# Accounting Grade 12 P2 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2023-mg-afr/6707eada-ab5e-4c88-87c7-33683cdee150
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2023-mg-afr/6707eada-ab5e-4c88-87c7-33683cdee150)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                        NASIONALE
                                    SENIOR SERTIFIKAAT

                                               GRAAD 12

                                        REKENINGKUNDE V2
                                           NOVEMBER 2023
                                           NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n
      kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-
      strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering mag toegepas word nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
      punte vir die bedrae van daardie item verdien het.
3.    Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
      bewerkings wat getoon is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die deelpunt as ŉ bewerkingspunt toe vir
      daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LW: Waar syfers aangedui word in die nasienriglyne
      vir komponente/bewerkings, dra dit nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt
      toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar dit aangedui word, kan deelpunte toegeken word om die verskil in die kwaliteit van kandidate se
      antwoorde aan te dui.
7.    Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van
      die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items, indien kandidate volpunte vir 'n vraag gekry
      het (maks. -2 per vraag).
8.    Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerde hantering
      kan impliseer. Aanpassings word gemaak op grond van die nuanses/konteks van sekere vrae.
9.    Waar strafpunte toegeken word, kan die finale punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
      syfer getoon word nie.
10.   Waar metodepunte vir ŉ bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord
      ondersoek voordat die punt toegeken word.
11.   'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
      LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ soos per kandidaat se berekeninge (indien geldig) of soos per
      nasienriglyne wees.
12.   By bewerkings moet geen punte vir bewerkings toegeken word waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is
      ook van toepassing op verhoudings.
13.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel
      of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
14.   Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let ook
      daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon.
15.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
                          Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
  Rekeningkunde/V2                                       2                                            DBE/November 2023
                                                 NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1
1.1    BANKVERSOENING
1.1.1                TOTALE ONTVANGSTE                                              TOTALE BETALINGS
                           81 300                                                        80 620
                              2 700                       7 400     4 700 tesame vir twee punte
                                                                                                       30 000        
                            14 600                                                                    12 400        
                                                                          (6 200 een punt + 6 200 een punt)
                                240                                                                    3 780        
                                                                                                          320        
                                                                                860 twee punte
                                                                                                          540        
                                                                                                       11 000        
                                98 840                                 beide totale                  138 660                    12
                                                                      een deel korrek; moet voorlopige totale insluit
        - 1 (maks -1) vreemde / oorbodige items (slegs as punt(e) iewers anders vir dies. syfer verdien is)
        By die toeken van metodepunt vir totale: verseker dat kandidaat nie volpunte verdien vir foutiewe syfer(s) ingesluit
        nie. Dui aan met ’n  (Nasienbeginsel 13)

        Banksaldo in die Algemene Grootboek op 30 Junie 2023
                                              BEWERKINGS                                                     ANTWOORD
                            (- 39 820 twee metodepunte)
          49 100 + 98 840  - 138 660                                                                       R9 280 
                               sien KOJ              sien KBJ                                          een deel korrek
        Aanvaar alternatiewe aanbiedings vir bewerkings, bv grootboekrek.                                                         4
        Tekens kan NIE omgeruil word nie.
        Wees bedag op joernaaltotale as bewerkings getoon, om banksaldo te bereken (as 1.1.1 nie beantwoord is nie)

