 750
          30% x R410 000 x 3/12                                  Een deel korrek
        Aanvaar alternatiewe uitdrukkings bv 0,3; 30/100; 1/4 ; 25%; 0,25 vir een deelpunt
                                                                                                                            2
        Waardevermindering op oorblywende ou toerusting:
        Kies en sien EEN opsie konsekwent na

        OPSIE 1:                                              * 30% is nie “een deel korrek”
        (2 100 000 – 320 000)           = 1 780 000  een deel korrek
        (1 440 000 – 96 000)            = (1 344 000)  een deel korrek
         2 100 000 -1 440 000 – 224 000           436 000 vier punte x 30%*                          R130 800
        OPSIE 2:                                              * 30% is nie “een deel korrek”          Een deel korrek
                                                                                                        As x 30%
        (2 100 000 – 1 440 000) x 30% = 198 000 een punt + een m.punt
        (320 000 – 96 000) x 30% =      (67 200) een punt + een m.punt

        OPSIE 3:                                              * 30% is nie “een deel korrek”
        (2 100 000 – 1 440 000) x 30% = 198 000 een punt + een m.punt
        [320 000 – (146 400 – 50 400)] x 30% = (67 200) een punt + een m.punt                                               5

4.2.5   Die HUB voel dat die grond en geboue ten minste R10 000 000 werd is
        en wil die syfer in die Staat van Finansiële Posisie (Balansstaat)
        dienooreenkomstig aanpas. Verduidelik waarom die ouditeur NIE
        saamstem NIE.
        Enige geldige rede                     deelpunte vir onvolledige/gedeeltelike/onduidelike antwoorde

             Historiese kostebeginsel: moet teen die oorspronklike kosprys aangetoon word.
              Omsigtigheid: om konserwatief te wees met die toon van bates in finansiële
              state
             Wins kan realiseer met verkope
             Oneties om syfers te manipuleer in die finansiële state / opgeblaaste waarde
             HUB se mening is nie gebaseer op duidelike bewyse nie: benodig evaluering/
              waardeerder                                                                                                   2

                                       TOTALE PUNTE                       40
                                                                                                            TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting P2 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2021-afr/6fec8993-f2b5-4aac-9ce1-277abdc5ca20) — Accounting · QP · 2021 · Afr
- [Accounting P2 Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/4c11fbd4-960d-4f11-8cb5-c00f8f2cb8b5) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2021 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2021-answer-book-afr/4f3e9f53-936c-4ad6-b22c-aebca5401cfe) — Accounting · Addendum · 2021 · Afr
- [Accounting P2 Nov 2020 Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2020-afr/11a416d1-5a4d-43f5-8e86-04e631d2a55d) — Accounting · QP · 2021 · Afr
- [Accounting P2 QP Nov 2020 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-nov-2020-eng-d/7a7e912d-274c-4600-8f33-8c3e779b6f8e) — Accounting · QP · 2021 · Eng
- [Accounting P2 Nov 2020 ANSBK Eng D REV](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2020-ansbk-eng-d-rev/863967ff-8393-4d36-ac90-75cbdfc8ad7e) — Accounting · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
