# Afrikaans HL Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 Memo

> Grade 11 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2020, 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-gr11-memo-nov2020-d/7ab665a2-caba-46c8-b1ac-c9e23bf2f434
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-gr11-memo-nov2020-d/7ab665a2-caba-46c8-b1ac-c9e23bf2f434)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 11 · Eastern Cape November · 2020. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                      NOVEMBER 2020

                AFRIKAANS HUISTAAL V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   70

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                               AFRIKAANS HUISTAAL V1                     (EC/NOVEMBER 2020)

  AFDELING A: LEESBEGRIP

  VRAAG 1

  Nasien van die leesbegrip:

     x Die fokus is op die begrip van die leesteks. Spel- en taalfoute word nie nagesien
       nie tensy dit die begrip/verstaan van die teks beïnvloed. (Taal en spelfoute moet
       wel aangetoon word.)
     x Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM
       NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word.
     x Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die
       aanhalingstekens ontbreek nie.
     x Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat ŉ volsin gee, is dit
       korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse
       uitgelig word.
     x Wanneer twee, drie of vier feite/punte vereis word en die kandidaat gee ŉ hele
       reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
     x Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die
       vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord
       sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
       Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
       Aanvaar dialektiese variasies.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                      AFRIKAANS HUISTAAL V1                              3

VRAAG 1 (Sien binne konteks na; sien betekenis na, nie woorde/taalgebruik nie.)
 Vraag Antwoord                                                               Punt
 1.1   studenteprotes/protesaksies√                                             1

 1.2      Suid-Afrikaners / mense wêreldwyd /studente / middelklas √                            1
          Hutsmerke maak dit moontlik. √                                                        1

 1.3      Studente-onluste is net tot studentekampusse beperk en nie in dorpe en
                                                                                                1
          stede nie.√

 1.4      aktivisme / aksie √                                                                   1

1.5       Drukmedia √
          Radio √
          TV √                                                                                  3

                                               EN

          Sosiale media het geen middelman nie √.                                               1

1.6       1.6.1        Reuse-aantal stemme is hoorbaar. √                                       1

          1.6.2        Toeval √ en tydsberekening √ bepaal die sukses van sosiale
                                                                                                2
                       media.

1.7       Selfone laat jou toe om jou sê te sê √ en
          demokrasie is juis ŉ stelsel van vrye spraak en vrye kommunikasie √.                  2

1.8      ŉ Veldtog moet ŉ baie goeie bestaansrede hê om te slaag.√                              1

1.9      Die universiteitstariewe hét geval so die regering het uiteindelik gehoor
         gegee hieraan.√                                                                        1

1.10     Nee
         Dit strek veel verder as die dae van sosiale media aangesien daar gesê word
         dat die slagspreuk reeds gebruik is om die Berlynmuur te laat val (in die
         1980’s). √                                                                             1

1.11     ŉ sosialemediaplan √ ŉ sterk
         slagspreuk √
          en data √                                                                             3

1.12     Die einddoel is die ware leier /
         Dis onmoontlik om te sê wie die leier van die beweging is of was. /
         Daar is verskillende leiers in die verskillende fases van rewolusies.√

         Kandidate kan soortgelyke antwoorde aanbied.                                           1
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                              AFRIKAANS HUISTAAL V1                     (EC/NOVEMBER 2020)

 1.13     Mense moet oorgaan tot aksie.√                                                       1

 1.14     Dit gebeur wanneer die owerheid nie meer die opstand kan onderdruk nie.√             1
          Dit bewusmaking versprei so vinnig dat veiligheidsmagte nie oral genoeg
          kan optree om dit te onderdruk nie.√                                                 1

 1.15     Ja                                                                                   1
          Dit is ‘n kragtige, vinnige manier om ‘n boodskap na massas uit te stuur en
          hulle so bewus te maak.√

                                                 OF

          Nee
          Sosiale media is ‘n kragtige, gevaarlike wapen in onkundige mense se
          hande.√

          Kandidate kan soortgelyke antwoorde aanbied.

 1.16     Die gebalde vuis/                                                                    3
          Die slimfoon/
          Die hutsmerk/
          Die ontploffingsimbool √√√

          Die kandidaat kan enige DRIE van bogenoemde aanbied.

