# Accounting Grade 12 P2 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2024-mg-afr/d5e27f86-99c3-416c-a9bd-ce5c1218e2f4
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2024-mg-afr/d5e27f86-99c3-416c-a9bd-ce5c1218e2f4)

## About this document

Accounting · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                                    SENIOR SERIFIKAAT

                                             GRAAD 12

                                     REKENINGKUNDE V2
                                        NOVEMBER 2024
                                        NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150
 NASIENBEGINSELS:
 1.    Tensy anders getoon in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien
       'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-
       strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering mag toegepas word nie.
 2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
       kandidaat punte vir die bedrae by daardie item(s) verdien het.
 3.    Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
       bewerkings wat getoon is.
 4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
       syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LW: As syfers in die nasienriglyne vir komponente of
       bewerkings aangedui word, dra hierdie syfers nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
 5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
       punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie getoon is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
 6.    Waar dit aangedui word, kan deelpunte toegeken word om die verskil in die kwaliteit van kandidate se
       antwoorde aan te dui.
 7.    Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot
       voordeel van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte
       vir 'n vraag gekry het (maks. -2 per vraag)
 8.    Waar strafpunte toegeken word, kan die finale punte vir daardie afdeling van ŉ vraag nie as 'n negatiewe
       totaal getoon word nie.
 9.    Waar metodepunt(e) vir ŉ bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die
       antwoord ondersoek voordat die punt toegeken word.
 10.   'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
       LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees volgens kandidaat se (geldige) antwoord, of soos in
       nasienriglyne aangedui.
 11.   By bewerkings moet geen punte vir bewerkings toegeken word waar die teller & noemer omgeruil is nie.
       Dit is ook van toepassing op verhoudings.
 12.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in
       geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
 13.   Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee.
       Let ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan bevat.
 14.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding; s = oorbodige item
 15.   Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerde
       hantering kan impliseer. Aanpassings word gemaak op grond van die nuanses/konteks van sekere vrae.

                         Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 2

Rekeningkunde/V2                            2                                               DBE/Nov 2024
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1

1.1      1.1.1       Waar     
         1.1.2       Onwaar   
         1.1.3       Waar                                                                                   3

1.2.1    Bereken die korrekte saldo van die Debiteurekontrolerekening op
         31 Augustus 2024.

          Saldo voor foute en weglatings                                           R359 100
                      (i)                                                             + 4 500         
                      (ii)                                                                     0
                      (iii)                                                          - 11 000         
                      (iv)                                                                     0
                                                                                      + 2 700 
                      (v)                                            [5 200 – 2 500] twee punte vir beide
                                                                     syfers; 2 700 moet positief wees

                      (vi)                                                                     0
          Korrekte saldo van Debiteurekontrolerekening                               355 300 
                                        Moet R359 100 insluit                   een deel korrek

                                            Oorbodige inskrywings: geen metodepunt op eindtotaal             5

1.2.2    Voltooi die korrekte Debiteurelys op 31 Augustus 2024

          N Naidoo            63 000 + 4 500                                        67 500         

          S Sibiya            69 000 + 18 000                                        87 000        

          V Esterhuizen       114 000 – 18 000 + 2 700                            98 700          *
                                                     Sien 1.2.1(v)

          J Nyoka             95 700 – 3 450 – 3 450                               88 800         *
                                         − 6 900   twee punte

          W du Plessis        11 500 + 7 500 - 5 700                               13 300         *
                                             1 800 twee punte

          Korrekte totaal van Debiteurelys                                         355 300          *

                                                                            *een deel korrek
                                                                                                             14

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Rekeningkunde/V2                                          3                                                  DBE/Nov 2024
                                                  NSS – Nasienriglyne

