# Afrikaans FAL Grade 11 P2 KwaZulu Natal June 2017 QP & Memo

> Grade 11 Afrikaans FAL Paper 2 question paper and memo from the KwaZulu Natal June 2017, 14 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-june-p2-qp-and-memo/e107ba3f-983a-428d-b019-1e43b3676dba
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper and memo
- Year: 2017
- Exam period: KwaZulu Natal June
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 11 P2 KwaZulu Natal June 2017 QP & Memo](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-june-p2-qp-and-memo/e107ba3f-983a-428d-b019-1e43b3676dba)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 11 · KwaZulu Natal June · 2017. Question paper and memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from Stanmorephysics.com

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Bladsy 2 van 9

AFDELING A ~ Poésie

VRAAG EEN — Oppie Cape Flats
Lees die onderstaande gedig en beantwoord dan die vrae wat volg.

Oppie Cape Fleits
= "(let apologie aan Toon van den Heever)

§ Oppie Cape Flats waar dit crowded is
2 en djy skaars die hiemel boe kan sien
‘3 Waa snotnies laaities haastig oor biesagie
# strate virrie karre moet saaidstep o ce
S Waar die girlies nog moet rollers innie 5 ~
6 hare innie strate loep ... oy
"7 Waar’n mens glattie Icke asem kan kry .
% nic oorrie dagga fumes innie lug ...

en God van djou vegiet het!
(© Daa het ek opgegroci, my broe 10

tl En as ek innie propvol tronk sit

(2 en kopyriet 0’ my crimes, dan droem

(3 ek -vannie nice time: ,

t vannie lekcke disco’s ...

13 ennie daylight robberies ... 15
(6 ennie nice times moet Myra vannie Kriefgat!

U7 Oppie Cape Flats, waar dit crowded is

en djy glattie vér kan sien oorrie baie shacks weed
© UT (Die buttons se blow roel lat djou 08 soema traan) :
“20 Daa wag my mense nog vir my, aT)

2) wag al vi siewe djaar!

22 Maas die ve'lange na my family sték wod en
23 ek hoo die guard se slietels ras,

2 dan wish ek soe ek was by my laaitie

25 om hom te warn tien’n liewe soes myne!
ZL Dan sock ek in my mind al die tye

ZT op waa ek skiefgetrap het asse laaitie.

Blaai om...

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Bladsy 3 van 9

VRAE :
1.1 Skryf die titel “Oppie Cape Flats” in standaard Afrikaans uit. [1]
1.2 Watter soort spreker is aan die woord in hierdie gedig? (1]
1.3 Haal ‘n versreél uit strofe een aan wat na dwelmgebruik verwys? [1]
1.4 Volgens die spreker, hoekom is die “dagga fumes” (Verseél 8) gevaarlik? [1]
1.5 Hoe weet die leser dat die spreker ‘n misdadiger is? [1]
1.6 Sé hoekom die volgende stelling onwaar is.
1.6.1 Daar is nie baie mense in die tronk nie. ; [1]
1.7 Waaroor droom die spreker in sy tronksel? Noem twee dinge. [2]
1.8 Hoe lank is die spreker in die tronk? [1]
1.9 Beskryf die gemoedstoestand van die spreker in die laaste strofe? [1]
1.10 Noem die beeldspraak in Versreél 23? [1]
1.11. Bespreek die beeldspraak in Versreél 23. [1]
1.12 Na wie verlang die spreker in Versreél 24. (Skryf in suiwer Afrikaans). [1]
1.13 Waarteen wil die spreker “my laaitie” waarsku? [1]
1.14 Voel jy simpatie vir die spreker? Hoekom sé jy so? [1]
1.15 Kies die korrekte antwoord en skryf net die vraagnommer en die
korrekte letter neer.
1.15.1 Oorbewolking het die volgende veroorsaak :
A) Kan nie ver sien nie.
B) Almal was gemaklik.
C) Hulle het mooi huise gehad. {t]
1.15.2 Myra vannie Kriefgat was :
A) Die spreker se onderwyseres.
B) Die spreker se meisie vriend / nooi. 7
C) Die spreker se broer. [1]
1.15.3 Die Kaapse viakte is in:
A) Die Wes-Kaap
B) Kwa-Zulu Natal
C) Gauteng [1]
[18]

Blaai om...

