# Afrikaans Grade 3 November 2014 Question Paper

> Grade 3 Afrikaans question paper from the November Exam 2014, 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-gr3-nov2014-qp/6831397e-6ca7-42fe-978d-0be5fda91d21
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 3
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/afrikaans) › [Afrikaans Grade 3 November 2014 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-gr3-nov2014-qp/6831397e-6ca7-42fe-978d-0be5fda91d21)

## About this document

Afrikaans · Grade 3 · November Exam · 2014. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                    GRONDSLAGFASE

                            GRAAD 3

                    NOVEMBER 2014

       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

PUNTE:   30

TYD:     1 uur

NAAM:

VAN:

                         *3AFFAL*

                  Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL   (NOVEMBER 2014)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Lees al die instruksies en vrae deeglik deur.

 2.     Beantwoord al die vrae op die vraestel.

 3.     Die onderwyser sal die praktiese oefeninge met
        jou deurgaan voordat jy met die toets begin.

 4.     Die toets tel 30 punte.

 5.     Die toets duur 60 minute (1 uur).

 Praktiese oefeninge:

 1.    Omkring die letter langs die korrekte antwoord.
       Ons sien die hansworse by ‘n ...

       A     skool

       B     sirkus

       C     tuin

       Jy het jou vraag korrek beantwoord as jy B
       omkring het.

 2.    Omkring die regte woord tussen hakies.

       Die kinders slaap (uit / op)              die bed.

       Jy het jou vraag korrek beantwoord as jy die
       woord op omkring het.

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)           AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL                  3

 3.     Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die
        regte antwoord.

        Die koei gee vir ons ...

        brood
        melk                                 X
        koeldrank

 4.     Die sinne hieronder vertel vir ons hoe om ‘n
        kaastoebroodjie te maak.

        Nommer die sinne (1 - 4) in die blokkies om die
        regte volgorde aan te dui.

        Volgende sit ek ‘n sny kaas op een                    3
        sny brood.
        Eerstens sit ek 2 snye brood in ‘n                    1
        bord.
        Laastens sit ek die ander sny brood                   4
        bo-op.
        Dan smeer ek die botter op die snye                   2
        brood.

        Jy het jou vraag korrek beantwoord as jy die
        vrae in die regte volgorde genommer het.

        In jou toets sal jy nog vrae soos hierdie kry om
        te beantwoord.

                  Die toets begin op die volgende bladsy.

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL   (NOVEMBER 2014)

 Lees die storie en beantwoord dan VRAE 1 – 5.

 Ben en Karen woon in Kaapstad. Hulle ouers het hulle
 die Vrydagaand na die sirkus geneem. Die sirkus het
 om sewe-uur begin.

 Die swart ponies was eerste. Hulle het galop en oor
 pale gespring.    Die olifant het stadig ingestap.
 Die hansworse was volgende aan die beurt. Hulle het
 mekaar natgegooi met water.    Die hansworse het ‘n
 hele paar snaakse toertjies gedoen. Die gehoor kon
 nie ophou lag nie.

 Pouse het pappa vir hulle springmielies en koeldrank
 gekoop.

 Die eerste item na pouse was die hondjies.  Hulle
 het op hul pootjies gedans.   Die mense het hande
 geklap.

 Almal was doodstil en bang toe die leeus inkom.
 Hulle het in die rondte gestap terwyl hulle hul
 sterte swaai.  Die ape het van die een tou na die
 ander geswaai.    Die mense het die sirkus baie
 geniet.

 Die kinders het vir pappa en mamma elkeen ‘n
 druksoen gegee om dankie te sê. Hulle het nog lank
 in hul beddens                     gelê   en  weer
 aan       alles                    gedink.

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)            AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL                  5

 1.     Maak ‘n kruisie langs die regte antwoord.

        1.1 Gee ‘n gepaste naam vir die storie.

                  Karen gaan skool toe.
                  Die sirkus.
                  Oupa se plaas.                                           (1)

        1.2 Hoe laat het die vertoning begin?

                  Vyf-uur
                  Twaalf-uur
                  Sewe-uur                                                 (1)

 2.     Dui die volgorde van die gebeure in die storie
        aan. Nommer die sinne 1 - 4 in die blokkies om
        die regte volgorde aan te dui.

        Pouse het pappa vir hulle
        springmielies en koeldrank gekoop.
        Die swart ponies was eerste.
        Die mense het hande geklap.
        Die hansworse was volgende aan die
        beurt.                                                             (1)

 3.     Omkring die letter langs die regte antwoord.

        3.1 Wie het mekaar natgegooi met water?
        .

                  A     Mamma en pappa.

                  B     Ben en Karen.

                  C     Die hansworse                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL   (NOVEMBER 2014)

        3.2 Wat was die eerste item na pouse?
        .

               A       Die hondjies.

               B       Die ape.

               C       Die swart ponies.                                 (1
                                                                          )

 4.     Omkring die letter langs die regte antwoord.

        4.1 Die geh _ _ r kon nie ophou lag nie.
        .

               A       ee

               B       aa

               C       oo                                                (1
                                                                          )

        4.2 Die mense het die sirkus baie gen _ _ t.

               A       oe

               B       ie

               C       ui                                                (1
                                                                          )

 5.     Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie met die regte
        antwoord.