1.3.1    Verskaf 'n berekening of syfers wat aandui waarom Timo Handelaars nie met die syfers
         in die Debiteure-ouderdomsontleding tevrede moet wees nie.
                                       BEWERKINGS                                                  ANTWOORD
                     [240 000 – 48 000]
               OF [118 000 + 36 000 + 38 000]
                                                                                                       80%
                         192 000 ✓✓             x 100                                              een deel korrek
                         240 000 ✓                 1                                         Aanvaar ‘10% onder die teiken’
                                                                                                Moenie ‘R’ aanvaar nie
             OF    49,2% + 15% + 15,8%
                                                OF                                                       OF
                      [29 200 + 18 800]
                         48 000 twee punte x 100                                                        20%
                         240 000 een punt     1                                                    een deel korrek
                                                                                                Moenie ‘R’ aanvaar nie
             OF       12,2% + 7,8%
                                                                                                                              4
                                                                        ‘x 100’ word nie as ‘een deel korrek’ gereken nie
1.3.2    Verduidelik TWEE stukkies raad wat jy die eienaar sal bied.
         Enige TWEE toepaslike aspekte                        Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde

         •     Moedig klante aan om per debietorder te betaal om laat-betalings te vermy.
         •     Implementeer outomatiese herinneringstelsel (SMS/epos/oproepe) wat klante herinner
               aan opkomende betaaldatums / onbetaalde bedrae / betalingbevestigings.
         •     Deeglike evaluering (‘screening’) / agtergrond-ondersoeke verseker dat debiteure se
               finansiële status nagegaan word voordat krediet toegestaan word.
         •     Kontroleer debiteure se kredietwaardigheid (krediettellings/kredietgeskiedenis) gereeld
               en pas kredietlimiete dienooreenkomstig aan.
         •     Bied verskeie betalingsopsies/betalingsplanne aan debiteure wat nie aan kredietterme
               voldoen nie.
         •     Blok / Vries / Skort debiteure se rekeninge op wat nie betyds betaal nie.
         •     Gebruik skuldinvorderingsdienste/oorhandig aan skuldinvorderaars/neem regstappe.
         NIE aanvaarbaar:
         Bied kortings aan / Belas met rente                                                                                  4

1.4      Ontleed die transaksies onder die opskrifte hieronder. Toon die effek van ELKE antwoord
         op die bedrag aan SAID betaalbaar.
                                                                                                  EFFEK OP BTW AAN
                                                                                BTW-
             NR.                      BEWERKINGS                                                  SAID BETAALBAAR
                                                                               BEDRAG
                                                                                                   (Toename/Afname)
             Bv.                      5 200 x 15/100                             R780                    Toename
             A.          17 250 x 15/115                                       2 250              Toename / + 
                          [139 200 x 15/100]         [9 200 x 15/100]
                              20 880  –               1 380                19 500 *
             B.       [139 200 – 9 200]                                     *een deel korrek       Toename / + 
                    OF 130 000 twee punte         x 15/100                    As: x 15/100                                    10
                    OF 149 500 een punt – 130 000 een punt
                    23 000  x [90/100 x 15/115] 
                           een punt       een punt
             C.     OF    20 000 x [90/100 x 15/100]                          2 700 *               Afname / − 
                           een punt       een punt                          *een deel korrek
                    OF     20 700 – 18 000

                                                Aanvaar die gebruik van +/- tekens vir effek; + (toename) / − (afname)

                                   TOTALE PUNTE                             40

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Rekeningkunde/V2                                         4                                         DBE/Nov 2024
                                                 NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 2

         Bereken:
                     Bewerkings in vierkantige hakies word gereken as een deel; kan nie apart gemerk word nie.
 2.1.1    Die geweegde gemiddelde kosprys van EEN sonbril.
                          BEWERKINGS                                                    ANTWOORD
             [1 719 000 + 8 781 000]
                10 500 000 ✓✓
                     3 000 ✓✓                                                              R3 500 
                 [620 + 2 380]                                                            een deel korrek

          Merk noemer en teller as sulks/ alle bedrae is alleenstaande
          Geen punte toegeken vir bewerkings bygevoeg by 10 500 000 en 3 000                                       5

 2.1.2    Die getal sonbrille wat gesteel is.
                              BEWERKINGS                                                ANTWOORD
            [620 + 2 380]
                3 000 ✓ – 2 050 ✓ – 840 ✓                                                    110 
                                                                                          een deel korrek
                                                                                                                   4

          Die randwaarde van die gesteelde sonbrille deur die geweegde-
          gemiddelde-voorraadwaardasiemetode te gebruik.
                           BEWERKINGS                     ANTWOORD

