# Afrikaans FAL Grade 11 Eastern Cape November 2014 QP

> Grade 11 Afrikaans FAL question paper from the Eastern Cape November 2014, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-eat-v3-qp/87af798f-e259-4ce0-beb9-cf59b29f8389
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 11 Eastern Cape November 2014 QP](https://www.hlayiso.com/library/afr-eat-v3-qp/87af798f-e259-4ce0-beb9-cf59b29f8389)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 11 · Eastern Cape November · 2014. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                       NOVEMBER 2014

   AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

PUNTE:   100

TYD:     2½ uur

                        *IAFRFA3*

                   Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3               (NOVEMBER 2014)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

       AFDELING A:       Opstel                                               (50)
       AFDELING B:       Langer transaksionele tekste                         (30)
       AFDELING C:       Korter teks: Naslaan-, informatiewe en
                         transaksionele tekste                                (20)

 2.    Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.

 3.    Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

 4.    Begin ELKE afdeling op ŉ NUWE bladsy.

 5.    Jy moet jou skryfstuk beplan, redigeer en proeflees.

 6.    Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ŉ streep deur jou
       beplanning nadat jy die finale produk geskryf het.

 7.    Beplan jou tyd so:

       AFDELING A:        80 minute
       AFDELING B:        40 minute
       AFDELING C:        30 minute

 8.    Nommer die skryfstukke soos wat dit op die vraestel verskyn.

 9.    Skryf die titel/opskrif van elke teks boaan jou skryfstuk neer.

 10.   LET WEL:       Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde
                      getel word NIE.

 11.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)             AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                             3

 AFDELING A: OPSTEL

 VRAAG 1

      Kies EEN onderwerp en skryf 200–250 woorde daaroor.
      Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan.

 1.1     Ek wou nie…

         Skryf ŉ opstel hieroor.                                                         [50]

                                             OF

 1.2     Skoolreëls

         Kan jy jouself in ŉ skool sonder reëls voorstel?

         Skryf ŉ opstel hieroor.                                                          [50]

                                             OF

 1.3     ŉ Week vroeër skool toe – ‘omdat ons wil’

         Dit was die opskrif van ŉ berig wat in Die Burger, 14 Januarie 2014
         verskyn het.

         Sal jy dit doen?

         Skryf ŉ opstel hieroor.                                                          [50]

                                             OF

 1.4     Vakansieplanne

         Dis die tyd van die jaar wat julle planne vir die Desembervakansie maak.

         Skryf ŉ opstel waarin jy ons van julle vakansieplanne vertel.                    [50]

                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                  (NOVEMBER 2014)

 1.5   Padsterftes

       Baie padongelukke word deur drink en bestuur veroorsaak.

       Beantwoord die volgende vraag in ŉ opstel:

       Word dronk en nalatige bestuurders swaar genoeg in Suid-Afrika
       gestraf?                                                                          [50]

                                           OF

 1.6   Kies EEN van die visuele tekste en skryf ŉ opstel daaroor. Gee jou
       skryfstuk ŉ titel. Jou opstel moet direk by die kern van die prent aansluit.

       1.6.1

                                                         [Die Burger, 6 Januarie 2014]   [50]

                                                OF

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)          AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                           5

        1.6.2

                                                            [Clipart: Microsoft]   [50]

        1.6.3

                                                    [My Tyd, 19 Januarie 2014]     [50]

                                                   TOTAAL AFDELING A:              50

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                 (NOVEMBER 2014)

 AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE

 VRAAG 2

      Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor.
      Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan die skryfstuk neer.

 2.1      FORMELE BRIEF

          Die busroete na jou skool is skielik deur die munisipaliteit afgeskaf. Jy
          het nou ŉ probleem om by die skool te kom.

          Skryf ŉ brief hieroor aan jou dorp se Munisipale Bestuurder.                 [30]

                                             OF

 2.2      DIALOOG

          Jy wil baie graag vir jou onderwyser/es ŉ verjaarsdaggeskenk koop,
          maar weet nie eintlik waarvan hy/sy hou nie.

          Skryf die DIALOOG tussen jou en die onderwyser(es).                           [30]

                                             OF

 2.3      RESENSIE

          Skryf ŉ RESENSIE oor ŉ musiek-album wat jy dink die beste album vir
          die jaar was.                                                                 [30]

                                             OF

 2.4      HULDEBLYK

          Een van jou onderwysers is skielik oorlede. Jy gaan namens die
          leerders van jou skool by sy/haar begrafnis ŉ huldeblyk lewer.

          Skryf die huldeblyk.                                                          [30]

                                                           TOTAAL AFDELING B:            30

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)           AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                           7

 AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKSTE

 VRAAG 3

  Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor.
  Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan.

 3.1    UITNODIGING

        Jy word 18 jaar oud en beplan ŉ temapartytjie by ŉ interessante plek.

        Ontwerp die UITNODIGINGSKAARTJIE.                                             [20]

                                           OF

 3.2    DAGBOEK

        Jou ouers het met jou gepraat en jou vertel dat hulle huweliksprobleme
        het en gaan skei.

        Skryf jou gevoelens hieroor in jou DAGBOEK.                                   [20]

                                           OF

 3.3    VERDUIDELIKING

        Jou ma het die nuutste selfoon op die mark gekry, maar verstaan nie al
        die funksies van die nuwe selfoon nie.

        Verduidelik aan haar wat sy alles met haar nuwe selfoon kan doen.             [20]

                                                         TOTAAL AFDELING C:            20
                                                             GROOTTOTAAL:             100

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [AFRFAL P1 GR11 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p1-gr11-qp-nov2014/833338ec-56c7-4b4c-a645-7680e6ff618f) — Afrikaans FAL · QP · 2014
- [Afr EAT V3 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afr-eat-v3-memo/cafd12ab-2289-4b9c-9c81-accf8d376be7) — Afrikaans FAL · Memo · 2014 · Afr
- [AFRFAL P1 GR11 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p1-gr11-memo-nov2014/8d1d90a6-1c02-4045-8702-42cb2e2b6774) — Afrikaans FAL · Memo · 2014
- [AFR FAL P1 GR11 QP NOV2020](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-p1-gr11-qp-nov2020/2d0982a3-4d14-4067-bfaa-7ccdb09079e4) — Afrikaans FAL · QP · 2020 · Afr
- [GR 11 AFR FAL P2 QP NOV 2020 D](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-afr-fal-p2-qp-nov-2020-d/7abb3fc9-9836-46b3-a5a5-d75abbca89bd) — Afrikaans FAL · QP · 2020 · Afr
- [AFR FAL P3 QP GR11 NOV2020 D](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-p3-qp-gr11-nov2020-d/d1139dfc-a91d-40f2-85ca-11cc80a81e79) — Afrikaans FAL · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Afrikaans FAL

- [Gr11-Afr-EAT-Studiegids LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-afr-eat-studiegids-lr/f08478bd-d6f1-47ab-9e51-b8e2589f8746) — Guide · Afr
- [Grade 11 Afrikaans FAL P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/dc2d24b2-a7c9-42b7-9010-298033290f30) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans FAL P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/6b4508a2-ae73-4317-addd-405431d27be2) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans FAL P3 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-3-afrikaans/f119fe1c-6b54-4c2b-8ff5-26bffffc16f5) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans FAL P1 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-1-afrikaans/a865e709-63a1-4792-88c8-6c33aa487d82) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans FAL P2 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-2-afrikaans/94c5648b-6f8d-4261-9a4f-6160f7286a72) — Memo · 2026 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
