# Afrikaans FAL Grade 11 Eastern Cape November 2014 Memo

> Grade 11 Afrikaans FAL memorandum from the Eastern Cape November 2014, 13 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-eat-v3-memo/cafd12ab-2289-4b9c-9c81-accf8d376be7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 11 Eastern Cape November 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afr-eat-v3-memo/cafd12ab-2289-4b9c-9c81-accf8d376be7)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 11 · Eastern Cape November · 2014. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                       NOVEMBER 2014

   AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
              MEMORANDUM

PUNTE:   100

                 Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                    (NOVEMBER 2014)

SKRYF EN AANBIED

ALGEMENE RIGLYNE BY DIE ASSESSERING VAN VRAESTEL 3

1.   Maak gebruik van die voorgeskrewe rubrieke (A, B en C) in die
     Assesseringsriglyne. Let veral daarop dat beplanning en redigering by die
     rubriek ingesluit is.

2.   As die skryfstukke heeltemal uit die vraestel saamgeflans word/dele van die
     opdragte uit die vraestel word net so oorgeskryf, sal die skryfstuk nie logies
     opeenvolg nie en die leerder ontvang dan geen punte nie. Kommentaar sal
     wees: Geen eie werk/Saamgeflans.

3.   As ŉ onderwerp misgetas word, word die leerder streng gepenaliseer m.b.t.
     die inhoud (ŉ baie lae punt), maar die taal word normaalweg nagesien.

4.   By skryfstukke wat te lank is, word die maksimum lengte nagesien en ŉ
     streep deur die res getrek.

     Riglyn by die afwyking van die voorgeskrewe lengte by skryfstukke.

     AFDELING                Amper korrek     Te kort/te lank     Heeltemal te
                                                                  kort/te lank
     A: Opstel               189–199          179–188             Minder as 179
     200–250 w               251–260          261–270             Meer as 270
     B: Langer
     transaksionele          113–119          106–112             Minder as 106
     tekste                  151–157          158–164             Meer as 164
     120–150 w
     C: Korter
     transaksionele          75–79            69–74               Minder as 69
     tekste                  101–105          106–111             Meer as 111
     80–100 w

5.   VRAAG 1.6:
      Die titel en die kern van die prent behoort bymekaar aan te sluit.
      Indien die titel nie by die kern van die prent pas nie, maar die inhoud
       spreek steeds die kern van die prent aan, word die titel geïgnoreer.
      Die onderwerpe kan verhalend, beskrywend, bespiegelend, beredenerend
       of argumenterend wees. Die prente dien slegs as prikkels.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)              AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                           3

6.     Maak gebruik van die volgende simbole by die nasien van skryfwerk ter wille
       van eenvoud en eenvormigheid.

         SIMBOOL               BESKRYWING                     VERDUIDELIKING
           (…)→          Hakies/pyltjie                Woordorde
             =           Twee kort strepies onder      Spelfout
                         ŉ woord
              /          Haal met ŉ streep deur        Woordkeuse
             T           Hoofletter T                  Tydfoute
              ᶺ          Weglaatteken                  Woord(e) weggelaat
            ____         Enkelstreep onder die         Taalfoute
                         taalfout
              //         Dubbele skuinsstreep          Paragraafindeling
               [         Begin van nuwe sin            Paragraaf is een lang, lomp sin
              X          Trek X oor die verkeerde      Woorde uit ander tale/ nie-
                         woord                         funksionele/vreemde woorde.
              √          Regmerkie bokant goeie        Erkenning van taaljuweeltjies
                         taalgebruik, idees of
                         uitdrukkings
       hh (in kantlyn)   Dubbele hh                    Herhaling
        ∫ (in kantlyn)   Kronkelstreep                 Onduidelik/ onverstaanbaar
               O         Omkring                       Punktuasie

       Vr (in kantlyn)   Hoofletter V en kleinletter   Dele saamgeflans met woorde in
                         r                             vraestel gebruik

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                 (NOVEMBER 2014)

 AFDELING A: OPSTEL (200 – 250 woorde)

 Assesseer die opstelle sonder vooroordeel vanuit die kandidaat se oogpunt
 en volgens sy/haar interpretasie. Die soort opstel wat die leerder aanbied,
 word deur die onderwerp gelei.

