# Afrikaans Grade 3 November 2017 Memo

> Grade 3 Afrikaans memorandum from the November Exam 2017, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov-2017/22f8c140-851a-489c-a7a4-6798f315b4d6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 3
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/afrikaans) › [Afrikaans Grade 3 November 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov-2017/22f8c140-851a-489c-a7a4-6798f315b4d6)

## About this document

Afrikaans · Grade 3 · November Exam · 2017. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     GRONDSLAGFASE

                             GRAAD 3

                      NOVEMBER 2017

                 AFRIKAANS HUISTAAL
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   40

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 4 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  AFRIKAANS HUISTAAL                      (EC/NOVEMBER 2017)

                 GEEN HALWE PUNTE MOET TOEGEKEN WORD NIE.

                                                                               PUNTE     TOTAAL
VRAAG                       VERWAGTE ANTWOORDE

1.    1.1 Ouma kom kuier/ Ons kry geskenke van Ouma/ Nolan gaan
          kuier by Ouma (Enige geskikte antwoord)                            1

      1.2 Ouma het kom kuier.                                                1

      1.3 Nolan wou ook ’n trui met ŉ prentjie gehad het.                    1

      1.4 parkie / dieretuin                                                 1

      1.5 Om te brei                                                         1          5

2.    ... ŉ heining en ŉ boom vol appels.                                    1          1

3.    Die agterkant van sy trui het die prentjie van ŉ leeu op.              1          1

4.          Nolan se trui het toe die hele storie van sy vakansie
                                                                     4
            by Ouma vertel. 
            Op ŉ dag het Nolan alleen by Ouma gaan kuier.           2
                                                                            Slegs
            Ouma het kom kuier.                                     1     een punt
                                                                              vir
            Hulle het ook die heining om Ouma se tuin geverf.       3     korrekte
                                                                           volgorde      1

5.    5.1 hoër                                                               1
      5.2 spieël                                                             1
      5.3 skêr                                                               1          3

6.    6.1 noot                                                               1
      6.2 huil                                                               1          2

7.    dae                                                                    1          1

8.    8.1   hart                                                             1
      8.2   vuur                                                             1
      8.3   verf                                Slegs korrekte spelling      1
      8.4   reën                                    word aanvaar             1
      8.5   voël                                                             1          5

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                   AFRIKAANS HUISTAAL                            3

                     GEEN HALWE PUNTE MOET TOEGEKEN WORD NIE.

                                                                     PUNTE    TOTAAL
VRAAG                        VERWAGTE ANTWOORDE

9.     9.1    B (skilder prente)                                   1

       9.2    C (kwassies en verf)                                 1         2

10.   Leerder moet ŉ volledige sin skryf. (Vraag 10.1 en 10.2)

      10.1    Sara gaan dokter toe, want sy is siek.               1

      10.2    Daar was baie kos, maar ek was nie honger nie.       1         2

11.   Leerder moet ŉ volledige sin skryf. (Vraag 11.1 en 11.2)

      11.1    Woon ŉ president ook in ŉ paleis?                    2

      11.2    “Sjuut, die baba slaap”, sê ma.                      2         4

12.   12.1    Die geskenkwinkel                                    1

      12.2    Pop                                                  1         2

13.      1.    Die kind slaan die bal met die kolf.               Slegs
                                                                    een
         2.    Die bal tref die venster.                         punt vir
         3.    Pa gee die kind ŉ pak slae.                      korrekte
         4.    Ma kry hom jammer en gee vir hom ŉ roomys.       volgorde     1

14.   14.1    skyfies                                              1

      14.2    koeldrank                                            1

      14.3    roomys en koekies                                    1

      14.4    Enige geskikte antwoord.                             1         4

15.   Sien onderstaande rubriek vir paragraaf.                               6

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               AFRIKAANS HUISTAAL                     (EC/NOVEMBER 2017)

 RUBRIEK VIR VRAAG 15

    KRITERIA                               BESKRYWING                             PUNTE
    Paragrawe     Instruksies oorgeskryf, een woord, of frase, of deel van ŉ sin.   0
     (2 punte)    Een paragraaf                                                     1
                  Twee paragrawe                                                    2
     Inhoud       Instruksies oorgeskryf/een woord of frase wat nie betrekking      0
    (2 punte)     op die titel het nie.
                  1–9 enkelvoudige sinne wat verband hou met die titel of 1–5       1
                  saamgestelde sinne (wat korrek gebruik is) wat met die titel
                  verband hou.
                  10 enkelvoudige sinne wat verband hou met die titel of 6          2
                  saamgestelde sinne (wat korrek gebruik is) wat met die titel
                  verband hou.
      Taal,       Meer as 10 taal-, spel- of leestekenfoute.                        0
 leestekens en 6–10 taal-, spel- of leestekenfoute.                                 1
     spelling     0–5 taal-, spel- of leestekenfoute.                               2
    (2 punte)
        * Trek een punt af van die totaal as die leerling die sinne genommer het. *

                                                                   TOTAAL:          40

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFRHL GR3 QP NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-gr3-qp-nov2017/c7d3c99f-4924-45cd-a740-f584f51fe48e) — Afrikaans · QP · 2017
- [AFRIKAANS FAL GR3 NOV2017 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-gr3-nov2017-qp/d6cb5b25-6c13-4b82-9124-0df52ae5e754) — Afrikaans · QP · 2017 · Afr
- [GR3 AFR FAL NOV 2016 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr3-afr-fal-nov-2016-qp/12170402-22a4-4c8c-b91b-67e9ba087dc2) — Afrikaans · QP · 2016 · Afr
- [AFR HL GR3 QP NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-qp-nov2016/b298a306-dca8-4ab3-8f62-c50fb55fd423) — Afrikaans · QP · 2016 · Afr
- [AFR FAL GR3 NOV2014 QP](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-gr3-nov2014-qp/6831397e-6ca7-42fe-978d-0be5fda91d21) — Afrikaans · QP · 2014 · Afr
- [AFR HL GR3 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-qp-nov2014/84655572-697e-4a20-a625-e642214c35cc) — Afrikaans · QP · 2014 · Afr

## More from Grade 3 Afrikaans

- [2014 ANA Grade 3 Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-3-afrikaans-hl/d96750fc-ae61-4e2d-93fc-90be323a27d7) — QP · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+3+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-3-afrikaans-hl-2013-memo/84afd76e-dca2-48d7-927b-533cf5a72ef5) — Memo · 2013 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-2013-test/e2a70661-db5a-445d-9e1e-9bfcbe437fa1) — QP · 2013 · Afr
- [2013+Grade+3+Afrikaans+HL+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-3-afrikaans-hl-exemplar-memo/22415e0e-a0ff-4b91-8de7-0c43c293aa7a) — Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+3+Afrikaans+HL+Exemplar](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-3-afrikaans-hl-exemplar/6a50ca5d-584d-470c-aab9-8db93b3dd5bf) — QP · 2013 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-memo-deaf/f00bce5b-7a65-4377-bb7d-2c16f0a6dcdc) — Memo · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