 1.17     Beide erken die belangrikheid van slimfone in aktivisme.√                            1

 1.18     brandstigting / boewery / kriminaliteit / geweld √                                   1

                                                               TOTAAL AFDELING A:          30

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                       AFRIKAANS HUISTAAL V1                            5

 AFDELING B: OPSOMMING

 VRAAG 2

 Nasien van die opsomming:

 Tydens die nasien van die opsomming is die insluiting van geldige feite en die
 uitsluiting van irrelevante feite belangrik.

 x    Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ŉ
      opskrif/titel te voorsien nie.
 x    Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf.
 x    Slegs wenke wat in volsinne aangebied word, verdien punte.
 x    Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is
      nie, word die eerste opsomming nagesien.
 x    Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.

 x    Punte word soos volg toegeken vir HT:
      o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit)
      o 3 punte vir taal
      o Puntetotaal: 10

 x    Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat nie woordeliks
      aangehaal het nie:
      o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe.
      o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe.
      o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe.

 • Verspreiding van taalpunte wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het:
   o 6–7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie
   o 1–5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe

 LET WEL:

 Tel van woorde:

 x     Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel.
 x     Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het
       nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is.
 x     As die getal woorde oorskry is, lees tot by die laaste sin waarin die getal
       woorde oorskry word en ignoreer die res van die opsomming.
 x     Korter opsommings wat die vereiste wenke bevat, mag nie gepenaliseer word
       nie.

     LET WEL:    Kandidate mag nie afkortings in hul opsommings gebruik nie, maar
                 indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel
                 volgens die getal woorde wat dit voorstel.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                              AFRIKAANS HUISTAAL V1                     (EC/NOVEMBER 2020)

  Antwoord: Die volgende feite MOET in PARAGRAAFVORM aangebied word.

  Leef voluit en gryp elke geleentheid aan. Aanvaar alle mense deur nie te
  stereotipeer nie. As jy nie absoluut passievol is oor iets nie, moenie jou tyd
  mors met dinge wat jou nie werklik gelukkig maak nie. Leef meer vreesloos
  deur die bul by die horings te pak. Maak seker jy lag elke dag. Elke dag is ŉ
  nuwe begin so leef in die oomblik. Wees eerlik oor jou gevoelens.                       (70)

          AANHALINGS UIT DIE TEKS:                              EIE WOORDE:
  x   ... leef voluit ... gryp elke geleentheid   Leef elke dag voluit en gryp dus elke
      met beide hande aan ...                     geleentheid aan.
  x   ... aanvaar alle mense …                    Aanvaar alle mense deur nie te
                                                  stereotipeer nie.
  x ... As jy nie absoluut passievol is oor       Moenie jou tyd mors met dinge waaroor jy
     iets nie, moenie jou tyd daarmee             nie absoluut passievol is nie.
     mors nie ...
   x ... leef die lewe vreesloos ...              Wees vreesloos sonder voorbehoud en
                                                  pak die bul by die horings.
  x ... om te lag is goed vir jou ... vind        Maak seker jy lag elke dag.
    jou vreugde in die klein dingetjies ...
  x ... elke dag is ŉ nuwe begin ...              Elke dag is ŉ nuwe begin so vergeet van
                                                  gister en leef vandag se avonture.
  x   ... streef daarna om soos ŉ kind            Wees eerliker oor jou gevoelens, oor hoe
      eerliker te wees oor hoe jy waarlik         jy werklik voel.
      voel ...
                                                                               (70 woorde)

                                                             TOTAAL AFDELING B:           10

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                   AFRIKAANS HUISTAAL V1                              7

AFDELING C:

VRAAG 3

Nasien van hierdie afdeling:

x Spelling:
  ¾ Eenwoord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is.
  ¾ In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die
     fout in die taalstruktuur getoets word.
  ¾ Waar ŉ afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees.

x Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word
  soos in die instruksie aangedui.

x Waar direkte en indirekte rede en punktuasie getoets word, mag ½ punte
  toegeken word.

VRAAG 3

Vraag     Antwoord                                                                    Punt
3.1       Beslis                                                                        (1)

3.2       Sy naam is verewig (sal onthou word) deur die skoolsaal te vernoem na
          hom so sy naam sal vir ewig (vir altyd) voortleef.                            (2)

3.3       wen (herwin)                                                                  (1)

3.4       her - weer                                                                    (1)

3.5       gedurig/onophoudelik/aanhoudend/aanmekaar/onafgebroke/altyd/immer/
          eindeloos/telkens/herhaaldelik/aaneen/deurentyd/konstant                      (1)

3.6       samestellende afleiding                                                       (1)

3.7       Werkskepping                                                                  (1)

3.8       Verander jou verkeerde denke. / Verander jou negatiewe denke. /
          Verander jou skewe denke./ Verander jou onrealistiese denke.

