# Accounting Grade 12 P2 NSC November 2020 Addendum (Afr)

> Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nsc-nov-2020-answer-book-afr-2/4cac0f65-ae9d-4da2-b413-d8c18d44450a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Addendum
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 NSC November 2020 Addendum (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nsc-nov-2020-answer-book-afr-2/4cac0f65-ae9d-4da2-b413-d8c18d44450a)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Addendum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                          PLAKKER

                                 SENTRUMNOMMER

                                 EKSAMENNOMMER

                 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
                            REKENINGKUNDE V2
                                     GRAAD 12
                              NOVEMBER 2020(2)

                     SPESIALE ANTWOORDEBOEK

       VRAAG                 PUNTE               PARAAF               MOD.
           1
           2
           3
           4
       TOTAAL

                      Hierdie antwoordeboek bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
  Rekeningkunde/V2                            2                   DBE/November 2020(2)
                                     NSS – Antwoordeboek

  VRAAG 1

1.1     BTW

1.1.1                           Bewerkings                        Antwoord

         (a)

         (b)

         (c)

         (d)
                                                                                          9

1.1.2   Lewer kommentaar op hierdie praktyk en gee Amahle raad.

                        Kommentaar                          Raad

                                                                                          3

  Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
  Rekeningkunde/V2                           3                      DBE/November 2020(2)
                                    NSS – Antwoordeboek

1.2     KREDITEUREVERSOENING

1.2.1                        Krediteuregrootboek-
                            rekening van Thembeka           Rekeningstaat van
                               Verskaffers in die         Thembeka Verskaffers
                          Boeke van Ekasi Handelaars
             Saldo                     117 200                   157 400

               (a)

               (b)

               (c)

               (d)

               (e)

               (f)

                                                                                            9

1.2.2   Wat behoort die eienaar aan Bradley oor hierdie insident te sê? Verduidelik
        TWEE punte.

                                                                                            4

                                    TOTALE PUNTE

                                           25

  Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde/V2                          4                 DBE/November 2020(2)
                                  NSS – Antwoordeboek

VRAAG 2

2.1     PERFECT FIT VERVAARDIGERS

2.1.1   PRODUKSIEKOSTESTAAT
        VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2021

         Direkte materiaalkoste

         Primêre koste                                       2 550 000
         Fabrieksbokoste

         Totale vervaardigingskoste

         Goedere-in-bewerking (einde)

         Totale koste van produksie
                                                                                     14

2.1.2    Bereken: Bruto wins verdien met verkoop van hemde

                              Bewerkings                     Antwoord

                                                                                     5
         Bereken: Winsopslag-% op hemde behaal

                              Bewerkings                     Antwoord

                                                                                     2

 Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde/V2                          5                     DBE/November 2020(2)
                                  NSS – Antwoordeboek

2.2     LEATHER VERVAARDIGERS

         BEURSIES:

2.2.1    Bereken die gelykbreekpunt vir beursies vir die jaar geëindig
         28 Februarie 2021.
                            Bewerkings                    Antwoord

                                                                                     4

2.2.2    Lewer kommentaar op die vlak van produksie bereik en die
         gelykbreekpunt vir beursies vir 2021. Haal syfers aan.

                                                                                     4

2.2.3    Behalwe inflasie en loonverhogings, gee TWEE ander moontlike redes
         vir die toename in die direkte arbeidskoste per eenheid vir beursies.

                                                                                     4

2.2.4    Gee TWEE redes vir die vermindering in die direkte materiaalkoste per
         eenheid vir beursies.

                                                                                     2

 Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde/V2                          6                      DBE/November 2020(2)
                                  NSS – Antwoordeboek

         BAADJIES:

2.2.5    Verduidelik waarom die direkte materiaalkoste per eenheid vir baadjies
         waarskynlik sou verhoog indien grondstowwe ingevoer sou word.
         Noem TWEE punte.

                                                                                      2
         Verskaf syfers om te bewys dat Tello reg was oor die uitwerking wat
         hierdie besluit op die koste van die baadjies sou hê.

                                                                                      2

2.2.6    Bereken die % toename in die verkoopprys van baadjies.
                           Bewerkings                           Antwoord

                                                                                      3

2.2.7    Verduidelik die impak van die toename in die verkoopprys van baadjies
         op die verkope en wins. Haal syfers of berekeninge aan.