 1.1   VERHALENDE OPSTEL

       DOEL
       Om te vermaak.

       TEKSSTRUKTUUR
          Inleiding wat karakters en agtergrond bekendstel.
          Gebeure wat spanningslyn skep: afloop/oplossing/samevatting.

       TAALKENMERKE
          Skryf in eerste of derde persoon
          Gebruik meestal verlede tyd.
          Beskryf opeenvolgende gebeure.
          Gebruik woorde wat gebeure in tyd aandui.
          Dialoog kan gebruik word.
          Gebruik bywoorde, byvoeglike naamwoorde; wat leser boei.

       VRAESTEL: Ek wou nie
       Die opstel moet handel oor iets wat die skrywer nie wou doen nie, maar
       wel gedoen het.
       Dit kon per ongeluk gewees het of opsetlik.
       Dit kan komies of ernstig wees – solank daar ŉ redelike mate van
       spyt/berou daarin na vore kom.                                                [50]

 1.2   BESPIEGELENDE OPSTEL

       DOEL
       Om ŉ idee te oorweeg/deurdink en emosionele reaksies en gevoelens
       weer te gee.

       TEKSSTRUKTUUR
          Sal subjektief wees.
          ŉ Groot gedeelte van die opstel mag beskrywend wees.
          Die gedagtes wat uitgedruk word, behoort opreg te wees en
           persoonlike betrokkenheid te toon.

       TAALKENMERKE
          Gebruik persoonlike voornaamwoorde.
          Gebruik woorde wat gevoel, siening aandui.

       VRAESTEL: Skoolreëls
       Die leerder moet bespiegel/wonder hoe ŉ skool sonder reëls sal wees.
       Hy/Sy kan tot ŉ slotsom kom of nie.                                           [50]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)             AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                           5

 1.3    BEREDENERENDE OPSTEL

        DOEL
        Om argumente vir verskillende standpunte aan te bied.

        TEKSSTRUKTUUR
            Stel argument/probleem; mag hoofargument in inleiding gee.
            Argumente vir, asook ondersteunende bewyse.
            Argumente teen, asook ondersteunende bewyse.
            Slotsom: opsomming en aanbevelings.

        TAALKENMERKE
            Gebruik die teenwoordige tyd.
            Gebruik woorde wat rede, oorsaak, opeenvolging/ voegwoorde/
             logiese opeenvolging aandui.
            Ontwikkel argumente van die algemene na die spesifieke.

        VRAESTEL: ŉ Week vroeër skool toe – “omdat ons wil.”
        Die leerder moet die vraag of hy/sy uit eie vrye wil vroeër skool toe
        sa/wil gaan – (om welke rede ook al), beredeneer.                               [50]

 1.4    BESKRYWENDE OPSTEL

        DOEL
        Om iets lewendigs te beskryf.

        TEKSSTRUKTUUR
           Inleiding wat ŉ algemene oorsig van die onderwerp gee.
           Beskryf daarna kenmerke/karaktertrekke van onderwerp.

        TAALKENMERKE
            Gebruik teenwoordige of verlede tyd.
            Skep ŉ prent in woorde.
            Gebruik bywoorde en byvoeglike naamwoorde.
            Gebruik beeldspraak.

        VRAESTEL: Vakansieplanne
        Die leerder moet hulle vakansieplanne beskryf. Hy/Sy kan meer as een
        aktiwiteit beskryf.                                                             [50]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                   (NOVEMBER 2014)

 1.5   ARGUMENTERENDE / BETOGENDE OPSTEL

       DOEL
       Om ŉ standpunt te verdedig; probeer om die leser te oortuig.

