# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2019 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019, 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-p1-gr12-memo-sept2019/b0704106-0d2f-444a-9ce1-dabd72ac22ca
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-p1-gr12-memo-sept2019/b0704106-0d2f-444a-9ce1-dabd72ac22ca)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2019

         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:    80

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

2                            AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                         (EC/SEPTEMBER 2019)

 AFDELING A: LEESBEGRIP

       Spel- en taalfoute word NIE gepenaliseer NIE omdat die fokus op begrip is.
       Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
       verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord
       sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die kandidaat NIE
       GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit
       aanvaarbaar.
       By oop vrae word GEEN punt toegeken vir JA / NEE, EK STEM SAAM / EK STEM
       NIE SAAM NIE / WAAR / ONWAAR of FEIT / MENING nie. Die rede / motivering
       verdien die punt.
       Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ŉ volsin, is dit korrek
       MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
       Wanneer TWEE / DRIE feite vereis word en ŉ reeks word gegee, word SLEGS die
       eerste TWEE / DRIE nagesien.
       Aanvaar dialektiese variasies.
       Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN / OF die antwoord
       wat volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.

 VRAAG 1: ARTIKEL (TEKS A)

    TEKS A: BOELIES OP SOSIALE MEDIA
  [Verwerk en aangepas uit http://ciskano1.com/pietventer/boelies.html/ https://jougesin. solidariteit.co.za
 /hanteer-jou-kind-se-kuberboelie/]
 VR.                                      ANTWOORD                                                   PUNT
 1.1     Internetboelies/boelies op sosiale media                                                     (1)

 1.2     Boeliery/boeliegedrag het (heel waarskynlik) by skole/op skoolterreine
         begin.
         Aan die begin het ons boelies net by skole/op skoolterreine gevind.                           (1)

 1.3     emosioneel                                                                                    (1)

 1.4     Daagliks                                                                                      (1)

 1.5     Afgunstig/nydig/koelbloedig/vieslik/jaloerse optrede/iets doen wat ŉ
         persoon seermaak/sleg laat voel/probeer om iemand se naam af te
         breek.
         (Of soortgelyk aan bogenoemde.)                                                               (1)

 1.6     1.6.1     Figuurlik                                                                           (1)

         1.6.2     Om ŉ goeie naam sleg te maak/iemand belaster/iemand se
                   naam skend.
                   (Of soortgelyk aan bogenoemde.)                                                     (1)

 1.7     D / sê dat boeliery nie ernstig opgeneem moet word nie.                                       (1)

 1.8     depressief raak/skoolwerk kan daaronder ly/sielkundige skade
         doen/minderwaardigheidsgevoel ontwikkel/emosioneel ly/wegbly van
         die skool.
         (Of soortgelyk aan bogenoemde.)                                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2019)            AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                        3

 1.9    Nee:
        Dit skend hulle privaatheid.
        Dit is kinders se reg om ŉ keuse te hê van watter webtuistes hulle wil
        besoek.
        Ouers moet hul kinders vertrou.
        Ja:
        Kinders (is ondersoekend en) besoek verkeerde webtuistes.
        Ouers moet hul kinders beskerm.
        Ouers moet hulle kinders teen die gevare van sosiale media bewus maak.
        (Of soortgelyk binne konteks.)                                                  (1)

 1.10 Jy kan die persoon vertrou om dit verder te vat/iets kan aan die probleem
      gedoen word/persoon kan raad gee/help om die boeliegedrag te stop.
      (of soortgelyk)                                                                   (1)

 1.11 Hy raak meer persoonlik.
      Dreigemente kan gevaarliker/erger raak.
      Hy kan begin met afpersing.
      Hy raak meer seksueel.
      Hy kan die familie begin teiken.
      (Of soortgelyk binne konteks)                                                     (1)

 1.12 Hulle sal hulle nie ook skuldig aan soortgelyke/boeliegedrag maak nie.
      (Aanhaling met of sonder die aanhalingstekens word ook aanvaar.)                  (1)

 1.13 “vervolg word”
      (Kandidate word nie gepenaliseer as dit nie tussen aanhalingstekens
      geskryf is nie.)                                                                  (1)

 1.14 1.14.1          C / Sien sosiale media as ŉ wapen                                 (1)

        1.14.2        A / Hoef nie skaam te voel nie.                                   (1)

        1.14.3        B / Nie bedoel om iemand seer te maak nie                         (1)

 1.15 “Gaan dadelik met enige bewys na die polisie.”                                    (1)