                                                                                      4

2.2.8    Tello wil die wins op baadjies met 'n addisionele R250 000 in die
         volgende finansiële jaar verhoog. Neem aan dat die kostestruktuur
         dieselfde bly en bereken die totale getal addisionele eenhede wat hy
         moet vervaardig om hierdie doelwit te bereik.
                           Bewerkings                           Antwoord

                                                                                      4

                                   TOTALE PUNTE

                                         50

 Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                              7                      DBE/November 2020(2)
                                     NSS – Antwoordeboek

VRAAG 3

3.1     DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE VIR MAART TOT MEI 2021
                         KREDIET-          MAART           APRIL           MEI
         MAANDE
                        VERKOPE R            R               R              R
        Januarie           204 750            16 380
        Februarie          250 250           125 125        20 020
        Maart              364 000           136 864       182 000
        April              409 500                         153 972
        Mei
                                             278 369       335 992                           9

3.2     BEDRAE VIR KONTANTBEGROTING
                                  Bewerkings                            Bedrag
        (a)     Kontantverkope vir April

        (b)     Toename in lening van Janet Bloom

        (c)     Salarisse vir April 2021

        (d)     Huuruitgawe vir Maart 2021

                                                                                             14

3.3     Verduidelik die besluite wat die direkteure met betrekking tot die
        begrote en werklike uitgawes vir advertensies in Mei 2021 geneem het.
        Haal syfers of berekeninge aan.

                                                                                             4

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                           8                      DBE/November 2020(2)
                                  NSS – Antwoordeboek

       Die direkteure vra jou vir 'n verslag oor die invloed wat die besluite oor
       advertensies werklik op kliënte en verkope in Mei 2021 gehad het.
       Verskaf TWEE punte wat jy by jou verslag sal insluit. Haal syfers of
       berekeninge aan.

                                                                                           4
       Verduidelik hoe die afname in die nasionale ekonomie die gemiddelde
       bedrag wat klante in Mei 2021 gespandeer het, gehad het. Haal syfers
       aan.

                                                                                           3

       Lewer kommentaar daarop of die verbruiksgoedere goed beheer is, of
       nie. Haal syfers of berekeninge aan.

                                                                                           3

3.4    Bereken die vermindering van die oppervlakte gehuur (in vierkante
       meter).
                         Bewerkings                        Antwoord

                                                                                           4

                                  TOTALE PUNTE

                                         40

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                        9                    DBE/November 2020(2)
                               NSS – Antwoordeboek

VRAAG 4
4.1
         4.1.1
         4.1.2
         4.1.3
         4.1.4
                                                                                     4

4.2     LOTUS BYKOMSTIGHEDE
4.2.1   Bereken: Waarde van eindvoorraad vir gaslampe (volgens EIEU)
                          Bewerkings                          Antwoord

                                                                                     6
        Bereken: Die voorraadhoudingstydperk in dae vir gaslampe (gebruik
        eindvoorraad).
                          Bewerkings                        Antwoord

                                                                                     6

4.2.2   Alex vermoed dat die gaslampvoorraad nie goed beheer word nie.
        Bereken die aantal gaslampe wat vermis word.
                            Bewerkings                   Antwoord

                                                                                     4
4.2.3   Wat moet Alex aan sy broer sê wanneer hy hierdie aangeleentheid
        hanteer? Verskaf TWEE punte.

                                                                                     4

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                          10                     DBE/November 2020(2)
                                 NSS – Antwoordeboek

4.2.4   Bereken die waarde van die eindvoorraad vir gasstowe                  op
        30 April 2021 (met gebruik van die spesifieke identifikasiemetode).
                           Bewerkings                              Antwoord

                                                                                        5
        c

4.2.5   Alex dink dat hy die verkoop van gasstowe moet staak aangesien dit
        likiditeitsprobleme veroorsaak en die winste laag is. Verskaf syfers om
        sy mening te staaf.

                                                                                        2
        Verduidelik TWEE punte om hom te oortuig om NIE handel in gasstowe
        te staak NIE.

                                                                                        4

                                  TOTALE PUNTE

                                         35

                                                                      TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting P1 NSC Nov 2020 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nsc-nov-2020-answer-book-afr-2/f42d3e7f-93f7-42d0-9ab9-a62420582442) — Accounting · Addendum · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 ANSWERBOOK SEPT2020 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-answerbook-sept2020-english/7c7795c6-891d-43ba-bdd7-60bcccc8c166) — Accounting · Addendum · 2020 · Eng
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2020 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2020-english/b6d54b19-200a-4cbf-aaad-8df18fd74e19) — Accounting · Memo · 2020 · Eng
- [ACCOUNTING P2 GR12 QP SEPT2020 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-qp-sept2020-english/f03e0db8-e54a-430c-a3c1-424aaa129fde) — Accounting · QP · 2020 · Eng
- [2020 FS Prelim P2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2020-fs-prelim-p2-memo/69f20652-9cb5-4b56-9da4-77702b5cf90a) — Accounting · Memo · 2020
- [2020 FS Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2020-fs-prelim-p2-qp/f66a906e-8a2e-4240-912b-36ffdeca9056) — Accounting · QP · 2020

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