       TEKSSTRUKTUUR
          Neem standpunt in inleidingsparagraaf in.
          Gee reeks uitgebreide argumente.
          Versterk die argument deur die openingsargument te herhaal/op
           te som.

       TAALKENMERKE
          Gebruik die teenwoordige tyd.
          Gebruik woorde wat rede, oorsaak, opeenvolging/voegwoorde/
           logiese opeenvolging aandui.

       Ontwikkel die argumente van die algemene na die spesifieke.

       VRAESTEL: Padsterftes
       Die leerder moet die vraag of dronk bestuurders se straf te lig is,
       argumenteer. Die leerder moet redelike kennis van die strafmaatreëls
       hê om die opstel te kan skryf.                                                  [50]

 1.6   VISUELE PRIKKELS

       Die onderwerp moet pas by die visuele prikkel. Alhoewel die visuele
       prikkels oop vir verskeidenheid interpretasies is, moet die opstel direk
       by die kern van die prent aansluit. Die leerder se perspektief op die
       kern van die prent moet oorweeg word by assessering.

       ONTLEDING VAN MOONTLIKE OPSTELTIPES PER VRAAG

       Die opstel wat geskryf word, kan waarskynlik in meer as een kategorie
       val, maar nie noodwendig nie. ŉ Opstel kan ook elemente van
       verskillende tipes opstelle bevat.                                              [50]

                                                        TOTAAL AFDELING A:               50

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)             AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                          7

 AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE (120 – 150 woorde)

 2.1    FORMELE BRIEF

        FOKUS
        Klagte oor die afskaffing van busroete na leerder se skool. Die brief
        moet die gepaardgaande probleme daarmee aanspreek.

        FORMAAT: FORMELE BRIEF
            Adres van sender, adres van ontvanger, aanhef, opskrif/doel,
             paragrawe, afsluiting.
            Die adres van die sender kom regs boaan in blokvorm.
            Daar word nie ŉ reël tussen poskode en die datum oopgelaat nie.
            Die datum word voluit geskryf.
            Die adres van die ontvanger (Die Munisipale Bestuurder) word
             links in blokvorm geskryf.
            Geen leestekens word in die adresse gebruik nie.
            ŉ Reël word tussen die datum en adres van ontvanger oopgelaat.
            ŉ Reël word oopgelaat tussen die ontvanger se adres en die
             aanhef van die brief.
            Dit word formeel gerig aan Die Munisipale Bestuurder.
            Dit kan met Geagte meneer (van) / Geagte Meneer (sonder van) /
             net Meneer begin.
            Die doel van die brief word in hoofletters geskryf / word
             onderstreep.
            Geen leestekens word na “Die uwe” gebruik nie.
            Die brief word deur die persoon wat die korrespondensie rig,
             onderteken. Klaers kan ook hul noemname en vanne gee.
        STYL
            Formele styl.
            Bondig en op die man af.                                                  [30]

 2.2    DIALOOG

        FOKUS
        ŉ Leerder probeer by sy /haar onderwyser(es) uitvind van watter
        verjaarsdaggeskenk hy/sy sal hou.

       FORMAAT
          Sprekers se name staan teen die kantlyn.
          Daar is ŉ dubbelpunt na die naam.
          Daar word geen aanhalingstekens gebruik nie.
          ŉ Reël word na elke spreekbeurt oopgelaat.
          Ekstra inligting word tussen hakies geskryf.
          Leestekens kan gebruik word om emosie aan te dui.
          Skets ŉ scenario voordat dialoog geskryf word.

        STYL
            Informeel, maar beleefd.                                                  [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                 (NOVEMBER 2014)

 2.3   RESENSIE

       FOKUS
       Beoordeling/Evaluering van die beste musiekalbum vir 2014.