                 R3 500          x     110                                              R385 000 
                 sien 2.1.1            sien 2.1.2 hierbo
                                                                                       twee m.punte of niks
                                                                                                 As
                                                                                        (2.1.1 x 2.1.2) hierbo
                                                                                                                   2

 2.1.3    Die waarde van die eindvoorraad deur die eerste-in-eerste-uit(EIEU)-
          metode te gebruik.
                            BEWERKINGS                        ANTWOORD
             [745 – 20]                             [840 – 725]
             *725 ✓ x 4 200 ✓                +      *115  x 3 750 ✓                    R3 476 250 
                 3 045 000                                  431 250                       een deel korrek
                   twee punte                       een m.punt    een punt           Beide syfers moet bymekaar
                                                                                             getel wees
                                     * Vir m.punt: beide *syfers moet optel na 840                                 5

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Rekeningkunde/V2                                      5                                            DBE/Nov 2024
                                              NSS – Nasienriglyne

 2.1.4   Verduidelik hoe Nosisa Jack en Micha skuldig aan die diefstal van die voorraad
         kon bewys het. Verskaf EEN punt.
         Enige EEN toepaslike verduideliking ✓✓              Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde.

         •   Gebruik fluitjieblaser se verklaring as getuienis en bevestig die bevindinge.
         •   Vergelyk die verskaffer se faktuur met bestelvorms / afleweringsnotas om verskille
             uit te lig
         •   Verifieer voorraadrekords d.m.v. fisiese voorraadtelling na aflewering
         •   Versoek bewys van die afleweringsroetes en vergelyk met afleweringsdatums.
         •   Bestudeer GKT (geslotekringtelevisie)-materiaal om ongewone prosedures tydens
             aflewering te identifiseer.                                                                               2

         Watter aksie moes teen Micha en Jack geneem word? Verskaf EEN punt vir elke persoon.
                            Micha                                                  Jack
                  (verkoopsassistent) ✓✓                            (verskaffer se bestuurder) ✓✓
         •   Hou ‘n billike dissiplinêre verhoor /            •   Stel verskaffer in kennis van Jake se
             skors Micha hangende die uitslag van                 wangedrag en versoek dat daar teen
             die verhoor.                                         hom opgetree word.
         •   Oudit/ondersoek vorige transaksies               •   Jack moet belet word om sake met die
             met die verskaffer vir ander moontlike               besigheid te doen /verhoed hom om die
             bedrog/wangedrag.                                    perseel te betree.
         •   Lê kriminele klagtes teen hom                    •   Lê kriminele klagtes teen hom.
         •   Trek geld af van salaris / vereis terug-         •   Versoek dat hy vergoeding betaal indien
             betalings van Micha om verliese te                   bewyse sy betrokkenheid bevestig.
             herwin.                                          •   Hersien kontrakte met die verskaffer om
         •   Verlaag die verkoopsassistent in rang/               strafmaatreëls vir toekomstige onetiese
             maak seker dat hy nie in dies. posisie               gedrag in te sluit.
             in die besigheid aangestel word nie.                                                                      4

 2.2.1   BROEKE Bewerkings in vierkantige hakies word gereken as een deel; kan nie apart gemerk word nie
         Bereken die winsopslagpersentasie wat vir broeke behaal is.
                               BEWERKINGS                                                     ANTWOORD
                [920 -500]                                      een punt
                                                         [515 200 – 280 000]
                  420 ✓      x 100
                                               OF              235 200         x   100            84% 
                 500 ✓            1                            280 000              1          een deel korrek
                                                               een punt                     ‘x 100’ word nie as ‘een
                                                                                              deel korrek’ gereken
                                                                                                       nie
                                                                                                                       3
         Merk noemer en teller as sulks/ alle bedrae is alleenstaande.
         Rande en eenhede kan nie gemeng word nie.

