# Accounting Grade 12 P2 NSC November 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2022-mg-afr/c424bf8e-04b4-4f5b-8fcc-7b363a81265e
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 NSC November 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2022-mg-afr/c424bf8e-04b4-4f5b-8fcc-7b363a81265e)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                          NASIONALE
                                      SENIOR SERTIFIKAAT

                                                 GRAAD 12

                                        REKENINGKUNDE V2

                                            NOVEMBER 2022

                                            NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n
      kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-
      strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
      punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
      bewerkings wat getoon is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die deelpunt as ‘n bewerkingspunt toe
      vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir
      komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel
      van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir 'n vraag
      gekry het (maks. -2 per vraag).
8.    Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer
      is. Aanpassings is gemaak a.g.v. die nuanses/konteks in sekere vrae.
9.    Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer
      getoon word nie.
10.   Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord
      ondersoek voordat die punt toegeken word.
11.   'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
      LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ soos per kandidaat se berekeninge (indien geldig) of soos per
      nasienriglyne wees.
12.   Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van
      toepassing op verhoudings.
13.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in
      geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
14.   Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let
      ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon.
15.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                        Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                              2                                     DBE/November 2022
                                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1

1.1
            1.1.1     C 
            1.1.2     A 
            1.1.3     E 
            1.1.4     B      
                                                                                                                                 4

1.2     WEZA STITCHES

1.2.1 Bereken: Direkte arbeidskoste
                           BEWERKINGS                                                                 ANTWOORD
                                         R40 x 1,6
        6 x (1 840 x R40)             230 x R64
        441 600                + 14 720  + 35 328 
                                                              as 8%van normale tyd                491 648 
                                                                                                  een deel korrek
               (441 600 x 108%)                                                                   Indien punt verdien in
        OF:         476 928        + 14 720                                                       bewerking
                vier punte       een punt een m.punt

        wees bedag op alternatiewe aanbieding van die berekeninge                                                                7

        Bereken: Fabrieksbokoste
         Totaal voor regstellings                                                          541 600
         Versekering        – 32 500 + 19 500 of 32 500 x 40%                              – 13 000 *
         Water en elektrisiteit    – 54 000  + 63 000                                      + 9 000 *
                                                                    126 000 x 2/4

            TOTAAL                                                                          537 600 *
                                                                                     moet 541 600 insluit

                                                                                                            *een deel korrek     6

        Bereken: Totale koste van produksie vir 2022
                        BEWERKINGS                                                             ANTWOORD

        652 800  + 491 648  + 537 600 
                                  sien 1.2.1 (DAK)          sien 1.2.1 (FBK)                  R1 682 048 
                                                                                                    een deel korrek
                                                                                                                                 4

1.2.2   Annie is bekommerd dat vaste koste na R806 400 verhoog het. Verduidelik
        waarom sy nie bekommerd hoef te wees nie. Verskaf TWEE punte. Haal syfers aan.
        TWEE punte               met vergelykende syfers            
        Die eerste twee punte moet ekonomieë van skaal noem/ impliseer en mag gekombineer wees vir twee geldige punte, met
        verskillende vergelykende syfere

             Ekonomieë van skaal.is bereik agv ‘n toename in produksie met 1 150 eenhede/
              van 5 250 tot 6 400 / 21,9%, .
             Vaste koste per eenheid verminder met R25 / van R151 tot R126 / met 16,6%
              ,(aangesien vaste koste relatief stabiel bly/ word nie geraak deur vlak van produksie).
             Totale vaste koste verhoog met R13 650 / van R792 750 tot R806 400 / met 1,7%
              wat minder as die inflasiekoers. is                                                                                4

Kopiereg voorbehou                                                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                             3                                            DBE/November 2022
                                                      NSS – Nasienriglyne