1.1.2   TWEE-KOLOMMETODE :
        Waar beide metodes beantwoord is, sien beide na en kies die opsie wat kandidaat bevoordeel
        BANKVERSOENINGSTAAT OP 30 JUNIE 2023
                          Bedrae moet in korrekte kolomme getoon word          DEBIET                    KREDIET
                                                                                  Balanseersyfer
        Saldo per bankstaat                                                   twee punte of geen             11 240 
               Dt en Kt-totale moet dies. wees. kan ‘n debietsaldo wees         R27 600 word nie             een deel korrek
                                                                                        aanvaar
        Uitstaande deposito                                                                                31 500        
        Uitstaande EFO’s:                        944                             9 700 
                                                 945                            13 300 
        OTM-onttrekkings vir lone                                               11 000 
        Kt foutiewe bedrag                                                                                      540      
                                                                                                    Dt of Kt soos in 1.1.1
        Saldo per bankrekening                                                   9 280             R49 100 word nie aanvaar
        -1 (maks -1) aanbieding (onvanpas/geen besonderhede getoon);
        -1 (maks -1) vreemde /oorbodige items (slegs as punt(e) iewers          43 280                     43 280                 8
        anders vir dies. syfer verdien is)
        OF EEN-KOLOMMETODE:                       Verwys na nasienvoorwaardes soos hierbo
                                                    *Wees bedag op kandidate wat met bankrekeningsaldo begin.
                                                     LW: Hakies / geen hakies moet dan omgeruil word. Sien gekleurde kolom

        BANKVERSOENINGSTAAT OP 30 JUNIE 2023
        Saldo per bankstaat                                                             9 280*              11 240       
        Uitstaande deposito                                                           (31 500)              31 500       
        Uitstaande EFO’s:                        944                                     9 700              (9 700)      
                                                 945                                    13 300             (13 300)      
        OTM-onttrekkings vir lone                                                       11 000             (11 000)      
        Kt foutiewe bedrag                                                               (540)                 540       
        Saldo per bankrekening                                                         11 240*                9 280              8

  Kopiereg voorbehou                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde/V2                                        3                                            DBE/November 2023
                                                 NSS – Nasienriglyne

1.1.3   Verduidelik TWEE strategieë wat die besigheid kan gebruik om die probleem van
        kontant wat vermis raak, op te los.
        Enige TWEE strategieë                                 Deelpunte vir onduidelike/gedeeltelike antwoorde
        Wees bedag op ander alternatiewe antwoorde. ‘Installeer kameras’ word nie aanvaar nie.

         Ontvangs en deponering van kontant moet altyd deur verskillende persone gedoen word /
          verdeel of delegeer of roteer pligte om wanbestuur van kontant te voorkom wat kan lei tot
          diefstal of geld wat wegraak. Verdeling van pligte is ‘n onvolledige antwoord (een punt)
         Versoek SMS-kennisgewings van die bank / kontroleer bankstate (mini-state op App) gereeld
          – verseker dat korrekte bedrae gedeponeer is.
         Uitkontrakteer die vervoer van kontant aan sekuriteitsmaatskappye (groot bedrae)
         Vergesel die persoon wat kontant gaan deponeer / vergesel deur sekuriteitswag
         Moedig klante aan om per EFO of aanlyn te betaal / strewe na kontantlose of minimum
          kontanthantering
         Maak gereelde deposito’s, op verskillende tye / gebruik verskillende roetes vir veiligheid / lei
          werknemers op om te kan reageer op sekuriteitsmaatreëls (noodmaatreëls)
         Alarmstelsels of GPS-opsporingstoestelle op voertuie wat kontant vervoer.
         Agtergrond-ondersoeke vir personeel wat met kontant werk - toon betroubaarheid                                             4

1.2.1   KREDITEURE-VERSOENING
                                                     KREDITEURE-                              KREDITEURE-
                      NR.
                                                      KONTROLE                                   LYS
                 Voorlopige
                  saldo's
                                                         175 940                                   186 350
                       (i)                              - 3 600                                     0
                      (ii)                                     0                                 + 990 
                                                                                          (15 240 – 14 250) twee punte

                      (iii)                                    0                                        0
                                                                                                (+9 540 – 9 450)

                      (iv)                                     0                               - 15 000 
                                                                                        -7 500 een punt; -7 500 een punt
                      (v)                              + 1 660                                 + 1 660 
         Drie punte in totaal; bedrae kan
               in enige kolom wees
                                                     +14 940 – 13 280                        Sien krediteurekontrole