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 2 — Die Tarentaal

Bladsy 4 van 9

pin nc
~~ Die tarentaal
ls Die kruiwawiel se skreeugeluid
Z. — kerm hy droefgeestig uit
B. — terwyl die skeemring vinnig daal,
A. die tarentaal.

S. Hy soek — en dit is ook al lat -
6. vir hom'n kameraad,

‘1. om in’n boom die censaamheid _
B. ennag te slyt.

4. Séaim sal hul in’n blinkblaarboom
10, half staap, half waak, half droom,
Ul. en by die naadring van verderf,

(Z, alléén nie sterf.

(3, wk het geinilk; en met die knal
(4, het een dood neergeval;

iS die ander vlieg met wilde krag
(%. wég in die nag!

VRAE :

2.1

2.2
2.3

2.4
2.5
2.6
2.7
2.8
2.9

1S

Glossarium

kruiwawtel (wheel of wheelbarrow) —
selfstandige naamwoord ~ die wiel
van 'n stootbak met een wiel voor en
twee handvatsels agter .
droefgeestig (mournfully) - bywoord -
hartseer en eensaam

skeemring (dusk) - selfstandige
naamwoord ~ skemering: tyd tussen
lig en donker

kameraad (mate) - selfstandige
naamwoord — maat

slyt (spend) - werkwoord ~ deurbring °

naaclring (pproach) ~ selfstandige
naamwoord — nadering: wat
naderkom

verderf (perdition) — selfstandige

- naamwoord — die dood

knal (bang)— selfstandige
naamwoord — harde klapgeluid

Kies die korrekte antwoord tussen hakies. Skryf net die antwoord neer.

2.1.1 Die tarentaal is ‘n (voél / vis).

Waarna soek die tarentaal in strofe 1 en strofe 2?

Sé hoekom die volgende stelling ‘Waar’ is. Haal een woord uit strofe

een aan om jou antwoord te motiveer.
2.3.1 Die tarentaal voel hartseer.

Watter rymskema kom voor in hierdie gedig?

Haal een Versreél uit strofe EEN aan wat dui aan dat dit aand is.

Waarna verwys die “hy” in versreél 5.

Bespreek die funksie van die aandagstrepie in versreél 5.

Haal ‘n woord uit strofe 2 aan wat dieselfde as “maat” beteken. (1]

Verduidelik hoekom die tarentaal volgens die gedig ‘n maat wil hé.

Blaai om...

[1]
[1]

[1]
[1]
[1]
[1]
[1]

[1]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Bladsy 5 van 9

2.10 Kies die korrekte antwoord. Skryf net die nommer en die korrekte
letter neer.

2.10.1 Die Beeldspraak in versreél 1 is ‘n voorbeeld van :

| A) Vergelyking

B) Personifikasie

C) Metafoor [1]
2.11 Bespreek die gevoelens van die tarentaal in versreél 10? [1]
2.12 Hoekom dink jy hy so voel? . [1]
| 2.13 Haal die twee woorde uit strofe 3 aan wat dui aan ‘n antitese of
teenstelling. [2]
2.14 Na wie verwys die “Ek” in strofe 4? {1]
2.15 Hoe het tarentaal gesterf? [1]
2.16 Bespreek die tema van die gedig? [1]
[17]

Blaai om...

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Bladsy 6 van 9

AFDELING B —- KORT VERHALE

VRAAG DRIE — Koning van die Townships
Lees die volgende uittreksel goed deur en beantwoord dan die vrae wat volg.

3.1
3.2
3.3

3.4
3.5
3.6
3.7
3.8

3.9

_ . Uit blote nuuskierigheid besluit meneer Brydon om die begrafnis by te woon,
alhoewel sy gesonde verstand vir hom sé dat dit riskant is, want as die ander bendes
jou by so’n begrafnis sien .., Soos een van die familie gaan plaas hy ook'n blommetjie”
op die oorledene. Hy ig net besig om so by homself te reken dat dit’n mooi lyk is
~ want hy het’n pragtige pak kere en das aan en sy vingers, waar dit voor sy bors
gekruis is, het elkeen ’n goue ring aan — toe hy in die lyk se gesig kyk, Groot en
duidelilc is op sy voorkop uitgetatoeder: “Kyk vir jou ma se #$8,”

Die grootste gedeelte van die diens gaan by hom verby, maar hy hoor darem
die pastoor praat van Kain en Abel, Bybelse gangs en Brother Mo’ wat 'n Egiptenaar
vermoor het, maar die hemelpoorte in is.