1.2.3 Lewer kommentaar daarop of die produksiepersoneel die produksiebonus
       verdien wat hulle ontvang het. Verskaf DRIE punte, met syfers.
       DRIE punte                     met syfers (vergelyking)                
       Duidelike motivering vir personeel wat bonus verdien, wees bedag op geldige kommentaar oor hoekom hulle nie
       bouns verdien nie
       Let wel dat meer as een punt kan gekombineer wees in ‘n enkele stelling Bv Produksie en GBP. Ken punte
       dienooreenkomstig toe
                            Produksie het verhoog van 5 250 tot 6 400/ met 1 150 eenhede/
       PUNT 1                met 21,9%
                            GBP verminder van 6 954 tot 6 156 /met 798 eenh/ met11,5%
                            Die onderneming maak 'n wins op 244 eenhede (of R31 964) in
       PUNT 2                met 'n verlies van 1 704 eenh(of R194 256) laas jaar
                            Direkte materiaalkoste p e verminder van R128 tot R102/ met
                             R26 /met 20,3%/ ‘n aanduiding van goeie beheer/ minder
                             vermorsing/ effektiewe produksie/ beter opleiding’
                            DAK per eenheid het verminder van R95,00 tot R76,82 /by
                             R18,18/ by 19,1% (sien 1.2.1 DAK) n aanduiding dat dit goed beheer
                             is; teikens gedurende gewone tyd bereik
       PUNT 3               Oortyd was beperk tot slegs 230 ure/ 12,5% van gewone tyd/
                             11,1% van totale ure spandeer in produksie (klein deel van tyd
                             spandeeer in produksie/ besparing in oortydtariewe vir maatskappy)
                            Vermindering in totale veranderlike koste van R251 per eenheid
                             tot R244/ met R7,00/ 2,8%                                                                             6

1.2.4 Annie wil haar wins gedurende die volgende finansiële jaar met R50 000
      verhoog terwyl sy koste handhaaf. Bereken die addisionele eenhede wat
      vervaardig moet word om hierdie teiken te bereik.
                           BEWERKINGS                           ANTWOORD

          50 000 
       375 – 244                                                                                        382 eenhede 
         131 twee punte                                                                                    een deel korrek
                                                                                                          as punte verdien in
                                                                                                              bewerkings

                                                                                                               aanvaar
                                                                                                            381,7eenhede
       Noemer en teller moet as sulks nagesien word
       * een punt vir 50 000 alleen (as ‘n allleensyfer) bv enige aansuiwerings ( +; – ; x) aan hierdie
       syfer sal die noemer foutief maak. ‘n Punt mag dan nie toegeken word nie.
                                                                                                                                   4

                                       TOTALE PUNTE                              35

Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                          4                                            DBE/November 2022
                                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2

2.1    BTW

       Bereken die BTW-bedrag wat aan SAID betaal moet word vir die BTW-
       periode geëindig 31 Mei 2022.
                           BEWERKINGS                      ANTWOORD
       Sien slegs een opsie na; kontroleer opsie wat die kandidaat die meeste bevoordeel
       Wees bedag op alternatiewe aanbieding van berekeninge

                                                                        
            55 785 + 5 070 – 6 240 + 5 400 – 2 460                         – 4 680
                                                         18 860 x 15/115    31 200 x 15%
                                                           Twee punte        twee punte

       OF – 55 785 – 5 070 + 6 240 – 5 400 + 2 460 + 4 680
                                                                                                  52 875 
       OF                                           OF                                            een deel korrek            9
                   40              55 785                 55 785               6 240
               2 460*              5 070*                 5 070*              2 460*
               4 680*              5 400*                 5 400*              4 680*
               52 875                                                         52 875
               66 255              66 255                 66 255              66 255
                           * Bedrae kan in hakies in die teenoorgestelde kolom wees

2.2    VOORRAADWAARDASIE

BERGFIETSE
2.2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2022 deur
      die spesifieke identifikasiemetode te gebruik

              MODEL                               BEWERKINGS                                    ANTWOORD

         KING                                                                                      R666 000

                                  (62 +250 -2)
         PALO                     310 een punt – 245 een punt                                    R338 000 
                                            65            x     R5 200                            een deel korrek*

