# Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)

> Grade 10 Accounting Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr10-nov2020-afrikaans/b16461fc-7e10-4151-8bba-e80536e036df
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr10-nov2020-afrikaans/b16461fc-7e10-4151-8bba-e80536e036df)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [ACCOUNTING P2 MEMO GR10 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr10-nov2020-afrikaans/8ed76ac6-973d-4432-bc13-364f64f5a8bd) — Memo · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 10

                            NOVEMBER 2020

                        REKENINGKUNDE V2
                          (EKSEMPLAAR)

PUNTE:     150

TYD:       2 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en ŉ 7-bladsye antwoordeboek.

### Page 2

2                                 REKENINGKUNDE V2                        (EC/NOVEMBER 2020)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur en volg dit noukeurig.

1. ŉ Spesiale ANTWOORDEBOEK word voorsien waarin jy AL die vrae moet
    beantwoord.
2. Toon ALLE bewerkings om deelpunte te verdien.
3. Jy mag ŉ nie-geprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
4. Jy mag ŉ donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te beantwoord.
5. Alle bewerkings moet tot EEN desimale plek getoon word, waar van toepassing.
6. ŉ Uiteensetting van die vrae word voorsien. Probeer om by die voorgestelde tyd vir
   beantwoording ter vraag te hou.

                            VRAAG 1: 45 punte; 36 minute
      Onderwerp van die vraag:                 Hierdie vraag integreer:
                                               Bestuursrekeningkunde
                                               • Vervaardigingskonsepte en
      Kosteberekeninge en Etiek                  basiese koste berekeninge
                                               Bestuur van Hulpbronne
                                               • Etiek

                            VRAAG 2: 45 punte; 36 minute
      Onderwerp van die vraag:                 Hierdie vraag integreer:
                                               Bestuur van Hulpbronne
      BTW en Krediteureversoening              • BTW konsepte en berekeninge
                                               • Krediteurekontrole en Krediteure-
                                                 lys

                            VRAAG 3: 30 punte; 24 minute
      Onderwerp van die vraag:                 Hierdie vraag integreer:
      Begrotings                               Bestuursrekeningkunde
                                               • Berekeninge
                                               Bestuur van Hulpbronne
                                               • Interne Beheer

                            VRAAG 4: 30 punte; 24 minute
      Onderwerp van die vraag:                 Hierdie vraag integreer:
                                               Bestuur van Hulpbronne
      Vaste bates, Verhoudings en              • Vastebate
      vertolkings                              • Ontleding en vertolking van
                                                 Finansiele state
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
Please turn over

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)                         REKENINGKUNDE V2                                3

VRAAG 1: KOSTE-BEREKENINGE EN ETIEK
                                                                  (45 punte; 36 minute)

UTH Sportdrag is ŉ klein onderneming wat rugbytruie vervaardig en dit aan die plaaslike
skole verskaf. Gedurende Maart 2020 het die onderneming 10 460 truie vervaardig.

1.1 VERVAARDIGINGSKONSEPTE

      1.1.1 … bly onveranderd ongeag die aantal eenhede vervaardig.                    (1)

      1.1.2 Defineer die volgende en gee voorbeelde:
            • Direkte arbeid
            • Indirekte arbeid                                                         (4)

      1.1.3 Primêrekoste bestaan uit … en …                                            (2)

1.2 KOSTE-BEREKENINGE

      Bereken die volgende:
      • Direkte materiaalkoste                                                         (3)
      • Direkte arbeidskoste                                                           (2)
      • Fabrieks/ Vervaardigingsbokoste                                                (8)
      • Totale Koste van Produksie                                                     (5)
      • Eenheidskoste per trui                                                         (4)
1.3 UHT kry hul materiaal uit China. Weens die hoë vervoer- en invoerkoste, het
    hy besluit om ŉ goedkoper plaaslik vervaardigde materiaal te gebruik. Hy voel
    dat sy kliënte dit nie sal oplet en dat hy nie sy verkoopprys sal hoof te
    verminder nie. Watter raad/advies sal jy aan UHT gee? Gee DRIE punte.              (6)
1.4 Die rekenmeester is besorg dat die verkope vir die jaar met 25% gedaal het
    en die koste van verkope is hoër as die vorige jaar. Dit was weens die
    verhoging in die wolprys en die vervoerkoste. As die verkope van verlede jaar
    R400 000 was en die winsgrens 50%, bereken:
    • Die verkope vir die huidige jaar                                                 (5)
    • Die koste van verkope vir die huidige jaar                                       (5)

      INLIGTING:
      Koste vir Junie 2020
      Fabriek (materiaal) wat gebruik word in vervaardiging van         R280 000
      truie
      Wapens, nommers en logos                                             42 500
      Salarisse en lone:
      Fabriekbestuurder                                                    28 700
      Boekhouer                                                            25 600
      Masjien-operateur                                                   215 500
      Huuruitgawe totaal (40% toegewys aan die fabriek)                    28 200
      Water en Elektrisiteit (3/5 toegewys aan die fabriek)                12 600
      Fabriekuitgawes                                                       8 200

                                                                                      45

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

4                                         REKENINGKUNDE V2                                 (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 2: BTW EN KREDITEUREVERSOENING                                             (45 punte; 36 minute)

2.1 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf net ‘Waar’ of ‘Onwaar’
    langs die vraagnommers (2.1.1–2.1.5) in die ANTWOORDEBOEK.