 1.16 Die probleem lê by die boelie/die probleem lê nie by die kind nie.                (1)

 1.17 Die slagoffer/die persoon wat geboelie word.                                      (1)

 1.18 As jy eendag vir ŉ werk aansoek doen, kan jou (negatiewe) rekords
      nagegaan word.
      Jy kan ŉ kriminele rekord kry.
      Dit kan as bewyse in die hof gebruik word.
      Dit kan as ŉ rekord gesien word wat negatief teen jou kan tel (ook in jou
      vriendekring).                                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

4                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                 (EC/SEPTEMBER 2019)

 1.19 Om familie en vriende bymekaar te bring/met familie en vriende te
      kommunikeer/kontak te maak.                                                           (1)

 1.20 Nee.                                                                                  (1)

 TEKS B

 1.21   Hulle eet nou (baie) gemorskos/sjokolade/hamburgers/roomys/tjips/skyfies/
        drink baie koeldrank/oefen nie/spandeer baie tyd op hul selfone/rekenaars/
        tablette.                                                                           (1)

 1.22   Die gewig van die kind(ers)/hoe swaar die kind(ers) is/na die kind(ers) wat
        vetter geword het/wat die kind(ers) weeg.                                           (1)

 1.23   Fiets gery/sokker/krieketbal/bofbal/gespeel
        aan sport deelgeneem
        vrugte/gesond geëet.                                                                (1)

 1.24   Die (seun se) gesigsuitdrukking/mond wys hy lyk treurig/ongelukkig is/sy
        hande op sy heupe/lyftaal.                                                          (1)

 1.25   Dat kinders deesdae ongesond eet/baie gemorskos eet/kinders in die ou
        dae gesonder geëet het.                                                             (1)

 1.26   Hulle is nie in skool/skoolwerk geïnteresseerd nie/hulle is lui/hulle wil nie
        leer nie/dat hulle heeldag met hulle rekenaars en selfone besig is.                 (1)

                                                              TOTAAL AFDELING A:            30

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2019)       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                           5

 AFDELING B: OPSOMMING (TEKS C)

 ALGEMEEN
       Kandidate moet volsinne skryf. Indien ŉ werkwoord kort, is dit nie meer ŉ volsin
       nie.
       Beplanning is nie nodig nie.
       Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
       o Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en
           die tweede aanbieding word nagesien.
       o Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die
           finale antwoord beskou.
       Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien.
       Die tweede feit word geïgnoreer.
       Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin
       nagesien.
       Kandidate hoef nie ŉ TITEL te verskaf nie.
       Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting volgens die getal
       woorde wat dit voorstel getel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
       Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7
       sinne van die paragraaf nagesien.
 LET DAAROP DAT DIE OPSOMMING MEER AS EEN MOONTLIKHEID BINNE ŉ
 PARAGRAAF BEVAT. DIE NASIENER MOET DUS NOUKEURIG LEES!
 KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR NIE-DIREKTE AANHALINGS:
                 Die hoofgedagte moet in ŉ volsin aangebied word.
                 Punte
                       1–3 feite korrek – 1 punt
                       4–5 feite korrek – 2 punte
                       6–7 feite korrek – 3 punte
 KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR DIREKTE AANHALINGS:
                 Die hoofgedagte moet in ŉ volsin aangebied word.
                 Punte
                       6–7 aanhalings – geen punte vir taal
                       1–5 aanhalings – 1 punt vir taal
 LET WEL:
 Woordtelling: Nasieners tel die getal woorde indien dit te lank lyk.
 Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat
 gebruik is, aan te dui nie.
 Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70), maar
 dit bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
     Indien die maksimum woorde oorskry word, moet die nasiener tot by die laaste
     volsin na die maksimum woorde nasien en die res van die opsomming
     ignoreer.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

6                         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                    (EC/SEPTEMBER 2019)

 VRAAG 2

 TEKS C: OUERS KAN VOORKOM DAT HULLE KINDERS NIE AFGESKEEP
         WORD NIE!
 [Verwerk en aangepas http://pd.voortrekkers.org.za/pdf/Artikels/OUERSKAP.pdf.]

 LET WEL:       Kandidate moet sewe wenke gee oor hoe ouers kan voorkom dat
                hulle kinders nie afgeskeep word nie!

           DIREKTE AANHALING                                      EIE WOORDE
 1. Kinders moenie toegelaat word om                1. Moenie TV- en
    heeldag binne te sit en                            rekenaarspeletjies vir die kinders
    elektroniese speletjies te speel nie.              koop om hul mee besig te hou
                                                       nie. OF Ouers moet sorg dat
                                                       kinders nie heeldag elektroniese
                                                       speletjies speel nie.