                                                          (9 600 x100/160) twee punte
         GAMA                          18           x          R6 000                         R108 000 
                                                                                                     een deel korrek*

                                                                                                R1 112 000 
                                                         TOTAAL                                     een deel korrek
                                                                                                 moet 666 000 insluit
                                                                                                                             9
                                                                                           * As punt verdien in bewerkings

Kopiereg voorbehou                                                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                           5                                          DBE/November 2022
                                                    NSS – Nasienriglyne

2.2.2   Verduidelik TWEE verskillende voorbeelde van hoe die verdeling van
        pligte kan voorkom dat so 'n insident in die toekoms weer sal
        plaasvind.
        Deelpunte vir onvolledige /onduidelike/ gedeeltelike antwoorde;
        ‘n Verduideliking van verdeling van pligte mag aanvaar word as ‘n onvolledige antwoord.

        Enige TWEE geldige voorbeelde van take wat verdeel of gedelegeer kan word
          aanvaar praktiese voorbeelde verskaf deur kandidate

        Ken elk van die volgende take aan verskillende werknemers toe: waar een
        persoon as ‘n kontrole vir die ander dien:
            Bestel en ontvang van voorraad
            Distribusie aan verkope en aanteken van verkope
            Volg dokumentasie en magtiging op
            Voltooi en inspekteer van fisiese voorraadopnames en versoen met
             voorraadrekords;
            Moet alle fisiese voorraad wat die terrein verlaat met dokumentasie
             (bestelvorms, kwitansies en afleweringsnotas) inspekteer
            Beheer toegang tot stoorkamers/stoorfasiliteite                                                              4

2.2.3   Verskaf TWEE punte wat toon dat Milo en sy klante met die gehalte
        van die Gama-fietse tevrede is. Haal syfers aan.
        TWEE geldige punte                met syfers  
            Geen (0) terugsendings aan verskaffer (54 van King; 2 van Palo) is ‘n
             aanduiding van goeie gehalte
            Hoër winsgrens (60%) skrik klante nie af nie / bereid om hoër pryse te betaal/
             vind aanklank by uitgesoekte mark (ander produkte gebruik 50% winsopslag)
            Hoogste verkoopsinkomste van R2 323 000 (R1 911 000 vir Palo: R1 930 500
             vir King/ R412 000 meer as Palo: R392 5000 meer as King)
            Laagste slotvoorraad waarde; R108 000 (sien 2.2.1) en/of 18 units voorhande (of
             7% van beskikbare voorraad)/ 242 of 260 eenhede verkoop (of 93% van
             beskikbare voorraad)
            Hoë omsetsnelheid (13 keer/27 dae) sal verhoed dat voorraad oortolligr/
             beskadig/gesteel/deur nuwe modelle op die mark oorgeneem word/ kontant nie
             in voorraad opgesluit nie                                                                                    4

POEIER-ENERGIEDRANKIE (1 kg-HOUERS)
2.2.4 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2022 deur
      die EIEU-voorraadwaardasiemetode te gebruik.
                        BEWERKINGS                       ANTWOORD
        180 – 30
        150*             x R 483            R72 450 drie punte
                                               (71 250 twee punte + 1 200 een punt )          R112 230 
                                                   150 x 475              150 x 8             een deel korrek
                                                                                              as punt verdien in
            85            x R468             R39 780 twee punte                             bewerkings van
        235 – syfer gebruik*                   (39 100 een m.punt + 680 een m.punt)           voorraadwaarde
                                                    85 x 460               85 x 8

        OF: R71 250 + R39 100 + R1 880
              twee punte       een punt     twee punte

        Wees bedag op alternatiewe aanbieding van berekeninge..                                                           6

Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                          6                                         DBE/November 2022
                                                   NSS – Nasienriglyne

2.2.5   Bereken die voorraadhoudingsperiode (in dae) op 28 Februarie 2022.
        Gebruik die eindvoorraadsyfer.
                           BEWERKINGS                            ANTWOORD
                sien 2.2.4       OF  indien eenhede gebruik is    101,4 dae 
                                                               een deel korrek; as x 365
            112 230  x 365      235 een punt x 365
            404 140             925 een punt                      aanvaar 101 dae