Snaaks genoeg, Seppic het nooit by enige spesifieke groep of bende by die skool
aangesluit nie, alhoewel hy beslis nie’n alleenloper was nie. Sy veiendekring was wyd

a8 gevolg van sy gewildheid as rugbyspeler,

Gee Seppe se volle naam. [1]
Noem die soorte motors wat die lykwa gelei het? [1]
Sou jy sé dat Seppie ‘n fiks jong man was? Haal EEN WOORD aan wat

Seppie fisies beskryf as motivering. [1]
Hoekom het Seppie skool verlaat? (2]
Verduidelik een positiewe rol wat Seppie in sy klas gespeel het. [1]
Wat is die naam van Seppie se bendegroep? [1]

Noem twee soorte misdade waarin Seppie betrokke was?
Sé hoekom die volgende stelling ‘onwaar’ is en gee een rede as antwoord.

[2]

3.8.1 Niemand was bewus van Seppie as bendeleier van Elsiesrivier nie. [1]

Watter misdaad het Seppie aan die einde gepleeg wat hom agter tralies
laat beland het?

[1]

Blaaiom ...

### Page 7

3.10

3.11
3.12

3.13

Downloaded from hlayiso.com

Bladsy 7 van 9

Wat het die jong dogter gedoen wat baie ander nie die moed gehad het

om te doen nie. [1]
Hoe het Seppie gesterf? [1]
Bespreek die tema van die kort verhaal? [2]

Kies die korrekte antwoord en skryf net die vraag nommer en die korrekte

letter neer.

3.13.1

3.13.2

3.13.3

3.13.4

Mnr. Brydon het nie aandag aan Seppie gegee nie toe Seppie

skool verlaat het want

A) Seppie was een van vele leerders en Mnr Brydon het nie tyd
gehad nie.

B) Mnr Brydon het nie van Seppie gehou nie.

C) Mnr Brydon het nie Seppie geglo nie. (1)

Die hoof van die skool was bly dat Seppie skool verlaat het want

A) Daar was geen plek in die skool nie.

B) Seppie was ‘n gehoorsame leerling.

C) Seppie het in sekere klasse dissipline probleme gegee. [1]

Seppie het die volgende rede vir Mnr. Brydon gegee vir die
verkragting van die jong meisie.

A) Die meisie was baie mooi.

B) Die meisie het op hom neergekyk.

C) Die meisie was sy nooi. 1]

Die rede hoekom die mense van Elsiesrivier bly was oor

Seppie se dood.

A) Hulle het veilig gevoel.

B) Hulle het baie van Seppie gehou.

C) Seppie het geld vir hulle gegee. [1]

[19]

Blaaiom...

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Bladsy 8 van 9

VRAAG VIER — Die Geskenk

Lees die volgende uittreksel goed deur en beantwoord dan die vrae wat volg.

Die geskenk

Ek sien Pa skaars, net Soggens by brekfis, Hy kom laat van sy werk af, en drink
i dan ’n drankie en gaan dan uit. Soms sé hy vir my; “Toe, kom sit hier,” wanneer
hy sy drankie drink, Dan sit ons en kyk deur die groot glasvenster na die baai wat
daar onder 1é, en ons kyk na die liggies wat so een Vir een en dan sommer in trosse
aangaan, Ons praat nie baie nie. Fers was die liggies vir my mooi, maar nou wanneer
ek so by Pa sit, smeer hulle en foop sam en my keel trek saam, my keel word droog
en ek. kan nie praat nie,

Dan skink Pa vir my’n koeldrankie en ek probeer dit slule. Hy shuk vinniger
en dan gooi hy sy koerant Opsy, en sé: “Nou ja, ek eet vanaand uit, Nora sore vir
jou, né?”