                                                         174 000                                  174 000
                                                                                    een deel korrek
                                            Beide totale moet voorlopige saldo’s insluit; kan verskillende totale wees           9
                                                      Aanvaar hakies vir -teken; indien geen teken, aanvaar positief.
                                                 Aanvaar korrekte, identifiseerbare bedrae in verkeerde lyn(e) getoon
                                                    Vreemde items: -1 per lyn, indien ‘n punt in daardie lyn verdien is

1.2.2   SEB Handelaars beplan om op 31 Augustus die rekening van Phuto Handelaars
        ten volle te vereffen. Bereken die bedrag wat aan hulle verskuldig is.
                                        BEWERKINGS                                                     ANTWOORD

                              64 950 + 990  - 9 540                                                   56 400 
                                   Sien 1.2.1 (ii) in krediteurelys                                   een deel korrek
                                                                                                     met korrekte tekens

        Wees bedag op alternatiewe uiteensetting van bewerkings, bv grootboek, dt en kt                                          3

                                     TOTALE PUNTE                              40

 Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                      4                                            DBE/November 2023
                                              NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2
2.1 T2FIT-VERVAARDIGERS

2.1.1   Bereken direkte materiaalkoste.
                                             BEWERKINGS                                                ANTWOORD

                 [958 800/20 400]
                     R47             x 18 900                                                       R888 300 
        OF:                                                                                             een deel korrek
                 [64 800 + 894 000]            [1 500 x 47]
                     958 800 een punt        ─ 70 500 twee punte
        Wees bedag op alternatiewe uiteensetting van bewerkings, bv grootboekformaat                                             4

2.1.2 Bereken fabrieksbokoste vir die jaar.
        Foutiewe totaal                                                                                   600 000
        Indirekte materiaal                                                                             (7 000) 
        Water en elektrisiteit                                         ( 84 000 x 60%)
                                                                                                      (33 600) *
        [84 000 x 40%]    OF     12 600 + 21 000     OF       - 84 000 + R50 400
        Versekering         [90 000 x 5/8]                                 [90 000 – 56 250]
                             56 250 - 45 000 OF                 45 000 - 33 750
        OF 90 000 x 1/8 OF 90 000 x 0,125 OF 45 000 x ¼ OF 28 125 – 16 875                              11 250 *
                     Ken een punt toe per komponent vir elke alternatief hierbo.
                   Wees bedag op die korrekte tekens as deelpunte toegeken word.

        Korrekte totaal vir fabrieksbokoste                                                                570 650 *
                                                                                                          Moet 600 000 insluit   7
                                                                                                             * een deel korrek
                                                  ignoreer hakies of tekens; indien foutief, verloor m.punt op finale antwoord
                                                                                                      Ignoreer vreemde items

2.1.3 PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2023
        Direkte materiaalkoste                                              (sien .2.1.1)                             
                                                                                                      888 300
        Direkte arbeidskoste                                                                          408 600
        Primêre koste                                                      DMK + DAK                                  
                                                                                                   1 296 900
        Fabrieksbokoste                                                      (sien 2.1.2)             570 650         
        Totale koste van produksie                                                                 1 867 550
        Goedere in bewerking (begin van die jaar)                                                          0
                                                                                                   1 867 550
        Goedere-in-bewerking (einde van die jaar)                        ignoreer hakies            (235 500)         
        Koste van produksie van klaarprodukte                                                      1 632 050          
                                                          PK + FBK – GIB / TKvP - GiP                                            5
        ─1 vreemde items (maks. ─1)

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                            5                                           DBE/November 2023
                                                    NSS – Nasienriglyne

2.1.4   Bereken die koste van die vermorsing van grondstowwe.
                           BEWERKINGS                                                                 ANTWOORD
        Kies die opsie wat kandidaat bevoordeel; pas dit konsekwent toe