     2.1.1 Die twee kategorieë registrasies deur ondernemings vir BTW doeleindes
           staan as Uitset-BTW en Inset-BTW bekend.

     2.1.2 Belastingvermyding is onwettig en strafbaar deur die wet.

     2.1.3 Uitset-BTW is BTW wat van klante verkry word.

     2.1.4 Inset-BTW is BTW wat betaal word wanneer goedere en dienste deur die
           onderneming aangekoop word.

     2.1.5 Fooie betaalbaar vir opvoeding is ŉ voorbeeld van BTW vrygestel van
           goedere en dienste.                                                                                   (5)

2.2 Voltooi die volgende tabel:

     Nr.   Totaal wat       Inset-   Kleinhandelaar   %        Kleinhandelaars   Uitset-   Kleinhandelaar
           Kleinhandelaar   BTW      se werklike      Wins-    Verkoopprys       BTW       ontvang vanaf
           aan verskaffer            kosprys          Opslag                               Klant
           betaal
     1.        1 375,40                     1 196 50%                   1 794                   2 063,10
     2.           3 648                           25%
     3.                                           20%                   3 600
     4.                                           10%                                             440,00     (17)

2.3 Jy word voorsien met inligting ten opsigte van AB Handelaars:

     GEVRA:

     2.3.1     Stel die korrekte KREDITEUREKONTROL-rekening op
               31 Oktober 2020. Neem aan dat alle Joernale behoorlik afgesluit is,
               gevolglik moet alle foute en weglatings deur die Algemene Joernaal
               gedoen word. Saldeer hierdie rekening.                                                        (12)

     2.3.2     Stel ŉ opgedateerde KREDITEURELYS op 31 Oktober 2020 saam.                                    (11)

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief
Please turn over

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)                           REKENINGKUNDE V2                                   5

Inligting:

Die volgende Krediteurekontrole- rekening en Krediteurelys was deur ŉ onervare
boekhouer in die boeke van AB Handelaars voorberei.

                                     Krediteurekontrole
2020                                        2020
Okt    1     Saldo        a/b      54 750   Okt    31   Bank           KBJ           40 000
       31    Diverse                                    Korting
             Rekeninge    KJ       49 800               ontvang        KBJ              750
             Bank        KBJ        1 100               Diverse
                                                        rekeninge      KAJ            1 200
             Joernaal                                   Joernaal
             debiete      AJ         290                krediete       AJ               670
                                                        Saldo          o/d           63 320
                                  105 940                                           105 940
Nov    1     Saldo       a/b       63 320

       Die Krediteurelys toon die volgende saldo’s voor die regstellings:
                                                             Debiete         Krediete
       Teejay Beperk                                                              31 700
       Mahogany Handelaars                                                        13 550
       Priti Verspreiders                                                          7 800
       Riso Handelaars                                                            11 500
                                                                                  64 550

       Addisionele Inligting:

       Die volgende inligting was nie in ag geneem met die voltooiing van die
       hulpjoernale:

       (a)   ŉ Faktuur vir voorraad op krediet aangekoop op 26 Oktober 2020 van
             Teejay Beperk was nie aangeteken nie. Die faktuur toon ŉ kosprys van
             R3 400 aan.

       (b)   Daar is ŉ optel fout in die hulp grootboekrekening van Mahogany
             Handelaars. Hulle saldo is onderbereken met R750.

       (c)   Riso Handelaars het ŉ kontantkorting van R450 toegestaan. Hierdie was
             verkeerdelik in die KBJ as R250 aangeteken.

       (d)   ŉ Bedrag van R210 in die Krediteureafslagjoernaal vir Oktober 2020 was
             per ongeluk oorgeboek na die verkeerde kant van die krediteur Priti
             Verspreiders se rekening.

       (e)   Voorraad ter waarde van R800 was teruggestuur na Teejay Beperk. Die
             inskrywing was korrek in die Krediteureafslagjoernaal aangeteken. Die
             inskrywing was nie in die krediteur se rekening aangeteken nie.
                                                                                               45

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

6                                      REKENINGKUNDE V2                         (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 3: BEGROTINGS                                                      (30 punte; 24 minute)

Jy is die tesourier van die skool Enviro-klub wat in Nelson Mandela-Baai gelee is. Die
klub wil ŉ besoek aan die Upington Wetenskaplike Sentrum gedurende die Junie
skoolvakansie doen.

