# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2020 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020, 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-p1-gr12-memo-sept2020/8d24b76d-a3d1-4f98-acb6-20d866c45d05
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-p1-gr12-memo-sept2020/8d24b76d-a3d1-4f98-acb6-20d866c45d05)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2020

         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   80

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                           AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1            (EC/SEPTEMBER 2020)

 AFDELING A: LEESBEGRIP

      Spel- en taalfoute word NIE gepenaliseer NIE omdat die fokus op begrip is.
      Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
       verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord
       sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die kandidaat NIE
       GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit
       aanvaarbaar.
      By oop vrae word GEEN punt toegeken vir JA / NEE, EK STEM SAAM / EK STEM
       NIE SAAM NIE / WAAR / ONWAAR of FEIT / MENING nie. Die rede / motivering
       verdien die punt.
      Waar eenwoordantwoorde gevra word en die kandidaat gee ŉ volsin, is dit korrek
       MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
      Wanneer TWEE / DRIE feite vereis word en ŉ reeks word gegee, word SLEGS die
       eerste TWEE / DRIE nagesien.
      Aanvaar dialektiese variasies.
      Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN / OF die antwoord
       wat volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.
      Of soortgelyk aan bogenoemde beteken ŉ sinoniem van die voorgestelde
       antwoord op die nasienriglyn.

 VRAAG 1

 TEKS A: DIE MEISIE WAT WEIER OM OP TE GEE
 [Vertaal en aangepas uit Weekend Post, Saterdag, 28 Desember 2019.]

                                              ANTWOORD                                PUNT
 1.1     Sistiese fibrose/Longsiekte                                                   (1)

 1.2     Universiteit                                                                   (1)

 1.3     Sodat sy ŉ foto saam met haar baba (op die spesiale dag) kon neem.             (1)

 1.4     Dr. Gebers (Hy) is ŉ spesialis op sistiese fibrose (in kinders).               (1)

 1.5     Hulle het (beide) bygedra om Teniel se lewe te red.
         (of soortgelyk aan bogenoemde)                                                 (1)

 1.6     Op die ouderdom van drie het engele aan Teniel verskyn …                       (1)

 1.7     Sy veg/baklei/was vasbeslote om aan die lewe te bly./Sy gooi nie tou op
         nie./Dit (die lewe) is ŉ stryd vir haar./Die siekte is ŉ stryd vir haar.       (1)

 1.8     (Sy was) hoofmeisie/hoofdogter./Sy het vyf A’s vir haar vakke behaal./Sy
         het graad 12 met vyf onderskeidings geslaag.                                   (2)

 1.9     Sistiese fibrose/die longsiekte tas jou longe aan./ Sy sukkel om asem te
         haal./Sy sukkel om genoeg suurstof in haar longe te kry.
         (of soortgelyk aan bogenoemde)                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                   AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                      3

 1.10        Sy kon tydens haar finale eksamen voltyds haar suurstoftenk gebruik.
             Sy kon ŉ deel van haar gr. 11-eksamen in die hospitaal skryf.
             Haar wiskunde onderwyser, mev. Theron, het gedurende die derde
              kwartaal in haar matriekjaar hospitaal toe gegaan om daar vir haar klas
              te gee.                                                                     (3)

 1.11 B / Sy is opgewonde oor haar toekoms.                                               (1)

 1.12        Haar geloof
             Haar vriende                                                                (2)

 1.13        Sy sal by die huis kan werk wanneer sy miskien eendag bedlêend is.          (1)

 1.14 Sy is met ŉ lewensgevaarlike siekte gebore en sy kan daarom enige dag
      sterf.                                                                              (1)

 1.15 Hoop                                                                                (1)

 1.16 Daar is te veel dinge in die lewe wat sy wil doen./Sy wil verder
      studeer/universiteit toe gaan./Sy wil eendag in Logistiek gaan werk./Sy leef
      elke dag ten volle/voluit./Sy doen dinge voluit./Sy het met joga begin./Sy sien
      uit om universiteit toe te gaan.                                                    (1)

 1.17 1.17.1          C – 42 jaar                                                         (1)
      1.17.2          A – Drie dae teenwoordig                                            (1)
      1.17.3          B – Ses maande                                                      (1)

 1.18 Dit gaan oor Teniel (Smit) wat baklei om aan te hou leef ten spyte van haar
      prognose/haar longsiekte/sistiese fibrose/haar lewensgevaarlike siekte (as
      pasgebore baba).
      (of soortgelyk aan bogenoemde)                                                      (1)

 TEKS B
 [Aangepas en vertaal uit www.grafika24.com.]