        Meters:                     (15 000 x 1,2) twee punte
                     18 900 - 18 000
                            900m                             x        R47 sien 2.1.1
                            drie punte

        T-hemde:
                (15 750 - 15 000) twee punte                                                            R42 300 
                                                                                                       een deel korrek
                       750 twee punte x 1,2m een punt
                                                                                                 AS: x met Geweegde Gemid.
                               900m                          x        R47
                            drie punte

        OF
                                   (15 000 x 1,2)
                  888 300 een punt - 846 000 een punt & een m.punt
                   sien 2.1.1                                                                                                     4

2.1.5   Mark is bekommerd oor die verhoging in die koste van grondstowwe gedurende die
        finansiële jaar. Verskaf TWEE strategieë wat Mark kan gebruik om die probleem van
        vermorsing op te los.
        Enige TWEE toepaslike strategieë                                             Aanvaar kort stellings/antwoorde

        Moontlike antwoorde:                        Wees bedag op ander toepaslike alternatiewe antwoorde

            Verbeter die opleiding van fabriekswerkers
            Gebruik knip-patrone (template) / kniptegnologie / knipmasjiene / bestel
             vooraf-gesnyde materiaal
            Gebruik materiaal van hoë gehalte / goedkoper verskaffers / verander
             verskaffers
            Gereelde diens / onderhoud van masjinerie
            Gebruik afvalmateriaal effektief vir verwante byprodukte, bv. keppies,
             ‘hoodies’, ens.
            Betaal (aansporings-) bonusse om vermorsing te verminder / effektiwiteit te
             bevorder
            Verbeter toesighouding / monitering van produksie om te verseker dat werkers
             nie agterlosig is nie.                                                                                               2

2.2     LIGHTING KINGS (EDMS.) BPK.
2.2.1   Doen 'n berekening wat bevestig dat die 2023-gelykbreekpunt van 149 145
        eenhede vir die Orion-gloeilampe korrek is.
                (163 000 x 18,30) een punt
                   2 982 900 
                   46 – 26
                         20 twee punte
        Bepunt noemer en teller as sulks. (Nasienbeginsel 7)

        OF
                  (46 x 149 145)          (26 x 149 145)         vaste koste
                  6 860 670        ─     3 877 770       ─    2 982 900 = 0
                    een punt              een punt               een punt                                                         3

Kopiereg voorbehou                                                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde/V2                                 6                                       DBE/November 2023
                                          NSS – Nasienriglyne

2.2.2   Identifiseer en verduidelik TWEE koste-items (met bedrae) wat moontlik tot die
        toename in die koste van produksie per eenheid bygedra het. Verskaf ŉ rede in
        elke geval. Let op dat die huidige inflasiekoers 7% is.
        Moenie DMK, Verk.&Verspredingskoste en Admin.koste as ’belangrike punte’ aanvaar nie.

                        KOSTE (met syfers)                        REDE Verduideliking  
                       Koste     tendens              Aanvaar, waar koste en syfers in hierdie kolom gegee is
                      Direkte arbeidskoste per          Swak toesig/beheer
                      eenheid het verhoog (van          Buitensporig hoë oortyd / gekoppel aan
                      R6,70) tot R11,20 / met           beurtkrag of ander onderbrekings / moes
                      R4,50 / met 67,2%                 teikens bereik
         Punt 1                                         Loonverhoging nie gekoppel aan produksie
                                                        Swak of gebrek aan effektiewe opleiding
                                                        Gebrekkige (swak) werwingsbeleid
                                                        Gebrek aan motivering – daar is nie
                                                        erkenning of bonusse vir ekstra werk/tyd

                      Fabrieksbokoste per               Disekonomie van skaal (koste-stygende
                      eenheid verhoog (van              effek) / verlaging in produksie, terwyl FBK
                      R11,64) tot R14,20 / met          konstant bly / ekonomie van skaal is nie
                      R2,56 / met 22%                   bereik.
         Punt 2                                         Swak bestuur / toesig in produksieproses -
                                                        daling in produksie.
                                                        Moenie stygings in spesifieke uitgawes aanvaar nie,
                                                        bv huur of elektrisiteit (FBK was konstant oor die twee
                                                        jare).                                                       6