                                                                                                  OF 92,7 dae
                                                                                                   Aanvaar 93 dae              3
        Sien die noemer en teller as sulks na: moet nie Rand en eenhede vermeng nie

2.2.6   Lewer kommentaar op jou bevindinge hierbo. Verskaf TWEE punte
        met syfers. Let daarop dat die voorraadhoudingsperiode vir 2021
        58 dae was
        TWEE geldige kommentaree   met vergelykende syfers   (of met verlede jaar of met rakleeftyd)
        Let wel: kommentaar en syfers mag in dieselfde stelling voorkom; oorweeg kandidate se punt 1 en 2 saam.
        Antwoorde mag verskil afhangende van die antwoord in 2.2.5

        TWEE geldige kommentaar :EEN punt elk Wees bedag op geldige alternatiewe antwoorde

             Die produk verkoop nie / voorraad verkoop teen’n laer tempo as verlede jaar
             Kontant is opgesluit in voorraad / bedryfskapitaal / mag likiditeits probleme he.
             Dit is ‘n gesondheidsproduk met ‘n beperkte rakleeftyd/ verganklik / sal op die ou
              eind vermors of weggegooi word

        Relevante syfers: TWEE punte vir syfers/neiging
        VHT vermeerder van 58 dae tot 101,4 dae / met 43,4 dae
        OF van 58 dae tot 92,7 dae/ met 34,7 dae
        OF meer as 3 maande op rakke
        OF die VHT is 35,4 dae / 26,7 dae mer as die rakleeftyd van 66 dae                                                     4

2.2.7   Milo het agtergekom dat sommige van die voorraad energiedrankies die
        raklewe (vervaldatum) oorskry. Identifiseer die waarde van die voorraad
        waarna Milo verwys.
            R39 780  sien bewerking in 2.2.4 Twee punte of niks
        Kontroleer: moet die koste van die addissionele eenhede van Nov2021 aankope wees                                       2

2.2.8   Milo oorweeg dit om die verouderde voorraad teen die helfte van die kosprys te
        verkoop. Watter raad sal jy hom gee oor sy voorstel. Verskaf TWEE punte.
                           TWEE punte van advies deelpunte vir onvolledige/onduidelike/gedeeltelike antwoorde
        PUNT 1             Wees bedag op kommentaar wat nie raad is nie,, of advies wat geimpliseer word in antwoord
                              Hy moenie hierdie produkte verkoop nie; dit sal skadelik wees vir sy
                               onderneming se beeld/ is nadelig vir klante: oorweeg die klante se
                               welstand of reaksie voordat sulke aanbiedinge gemaak word
                            Die onderneming moet die verlies absorbeer/ produk afskryf; oorweeg
                               omgewingsfaktore
                            Oorweeg die langtermyn gevolge                  van onetiese /onwettige
                               aksies/vermindering van verkope/verlies van handelslisensie/ kriminele
                               aanklag vir wanpraktyke
        PUNT 2              Klante /gebruikers moet van die vervaldatum ingelig word (as goedere
                               verkoop of geskenk gaan word)
                           Vir EEN punt: verbeter interne kontrole om sulke sake in toekoms te
                           identifiseer                                                                                        4

                                    TOTALE PUNTE                             45
Kopiereg voorbehou                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                           7                                   DBE/November 2022
                                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3
3.1    Voltooi die Krediteurebetalingskedule vir Desember 2022.
                              KREDIET-
                                             NOVEMBER        DESEMBER
                              AANKOPE
        Oktober                 300 900          60 180
        November                                 331 500          251 940                 66 300 
        Desember                            222 700          Indien x 80% x 95%        169 252 
                                                                  312 120                 235 552 
                                                                                           een deel korrek          7