       FORMAAT
          Die titel en kunstenaar(s) van die musiekalbum word verskaf.
          Agtergrondinligting oor die album/ kunstenaar word verskaf.
          Algemene indruk oor die album word gegee (persoonlik).
          Tegniese aspekte en titels van album word beoordeel.
          Die slotparagraaf gee die resensent se gevolgtrekking van die
           album.
          Resensent se naam word gegee.
          Daar word aanbevelings gemaak om bv. die album te koop.
          Aanduiders kan gegee word.

       STYL
           Gebruik woorde wat op waardering en evaluering dui.                     [30]

 2.4   HULDEBLYK

       FOKUS
       Om ŉ onderwyser/es se dood te herdenk. Die huldeblyk behoort
       skoolinligting te bevat.

       FORMAAT
          Volle name, datum van afsterwe, waar persoon gebly (gewerk)
           het, geboortedatum, geboorteplek, oorlewendes, ens.
          Die volgende inligting kan ook ingesluit word: oorsaak van dood,
           biografiese besonderhede, inligting oor huldigingsdiens.

       STYL
           Formele styl.
           Gebruik eufemismes.
           Gewoonlik bondig.                                                       [30]

                                                     TOTAAL AFDELING B:               30

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)             AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                     9

 AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKSTE (80 – 100 woorde)

 3.1    UITNODIGINGSKAARTJIE

        FOKUS
        Vriende word na ŉ 18de verjaarsdagpartytjie uitgenooi.

        FORMAAT
          Kan informele brief/kaartjie wees.
          Die aard van die gebeure (18de verjaarsdag) moet genoem word.
          Waar dit gaan plaasvind.
          Datum en tyd.
          Kleredragreëls word genoem.
          Naam van uitgenooide/gas.
          Mag RSVP insluit.
          Mag visuele elemente insluit.

        STYL
          Kan formeel/informeel wees.
          Bondig en op die man af.                                               [20]

 3.2    DAGBOEKINSKRYWING

        FOKUS
        Om persoonlike gevoelens/emosies oor ouers se aankondiging dat
        hulle gaan skei, oor te dra.

        FORMAAT
          Word in die eerste persoon geskryf.
          Dit moet ŉ dag/datum hê. Kan beide hê.
          Dit hoef nie met “Liewe Dagboek” te begin nie.
          Mag ŉ naam vir die dagboek gee: “Liewe Annie”
          Die datum/dag kan enige plek geskryf word.
          Paragraafvorm word gebruik indien daar meer as een paragraaf is.
          Gebruik leestekens en hoofletters funksioneel.

        STYL
          Persoonlik van aard.
          Emosiebelaaide taal.
          Inhoud moet getuig van skrywer se gevoelens.
          Gemotiveerde eenwoordbeskrywings is aanvaarbaar.                       [20]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                    AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                 (NOVEMBER 2014)

 3.3   VERDUIDELIKING

       FOKUS
       Die verskillende gebruike van ŉ selfoon moet verduidelik word.

       FORMAAT
          Kan in paragraafvorm/losstaande sinne/briefie/nota wees.

       STYL
           Informele taal.
           Eenvoudige taal ter verduideliking van gebruike.                         [20]

                                                      TOTAAL AFDELING C:              20
                                                          GROOTTOTAAL:               100

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
    11                                                                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                                                                         (SEPTEMBER 2014)

    AANHANGSEL A: ASSESSERINGSRUBRIEK VIR EERSTE ADDISIONELE TAAL (50 PUNTE)
Kriteria                                        Uitsonderlik                               Knap                                Gemiddeld                              Elementêr                         Onvoldoende
                                                                   27–30                                  22–23                                  15–17                                9–11                              3–5

