# Afrikaans Grade 3 November 2014 Memo

> Grade 3 Afrikaans memorandum from the November Exam 2014, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov2014/d82f2bbc-837a-4026-afb2-33c2b44ed49d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 3
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/afrikaans) › [Afrikaans Grade 3 November 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov2014/d82f2bbc-837a-4026-afb2-33c2b44ed49d)

## About this document

Afrikaans · Grade 3 · November Exam · 2014. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     GRONDSLAGFASE

                             GRAAD 3

                      NOVEMBER 2014

                 AFRIKAANS HUISTAAL
                    MEMORANDUM

PUNTE:   40

                 Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                      AFRIKAANS HUISTAAL                        (NOVEMBER 2014)

 GEEN HALWE PUNTE MOET TOEGEKEN WORD NIE.

    VRAAG                                                                        PUNTE        TOTAAL
                            VERWAGTE ANTWOORDE

 1.         Enige titel wat een of meer van die volgende woorde het:
            Rolihlahla, Nelson, Mandela, Vader, nasie, vergifnis, ubuntu,
            president of enige aanvaarbare antwoord.
            (Ignoreer spelfoute.)                                                1            1

 2.         B                                                                    1            1

 3.         Suid-Afrika                                                          1            1

 4.         Verkies tot president.                                  4             1
            Sy pa sterf.                                            2       Slegs 1 punt
            Hy het na ŉ sendingskool toe gegaan.                    3       vir korrekte
            Hy was in die dorpie, Mvezo, gebore.                    1        volgorde.        1

 5.         ... om ons beste te doen, ander mense help, om mekaar te
            vergewe, liefde en deernis aan mense te betoon, die meeste
            te maak van ons opvoeding. (Aanvaar enige aanvaarbare
            antwoord – ignoreer spelfoute.)                                                   1

 6.         ... mekaar te vergewe, vir mekaar te sorg, die meeste te maak
            van ons opvoeding of enige aanvaarbare antwoord.
            (Ignoreer spelfoute.)                                                1            1

 7.         7.1   C                                                              1

            7.2   luister                                                        1            2

 8.         8.1   Die juffrou het verduidelik, terwyl die kinders
                  geluister het.
                  (Leerder moet ŉ volledige sin skryf. Die korrekte
                  spelling van die vetgedrukte woorde is ŉ vereiste.)            2

            8.2   Die kinders kyk, terwyl die juffrou op die bord skryf.
                  (Leerder moet ŉ volledige sin skryf. Die korrekte
                  spelling van die vetgedrukte woorde is ŉ vereiste.)            2            4

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                      AFRIKAANS HUISTAAL                                      3

 VRAAG                                                                        PUNTE        TOTAAL
                            VERWAGTE ANTWOORDE

 9.1     seun                       Verkeerd indien meer as twee
         boek                       woorde per vraag omkring is.              2

 9.2     haar
         hulle                                                                2

 9.3     A        en
         B        maar                                                        2            6

 10.     10.1     ketel             (Korrekte spelling ŉ vereiste.)           1

         10.2     vurk                                                        1            2

 11.     op                                                                   1            1

 12.     12.1     Die kinders speel sokker, netbal en rugby by ons skool.     2

         12.2     Hoeveel meisies en seuns is daar in jou klas?               2

         12.3     “Stop!”, skreeu die juffrou vir die kinders.
                  (1 punt word vir die aanhalingstekens toegeken en 1
                  punt vir die uitroepteken binne die aanhalingstekens.)      2            6
 13.     13.1     speel                                                       1

         13.2     lang                                                        1            2

 14      14.1     Thandi
                                                                              1

         14.2     David                                                       1

         14.3     Jane en Aya                         (Ignoreer
                  (1 punt vir albei name.)            spelfoute.)             1            3

 15.     15.1     C                                                           1

         15.2     B                                                           1            2

 16.     Sien meegaande rubriek.                                                           6

                                                                            TOTAAL:       40

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                AFRIKAANS HUISTAAL                          (NOVEMBER 2014)

 RUBRIEK VIR VRAAG 16

   KRITERIA                               BESKRYWING                                PUNTE
 Paragrawe      Instruksies oorgeskryf, een woord, of frase, of deel van ŉ sin.       0
 (2 punte)      Een paragraaf                                                         1
                Twee paragrawe                                                        2
 Inhoud         Instruksies oorgeskryf/een woord of frase wat nie betrekking          0
 (2 punte)      op die titel het nie.
                1–9 enkelvoudige sinne wat verband hou met die titel of 1–5             1
                saamgestelde sinne (wat korrek gebruik is) wat met die titel
                verband hou.
                10 enkelvoudige sinne wat verband hou met die titel of 6                2
                saamgestelde sinne (wat korrek gebruik is) wat met die titel
                verband hou.
 Taal,          Meer as 10 taal, spel of leesteken foute.                               0
 leestekens en 6–10 taal, spel of leesteken foute.                                      1
 spelling       0–5 taal, spel of leesteken foute                                       2
 (2 punte)
 Trek een punt af van die totaal as die leerling die sinne genommer het.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFR FAL GR3 NOV2014 QP](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-gr3-nov2014-qp/6831397e-6ca7-42fe-978d-0be5fda91d21) — Afrikaans · QP · 2014 · Afr
- [AFR HL GR3 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-qp-nov2014/84655572-697e-4a20-a625-e642214c35cc) — Afrikaans · QP · 2014 · Afr
- [2014 ANA Grade 3 Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-3-afrikaans-hl/d96750fc-ae61-4e2d-93fc-90be323a27d7) — Afrikaans · QP · 2014 · Afr
- [AFRHL GR3 QP NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-gr3-qp-nov2017/c7d3c99f-4924-45cd-a740-f584f51fe48e) — Afrikaans · QP · 2017
- [AFRIKAANS FAL GR3 NOV2017 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-gr3-nov2017-qp/d6cb5b25-6c13-4b82-9124-0df52ae5e754) — Afrikaans · QP · 2017 · Afr
- [GR3 AFR FAL NOV 2016 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr3-afr-fal-nov-2016-qp/12170402-22a4-4c8c-b91b-67e9ba087dc2) — Afrikaans · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 3 Afrikaans

- [AFR HL GR3 QP NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-qp-nov2016/b298a306-dca8-4ab3-8f62-c50fb55fd423) — QP · 2016 · Afr
- [ANATest+Grade+3+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-3-afrikaans-hl-2013-memo/84afd76e-dca2-48d7-927b-533cf5a72ef5) — Memo · 2013 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-2013-test/e2a70661-db5a-445d-9e1e-9bfcbe437fa1) — QP · 2013 · Afr
- [2013+Grade+3+Afrikaans+HL+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-3-afrikaans-hl-exemplar-memo/22415e0e-a0ff-4b91-8de7-0c43c293aa7a) — Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+3+Afrikaans+HL+Exemplar](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-3-afrikaans-hl-exemplar/6a50ca5d-584d-470c-aab9-8db93b3dd5bf) — QP · 2013 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-memo-deaf/f00bce5b-7a65-4377-bb7d-2c16f0a6dcdc) — Memo · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