3.2    Bereken die ontbrekende syfers (i) tot (iii) in die Kontantbegroting.
         NR.                                 BEWERKINGS                                   ANTWOORD
                   Kontantinvorderings van debiteure: Des 2022
                                                                                           450 450 
          (i)
                   643 500 x 70% OF 193 050 x 70/30                                                 (2)

                   Huurinkomste: Des 2022
                                     (15 000 / 60m)
                               R250 een punt x 75m een punt
                   15 000            + 18 750 
                                                                                             33 750 
                   Wees bedag op alternatiewe berekeninge, soos:                            een deel korrek*
         (ii)      OF 15 000 een punt + (15 000 x 75/60) twee punte
                   OF 15 000 een punt + (15 000 x 125%) twee punte
                   OF 15 000 een punt + (15 000 + 3 750) twee punte                                          (4)
                   OF15 000 een punt x 225% twee punte
                   OF R250 een punt x 135m twee punte

                   Salarisse: November 2022
                   55 595 – 14 840) twee punte                 twee punte   een punt         39 000 
         (iii)               40 755  x 100/104,5  OF 40 755 – 1 755                       een deel korrek
                                                                                                             (4)
                                                                                                                    10
                                                                               * Bv punt verdien in bewerkings

3.3.1 Bereken die deposito wat gedurende Desember 2022 vir die aankoop
      van die maatskappyvoertuig betaal sal word.
                         BEWERKINGS                         ANTWOORD
          (20 800 x 24) twee punte
         (499 200 twee punte– 45 600 een punt)
            OF (18 900 x 24) drie punte
                                                                                             151 200 
                       453 600                  x 25 / 75                                 een deel korrek
                                                                                           indien punt verdien in
           453 600 x 100/75                                                                     bewerkings
       OF: 604 800             – 453 600
                drie punte       een punt
                                                                                                                    5

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde/V2                                   8                                      DBE/November 2022
                                             NSS – Nasienriglyne

 3.3.2 Juanita    is bekommerd oor die kontantposisie vir Desember 2022.
        Sy stel voor dat die aankoop van die voertuig na Januarie 2023 geskuif moet word.
        Gebruik die tabel hieronder om die effek van hierdie voorstel op die
        Kontantbegroting van Desember 2022 te toon
         Begrote tekort op 31 Desember 2022                                            (120 000)
         Deposito op voertuig                                   sien 3.3.1               151 200 
         Maandelikse paaiement                 (18 900 + 1 900) een punt                   20 800 
         Brandstof vir maatskappyvoertuig                                                    7 500 
         Versekering                                                                         3 200 
         Kontanttekort/-oorskot na die voorgestelde skuif                                  62 700 
                                                              een deel korrek   Moet (120 000) insluit
                                                                                                                      6

 3.4    Juanita is bekommerd oor haar besluit in Oktober 2022 om die winsopslag
        en die bedrag wat werklik aan advertensies spandeer is, aan te pas. Verskaf
        TWEE punte om aan te dui of dit goeie besluite was of nie. Haal syfers aan
        en/of toon berekeninge.
        EEN punt op verkope of brute wins syfer/s 
        EEN punt op advertensie         syfer/s 

                         Die afname in winsopslag % het gelei tot
                          Verkope van 4 390 eenhede meer as begroot/ van 7 080 eenhede
                             tot 11 470 eenhede / 62%. OF verkope oorskry begroting met t247
         PUNT 1              446 (van R584 100 tot R831 546 of 42,4%
                          Die bruto wins is meer as begroot met R27 966 of 12,2% (van
                             R230 100 tot R258 066) koste van verkope was meer ass begroot
                             age meer verkope (met R219 480).

                         Onderspandeer op advertensies met R12 000 (40 000 – 28 000) of met
                         30% was nie beduidend want dit het nie die verkope negatief beïnvloed
         PUNT 2          nie/ begrote syfer was 6,8% van verkope, maar werklike bedrag gebruik
                         was 3,4% van verkope
                         Dit kan geargumenteer word dat verkope meer kon gewees het as daar
                         meer op advertensies spandeer is                                                             4

3.5.1     Verduidelik waarom Juanita bekommerd behoort te wees oor die werklike
          bedrag wat gedurende Oktober 2022 op herstelwerk en instandhouding
          spandeer is. Haal 'n syfer aan of toon 'n berekening.