By die skool sé hulle vir ray hy kuier by ’n weduveou; hulle sé sy is mooi en
sy’t ander kérels ook, Hulle sé hulle het my pa en die vrou sam gesien en ek sal
hom nie ken nie, hy lag met haar en vat haar onder die elmboog wanneer hulle
die restaurant ingaan,

My pa kom baie laat sans in. Soratyds kan ek nie langer wakker bly nie, dan
slaap ek, Somtyds 18 ek wakker totdat ek die voordeur hoor, Nora se kamer is ver,

keussing neergesit. Dis toe dat ek op die tafeltjie langs sy kant die rekening van
die juwelierswinkel sien:’n gouc horlosie vir’n baie groot klomp geld, Dit is ala
maand tevore gekoop.’n Maand gelede is nie so vreestik lank nie.

a
erecting

VRAE :

4.1 Watter soort verteller kom voor in hierdie verhaal? | [1]
4.2 Haal ‘n woord uit die EERSTE VERSREEL aan wat aandui dat die verteller

[1]
haar pa baie min sien. . Ay
4.3 Hoekom dink jy is die liggies nie meer mooi vir haar nie?
4.4 S6é hoekom die volgende stelling ‘Onwaar’ is. Haal vier agtereenvolgende

woorde aan om jou antwoord te motiveer.

[1]

4.4.1. Die horlosie was spotgoedkoop.

4.5 Gebruik een woord om die horlosie te beskryf. , ‘1

4.6 Wie het vir die kind al die stories oor haar pa en die weduvrou vente?

4.7 Watter bewys was daar op die tafel dat haar pa die horlosie van ‘n
juwelierswinkel gekoop het? Haal EEN WOORD aan as antwoord. 1

4.8 Waneer het haar pa die horlasie gekoop?

Blaai om...

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Bladsy 9 van 9

4.9 Hoekom het die weduvrou die verhouding tussen die verteller se pa en

haar gebreek? [1]
4.10 Wat het die pa daarna met die horlosie gedoen? [1]
4.11 Verduidelik hoekom die verteller verbaas was toe die pa die horlosie

vir haar gegee het? [1]
4.12 Watter reuk het die verteller van die horlosie gekry? (1]
4.13 Pas kolom A met kolom B. Skryf net die vraagnommer en die korrekte
letter neer.
KOLOM A KOLOM B
4.13.1 Die verteller het dit gebruik om die reuk A) Naelvyl
van die horlosie wegte vryf. B) Dosie
4.13.2 Die verteller het dit gebruik om die C) Dettol
horlosie oop te maak. D) Goue riffie
4.13.3 ‘n Mens gebruik dit om geskenke in te
plaas.
[3X1]
4.14 Bespreek die boodskap in die verhaal? [1]

[16]

GROOTTOTAAL : [70]

“EENBURY SECON DARY SCHOOL

fen) oF LANGUAGES
WR S R PANDAY

Blaai om...

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Bladsy 1 van 4
AERIKAANS P2 - GRAAD 11
MEMO
AFDELING A

VRAAG EEN
1.1. Op die Kaapse viakte. [1]
1.2 Eerste person / Ek spreker. [1]
1.3 ‘noorrie dagga fumes innie lug. [1]
1.4 ‘n Mens kan nie lekker asem haal nie. [1]
1.5. Hy sit in ‘n propvol tronk. {1]
1.6.

1.6.1 Die tronk is propool. ‘T1]
1.7. Lekker discos; daylight robberies, Myra. [2]
1.8  Sewe jaar. [1]
1.9 Harteer / ongelukkig / depressief / teneergedruk. {1]
1.10 Personifikasie. [1]
1.11 ‘Raas’ is n menslike kwalitiet — gee die sleutels ‘n menslike kwalitiet. [1]
1.12 Sy familie / “laaitie”. [1]
1.13 Teen die lewe wat hy gelei het / misdaad. [1]
1.14 Leerders se antwoorde. [1]
4.15

1.15.1 A [1]

1.15.2 B [1]

1.15.3 A [1]

[18]

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG TWEE

2.1.
2.1.1 Voél.
2.2 ‘n Maat.
2.3.
2.3.1 Droef geestig.
2.4 Paarrym.
2.5 “terwyl die skeemring vining daal.
2.6 Die tarentaal.
2.7 Gee meer inligting waarna hy soek.
2.8 Kameraad.
2.9 Hy wilnie alleen sterf nie / wil nie alleen wees nie.
2.10
2.10.1 B
2.11 Treurig / ongelukkig / hartseer.
2.12 Voel die nadering van die dood.
2.13 “Saam’ “alleen”
2.14 Die spreker / jagter.
2.15 Die jagter het hom doodgeskiet.
2.16 Die hartseer wat ervaar word as ‘n lewens maat sterf.