 2. Ouers kan interessante aktiwiteite              2. Doen (interessante) aktiwiteite
    uitdink wat hulle saam met hulle                   saam (met die/jou/hul) kinders.
    kinders kan doen.

 3. As ouers ook hul kinders se vrae                3. Beantwoord die kinders se vrae.
    beantwoord, sal hulle veilig en
    benodig voel.

 4. Dit is baie belangrik dat ouers ŉ               4. Wees ŉ rolmodel/voorbeeld vir
    goeie voorbeeld en rolmodel vir                    die kinders.
    hulle kinders moet wees.

 5. Daarom is dit belangrik dat kinders             5. Ouers moet kinders laat
    moet speel en hulle verbeelding                    speel/hul verbeelding laat
    gebruik.                                           gebruik.

 6. Meer as 90% van die kinders het                 6. Spandeer kwaliteit tyd saam met
    geantwoord dat hulle meer kwaliteit                die kinders.
    tyd saam met hul ouers wil
    spandeer.

 7. Ouers wat vir hul kinders omgee,                7. Neem verantwoordelikheid vir die
    neem verantwoordelikheid vir                       kinders.
    hulle kind se lewe en niks of
    niemand mag ŉ ouer vervang nie.
                                                                                                     .
                                                                    TOTAAL AFDELING B:            10

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2019)         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                             7

 AFDELING C: TAAL
 NASIENRIGLYNE

        Spelling vir eenwoord-antwoorde moet korrek wees om punte te verdien.
        Indien een woord gevra word, bv. die korrekte vorm van die woord tussen hakies,
        mag die kandidaat die hele sin uitskryf soos dit op die vraestel gegee word. Dis slegs
        by Leesbegrip en Vraestel 2 waar die kandidaat gepenaliseer word indien die
        korrekte woord nie uitgelig of onderstreep word nie. Waar daar in Vraestel 1 spesifiek
        gevra word vir een woord vir ..., geld hierdie toegewing nie.
        Spelfoute word gepenaliseer waar taalstrukture gevra word.
        o Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die
            werkwoord geskryf word.
        o Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as
            TWEE WOORDE geskryf word.
        Waar afkortings getoets word, moet die punktuasie en die gebruik van klein- en
        hoofletters ook korrek wees om ŉ punt te verdien.
        Vir meervoudigekeusevrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.
        LET WEL: Waar advertensie- en strokiesprenttegnieke gevra word, tel taal- en
        spelfoute nie, tensy dit die betekenis van die sin beïnvloed.
        LET WEL: waar taalstrukture getoets word, word spelling gepenaliseer.
        Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
        instruksies.
 VRAAG 3: ADVERTENSIE
 TEKS D: ADVERTENSIE
 [Aangepas en verwerk uit: GOOGLE PICTURES]

 VR.                                    ANTWOORD                                         PUNT
 3.1      Die app aflaai                                                                  (1)
 3.2      D/   deur die gebruik van vetgedrukte woorde.
               (vetgedrukte woorde trek aandag, dit manipuleer nie die leser nie)          (1)
 3.3      Sjoe!
          (met of sonder die uitroepteken)                                                 (1)
 3.4      versekering                                                                      (1)
 3.5      dooie                                                                            (1)
 3.6      Jy/jou                                                                           (1)
 3.7      (As jy iemand nodig het) om jou motor na die naaste diensverskaffer
          te sleep, (skakel OUT-surance.)                                                  (1)
 3.8      En                                                                               (1)
 3.9      Gratis                                                                           (1)
 3.10     Vroue word swakker as mans beskou/mans sal miskien dink om
          versekering vir hulle vroue uit te neem/vroue weet (gewoonlik) nie baie van
          motors af nie/hoe om ŉ motor reg te maak nie/manipuleer vroue om ŉ kliënt
          van OUT-surance te word/om ŉ versekering by OUT-surance uit te neem.             (1)
                                                                                          [10]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

8                        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1               (EC/SEPTEMBER 2019)

 VRAAG 4: STROKIE

 TEKS E: STROKIESPRENT
 [Bron: Onbekend]

 VR.                                   ANTWOORD                                        PUNT
 4.1     Die seuntjie sing/fluit.                                                       (1)

