# Afrikaans Grade 3 November 2014 Question Paper

> Grade 3 Afrikaans question paper from the November Exam 2014, 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-qp-nov2014/84655572-697e-4a20-a625-e642214c35cc
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 3
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/afrikaans) › [Afrikaans Grade 3 November 2014 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-qp-nov2014/84655572-697e-4a20-a625-e642214c35cc)

## About this document

Afrikaans · Grade 3 · November Exam · 2014. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                    GRONDSLAGFASE

                             GRAAD 3

                     NOVEMBER 2014

                 AFRIKAANS HUISTAAL

PUNTE:   40

TYD:     1 uur                    *3AFHL*

NAAM:

VAN:

                   Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               AFRIKAANS HUISTAAL             (NOVEMBER 2014)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Lees al die instruksies en vrae deeglik deur.

 2.   Beantwoord al die vrae op die vraestel.

 3.   Die onderwyser sal die praktiese oefeninge met jou deurgaan
      voordat jy met die toets begin.

 4.   Die toets tel 40 punte.

 5.   Die toets duur 60 minute.

 PRAKTIESE OEFENING

 1.   Omkring die letter langs die regte antwoord.
      Wat gee koeie vir ons?

      A     brood.
      B     melk.
      C     konfyt.
      D     tee.

      Jy het die vraag korrek beantwoord indien jy B omkring
      het.

 2.   Omkring die regte woord tussen hakies.

      Ek het my (tant/tand) verloor.

      Jy het die vraag reg beantwoord indien jy die woord tand
      omkring het.

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                     AFRIKAANS HUISTAAL                                3

 3.   Maak ’n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord.

      Die son gee vir ons ...

      water
      kos
      lig                  x
      wind

      Jy het die vraag reg beantwoord as jy ’n kruisie (x) in die
      blokkie langs die woord lig gemaak het.

 4.   Die sinne hieronder vertel ons hoe om ons tande te borsel.

      Nommer die sinne (1 - 4) in die blokkies om die regte volgorde
      aan te dui wanneer jy jou tande borsel.

      Maak die tandeborsel nat.                     1
      Spoel jou mond uit.                           4
      Borsel jou tande.                             3
      Sit dan tandepasta op die
                                                    2
      tandeborsel.

      Jy het die vraag reg beantwoord as jy die sinne in die regte
      volgorde genommer het.

      In jou toets sal jy nog vrae soos hierdie kry om te
      beantwoord.

                       Die toets begin op die volgende bladsy.

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             AFRIKAANS HUISTAAL                (NOVEMBER 2014)

 Lees die storie en beantwoord vrae 1 - 6.

 Baie, baie jare gelede, op 18 Julie 1918 in die Transkeise dorpie,
 Mvezo, is ’n seuntjie vir ŉ hoofman van die Tembu mense gebore.
 Hulle het hom Rolihlahla Mandela genoem. Sy kinderjare het hy
 saam met sy maats deurgebring deur op die heuwels naby sy
 tuisdorp te speel en beeste op te pas.

 Toe hy nege jaar oud was het sy pa gesterf en hy is na die
 Clarkebury sendingskool gestuur. Een van sy onderwysers daar
 het hom die Engelse naam Nelson gegee. Hy het skool baie
 geniet en altyd sy beste gedoen. Boks en resies hardloop was sy
 gunsteling sportsoorte.

 Nelson Mandela het nooit opgehou te veg vir dit waarin hy geglo
 het nie. As gevolg van hom het die mense van Suid-Afrika hul
 vryheid asook gelyke regte vir almal gekry en daarom word hy
 die “Vader van die Nasie” genoem.

 Madiba was baie lief vir kinders en hulle vir hom. Nelson Mandela
 was die eerste swart president van Suid-Afrika.

 Op 5 Desember 2013 het hy gesterf. Regoor die wˆreld sal
 mense vir Nelson Mandela onthou, want hy het almal geleer hoe
 om vir mekaar te sorg en mekaar te vergewe. Hy het baie
 liefde en deernis aan mense betoon. Dit staan bekend as
 Ubuntu.

 Een van sy gesegdes wat hy graag wou gehad het almal, veral
 kinders, moet onthou is:

 “Opvoeding is een van die magtigste wapens waarmee jy die
 wˆreld kan verander.”