 1.19    Die apps wat gesondheid en oefening monitor (nie gesondheidsorg nie).            (1)

 1.20    Dit wys jy hou daarvan./Dit is ŉ positiewe reaksie./Dit is positiewe
         kommentaar.                                                                      (1)

 1.21    Wêreldwyd                                                                        (1)

 1.22    33%                                                                              (1)

 1.23    67%                                                                              (1)

 1.24    50%                                                                              (1)

                                                               TOTAAL AFDELING A:         30

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1              (EC/SEPTEMBER 2020)

    AFDELING B: OPSOMMING (TEKS C)
    ALGEMEEN
    •     Kandidate moet volsinne skryf. Indien ŉ werkwoord kort, is dit nie meer ŉ volsin
          nie.
    •     Wenke moet met ŉ werkwoord begin.
    •     Beplanning is nie nodig nie.
    •     Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
          o Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou
              en die tweede aanbieding word nagesien.
          o Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die
              finale antwoord beskou.
    •     Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien.
          Die tweede feit word geïgnoreer.
    •     Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin
          nagesien.
    •     Kandidate hoef nie ŉ TITEL te verskaf nie.
    •     Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting volgens die getal
          woorde wat dit voorstel getel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
    •     Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7
          sinne van die paragraaf nagesien.
    LET DAAROP DAT DIE OPSOMMING MEER AS EEN MOONTLIKHEID BINNE ’N
    KONTEKS HET
    KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR NIE-DIREKTE AANHALINGS:
                    Die hoofgedagte moet in ŉ volsin aangebied word.
                    Punte
                          1–3 feite korrek – 1 punt
                          4–5 feite korrek – 2 punte
                          6–7 feite korrek – 3 punte
    KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR DIREKTE AANHALINGS:
                    Die hoofgedagte moet in ŉ volsin aangebied word.
                    Punte
                          6–7 aanhalings – geen punte vir taal
                          1–5 aanhalings – 1 punt vir taal
    LET WEL:
    Woordtelling: Nasieners tel die getal woorde indien dit te lank lyk.
    Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat
    gebruik is, aan te dui nie.
    Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70), maar
    dit bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
       • Indien die maksimum woorde oorskry word, moet die nasiener tot by die
          laaste volsin na die maksimum woorde nasien en die res van die opsomming
          ignoreer.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                  AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                        5

 TEKS C
 [Aangepas uit https://bit.ly/39fQQrE.]

 LET WEL:        Kandidate moet sewe wenke gee oor hoe DIE MOETS EN MOENIES VAN
                 SELFIE-ETIKET.

              DIREKTE AANHALING                                   EIE WOORDE

   As jy saam met iemand anders in die               1   Vra eers iemand se toestemming
   foto is, moet jy altyd eers die ander                 voor jy ’n foto op ’n sosiale netwerk
   persoon se toestemming vra voor jy dit                plaas.
   op enige sosiale netwerk plaas; selfs as jy
   dit op WhatsApp wil deel.

   Indien die foto jou lewe of gesondheid in         2   Plaas jou veiligheid eerste./Moenie
   gevaar sit, moet jy dit eerder nie doen               jou lewe of gesondheid in gevaar
   nie. Jy moet altyd onthou dat jou veiligheid          stel nie.
   eerste kom.

   Voor jy ’n selfie van iets of van iemand          3   Moenie iemand se reputasie
   neem wat vir jou persoonlik snaaks is, dink           beskadig nie.
   eers of dit iemand se reputasie kan
   seermaak.

   Dit is nie reg om ’n selfie by ’n begrafnis of    4   Moenie onder sensitiewe
   in die intensiewesorgeenheid (ICU) in ’n              omstandighede/in ’n sensitiewe
   hospitaal te neem nie. Jy moet beslis                 omgewing ’n selfie neem nie. Jy
   respek in sensitiewe situasies toon.                  moet respek toon in sensitiewe
                                                         situasies.