2.2.3   Verduidelik of die nuwe Starlet-gloei-lampe 'n goeie idee was of nie. Verskaf
        TWEE punte. Haal syfers aan.         Deelpunte vir onvolledige of onduidelike antwoorde

        Enige TWEE toepaslike punte                Vergelykende syfers 
         Vergelyking: Starlet uitpresteer / is beter as Orion
         Beter verkoopsinkomste             met R7 802 000 (15 300 000 – 7 498 000) / met 104%
         Meer eenhede verkoop               met 62 000 eenhede (225 000 – 163 000) / met 38%
         Beter wins                         met 89 041 eenhede meer as GBP (102 896 – 13 855)
                                            Beter kontribusie p.e. met R7,10 (27,10 – 20,00),
                                            insluitend veranderlike koste
                                            met R2 511 382 (2 788 482 – 277 100)
         Minder eenhede as GBP              met 27 041 (149 145 – 122 104)
         Trek voordeel uit ekonomie         Hoër vaste koste p.e; R14,71 in vergelyking met R18,30
         van skaal / skaalvoordele
         *Aansienlike wins op Starlet       Vervaardig 102 896 eenhede meer as GBP
                                            (225 000 – 122 104); OF wins van R2 788 482

         Negatiewe tendense in Orion:
         Duurder om te vervaardig           GBP verhoog met 24 337 eenhede (149 145 – 124 808) /
                                            Marginale verhoging van 13 855 bo die GBP.
         Nie gewild – daling in             met 35 860 eenhede (198 860 – 163 000) / met 18%
         produksie / verkoopsvlakke
         Daling in verkoopsinkomste         met 854 120 (8 352 120 – 7 498 000) / met 10,2%                          4

                                 TOTALE PUNTE                        35

 Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde/V2                               7                                         DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1   Identifiseer TWEE items wat foutiewelik in die Kontantbegroting ingeskryf is.
      Enige TWEE toepaslike items        

         Korting ontvang
         Oninbare skulde
         Waardevermindering
                                                                                                                     2
      Identifiseer TWEE items in die Kontantbegroting wat NIE in ŉ Geprojekteerde
      Staat van Omvattende Inkomste sal verskyn NIE.
      Enige TWEE toepaslike items        

         Kontant van debiteure
         Betaling aan krediteure
                                                                                                                     2

3.2   DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE

                              KREDIET-
          MAANDE                                        NOVEMBER                        DESEMBER
                              VERKOPE
                                                                                           Oorbodige inskrywing:
      SEPTEMBER                     535 500                        42 840             verloor m.punt by die totaal

      OKTOBER                       640 500                      320 250                   51 240 
      NOVEMBER                      651 000                      247 380                 325 500 
      DESEMBER                      682 500                    x 40% x 95%               259 350        

      KONTANT VAN DEBITEURE                                      610 470                 636 090                    8
                                                                                                  een deel korrek
                                                     Aanvaar korrekte syfers in verkeerde rye in Desember-kolom
                               Ignoreer bewerkings of korrekte syfers wat nie in Desember-kolom getoon word nie.

 Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde/V2                                        8                             DBE/November 2023
                                                 NSS – Nasienriglyne

3.3    Bereken:

       (i)     Korting toegestaan in November 2023
                                     BEWERKINGS                                        ANTWOORD
                                       2% een punt                              0,02
               651 000 x [40% x 5%] OF 651 000 x [0,4 x 0,05]

       OF      260 400 een punt        ─ 247 380 een punt
                                                                                        13 020 
                                            5                                          een deel korrek
       OF      247 380 een punt x               /95 een punt
       OF      [651 000 – 247 380 – 325 500] – 65 100
                             78 120 een punt                   een punt                                         3
       (ii)    Rente op spaarrekening in Desember 2023
                                     BEWERKINGS                                        ANTWOORD
                                 (84 000 x 4%) een punt
                                       3 360         x     1/12
               1 200        +                     280         twee punte
                                                                                        1 480 
       OF      (360 000 + 84 000)                                                      een deel korrek
                                                                  1
                   444 000 twee punte            x 4%          x /12 een punt
               LW: 4% word nie gereken as ‘een deel korrek’ nie                                                 4
       (iii)   Betalings aan krediteure in Desember 2023
                                     BEWERKINGS                                        ANTWOORD

               (640 500 x 100/60) een punt
                                                   100                                 610 000 
                 1 067 500                 x            /175                         een deel korrek

                                                                                                                3
       (iv)    Huuruitgawe vir November 2023
                                     BEWERKINGS                                        ANTWOORD

               31 640 x
                               100
                                     /113                                              28 000 
                                                                                       geen deelpunte

                                                                                                                2

 Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde/V2                                     9                                     DBE/November 2023
                                              NSS – Nasienriglyne

3.4.1   Verduidelik die veranderinge wat Adam gemaak het.
        Enige toepaslike verduideliking                       Syfers nie vereis nie

        Kommissie aan verkoopspersoneel ingestel / besluit op ‘n kleiner (of
        verminderde) vaste salaris.                                                                                   2
        Verduidelik waarom sommige verkoopspersone spyt was oor hulle besluit om hierdie
        veranderinge te aanvaar. Haal syfers aan of toon berekeninge.
        Kommentaar  vergelykende syfers 

             Die vaste salaris plus kommissie van R161 050 is minder as R165 000 wat hulle
              voorheen verdien het. R3 950 of 12% minder.
             Hulle bydrae tot die verkope is R325 500 (30%) meer as begrote verkope is, maar
              steeds verdien hulle minder.
             160 (33,3%) meer klante as wat begroot is, gelok, maar verdien nou minder.                              3
        Adam is van mening dat die besluit die maatskappy bevoordeel het, terwyl die
        verkoopsbestuurder, Milly, bekommerd is dat dit nie die maatskappy bevoordeel het nie.
        Verskaf EEN punt (met syfers of berekeninge) om ELK van hierdie opinies te ondersteun.
                       Tot. verkope is meer as wat begroot is, met 325 500 (1 410 000 – 1 085 000) /
            ADAM       met 30% / 160 meer klante gelok (640 - 480) / met 33,3% / Wins is meer as
            Punt      wat begroot is, met R139 500 (604 500 – 465 000) / met 30%
            Syfer 
                       Een-punt-opsies:
                       Kan lei tot verhoogde verkope in die toekoms / goed vir reklame.
                       Kredietverkope meer as wat begroot, met 417 700 (1 068 700 – 651 000) / met
                       64,2% / Kredietverkope is 76% van tot. verkope (1 410 000 – 1 068 700) /
            MILLY      Lae kontantverkope – R92 200 minder as begroot (434 000 – 341 800);
            Punt      kontantvloeiprobleme
            Syfer     Een-punt-opsies:
                       Dit plaas druk op besigheid se likiditeit / kan tot addisionele administratiewe pligte
                       lei / moontlike oninbare skulde / beter beheer oor aflewerings is nodig
                       LW: Afleweringsuitgawes is nie relevant tot die besluit oor kommissie nie                      4

3.4.2   Bereken die netto effek van hierdie aankoop op die ontvangste en betalings in
        die Kontantbegroting
                                            BEWERKINGS                                             ANTWOORD
        OPSIE 1:                                                         
        [+ 1 000 000 + 1 500 000 – 2 500 000] – 18 750 – 12 500 + 31 640 – 7 500                     ─7 110
                                                                                                    een deel korrek

        OF (tekens omgeruil)                   een punt een punt een punt een punt
        [– 1 000 000 – 1 500 000 + 2 500 000] + 18 750 + 12 500 – 31 640 + 7 500                       +7 110
                                                                                                     metodepunt
                                                                                                                      5
        Gee EEN rede waarom Adam besluit het om met hierdie aankoop voort te gaan.