Bladsy 2 van 4

(1)
1]

[1]
[1]
[1]
[1]
[1]
[1]
[1]

1]
(1)
[1]
21
1]
1]
[1]

[17]

### Page 13

|

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG DRIE

3.1
3.2
3.3
3.4
3.5
3.6
3.7
3.8
3.9
3.10
3.11
3.12

3.13

Bladsy 3 van 4
AFDELING B
Jacob September [1]
BMWs [1]
Atleties — geboude. [1]

Werklose pa dronk ma.

Hy het dissipline gehou / nie toegelaat dat leerders raaserig word nie.
Young Ones.

Roof, moord, verkragting (enige twee).

Media was vol van sy misdade.

Het ‘n jong meisie verkrag.

Teen hom getuig.

lemand het sy keel afgesny.

Tieners wat potential het gebruik hulle talente in negateiwe maniere

weens hulle omstandighede.

3.13.1 A
3.13.2 C
3.13.3 B
3.13.4 A

[2]

[1]
[2]
[1]
[1]
[1]
[1]

[2]
[1]
[1]

[1]
[1]

[19]

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG VIER
4.1 Eerste persoon / ek verteller.
4.2 “skaars”
4.3 Trane in haar 0 — liggies word gesmeer / hartseer.
44.
4.4.1 Baie groot klomp geld.
4.5 Goue/ duur.
4.6 Die leerlinge by die skool.
4.7 Rekening.
4.8 ‘nmaand gelede.
4.9 Sy het ‘n ander kérel gehad.
4.10 Het dit vir sy dogter / verteller gegee.
4.11 Dit was nie haar verjaarsdag nie.
4.12 ‘n vrou se parfuum,
4.13.
4.13.1 C
4.13.2 A
413.3 B
4.14 Die verlies wat kinders voel as een van hulle ouers dood is.

(Aanvaar toepaslike antwoorde).

GROOTTOTAAL : [70]

Bladsy 4 van 4

[1]
[1]

[1]
[1]
[1]

[1]
11]
[1]
(1]
1]
(1]

[1]
[1]
[1]

[1]

[16]

## Related documents

- [AFR FAL JUNE-P1-QP-and MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-june-p1-qp-and-memo/84e96f2e-58c3-4655-85a3-bcb7964f3314) — Afrikaans FAL · QP + Memo · 2017 · Afr
- [AFR FAL JUNE-P2-QP-and MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-june-p2-qp-and-memo/f82914ac-a97c-42cd-82c2-a59bd8e54460) — Afrikaans FAL · QP + Memo · 2017 · Afr
- [AFR-P2-Sept-QP & Memo-2017-Gr11](https://www.hlayiso.com/library/afr-p2-sept-qp-memo-2017-gr11/85436473-63d7-4063-bf24-cb4b6edfc4f0) — Afrikaans FAL · QP + Memo · 2017 · Afr
- [AFR-P2-Sept-QP & Memo-2017-Gr11](https://www.hlayiso.com/library/afr-p2-sept-qp-memo-2017-gr11/966ff810-6a62-4bda-ba07-96759fa96801) — Afrikaans FAL · QP + Memo · 2017 · Afr
- [AFR FAL-P2-JUNE-QP and MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-p2-june-qp-and-memo/ae24ae8a-86f6-408f-bff9-c3eb1e3cc12e) — Afrikaans FAL · QP + Memo · 2016 · Afr
- [AFR FAL JUNE-P3-QP-ONLY](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-june-p3-qp-only/1f392762-7238-4071-bcfd-107b33c3f91a) — Afrikaans FAL · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 11 Afrikaans FAL

- [Gr11-Afr-EAT-Studiegids LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-afr-eat-studiegids-lr/f08478bd-d6f1-47ab-9e51-b8e2589f8746) — Guide · Afr
- [Grade 11 Afrikaans FAL P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/dc2d24b2-a7c9-42b7-9010-298033290f30) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans FAL P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/6b4508a2-ae73-4317-addd-405431d27be2) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans FAL P3 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-3-afrikaans/f119fe1c-6b54-4c2b-8ff5-26bffffc16f5) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans FAL P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/e789b3de-4121-4cac-9ddd-2560e118efd5) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans FAL P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/23463b7d-6e15-4fe4-a938-3c18c8cce222) — QP · 2026 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