        Ben en Karen het          nog   lank in hul beddens gelê,
        want ...

        hulle was moeg.
        hulle was kwaad.
        hulle het weer aan alles gedink.                                 (1
                                                                          )

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)            AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL                  7

 6.     Skryf die sinne oor in die:
        6.1 Verlede tyd:

                  Marie speel op die gras.

                  Giste                                                     (1
                  r                                                          )

        6.2 Teenwoordige tyd:

                  Die sirkus was in ons dorp.

                                                                            (1
                                                                             )
 7.     Kyk na die prent en beantwoord VRAE 7.1, 7.2 en
        7.3.

        Omkring die letter langs die regte antwoord.
        7.1 Wat doen die meisie?

                  A     Staan by die lamp.

                  B     Sit op die bank.

                  C     Pak die boeke netjies.                              (1
                                                                             )

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL       (NOVEMBER 2014)

        7.2 Wat doen oupa?

               A       Slaap

               B       Lees die koerant.

               C       Drink koffie.                                        (1)

        7.3 Wat is op die tafeltjie?

               A       Blompot met blomme.

               B       Die lamp.

               C       Die kussing.                                         (1)

 8.     Skryf die sin oor en vul in die               hoofletters,
        punte en vraagteken.

        8.1 waar woon ben en karin                                          (4)

        8.2 Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie met die
            regte leestekens.

               “Pasop vir die hond!”, skree die
               man.
               Pasop vir die hond skree die man.                            (1)

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)           AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL                  9

 9.     Kyk na die prente en voltooi die sinne.

            My ma bak
            ..........................................
        9.1 in die oond.                                                   (1)

            Die kind
        9.2 ............................. sy boek.                         (1)

                  Daar is ‘n
        9.        ..........................................
        3         in die huis.                                             (1)

                  My suster het haar
        9.        .......................................
        4         verloor.                                                 (1)

 10     Die sinne hieronder vertel vir ons hoe om
        vrugteslaai te maak. Nommer die sinne (1 - 4)
        in die blokkies om die regte volgorde aan te
        dui.

        Voeg die suiker by.
        Skil die vrugte.
        Laat dit staan vir een uur voordat jy
        dit eet.
        Sny die vrugte in kleiner stukke en meng
        dit.                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL      (NOVEMBER 2014)

 11     Die grafiek wys die vrug waarvan die kinders
 .      hou. Beantwoord VRAAG 11.1 en 11.2.

                      10
                       9
                       8
        Aantal         7
                       6
        kinder         5
          s            4
                       3
                       2
                       1

                             appels      piesangs        pere   lemoene

        11     Van watter vrug hou die kinders die meeste?
        .1

                                                                              (1)

        11     Van watter vrug hou hulle die minste?
        .2

                                                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)           AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL                 11

 12     Kyk na die prentjie en skryf een paragraaf van
 .      ten minste 4 - 6 sinne oor jou eie verjaarsdag.

        Maak seker jy gebruik die regte taal, spelling
        en leestekens.

        Moenie jou sinne nommer nie.

                               My verjaarsdag.

                                                                            (5)

                                                              TOTAAL:        30

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [AFR HL GR3 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov2014/d82f2bbc-837a-4026-afb2-33c2b44ed49d) — Afrikaans · Memo · 2014 · Afr
- [AFR FAL GR3 NOV2014 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-gr3-nov2014-memo/2f24803a-5838-4fe5-9eaa-3c6a5c593bbf) — Afrikaans · Memo · 2014 · Afr
- [2014 ANA Grade 3 Afrikaans HL memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-3-afrikaans-hl-memo/f171434f-fcb3-4c7f-a6ca-1e1561ceb493) — Afrikaans · Memo · 2014 · Afr
- [AFR HL GR3 MEMO NOV 2017](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov-2017/22f8c140-851a-489c-a7a4-6798f315b4d6) — Afrikaans · Memo · 2017 · Afr
- [AFRIKAANS FAL GR3 NOV2017 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-gr3-nov2017-memo/25dbbf8a-08bf-43a4-9497-0ca5dd954bd0) — Afrikaans · Memo · 2017 · Afr
- [GR3 AFR FAL NOV 2016 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/gr3-afr-fal-nov-2016-memo/cd371929-13ac-4fe9-ace1-b55ba4cc8d31) — Afrikaans · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 3 Afrikaans

- [AFR HL GR3 MEMO NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov2016/f14f351a-68f8-4501-9fda-bd1052c37337) — Memo · 2016 · Afr
- [ANATest+Grade+3+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-3-afrikaans-hl-2013-memo/84afd76e-dca2-48d7-927b-533cf5a72ef5) — Memo · 2013 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-2013-test/e2a70661-db5a-445d-9e1e-9bfcbe437fa1) — QP · 2013 · Afr
- [2013+Grade+3+Afrikaans+HL+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-3-afrikaans-hl-exemplar-memo/22415e0e-a0ff-4b91-8de7-0c43c293aa7a) — Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+3+Afrikaans+HL+Exemplar](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-3-afrikaans-hl-exemplar/6a50ca5d-584d-470c-aab9-8db93b3dd5bf) — QP · 2013 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-memo-deaf/f00bce5b-7a65-4377-bb7d-2c16f0a6dcdc) — Memo · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