                             Hoë subkategorie
                                                 - Uitsonderlike, treffende respons, bo     - Baie goeie respons.              - Bevredigende respons               - Elementêr respons               - Irrelevante respons
                                                   verwagting.                              - Idees oortuigend, interessant, - Idees is redelik oortuigend en       - Idees is nie meer oorspronklik - Idees is deurmekaar en geen
INHOUD EN BEPLANNING                             - Intelligente, volwasse idees, stem         blyke van volwassenheid.           samehangend.                          nie en plek-plek onduidelik      sprake van fokus
                                                   leser tot nadenke.                       - Organisasie (inleiding,          - Organisasie (inleiding, liggaam en - Geringe bewys van organisasie - Vaag en herhalend
(Respons op en idees in
                                                 - Organisasie (inleiding, liggaam en         liggaam en samevatting/slot)       samevatting/slot) is baie goed en     (inleiding, liggaam en         - Ongeorganiseerd en
teks)                                              samevatting/slot) is uitsonderlik en       is baie goed en                    samehangend.                          samevatting) en samehang.        onsamehangend
Organisering van idees                             samehangend.                               samehangend.
Bewus van doel gehoor en                                           24–26                                  18–21                                  12–14                                 6–8                              0–2
konteks van teks

                             Lae subkategorie
                                                 - Uitmuntende respons, maar                - Goeie respons.                   - Bevredigende respons, maar         - Grootliks irrelevante respons - Geen respons op teks.
30 PUNTE                                           uitstaande en treffende eienskappe       - Toepaslike en interessante         verval soms in onduidelikheid.     - Idees is onsamehangend en       - Totaal irrelevante en ontoepaslik.
                                                   ontbreek.                                  idees                            - Idees is redelik samehangend en       verwarrend.                    - Geen fokus, verwarrend
                                                 - Volwasse en intelligente idees.          - Organisasie (inleiding,            oortuigend.                        - Weinig bewyse van organisasie
                                                 - Organisasie (inleiding, liggaam en         liggaam en samevatting/slot) - In ’n mate bewus van organisasie          (inleiding, liggaam en
                                                   samevatting/slot) is uitmuntend en         is baie goed en                    (inleiding, liggaam en                samevatting/slot) en samehang.
                                                   samehangend.                               samehangend.                       samevatting/slot) en samehang.
                                                                   14–15                                  10–11                                   6–7                                  2–3                               0
     TAAL, STYL EN                               - Toon, register, styl, woordeskat        - Toon, register, styl en           - Toon, register, styl woordeskat is - Toon, register, styl woordeskat - Toon, register, styl en woordeskat
      REDIGERING                                   hoogs gepas vir doel, gehoor en            woordeskat baie gepas vir          gepas vir doel, gehoor en konteks.    is nie gepas vir doel, gehoor    is minder gepas vir doel, gehoor

                             Hoë subkategorie
                                                   konteks.                                   doel, gehoor en konteks.         - Taalgebruik is gepas; dra             en konteks nie.                  en konteks.
                                                 - Taalgebruik is uitsonderlik, treffend   - Taalgebruik is effektief.           betekenis oor.                     - Taalgebruik is baie basies.     - Taal is onverstaanbaar.
Toon, register, styl en
                                                   en getuig van gemak met taal.           - Toon deurgaans gepas,             - Toon is gepas, retoriese middels   - Toon en woordgebruik is         - Woordeskat is so beperk dat dit
woordeskat geskik vir                            - Toon pakkend; retories effektief.          retories effektief.                versterk betekenis.                   ontoepaslik.                     moeilik is om opstel te verstaan.
doel/effek en konteks.                           - Grammatika en spelling feitlik          - Grammatika en spelling is         - Foute in grammatika; spelling.     - Woordeskat is baie beperk.
Woordkeuse, taalgebruik en                         foutvry.                                   grootliks foutvry.               - Redelik tot goed.
konvensies, punktuasie,                          - Knap gedaan.                            - Goed gedoen.
grammatika en spelling                                             13–12                                   9–8                                    5–4                                  1–0
15 PUNTE                                        - Toon, register, styl, en woordeskat is   - Toon, register, styl woordeskat - Toon, register, styl woordeskat is - Toon, register, styl woordeskat