          Kandidate kan enige soortgelyke antwoord verskaf.                             (1)

3.9       Die lewe op aarde sal onbeskryflik / wonderlik / hemels wees met minder
          besoedeling.                                                                  (1)
                                                                                       [10]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                                AFRIKAANS HUISTAAL V1                    (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 4

 Vraag     Antwoord                                                                   Punt
 4.1       Sien my!                                                                     (1)

 4.2       ŉ Kort, beklemtoonde vokaal vereis ŉ dubbelkonsonant daarna.                  (1)

 4.3       Die hond en die seuntjie se oë is so groot soos pierings √                    (1)

 4.4       Spoed moet deur my verminder word. / Spoed moet verminder word
           deur my.                                                                      (1)

 4.5       4.5.1 pirbeer → probeer                                                       (1)

           5.4.2 vermei → vermy                                                          (1)

 4.6       Ja
           Die spreker het reeds besluit dat almal wat ŉ Ranger het/bestuur,
           swak en selfsugtige bestuurders is.                                           (1)

 4.7       Dit is woorde wat op samevatting dui.                                         (1)

 4.8       4.8.1       Omdat dit ŉ toegeeteken was, moes ek vir jou gewag het./ Ek
                       moes vir jou gewag het omdat dit ŉ toegeeteken was.               (1)

           4.8.2       Die rede waarom hy moes gewag het, word gegee.                   (1)
                                                                                       [10]

 VRAAG 5

 Vraag     Antwoord                                                                  Punt
 5.1       aanwysende voornaamwoord                                                    (1)

 5.2       baie / ai                                                                     (1)

 5.3       Lg./lg.                                                                       (1)

 5.4       5.4.1 toevoerpyp(e) / toevoerkanaal / toevoersloot                            (1)

           5.4.2 As jou liggaam goeie suurstoftoevoer kry, kan jou liggaam
                 sterker veg teen spanning, siekte en veroudering.

           Enige soortgelyke antwoord kan aanvaar word.                                  (1)

 5.5       Asemhaling in ŉ rustende toestand moet moeiteloos wees.                       (1)

 5.6       in / uit                                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                  AFRIKAANS HUISTAAL V1                             9

5.7     veranderinkies
        Spelling moet korrek wees                                                  (1)

5.8     lugweë

        Spelling moet korrek wees                                                  (1)

5.9     Die komma(s) word tussen die opnoem van ŉ lys / reeks dinge
        geplaas.                                                                   (1)
                                                                                  [10]

                                                   TOTAAL AFDELING C:              30
                                                       GROOTTOTAAL:                70

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFRHL P1 GR11 QP MEMO NOV2020 D](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p1-gr11-qp-memo-nov2020-d/56c14b4f-f194-49ab-a4d2-803ee1d6d3c8) — Afrikaans HL · Memo · 2020
- [AFR HL P1 GR11 MEMO NOV2020](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-gr11-memo-nov2020/8e149710-d7b0-4a75-942e-f6f1e7c4782f) — Afrikaans HL · Memo · 2020 · Afr
- [AFRHL P1 GR11 QP NOV2020 D](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p1-gr11-qp-nov2020-d/15252c13-8d55-4528-bbea-e92f79f29109) — Afrikaans HL · QP · 2020
- [AFRHL P1 GR11 QP NOV2020](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p1-gr11-qp-nov2020/9893d566-d2c0-4f39-af4f-d55ef85bb978) — Afrikaans HL · QP · 2020
- [AFRHL P2 GR11 MEMO NOV2020](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p2-gr11-memo-nov2020/1ef37d86-32d2-4faa-a10b-3d51011332d6) — Afrikaans HL · Memo · 2020
- [AFRHL P2 GR11 MEMO NOV2020 D](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p2-gr11-memo-nov2020-d/669d2629-ec18-429e-a6ec-5091fc18e5a9) — Afrikaans HL · Memo · 2020

## More from Grade 11 Afrikaans HL

- [Gr11-Afr-HT-studiegids LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-afr-ht-studiegids-lr/2b9b2077-8262-449a-b0c2-0a2c24f6c066) — Guide · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/4cc70ac7-f749-4802-8e1b-8cec773c7368) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/a7e90129-8e5a-43be-963d-f02b31d0b7a4) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P3 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/df1906ad-6c91-4938-9533-c5ba7baa3444) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-2-question-paper-paper-1-afrikaans/9892ea43-cb95-460f-8521-db662ba8b5c9) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-2-question-paper-paper-2-afrikaans/58fc56f1-3f43-4541-9fa9-c8cf9faa560a) — QP · 2026 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