         Lewer kommentaar op of die winsopslagpersentasie die besigheid sal bevoordeel of nie.
         Enige toepaslike verduideliking                  Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde

         •   Klante sal nie die produk wil koop / die hoër prys wil betaal nie.
         •   Pryssensitiewe klante kan kies om by mededingers te koop wat dieselfde broeke
             teen laer pryse aanbied, wat tot laer verkope kan lei.
         •   Gereelde klante kan ontmoedig word om herhalende aankope te doen.
         •   ‘n Afname in verkoopsvolumes kan kontantvloei negatief beïnvloed.
         •   VHP (Voorraadhoudingsperiode) van 186 dae (6,2 maande) dui op ‘n lae vraag
             wat lei tot hoë voorraadvlakke / lae verkope kan daartoe lei dat voorraad uit die
             mode raak.                                                                                                2

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Rekeningkunde/V2                                      6                                         DBE/Nov 2024
                                              NSS – Nasienriglyne

 2.2.2   INFORMELE HEMDE

         Lewer kommentaar oor hoe die terugsending van 120 informele hemde
         die besigheid negatief kon beïnvloed. Verskaf EEN punt.
         Enige EEN toepaslike verduideliking 

         •   Hoë getal terugsendings kan tot verlies aan inkomste lei / Hoë % terug-
             sendings kan tot daling in toekomstige verkope lei (minder klante)
         •   Lei tot laer verkoopsinkomste / afname in aanvraag / laer bruto wins.
         •   Kan die besigheid se reputasie (beeld) negatief beïnvloed.
         •   Voorbereiding van teruggestuurde hemde vir herverkoop teen die
             oorspronklike verkoopprys kan tot ekstra kostes lei.
                                                                                                                 2

 2.2.3   FORMELE HEMDE
                     Bewerkings in vierkantige hakies word gereken as een deel; kan nie apart gemerk word nie
         Bereken hoe lank (in dae) dit Mike sal neem om die eindvoorraad vir
         formele hemde te verkoop.
                           BEWERKINGS                         ANTWOORD

                  125 ✓ x         120 dae ✓✓           OF 121 dae
                  855
                                             OF                                       17,5 / 17,7dae 
                                                                                         een deel korrek
              [R680 x 125]                                                                Aanvaar 18 dae
               85 000 een punt x 120 dae twee punte OF 121 dae
               581 400
         Merk noemer en teller as sulks/ alle bedrae is alleenstaande.
         Rande en eenhede kan nie gemeng word nie.                                                               4

         Lewer kommentaar op EEN ander punt oor die formele hemde wat Mike
         kan bekommer.
         Enige EEN toepaslike punt       ✓✓
         •   Geen aanlynverkope vir formele hemde / formele hemde is tans nie
             beskikbaar vir aanlynverkope nie.
         •   Huidige lae winsgrens % moet dalk verhoog word vir beter wins, maar dit
             kan ‘n verlies aan klante tot gevolg hê.
         •   Kan verlies aan winste ly, as verskaffers hul pryse verhoog en die besigheid
             steeds ‘n lae winsgrens-% handhaaf.
         •   Kan voorraadtekorte in die toekoms ervaar, omdat eindvoorraad vinnig kan
             uitverkoop.
                                                                                                                 2

                                             TOTALE PUNTE
                                                       35

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Rekeningkunde/V2                                             7                                                 DBE/Nov 2024
                                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1                                                                  GEPROJEKTEERDE STAAT VAN
                          KONTANTBEGROTING
                                                                       OMVATTENDE INKOMSTE
                      ONTVANGSTE                 BETALING              INKOMSTE                          UITGAWE
         Bv.                                          5 000                                               5 000
                                                                       132 000                         101 000 
         3.1.1          132 000                                   OF 31 000 twee punte
                                                                           (netto effek)

         3.1.2                                       34 000 
         3.1.3          264 600                                        19 600                                                 6
                      − 1 per lyn vir oorbodige inskrywings (maks -2); slegs as ‘n punt op sodanige lyn verdien is.