   Wanneer jy ooit deel van ŉ                        5   Help eerder op ’n ongelukstoneel,
   ongelukstoneel is of by ŉ ongeluk                     as om ’n selfie te neem./Moenie by
   betrokke is, moet nooit ’n selfie neem                ŉ ongelukstoneel ŉ selfie neem nie.
   nie. Dit pas glad nie dat jy hier selfies neem
   nie; gaan help eerder.

   Almal is nie geïnteresseerd in intieme foto’s     6   Moet nooit intieme selfies op sosiale
   van jou en jou spesiale vriend of vriendin            media plaas nie.
   nie. Moet dit nooit op sosiale media deel
   nie.

   Elke oomblik van jou lewe – en dit wat jy         7   Moenie alles van jou lewe afneem
   eet - hoef nie op sosiale media                       en op sosiale media deel
   geadverteer te word nie. / Moet dit                   nie./Moenie ŉ selfiedagboek met
   daarom nie oordoen deur ŉ                             almal deel nie.
   selfiedagboek met almal te deel nie.

                                                                TOTAAL AFDELING B:           10

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1              (EC/SEPTEMBER 2020)

 AFDELING C: TAAL

 NASIENRIGLYNE

       Spelling vir eenwoord-antwoorde moet korrek gespel wees om punte te verdien.
       Indien een woord gevra word, bv. die korrekte vorm van die woord tussen hakies, mag
        die kandidaat die hele sin uitskryf soos dit op die vraestel gegee word. Dis slegs by
        Leesbegrip en Vraestel 2 waar die kandidaat gepenaliseer word indien die korrekte
        woord nie uitgelig of onderstreep word nie. Waar daar in Vraestel 1 spesifiek gevra
        word vir een woord vir ..., geld hierdie toegewing nie.
       Spelfoute word gepenaliseer waar taalstrukture gevra word.
        o Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord
            geskryf word.
        o Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as
            TWEE WOORDE geskryf word.
       Waar afkortings getoets word, moet die punktuasie en die gebruik van klein- en
        hoofletters ook korrek wees om 'n punt te verdien.
       Vir meervoudigekeusevrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.
       LET WEL: Waar advertensie- en strokiesprenttegnieke gevra word, tel taal- en
        spelfoute nie, tensy dit die betekenis van die sin beïnvloed. LET WEL: waar
        taalstrukture getoets word, word spelling gepenaliseer.
       Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
        instruksies.

 VRAAG 3

 TEKS D: ADVERTENSIE
 [Eie teks]

 VR.                                      ANTWOORD                                        PUNT
 3.1     4x4’s                                                                             (1)

 3.2     Avontuurreise                                                                      (1)

 3.3     Sportsoorte                                                                        (1)

 3.4     Honderd/eenhonderd                                                                 (1)

 3.5     Ensovoorts                                                                         (1)

 3.6     (Bier)fees                                                                         (1)

 3.7     Dit is die naam van die uitstalling.                                               (1)

 3.8     Die prentjies wys op aktiwiteite in die buitelug (buitenshuis) gedoen kan
         word.                                                                              (1)

 3.9     Buitenshuise uitstalling                                                           (1)

 3.10    Mense wat lief is om dinge in die buitelug te doen./Mense wat van buitelug-
         avontuur hou.                                                                      (1)
                                                                                           [10]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)               AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                            7

 VRAAG 4

 TEKS E: STROKIESPRENT
 [Verwerk en aangepas uit Rapport, 18 Januarie 2015]

 VR.                                    ANTWOORD                                         PUNT
 4.1      Dit het geen batterye/krag/elektrisiteit nodig nie./Dit bevat alle inhoud en
          hoef nie gelaai te word nie./Dit is onbreekbaar./Dit kan geen virusse kry
          nie./Dit is maklike om te gebruik.
          (of soortgelyk aan bogenoemde)                                                   (1)

 4.2      Hulle gesigte./Hulle oë is groot./Hulle (glim)lag breed./Die seuntjie hou
          die handboek omhoog.                                                             (1)