          Syfer (vergelyking) 
          Onderspandeer op onderhoud met R22 000/ spandeer slegs R8 000 van die R30 000
          begroting / 26,6% van begroting gebruik)/ 73,3% van begroting nie gebruik
          Verduideliking van bekommernis  aanvaar kort verklarings
          Dit kan produktiwiteit van die bates op die lang termyn affekteer/afskeep van onderhoud
          kan onderbrekings in produksie veroorsaak/kontantbesparings in die korttermyn kan
          verooraak dat vaste bates breek of agteruit gaan wat tot groter uitgawes in die toekoms
          kan lei.                                                                                                    2

 Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde/V2                                           9                                            DBE/November 2022
                                                     NSS – Nasienriglyne

3.5.2   James is van mening dat daar swak beheer was oor die bedrae wat aan
        afleweringsuitgawes en verpakkingsmateriaal spandeer is. Verduidelik of
        James se mening korrek is of nie. Verskaf berekeninge.
                                  Verduideliking (vergelyking met verkope) 
                                  Syfers  vergelyking van persentasies of eenheidskoste
                                             ken EEN punt toe as slegs vergelykende syfers (afwykings) gebruik is
                                  Die afleweringskoste is goed beheer: diensverskaffer kon meer effektief
                                  dienslewer te spyte van verhoogde verkoper
        VERDUIDELIKING                Afleweringsuitgawes is 22,4% meer as begroot, maar eenhede verkoop
        VAN                            is meer as wat begroot is met 62%/ verkope is 42,4% meer as begroot
        AFLEWERINGS-                  Afleweringskoste per eenheid is R3,74 in vergelyking tot die R4,95
        UITGAWES                       begroot
                                      Begroot vir 6% van verkope werklik was 5,2% van verkope
                                  DRIE punt opsie: vergelyking met verkope afwykings aanhaal
                                  Afleweringkste is meer as begroot met R7 850, maar verkope is meer as
                                  begroot met 4 390 eenhede / met R247 446
                                  EEN punt opsie: geen vergelyking met verkope maar afwykings genoem:
                                  Afleweringskoste is oor begroting met R7 850.
                                  Verduideliking (vergelyking met verkope)
                                  Syfers vergelyking van ppersentasies of eenheidskoste
                                  ken EEN punt toe as slegs vergelykende syfers (afwykings) gebruik is
                                  Verpakkingsmateriaal is effektief beher/ inlyn met begroting
                                   Verpakkingsmateriaal is 62% meer as begrooten eenhede
                                     verkoop is ook 62% meer as begroot) / verkope is 42,4% meer
        VERDUIDELIKING               as begroot/ koste van verkope is ook 62% meer as begroot
        VAN                        Eenheidskoste van verpakkingsmateriaal is gehandhaaf op
        VERPAKKINGS-                 R3,30.
        MATERIAAL                  Begroot vir 4% van verkope werklik was 4,6% van verkope
                                   Effektief bestuur volgens begroting / in lyn met begroting
                                  DRIE punt opsie: vergelyking met verkope afwykings aanhaal:
                                  Verpakkingsmateriaal is oor begroting R14 486, maar verkope is
                                  meer as begroot met / 4 390 eenhede / met R247 446
                                   EEN punt opsie: geen vergelyking met verkope maar afwykings genoem
                                  Verpakkingsmateriaal is oor die begroting met R14 486.                                         8
3.6     Juanita wil sosiale media gebruik om 'n aanlyn winkelplatform te skep om haar verkope
        vanaf Januarie 2023 te vermeerder. Noem DRIE addisionele betalings wat by die Januarie
        2023-begroting ingesluit moet word.
        Enige DRIE geldige verskillende voorbeelde van betalings  
        aanvaar enige redelike vb; insluitend bestaande betalings wat in die toekoms aangepas mag word agv hierdie besluit
                                Moontlike voorbeelde: wees bedag op voorbeelde nie genoem op lys
        VOORBEELD 1                Inrig van 'n oproepsentrum/ meer telefoonlyne
                                   Addisionele koerierdienste/ transport en vraggeld
                                   Addissionele afleweringsvoertuie
        VOORBEELD 2                Rekenaar , rekenaarhardeware, lêerbediener
                                   Kragopwekker/ ['inverter']/ (OKT [UPS]) /solar panele
                                   Verhoogde salarisse/ vir drywers, assistente, IT tegnikus, personeel
                                   Verpakkingskoste/materiaal
                                   Versekering
        VOORBEELD 3                 Personeelopleiding
                                   Data-koste/ veselinstallasies / internetkoste
                                   Sagteware-konstruksiekoste/webbladsyontwerp
                                   Addissionele advertensie
                                   IT instandhouding                                                                             3