3.2      JESARY SUPERSPARES
                     Bewerkings in vierkantige hakies word gereken as een deel; kan nie apart gemerk word nie
3.2.1    Bereken die kredietaankope vir November 2024.
                             BEWERKINGS                                                                ANTWOORD
                       172 000 twee punte
                 103 200  x 100                     x 100 
                              60                        125
                                                                                                         137 600 
                                                                                                         een deel korrek
         OF        [103 200 x 100/125]
                           82 560         x   100/60
                           twee punte          een punt
                                                                                                                                4

         KREDITEUREBETALINGSKEDULE VIR DESEMBER 2024
                                   KREDIET-
              MAAND                                           NOVEMBER                             DESEMBER
                                   AANKOPE
                                                                                             Oorbodige inskrywings; geen
          September                 147 200                            36 800                 metodepunt op eindtotaal

          Oktober                   132 800                            96 612                           33 200          

          November                  137 600                                                          100 104         
                                        Sien 3.2.1                                                moet x [75% x 97%]
                                                                                           drie punte as kredietaankope-syfer
                                                                                                    nie getoon is nie.

                                                                      133 412                         133 304          *
                                                                                                           *een deel korrek     5

Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Rekeningkunde/V2                                                 8                                 DBE/Nov 2024
                                                         NSS – Nasienriglyne

        Bereken:
                        Bewerkings in vierkantige hakies word gereken as een deel; kan nie apart gemerk word nie
3.2.2   (i)       Huuruitgawe vir Desember 2024
                                              BEWERKINGS                                     ANTWOORD
                                  1,06
                 29 000 x 106
                          100                                                                 30 740 
        OF                                                                                   twee punte of niks
                              (29 000 x 6%)
                 29 000 + 1 740
                                                                                                                    2

        (ii)      Rente op lening vir Desember 2024
                                              BEWERKINGS                                     ANTWOORD
                                          60 000 x [14/100 x 1/12]
                          3 500  – 700 
        OF                                                                                     2 800 
                       [300 000 – 60 000]                                                    een deel korrek
                                 240 000             x    [14/100 x 1/12]
                     een punt een m,punt                        een punt                                            4

        (iii)     Deposito wat op 30 November 2024 betaal moet word vir die nuwe
                  rekenaars wat geïnstalleer is.
                                              BEWERKINGS                                     ANTWOORD
                  [9 800 x 36]        [100/80 x 20/100]
                 352 800  x 20/80 
        OF       [352 800 x 100/80]           [9 800 x 36]                                     88 200 
                     441 000          –       352 800                                        een deel korrek
                   een punt                   een punt

        OF       441 000 x 20/100
                 een punt     een punt                                                                              3

        (iv)       Versekering vir Desember 2024
                                              BEWERKINGS                                      ANTWOORD
                                  [4 500 x 28/100]
                17 500  + 1 260 
                                                                                               18 760 
                  [4 500 x 128/100]            [17 500 – 4 500]                              een deel korrek
        OF          5 760                 +     13 000
                     een punt                        een punt                                                       3

        (v)        Salarisse vir November 2024
                                              BEWERKINGS                                      ANTWOORD

          143 750  x 9                                 OF                    [8 050 x 5]
            1        12,5                                        143 750 –     40 250
                                                                  een punt      een punt
                                                                                              103 500              3
                                                                                             een deel korrek
        OF       [143 750 x 4/12,5]
                 46 000             x         9/4
                 een punt                 een punt

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Rekeningkunde/V2                                      9                                          DBE/Nov 2024
                                              NSS – Nasienriglyne

3.2.3    Verduidelik die verandering wat Bluey aan die verkoopsbeleid gemaak
         het toe hy sy begroting vir Oktober 2024 opgestel het. Verskaf EEN punt
         met syfers.
         Verandering in kontantverkope OF verandering in kredietverkope ✓✓

         Kontantverkope het verander (van 40%) tot 60% / (van R58 000) tot R96 000/
         met R38 000 / met 65,5% / met 20%-punte.
         OF
         Kredietverkope het verander (van 60%) tot 40% / (van R87 000) tot R64 000 /
         met R23 000 / met 26,4% / met 20%-punte
                                                                                                                   2

         Die werklike kredietverkope was hoër as die begrote kredietverkope vir
         Oktober 2024. Verduidelik waarom Bluey nie bekommerd hoef te wees
         nie. Verskaf TWEE punte met syfers.
         Enige toepaslike verduideliking                   Syfers        