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                  AFRIKAANS HUISTAAL                                  5

 1.    Skryf ’n geskikte titel vir die storie.

                                                                                (1)

 2.    Omkring die letter langs die regte antwoord.
       Wat is die naam wat die onderwyseres vir die seun gegee
       het?

       A     Tata
       B     Nelson
       C     Madiba
       D     Rolihlahla                                                         (1)

 3.    Maak ’n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord.
       Van watter land was Nelson Mandela die eerste swart
       president?

       Amerika
       AustraliË
       Suid-Afrika
       Nieu-Seeland                                                             (1)

 4.    Dui die regte volgorde van gebeure in die storie aan.
       Nommer die sinne (1 - 4) in die blokkies om die regte volgorde
       aan te dui.

       Verkies tot president.
       Sy pa sterf.
       Hy het na ’n sendingskool toe
       gegaan.
       Hy was in die dorpie, Mvezo,
       gebore.                                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             AFRIKAANS HUISTAAL                (NOVEMBER 2014)

 5.    Regoor die wˆreld sal mense vir Nelson Mandela onthou.
       Wat kan ons van Madiba se lewe leer?

       Ons kan leer om

                                                                            (1)

 6.    Wat kan jy doen om ’n verandering te maak in die lewens
       van mense om jou?

       Ek kan ’n verandering maak deur

                                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                      AFRIKAANS HUISTAAL                                 7

 7.    Kyk na die prent en beantwoord VRAE 7.1 en 7.2.

       7.1    Onderstreep die regte antwoord.
              Waar is die kinders? Die kinders is ...

              A       op die sportveld.
              B       op die speelgrond.
              C       in die klaskamer.
              D       by die huis.                                                 (1)

       7.2    Maak ’n kruisie (x) in die blokkie langs die regte
              antwoord.

              Die prent op bladsy 3 is van kinders wat ...

              verf.
              eet.
              luister.
              teken.                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                 AFRIKAANS HUISTAAL                  (NOVEMBER 2014)

 8.   Skryf die sinne oor in die gevraagde tye.

      8.1      Verlede tyd

               Die juffrou verduidelik, terwyl die kinders luister.

                                                                                (2)

      8.2      Teenwoordige tyd

               Die kinders het gekyk, terwyl die juffrou op die bord
               geskryf het.

                                                                                (2)

 9.   Lees:

      9.1      ’n Selfstandige naamword is ’n naamwoord. Omkring
               TWEE selfstandige naamwoorde in die sin hieronder.

               Die seun lees ’n boek.                                           (2)

      9.2      ’n Voornaamwoord is ’n woord wat in die plek van die
               selfstandige naamwoord gebruik word. Omkring TWEE
               voornaamwoorde in die sin hieronder.

               Die onderwyseres en haar kinders het by hulle skool
               gaan kuier.                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                      AFRIKAANS HUISTAAL                                 9

       9.3        ’n Voegwoord is ’n woord wat sinne aanmekaar voeg.
                  Omkring EEN voegwoord in elkeen van die sinne
                  hieronder.

                  A    Die juffrou maak die deur oop en die kinders loop
                       uit.                                                        (1)

                  B    Die dogters speel netbal maar die seuns speel
                       sokker.                                                     (1)

 10. Kyk na die prente en voltooi die sinne.

       10.1
                  Daar is water in die                ...

                                                                                   (1)

       10.2
                  Hy eet met ’n mes en ’n       ...

                                                                                   (1)

 11.   Onderstreep die regte voorsetsel.

       Ouma sit die pot (op /aan) die stoof.                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                 AFRIKAANS HUISTAAL              (NOVEMBER 2014)

 12. Skryf die volgende sinne oor. Vul TWEE leestekens in elke sin
     in.

       12.1    Die kinders speel sokker netbal en rugby by ons skool.

                                                                              (2)

       12.2    hoeveel meisies en seuns is daar in jou klas.