 4.2     Knieë                                                                           (1)

 4.3     Sy (modder)koek/hartjie begin uitmekaar val/breek/smelt.                        (1)

 4.4     Blommetjie                                                                      (1)

 4.5     Die seuntjie sê dat hy (vir) sy ma ŉ hartjie en ŉ blom wil gee                  (1)

 4.6     Blitsvinnig                                                                     (1)

 4.7     Met                                                                             (1)

 4.8     Sy oë/sy mond/hy glimlag nie (meer nie)/hy lyk treurig/hartseer.
         Sy gesigsuitdrukking
         Sy liggaamstaal                                                                 (1)

 4.9     Haar vinger wys na hom/iets
         Haar gesigsuitdrukking
         Haar mond is oop
         Die skreeborrel
         Die weerligstraal                                                               (1)

 4.10    Kyk hoe lyk my vloer!
         Gaan onmiddellik uit!
         Kyk na die gemors!
         Wat het jy (hier) gedoen?
         Ag nee man! Gaan uit.
         Geen aanhalingsteken word (in ŉ strokie) gebruik nie.
         (Begin met of ŉ werkwoord ŉ vraagwoord of met jy moet. Die
         uitroepteken is opsioneel. ŉ Vraag kan ook gevra word.)
         (Of soortgelyk binne konteks van die teks)                                       (1)
                                                                                         [10]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2019)          AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                                     9

 VRAAG 5: PROSA
 TEKS F: VUVUZELAS: EIE AAN AFRIKA
 [Verwerk en aangepas uit Leesbegrip: Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 DBE/November 2010]

 VR.                                     ANTWOORD                                           PUNT
 5.1    jy                                                                                   (1)

 5.2    Koe
        Koedoe/Koe doe (word ook aanvaar – die kandidaat moet slegs
        duidelik aantoon waar die klem geplaas word)                                            (1)

 5.3    ŉ Koedoehoring is deur ou Afrika-stamme geblaas.                                        (1)

 5.4    Later het sokkerentoesiaste dieselfde geluid probeer namaak.                            (1)

 5.5    Kapenaars                                                                               (1)

 5.6    Het hulle aanhou probeer tot die koedoehoring se klank perfek
        nagemaak is?
        (Die vraagteken moet daar wees om ŉ punt te verdien.)                                   (1)

 5.7    Ou                                                                                      (1)

 5.8    Sokkertoeskouers hou nie van die vuvuzela nie.                                          (1)

 5.9    Jy kon jou vreugde oor jou span se spel uitdruk (uitgedruk het).                        (1)

 5.10   Hoe harder jy blaas, hoe beter speel die spelers.                                       (1)

 5.11   Judith Sephuma sê: “Ek is mal daaroor/hieroor.”                                         (1)

 5.12   Sy glo dis pret, want dit bou spangees en dis ons eie.                                  (1)

 5.13   Mnr. (hoofletter)                                                                       (1)

 5.14   negentiende
        neëntiende                                                                              (1)

 TEKS G: PRENT
 [www.neelsie.co.za]

 VR.                                     ANTWOORD                                           PUNT
 5.15   laggende                                                                             (1)
 5.16   spuit                                                                                   (1)
 5.17   Leer in kous/klim ŉ leer/skoene is van leer gemaak/die leer van Moses
        (leerstelling)                                                                          (1)

 5.18   tafeldoek                                                                               (1)

 5.19   stoutste                                                                                (1)

 5.20   Die meeste kinders in die klas is stout.                                                (1)

                                                              TOTAAL AFDELING C:                20
                                                                  GROOTTOTAAL:                  80

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

## Related documents

- [Afrikaans FAL P1 May June 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2019-memo/0fd2b5c9-a482-4923-a61e-cd4697f21cd1) — Afrikaans FAL · Memo · 2019 · Afr
- [AFR FAL P1 GR11 MEMO SEPT2021](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-p1-gr11-memo-sept2021/1980ebcd-61c5-4f9d-abd6-bbff21009e98) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [AFRFAL P1 GR12 MEMO SEPT 2017 2](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p1-gr12-memo-sept-2017-2/f72138fc-6cf9-411c-885d-805e2eb9d364) — Afrikaans FAL · Memo · 2017
- [AFRFAL P1 GR12 MEMO SEPT 2015](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p1-gr12-memo-sept-2015/83c77c1e-56e1-481b-aa50-ebba81f16643) — Afrikaans FAL · Memo · 2015
- [AFRFAL GR12 P1 MEMO SEP 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-gr12-p1-memo-sep-2012/b3ac1d72-6a6e-4b09-b6b2-ba44b62d1052) — Afrikaans FAL · Memo · 2012
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2019](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2019/1175654c-a72b-4022-82c5-578a071301c9) — Afrikaans FAL · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