                             Lae subkategorie
                                                   uitstekend en retories effektief.          baie gepas vir doel, gehoor en     gepas vir doel, gehoor en konteks.    is nie gepas vir doel, gehoor
                                                - Taalgebruik is treffend en met              konteks.                         - Taalgebruik is voldoende; soms        en konteks nie.
                                                   selfvertroue.                           - Taalgebruik is goed; selfvertroue inkonsekwent.                        - Taalgebruik is onvoldoende.
                                                - Toon pakkend; retories effektief.        - Toon gepas; retories effektief. - Toon is oor die algemeen gepas; - Weinig of geen sinsverskei-
                                                - Grammatika en spelling feitlik           - Foute in grammatika en              beperkte gebruik van retoriese        denheid.
                                                   foutvry.                                   spelling is min.                   middels.                           - Woordeskat is besonder
                                                - Knap gedaan.                             - Goed gedoen                                                               beperk.
STRUKTUUR                                                            5                                       4                                     3                                    2                               0-1
Kenmerke van teks                               - Uitsonderlike ontwikkeling van            - Logiese ontwikkeling van detail. - Relevante detail is ontwikkel.     - Sommige detail is van pas.      - Nodige detail ontbreek.
paragraafontwikkeling en                           onderwerp.                               - Samehangend.                     - Sinne, paragrawe goed saamgestel - Sinne en paragrawe het foute in - Sinne en paragrawe wemel van
sinskonstruksie                                 - Uitsonderlike detail.                     - Sinne, paragrawe logies en       - Opstel steeds verstaanbaar.          hul samestelling                  foute in hul samestelling.
                                                - Samestelling van sinne en                   toon variasie.                                                        - Opstel maak tog sin t.s.v. baie - Opstel maak nie sin nie.
5 PUNTE
                                                   paragrawe is uitsonderlik.                                                                                         foute.
VERSPREIDING VAN PUNTE                                            40–50                                   30–39                                  20–29                               10–19                             0–9

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                                                         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                                                                        (SEPTEMBER 2014)

AANHANGSEL B: ASSESSERINGRUBRIEK LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE EERSTE ADDISIONELE TAAL [30 PUNTE]

Kriteria                                     Uitsonderlik                                      Knap                            Gemiddeld               Elementêr/Eenvoudig                       Onvoldoende
                                                16–18                                          13–15                             9–12                            6–8                                 0–5
 INHOUD BEPLANNING        - Uitsonderlike, treffende respons, bo verwagting.     - Baie goeie respons.                 - Respons voldoende.            - Respons basies.                  - Respons toon geen kennis
      EN FORMAAT          - Intelligente, volwasse idees.                        - Toon ’n goeie kennis van            - Toon kennis van kenmerke      - Toon geringe kennis van            van kenmerke van teks nie
(Respons op en idees in   - Grondige kennis van kenmerke van teks.                 kenmerke van teks.                    van teks.                       kenmerke van teks.               - Betekenis is belemmer deur
teks)                     - Skryfstuk behou fokus.                               - Behou fokus – geen afwyking         - Fokus nie meer 100% nie,      - Geringe fokus nie – wyk af.        fatale foute
Organisering van idees    - Inhoud en idees samehangend.                           nie.                                  enkele afwykings              - Inhoud en idees nie altyd        - Geen samehang in idees en
                          - Idees hoogs uitgebreid en alle detail ondersteun     - Inhoud en idees samehangend.        - Inhoud en idees redelik         samehangend nie                    inhoud nie
Bewus van doel gehoor
                            die onderwerp.                                       - Idees baie goed uitgebreid en         samehangend.                  - Baie min detail ondersteun       - Baie min indien enige detail
en konteks van teks                                                                detail ondersteun onderwerp.        - Sommige detail ondersteun       die onderwerp                      ondersteun die onderwerp.
                          - Gepaste en akkurate formaat.                         - Gepaste formaat; geringe              die onderwerp.                - Formaat vaagweg                  - Formaat van teks nie
18 PUNTE                                                                           afwykings.                          - Formaat oorwegend gepas,        toegepas; enkele, kritiese,        toegepas nie.
                                                                                                                         maar afwykings kom voor.        nalatige foute