        Enige EEN toepaslike punt  Syfers word nie vereis nie; Deelpunte vir onduidelike/gedeeltelike antwoorde;
        Antwoorde moet verband hou met die antwoord hierbo

        Kapitaalgroei / besigheid bekom ŉ vaste bate / langtermyn stabiliteit vir die besigheid /
        toekoms is verseker (volhoubaarheid) / besparing op stygende huuruitgawes                                     2

                                     TOTALE PUNTE                       40

 Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                        10                                       DBE/November 2023
                                                 NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4                                          Aanvaar herkenbare afkortings
4.1     4.1.1        deurlopende                              
        4.1.2        geweegde gemiddelde                                (GG / Geweegde gem.)
        4.1.3        eerste-in-eerste-uit                               (EIEU)                                             3

4.2.1   Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2023. Gebruik die spesifieke
        identifikasie-metode.
                                  BEWERKINGS                                  ANTWOORD
                            HAWI                                               YAMA
        [90 + 340 – 5]
            425 – 300                                       495 – 430
             125  x R3 800                                   65  x R5 410                         R826 650 
                                                                                                        een deel korrek
                  475 000 drie punte                  +            351 650 twee punte                  moet komponente
        OF [342 000 + 1 292 000 – 19 000]                                                                    van
                                                                                                       elke model insluit
                    1 615 000 – 1 140 000                   2 677 950 – 2 326 300
                      een punt      twee punte                een punt         een punt
                             475 000 drie punte        +              351 650                                                   6

4.2.2   Bereken hoe lank (in dae) dit sal neem om die Hawi-drukkers se eindvoorraad te
        verkoop.
                                 BEWERKINGS                               ANTWOORD
                                            OF (eenhede gebruik)
                       sien 4.2.1
                                                                  sien 4.2.1
                 R475 000              x 365 dae
                                                                   125 een m.punt x 365               152,1 dae 
                1 140 000                                        300 twee punte                      een deel korrek
                 (300 x 3 800) twee punte                                                                AS: x 365
              OF (1 615 000 – 475 000) twee punte           Bepunt noemer en teller as sulks.
                                                            (Nasienbeginsel 7)                                                  4

4.2.3   Verduidelik of Sipho oor die voorraadhoudingsperiodes van die Hawi- en Yama-
        drukkers bekommerd behoort te wees. Haal syfers aan. Gee moontlike redes vir die
        verskil in houdingsperiodes van die twee modelle.
        Hawi: Verduideliking  Syfer              Yama: Verduideliking  Syfer 
        Moontlike rede                                         Deelpunte vir onduidelike/gedeeltelike antwoorde
        Rede kan by verduideliking ingesluit wees. ‘Bekommernis’ kan in ‘n antwoord geïmpliseer word

        HAWI          LW: Kandidaat se antwoorde moet verband moet hou met sy/haar antwoord in 4.2.2.
         Op die rakke vir 152,1 dae, sien 4.2.2 (meer as 3 maande)
         Stadige verkope / nie gewild nie / ouer model (terugsendings) / moontlike
           veroudering.
        OF: Duursame produk wat in die toekoms verkoop kan word
        YAMA
         Op die rakke vir slegs 55,2 dae (minder as 2 maande)
         Alhoewel dit duurder is, is verkope meer bestendig / vraag is goed.
        *VIR VIER PUNTE (Modelle gekombineer)
        Hawi is 97 dae (3 maande) langer op die rak as Yama /
        Yama se verkope is 97 dae vinniger as Hawi, al is dit die duurder model
        Moontlike redes vir verskille
        Yama is ‘n later / nuwer model, bied nuutste, opgedateerde tegnologie / versoenbaar
        met nuutste rekenaarprogramme / beter gehalte (meer funksies)                                                           6