 4.3      4.3.1       Figuurlik                                                            (1)

          4.3.2       Dit wys op moeilike jare/kragonderbrekings/beurtkrag wat
                      voorlê.                                                              (1)

 4.4      Is die skoolhandboek beurtkrag-bestand?
          (Daar moet ŉ vraagteken wees om ŉ punt te verdien.)                              (1)

 4.5      Daar is beurtkrag aan die gang./Daar is geen elektrisiteit nie.                  (1)

 4.6      Fantasties                                                                       (1)

 4.7      Skool-hand-boek                                                                  (1)

 4.8      Makliker                                                                         (1)

 4.9      Die virus het my siek gemaak. (moet na mediese aspek verwys)                      (1)
                                                                                           [10]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                          AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1           (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 5: ARTIKEL EN PRENT

 TEKS F: ARTIKEL
 [Verwerk uit Beeld, 5 Mei 2015]

 VR.                                  ANTWOORD                                      PUNT
 5.1    Daagliks                                                                     (1)

 5.2    Mooier                                                                        (1)

 5.3    Eerste                                                                        (1)

 5.4    Gebakte                                                                       (1)

 5.5    Jozanne se foto is deur Pieter op Instagram gesien.
        Jozanne se foto is op Instagram deur Pieter gesien.                           (1)

 5.6    Hy het ŉ skets van haar gemaak en gehoop om haar eendag wel te
        ontmoet.                                                                      (1)

 5.7    Present                                                                       (1)

 5.8    Hierdie afspraak, volgens Pieter, was aangenaam.                              (1)

 5.9    Hy sê dat hy nog nooit so gestres het nie.
        Hy het gesê dat hy nog nooit so gestres het nie.
        Hy sê hy het nog nooit so gestres nie.
        Hy het gesê hy het nog nooit so gestres nie.
        (Enige EEN)                                                                   (1)

 5.10   Die afspraak het goed verloop; daarom hoop hy hulle kan dit weer doen.        (1)

 5.11   Sy hou nie baie van die prentjie wat hy vir haar gegee het nie.               (1)

 5.12   Gesellig                                                                      (1)

 5.13   Ons albei was baie senuweeagtig.                                              (1)

 5.14   Hy                                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                         9

 TEKS G: PRENT
 [Bron: https://bit.ly/2TvFmJL.]

     VRAAG                                   ANTWOORD                                  PUNT
 5.15  5.15.1           Skootrekenaar/rekenaar                                          (1)

           5.15.2       Koerant                                                          (1)

           5.15.3       Langs/agter                                                      (1)

           5.15.4       Ouers                                                            (1)

           5.15.5       Die seun lê vandag heerlik op sy bed om musiek te luister.       (1)

           5.15.6       Tekkies                                                           (1)
                                                                                         [20]

                                                            TOTAAL AFDELING C:           40
                                                                GROOTTOTAAL:             80

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [Afrikaans FAL P1 Nov 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2020-memo/7eb45f1d-4b96-4a73-aa2c-4c7f1b6f3251) — Afrikaans FAL · Memo · 2020 · Afr
- [AFR FAL P1 GR11 MEMO SEPT2021](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-p1-gr11-memo-sept2021/1980ebcd-61c5-4f9d-abd6-bbff21009e98) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [AFRFAL P1 GR12 MEMO SEPT 2017 2](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p1-gr12-memo-sept-2017-2/f72138fc-6cf9-411c-885d-805e2eb9d364) — Afrikaans FAL · Memo · 2017
- [AFRFAL P1 GR12 MEMO SEPT 2015](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p1-gr12-memo-sept-2015/83c77c1e-56e1-481b-aa50-ebba81f16643) — Afrikaans FAL · Memo · 2015
- [AFRFAL GR12 P1 MEMO SEP 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-gr12-p1-memo-sep-2012/b3ac1d72-6a6e-4b09-b6b2-ba44b62d1052) — Afrikaans FAL · Memo · 2012
- [AFRIKAANS FAL P2 QP GR12 SEPT2020](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-qp-gr12-sept2020/491ea036-8e84-408b-84cd-4a6a4a771160) — Afrikaans FAL · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