                                                 10–12                                           8–9                                6–7                                4–5                              0–3
     TAAL, STYL EN        - Toon, register, styl, woordeskat, hoogs geskik vir   - Toon, register, styl woordeskat     - Toon, register, styl          - Toon, register, styl             - Toon, register, styl
      REDIGERING            doel, gehoor en konteks.                               baie geskik vir doel, gehoor en       woordeskat geskik vir doel,     woordeskat, minder gepas           woordeskat nie geskik vir
                          - Grammatika akkuraat, sinstruktuur baie goed            konteks.                              gehoor en konteks.              vir doel, gehoor en konteks.       doel, gehoor en konteks.
Toon, register, styl en   - Feitlik foutloos.                                    - Grammatika akkurate in die          - Enkele grammatikafoute.       - Grammatika nie meer              - Besaai met foute, verwarrend
woordeskat geskik vir                                                              algemeen korrek; sinstruktuur       - Voldoende woordeskat.           akkurate nie te veel foute       - Betekenis ernstig belemmer.
                                                                                   goed.                               - Foute belemmer nie            - Betekenis versluierd/belemmer.   - Woordeskat nie geskik nie
doel/effek en konteks.
                                                                                 - Baie goeie woordeskat.                betekenis nie
Woordkeuse, taalgebruik
                                                                                 - Grootliks foutloos.
en konvensies,
punktuasie, grammatika
en spelling

12 PUNTE
  VERSPREIDING VAN
       PUNTE

Kopiereg voorbehou                                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                                                        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                                                                                         13

AANHANGSEL C: ASSESSERINGRUBRIEK KORT TRANSAKSIONELE TEKSTE EERSTE ADDISIONELE TAAL [20 PUNTE]

Kriteria                               Uitsonderlik                               Knap                          Gemiddeld               Elementêr                                 Onvoldoende
                                           9–12                                    7–8                             5–6                                3–4                             0–2
 INHOUD BEPLANNING        - Uitsonderlike, treffende respons, bo    -   Baie goeie respons.             - Respons voldoende.            - Respons basies.                  -   Respons toon geen kennis
      EN FORMAAT            verwagting.                             -   Toon ’n goeie kennis van        - Toon kennis van kenmerke      - Toon geringe kennis van              van kenmerke van teks nie.
(Respons op en idees in   - Intelligente, volwasse idees.               kenmerke van teks.                van teks.                       kenmerke van teks.               -   Betekenis is belemmer deur
teks)                     - Grondige kennis van kenmerke van        -   Behou fokus – geen afwyking     - Fokus nie meer 100% nie,      - Geringe fokus – wyk af.              fatale foute.
Organisering van idees.     teks.                                       nie.                              enkele afwykings              - Inhoud en idees nie altyd        -   Geen samehang in idees
                          - Skryfstuk behou fokus.                  -   Inhoud en idees                 - Inhoud en idees redelik         samehangend nie.                     en inhoud nie.
Bewus van doel gehoor
                          - Inhoud en idees samehangend.                samehangend.                      samehangend.                  - Baie min detail ondersteun die   -   Baie min indien enige detail
en konteks van teks.                                                -   Idees baie goed uitgebreid en   - Sommige detail ondersteun       onderwerp.                       -   ondersteun die onderwerp.
                          - Idees hoogs uitgebreid en alle detail
                            ondersteun die onderwerp.                   detail ondersteun onderwerp.      die onderwerp.                - Formaat vaagweg toegepas;        -   Formaat van teks nie
      12 PUNTE                                                      -   Gepaste formaat; geringe        - Formaat oorwegend gepas,        enkele, kritiese, nalatige           toegepas nie.
                          - Gepaste en akkurate formaat.                afwykings.                        maar afwykings kom voor.        foute.