GEVRA:

3.1    Verduidelik waarom dit belangrik is om ŉ begroting op te stel. Gee TWEE punte.            (4)

3.2    Bereken die totale koste vir lede vir vervoer.                                            (5)

3.3    Bereken die volgende:

       3.3.1     Totale subsidie vir lede vir verblyf en totale subsidie vir maaltye             (4)

       3.3.2     Die koste vir verblyf vir drie dae                                              (4)

3.4    Bereken die koste vir lede vir maaltye en verversings.                                    (4)

3.5    Bereken die totale koste vir lede vir die toer.                                           (4)

3.6    Bereken die bydrae benodig per lid.                                                       (3)

3.7    Wat kan die klub doen om die lede se bydrae te verminder? Gee EEN punt.                   (2)

       INLIGTING:

       (a)     Die klub het 20 lede.

       (b)     Die koste van die toer sal die volgende insluit:
               • Vir vervoer is dit die huur van twee minibusse. Elke bus vra R8,50 per
                 kilometer. Upington is 725 kilometer van Nelson Mandela Baai af.
               • Vier vakansie-huisies sal benodig word om die lede vir drie aande te
                 huisves. Die totale koste sal R2 350 per huisie per aand wees.
               • Maaltye en verversings sal R450 per lid vir die duur van die toer wees.
               • Toegangsfooie by die Wetenskaplike Sentrum is R80 per persoon.
                 (Oos-Kaap Science Expo borg die klub).

       (c)     Die skool is bereid om vir elke lid met R300 te subsidieer vir hul verblyf en
               maaltye.

               LET WEL:     R180 vir maaltye en R120 vir verblyf wees.
                            Die SBR dra R3 150 by tot die vervoerkoste.

                                                                                                30

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief
Please turn over

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2020)                          REKENINGKUNDE V2                                  7

VRAAG 4: VASTE BATES VERHOUDINGS EN VERTOLKINGS
                                                                     (30 punte; 24 minute)

4.1 Vaste Bate

      Gebruik die gegewe inligting om die Vaste Bate Register van Twinkle
      Handelaars te voltooi. Die finansiele jaar eindig op 28 Februarie elke jaar:         (16)

      •     ŉ Voertuig was aangekoop op 1 September 2017 vir R550 000 van Teddy
            Motors. Waardevermindering word teen 15% p.j. op kosprys bereken.
      •     Toerusting was op 1 March 2018 aangekoop vir R600 000 van Ludz
            Handelaars. Waardevermindering word bereken teen 20% p.j. op die
            verminderde saldo-metode.

4.2 Die Bate Register is ŉ waardevolle instrument in die bestuur van bates.
    Waarom? Gee EEN rede.                                                                   (2)

4.3 Verhouding Ontledings

      Die volgende inligting is ŉ uitreksel uit die boeke van TK Handelaars vir die
      finansiele jaar wat geëindig 28 Februarie 2020:
      Verkope                                    R450 500
      Koste van Verkope                          R ?
      Brutowins                               25 % van Verkope
      Bedryfsuitgawes                         R67 500
      Nettowins                               R67 575

      Gevra:

      Bereken die volgende:

      (a)     Brutowins                                                                     (3)
      (b)     Koste van Verkope                                                             (3)
      (c)     Persentasie Brutowins op Koste van Verkope                                    (2)
      (d)     Persentasie nettowins op Verkope                                              (2)
      (e)     Die eienaar vra vir raad/advies hoe die persentasie nettowins op verkope
              tot ten minste 20% vermeerder kan word.                                       (2)

                                                                                            30

                                                                             TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

8                                    REKENINGKUNDE V2                       (EC/NOVEMBER 2020)

                                         BYLAE A
                                   FORMULEBLAD GRAAD 10

      Bruto wins     x 100              Bruto wins   x 100       Netto wins     x 100
       Verkope          1          Koste van Verkope    1      Eienaarsbelang      1

     Netto wins          x   100   Bedryfsbate: Bedryfslaste
      Verkope                 1

Bedryfsuitgawes          x 100     (Bedryfsbate – Voorraad): Bedryfslaste
     Verkope                1

    Bedryfswins      x       100   Totale Bate: Totale Laste
      Verkope                 1

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
Please turn over

## Related documents

- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/43c6b624-adc2-4135-a4ab-144be323c754) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR10 ANSBK NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr10-ansbk-nov2018-afrikaans/87fe7724-2973-4d0a-967a-6620ae510d5a) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-answer-book/c7540050-925b-4917-b3fa-2dbf55983458) — Accounting · Addendum · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/4f35406e-f862-452c-a2aa-ce1609fa42db) — Accounting · Memo · 2018 · Afr
- [Gr10 Acc P1 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/c1d2e056-7097-4c64-86d4-2be619f15f6a) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR10 QPNOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-qpnov2018-afrikaans/1e87937b-7217-497d-8e8e-1cddd1d2d80f) — Accounting · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024
- [Gr 10 ACC (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-acc-afrikaans-june-2023-possible-answers/51dbb645-1089-4ac1-a5ca-1eacf8d53a3c) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