Kopiereg voorbehou                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                           11                                        DBE/November 2023
                                                    NSS – Nasienriglyne

4.3.1   Bereken die kosprys van voertuie op 1 Maart 2022.
                                          BEWERKINGS                                            ANTWOORD

        930 000 – 260 000  + 180 000                                                         R850 000 
                                                                                                 een deel korrek
        Aanvaar alternatiewe aanbiedings vir bewerkings, bv. grootboekformaat, omgekeerde      aanvaar 930 000 as
        tekens of die gebruik van hakies                                                        ‘een deel korrek’   3

        Bereken die inruilwaarde ontvang vir die voertuig wat op 1 Junie 2022 van
        die hand gesit is.
                                          BEWERKINGS                                            ANTWOORD

                              Bateverkope
                                                     een m.punt & een punt
                                                                                               R115 000 
              180 000     een punt         70 560                                                een deel korrek
                5 560     een punt         93 112    een m.punt

        OPSIE 2
                                       [64 800 + 5 760]
         180 000 + 5 560 – 70 560
            een punt        een punt      een punt & een m.punt
                                                                                                                    5

4.3.2   Verduidelik aan die boekhouer waarom sy metode verkeerd is:
        Verduideliking                                    Deelpunte vir onduidelike/gedeeltelike antwoorde
        Verduideliking en bewerking kan saam in dies antwoord gegee word

        Hy het nie besef dat die bate se waarde amper ten volle verminder het nie / die
        R75 000 kan nie reg wees nie, omdat dit tot 'n negatiewe drawaarde sal lei / ‘n
        ten volle gedepresieerde bate wat nog in gebruik is, moet R1-boekwaarde toon
        vir openbaar-makingsdoeleindes.
        Verskaf 'n berekening om jou verduideliking te ondersteun:
            (R300 000 – 262 500)
                 37 500              –1    = 37 499  Geen deelpunte                                               4

4.3.3   Verduidelik TWEE moontlike punte wat die HUB kan aanvoer om sy planne te
        ondersteun.
        Enige TWEE toepaslike redes                Deelpunte vir onduidelike/gedeeltelike antwoorde
        Wees bedag op dies. punt wat anders gestel word, OF twee punte wat in een stelling genoem word.

             Die donasie aan ŉ skool in die gemeenskap vorm deel van die maatskappy
              se voldoening aan KSV (korporatiewe sosiale verantwoordelikheid /
              drievoudige basislyn / King-kode).
             Bevorder mpy se goeie beeld / goeie publisiteit / kan meer klante lok.
             Ondersteun/ gee terug aan die gemeenskap waarbinne mpy sake doen.
             Die skenking kan van inkomstebelasting afgetrek word.
             Bates is dalk naby hul residu-waarde / ten volle gedepresieer / nie meer
              produktief nie / nie versoenbaar met nuwe rekenaarprogramme nie                                       4

                                       TOTALE PUNTE                          35
                                                                                                    TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [2023 MP Prelim P2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-memo/8339757f-4c69-4fe5-a4b9-9b18e18257ca) — Accounting · Memo · 2023
- [Accounting P2 Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/4c11fbd4-960d-4f11-8cb5-c00f8f2cb8b5) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2023 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2023-answer-book-eng/aaeb9a41-12fe-49c2-9ba7-37693926cbd5) — Accounting · Addendum · 2023 · Eng
- [Accounting P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2023-eng/4c9e315d-40c3-4d80-9775-322ef8d07061) — Accounting · QP · 2023 · Eng
- [ACCOUNTING P2 GR12 ANSWER BOOK JUNE 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-answer-book-june-2023-english/11493bdc-95ff-4293-b727-2b3a22027be3) — Accounting · Addendum · 2023 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