         •    Aantal klante vermeerder (van 540) tot 729 / met 189 / met 35%.
         •    Bruto wins verbeter (van R60 000) tot R82 875 / met R22 875 / met 38,1%.
         •    Totale verkope verbeter (van R160 000) tot R221 000 / met R61 000 /
              met 38%.
         Moenie ‘n vergelyking met September-syfers aanvaar nie.                                                   4

         Lewer kommentaar op die beheer oor afleweringsuitgawes                                          en
         verpakkings-materiaal vir Oktober 2024. Haal syfers aan.
                                Enige toepaslike kommentaar (met syfers) ✓✓              ✓✓
                                Moet met verkope vergelyk word
                                Moenie ‘n vergelyking met September-syfers aanvaar nie

                                •   Goeie beheer; begroot vir 15% van verkope; 15% van
         Aflewerings-               verkope is werklik gebruik.(100% gebruik)
         uitgawes
                                •   Oorspandeer met R9 150 (van R24 000) tot R33 150 /
                                    met 38,1%, terwyl totale verkope slegs verhoog het met
                                    38,1% / werklike verkope, R221 000 is meer as die
                                    begrote verkope (R160 000)
                                •   Nie goed beheer; werklike syfer het begroting oorskry
                                    met 33,3% / Begroot vir 9% van verkope, maar 12% is
         Verpakkings-               spandeer.
         materiaal              •   Oorspandeer met R12 120 (van R14 400) tot R26 520 /
                                    met 84,2%, terwyl totale verkope slegs verhoog het met
                                    38,1%.                                                                         4

                                              TOTALE PUNTE
                                                        40

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Rekeningkunde/V2                                              10                                            DBE/Nov 2024
                                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4
4.1  BLOMPOT-VERVAARDIGERS
                     Bewerkings in vierkantige hakies word gereken as een deel; kan nie apart gemerk word nie
4.1.1    Bereken die direkte/grondstof- materiaalkoste.
                          BEWERKINGS                                                             ANTWOORD
                      [4 800 x 1,4]
                       6 720  x                     1,1                 x R125
                         7 392 drie punte
                                                                                                  924 000 
                                                                                                     AS x 125
         OF        ( 6 720 twee punte + 672 een punt)                      x R125

         OF          4 800 een punt            x 1,54 twee punte           x R125                                            4

4.1.2    Bereken die direkte arbeidskoste.
         Direkte arbeidskoste begroot vir die jaar                                              1 117 200
         Werker wat bedank het
                     1 117 200 x 4/84
          OF                159 600 x 4/12
                                                                                                   (53 200) *
                                              (1 117 200 / 7)                                  ignoreer hakies
         OF                159 600 – 106 400
                     [1 680 x 4/12]           [(1 117 200 ÷ 1 680) / 7]
         OF                  560          x          95
         Oortyd
                       (3 x 60)                            152 een punt een m.punt
                        180          x             95  x 1,6                                      27 360
                                                 sien hierbo                                                     *
         OF          ( 3 x 60 x 1,6)            x     95
                      288 twee punte                een m.punt

                Kontroleer bewerking; ‘werker..’ (afgetrek) en ‘oortyd’ (opgetel)
                                                        Moet R1 117 200 insluit                 1 091 360        *
                                                                                                                             7
                                                                                                       * een deel korrek

4.1.3    Fabrieksbokoste-nota
         Foutiewe fabrieksbokoste                                                                 1 132 700

         Fabriek: Indirekte arbeid                        (110 400 x 80/100)                          88 320 

                               (157 500 x 600/800)                   (126 000 x 400/600)
                                                                                                      34 125      
         Fabriekshuur                 118 125                  –        84 000
                                                                     Moet R1 132 700 insluit      1 255 145       *
                                                                                                                             8
                                                                                                        *een deel korrek

Kopiereg voorbehou                                                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Rekeningkunde/V2                                  11                                   DBE/Nov 2024
                                           NSS – Nasienriglyne