                                                                              (2)

       12.3    Stop skreeu die juffrou vir die kinders.

                                                                              (2)

 13.   Omkring die regte werkwoord tussen hakies.

       13.1    Die kinders (spiËel / speel) by die skool.                       (1)

       13.2    Die seuns het die (lang / lank) tou getrek.                      (1)

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                    AFRIKAANS HUISTAAL                             11

 14.   Lees die tabel en beantwoord VRAE 14.1 - 14.3.

                                     Dienslys
                       Maandag, Woensdag en            Dinsdag en
       Naam
                              Vrydag                   Donderdag
       Sipho                Klaskaptein               Boeke uitdeel
                                                     Maak klaskamer
       Jane            Maak swartbord skoon
                                                         netjies
       Thandi        Maak vensters oop en toe          Klaskaptein
                                                     Maak swartbord
       Aya                 Boeke uitdeel
                                                          skoon
                                                    Maak vensters oop
       David          Maak klaskamer netjies
                                                         en toe

       14.1       Sipho is Maandag, Woensdag en Vrydag klaskaptein.
                  Wie is nog klaskaptein gedurende die week?

                                                                                 (1)

       14.2       Wie maak Donderdag die vensters oop en toe?

                                                                                 (1)

       14.3       Wie is op swartborddiens gedurende die week?

                                                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                             AFRIKAANS HUISTAAL             (NOVEMBER 2014)

 15.   Lees die grafiek en beantwoord VRAE 15.1 en 15.2.

                                                Kosblikke
                            7
                            6
                            5

       Aantal kinders
                            4

                            3

                            2

                            1

                                     vrugte       toebroodjies      sap   skyfies

       15.1             Omkring die letter langs die regte antwoord.

                        Vergelyk wat die kinders gedurende pouse geËet het.
                        Watter item het die hoogste getal?

                        A       vrugte
                        B       skyfies
                        C       toebroodjies
                        D       sap                                                        (1)

       15.2             Omkring die letter langs die korrekte antwoord.
                        Hoeveel meer kinders eet toebroodjies as skyfies?

                        A       3
                        B       5
                        C       4
                        D       4                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)               AFRIKAANS HUISTAAL                           13

 16.   Skryf TWEE paragrawe van ten minste 10 sinne in totaal
       oor jou jaar in graad 3. Maak seker dat jy die korrekte
       taal, spelling en leestekens gebruik.

       Moet nie jou sinne nommer nie.

                            My Graad 3 jaar

                                                                         (6)

                                                        TOTAAL:          40

Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [AFR HL GR3 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov2014/d82f2bbc-837a-4026-afb2-33c2b44ed49d) — Afrikaans · Memo · 2014 · Afr
- [AFR FAL GR3 NOV2014 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-gr3-nov2014-memo/2f24803a-5838-4fe5-9eaa-3c6a5c593bbf) — Afrikaans · Memo · 2014 · Afr
- [2014 ANA Grade 3 Afrikaans HL memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-3-afrikaans-hl-memo/f171434f-fcb3-4c7f-a6ca-1e1561ceb493) — Afrikaans · Memo · 2014 · Afr
- [AFR HL GR3 MEMO NOV 2017](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov-2017/22f8c140-851a-489c-a7a4-6798f315b4d6) — Afrikaans · Memo · 2017 · Afr
- [AFRIKAANS FAL GR3 NOV2017 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-gr3-nov2017-memo/25dbbf8a-08bf-43a4-9497-0ca5dd954bd0) — Afrikaans · Memo · 2017 · Afr
- [GR3 AFR FAL NOV 2016 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/gr3-afr-fal-nov-2016-memo/cd371929-13ac-4fe9-ace1-b55ba4cc8d31) — Afrikaans · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 3 Afrikaans

- [AFR HL GR3 MEMO NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov2016/f14f351a-68f8-4501-9fda-bd1052c37337) — Memo · 2016 · Afr
- [ANATest+Grade+3+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-3-afrikaans-hl-2013-memo/84afd76e-dca2-48d7-927b-533cf5a72ef5) — Memo · 2013 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-2013-test/e2a70661-db5a-445d-9e1e-9bfcbe437fa1) — QP · 2013 · Afr
- [2013+Grade+3+Afrikaans+HL+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-3-afrikaans-hl-exemplar-memo/22415e0e-a0ff-4b91-8de7-0c43c293aa7a) — Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+3+Afrikaans+HL+Exemplar](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-3-afrikaans-hl-exemplar/6a50ca5d-584d-470c-aab9-8db93b3dd5bf) — QP · 2013 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-memo-deaf/f00bce5b-7a65-4377-bb7d-2c16f0a6dcdc) — Memo · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