                                            7–8                                     5–6                                4                               3                                 0–2
    TAAL, STYL EN         - Toon, register, styl, woordeskat, hoogs -   Toon, register, styl            - Toon, register, styl          - Toon, register, styl             -   Toon, register, styl
     REDIGERING             geskik vir doel, gehoor en konteks.         woordeskat baie geskik vir        woordeskat geskik vir doel,     woordeskat, minder gepas             woordeskat nie geskik vir
                          - Grammatika akkuraat, sinstruktuur           doel, gehoor en konteks.          gehoor en konteks.              vir doel, gehoor en konteks.         doel, gehoor en konteks.
Toon, register, styl en     baie goed.                              -   Grammatika akkurate in die      - Enkele grammatikafoute.       - Grammatika nie meer              -   Besaai met foute,
woordeskat geskik vir     - Feitlik foutloos.                           algemeen korrek; sinstruktuur   - Voldoende woordeskat.           akkuraat nie te veel foute.          verwarrend
                                                                        goed.                           - Foute belemmer nie            - Betekenis                        -   Betekenis ernstig
doel/effek en konteks.
                                                                    -   Baie goeie woordeskat.            betekenis nie.                  versluierd/belemmer.                 belemmer.
Woordkeuse, taalgebruik                                                                                                                                                    -   Woordeskat nie geskik nie.
                                                                    -   Grootliks foutloos.
en konvensies,
punktuasie, grammatika
en spelling

       8 PUNTE
  VERSPREIDING VAN
       PUNTE

Kopiereg voorbehou                                                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFRFAL P1 GR11 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p1-gr11-memo-nov2014/8d1d90a6-1c02-4045-8702-42cb2e2b6774) — Afrikaans FAL · Memo · 2014
- [Afr EAT V3 QP](https://www.hlayiso.com/library/afr-eat-v3-qp/87af798f-e259-4ce0-beb9-cf59b29f8389) — Afrikaans FAL · QP · 2014 · Afr
- [AFRFAL P1 GR11 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p1-gr11-qp-nov2014/833338ec-56c7-4b4c-a645-7680e6ff618f) — Afrikaans FAL · QP · 2014
- [AFR FAL P2 GR11 QP MEMO NOV 2020 D](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-p2-gr11-qp-memo-nov-2020-d/c05e1742-fcb0-4f21-86a6-d103d1ead076) — Afrikaans FAL · Memo · 2020 · Afr
- [AFR FAL P3 QP MEMO GR11 NOV2020 D](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-p3-qp-memo-gr11-nov2020-d/9b743133-4a03-4d43-b18a-85556e6ee935) — Afrikaans FAL · Memo · 2020 · Afr
- [AFR FAL P3 MEMO GR11 NOV2020 D](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-p3-memo-gr11-nov2020-d/33bdaffa-3cb1-45b9-a5e3-889c521db60d) — Afrikaans FAL · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Afrikaans FAL

- [Gr11-Afr-EAT-Studiegids LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-afr-eat-studiegids-lr/f08478bd-d6f1-47ab-9e51-b8e2589f8746) — Guide · Afr
- [Grade 11 Afrikaans FAL P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/e789b3de-4121-4cac-9ddd-2560e118efd5) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans FAL P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/23463b7d-6e15-4fe4-a938-3c18c8cce222) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans FAL P3 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/892a748c-f6fa-4555-8061-556866de024f) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans FAL P1 November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-2-question-paper-paper-1-afrikaans/46a850dc-ea7c-4724-a6d6-efb9119ed359) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans FAL P2 November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-2-question-paper-paper-2-afrikaans/62280587-4112-47a5-b0f5-e0038b0c5b8f) — QP · 2026 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