4.2     TIMEPIECE VERVAARDIGERS
4.2.1     Lewer kommentaar            op    die     produksievlak   en   gelykbreekpunt       op
          31 Augustus 2024.
          Enige toepaslike punt ✓✓      syfers ✓✓
          Vir VIER punte:
          •   Vervaardig en verkoop 3 640 eenhede; GBP is meer op 6 868 / Maak 'n
              verlies op 3 228 eenhede
          •   Verlies op 3 228 eenhede is beter as verlies op 5 073 eenhede in 2023.
          Vir TWEE punte (maks):
          •   GBP het verminder met 1 115 eenhede / (van 7983) tot 6 868 / met 14%
          •   Eenhede vervaardig het vermeerder met 730 eenhede / (van 2910)
              tot 3 640 / met 25%.                                                                       4

4.2.2     Lewer kommentaar op die bruto wins verdien deur die besigheid en die prys
          wat vir die horlosies gevra is. Verduidelik, volgens jou opinie, of Jabu se
          klante die 2024-prys as redelik beskou het. Verskaf syfers.
          Vergelyking van BW ✓       syfers ✓           Vergelyking van VP ✓   syfers ✓

          •   Bruto wins het verhoog (van R960 300) tot R1 237 600 / met R277 300 /
              met 28,9%.
          •   Aantal eenhede verkoop het verhoog (van 2 910) tot 3 640 / met 730
              eenhede / met 25% / Totale verkope het verhoog (van R2 880 900)
              tot R3 712 800.
          •   Verkoopprys het verhoog (van R990) tot R1 020 / met R30 wat vir
              meeste klante aanvaarbaar is, want dit is minder as die inflasiekoers.
          Vir VIER punte: Wees bedag op kommentaar/opmerkings wat gekombineer is
          •   Prys verhoog met 3%, 25% meer eenhede verkoop en BW verhoog met
              28,9%.                                                                                     4

4.2.3     Identifiseer die TWEE belangrikste koste wat 'n positiewe uitwerking op die
          verkoopprys kon gehad het. Verskaf in elke geval 'n strategie wat Jabu kon
          implementeer het.
              KOSTE ✓       ✓                           STRATEGIE ✓        ✓
                                  •     Gebruik ‘n goedkoper / plaaslike verskaffer / doen
          Direkte                       grootmaataankope teen laer pryse
          materiaalkoste          •     Verminderde vermorsing, a.g.v. verbeterde toesig /
                                        beter opgeleide werkers / beter tegnologie gebruik.
                                  •     Ekonomie van skaal/totale vaste koste bly onveranderd
          Totale vaste koste            op R1 820 000 al is meer eenhede geproduseer.
                                  • Bied betroubare verspreidingstelsels om klante-
          Verkoops-en-              tevredenheid te verhoog; Kan meer vir produkte vra.
          verspreidings koste     • Meer advertensies / gratis aflewering kan bydra tot
                                    verhoogde verkope.
                                                                                                         4

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 12

Rekeningkunde/V2                                   12                      DBE/Nov 2024
                                            NSS – Nasienriglyne

4.2.4     Jabu wil gedurende die volgende finansiële jaar sy wins met R300 000
          verhoog, terwyl die koste behou word. Bereken die prys wat hy klante
          moet vra om 400 ekstra eenhede te kan vervaardig.
                           BEWERKINGS                           ANTWOORD

                     (300 000 / 400)
                            750✓✓       + 755✓
                                                                   R1 505 
          OF                           [400 x 755]
                                                                  een deel korrek
                   300 000 een punt + 302 000 een punt
                            400 een punt

                                                                                             4

                                           TOTALE PUNTE
                                                     35

                                                                           TOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Accounting P2 (English) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-accounting-p2-english-2024-possible-answers/2ac769f4-a38a-4036-9426-9410caa51b2a) — Accounting · Memo · 2024 · Eng
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — Accounting · QP · 2024 · Eng
- [ACCOUNTING P1 MEMO GR12 JUNE 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-memo-gr12-june-2024-english/ef245808-e780-418c-ba92-6f41e021a333) — Accounting · Memo · 2024 · Eng
- [ACCounting P1 - Memo SESOTHO](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-memo-sesotho/b99546aa-c3e7-44cc-b92d-85b44da4daaa) — Accounting · Memo · 2024 · Sesotho
- [Gr 12 Accounting P1 (English) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-accounting-p1-english-june-2024-possible-answers/11d6484c-77b1-4a71-8799-a6e1177c4dbc) — Accounting · Memo · 2024 · Eng

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