                                        TOTAL PUNTE                           45

 Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                          10                                           DBE/November 2022
                                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4

4.1
          4.1.1           Waar              
          4.1.2           Onwaar            
          4.1.3           Onwaar            
                                                                                                                             3

4.2      BANKVERSOENING
4.2.1        KONTANTONTVANGSTE-
                                                                          KONTANTBETALINGS-JOERNAAL
                  JOERNAAL
                                 Bedrag                                                              Bedrag
         Totaal                101 200                                   Totaal                       135 215
                                 2 700                                                                4 000      
                                 5 800                                                                 1 400      
                                     260                                                               1 800      
                                                                                                           825     
                               109 960                         beide totale                          143 240
                                                        Moet voorlopige totale insluit
         -1 maks -1) vreemde / oortollige items (slegs as punte verdien erens anders vir dieselfde syfer)
         Met die toekenning van die metodepunt vir totale, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir die insuiting
         van foutiewe syfers(s). Dui aan met  (Beginsel 13)
4.2.2    Bereken: Korrekte banksaldo op 31 Julie 022 in die grootboek
                                                BEWERKINGS                                                 ANTWOORD
                           (- 33 280 twee metode punte)
         53 800  + 109 960  - 143 240                                  53 800            143 240        20 520 
                               sien KOJ            sien KBJ
                                                                         109 960         a/b 20 520        een deel korrek
                                                                                                                             4

4.2.3    BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 JULIE 2022
                                                     Alternatief                 DEBIET                   KREDIET

                                                           R71 020                                     71 020 
         Saldo per Bankstaat                         balanseerbedrag
                                                                                                         Balanseersyfer
                                                                                                          Kan Dt wees
         Uitstaande deposito (30 Julie)                        29 500                                      29 500        

         Uitstaande EFO: Nr. 350                               (4 200)         R 4 200     

                                 Nr. 351                       (3 800)         R3 800      

         Regstelling: Unitech Kollege                         (72 000)          72 000     

         Saldo per Bankrekening                                20 520            20 520 
                                                                                Kan Kt wees
         -1 aanbieding (onvanpaste / geen detail verskaf);
         -1 vreemde items / oortollige items, (slegs as punt/e verdien        100 520           *     100 520               8
         erens anders vir dieselfde bedrag) maks -1
         Daar word van kandidate verwag om Dt en Kt kolomme aan te dui
         As Dt en Kt nie aangedui is nie aanvaar dat die eerste kolom Dt is

                                     TOTALE PUNTE                              25
                                                                                                               TOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 English Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-english-final/edb5d545-b8d8-4365-b883-b3b3de78130f) — Accounting · Memo · 2022 · Eng
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [Accounting P2 Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/4c11fbd4-960d-4f11-8cb5-c00f8f2cb8b5) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 ANSWERBOOK JUNE 2022 Afrikaans Finaal](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-answerbook-june-2022-afrikaans-finaal/67317f0a-c6c2-47b6-bae2-7d594500c14b) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [Gr12 Accounting P2 (Afrikaans) SEP 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr12-accounting-p2-afrikaans-sep-2022-answer-book/d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
