# Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2013 Memo

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013, 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-memo-gr12-sep2013/b7b7b54a-1858-43b7-a730-fe08c26a79bc
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-memo-gr12-sep2013/b7b7b54a-1858-43b7-a730-fe08c26a79bc)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                Province of the
                EASTERN CAPE
                EDUCATION

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2013

               AFRIKAANS HUISTAAL V1
                   MEMORANDUM

PUNTE:   70

                Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                        AFRIKAANS HUISTAAL V1                          (SEPTEMBER 2013)

    AFDELING A: LEESBEGRIP

    VRAAG 1: RUBRIEK EN STROKIESPRENT

    Nasien van die leesbegrip:

         Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus
          op begrip is.
         Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM
          NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word.
         Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/LUG JOU MENING-vrae, word die punte verdeel: 1
          punt vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en ŉ punt vir die
          rede/motivering/aanhaling.
         Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die
          aanhalingstekens ontbreek nie.
         Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ŉ volsin gee, is dit
          korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig
          word.
         Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee ŉ hele reeks,
          word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
         Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die
          vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord
          sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
          Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
         Aanvaar dialektiese variasies.
         Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter EN die korrekte antwoord
          aanvaar wat ten volle uitgeskryf is.

    AFDELING A

    VRAAG 1: RUBRIEK EN SPOTPRENT

    Vraag Antwoord                                                                               Punt
    1.1   Kinders vloek onderwyser./Kinders dreig onderwysers met messe./Kinders
          kom laat vir die skool./Kinders jaag hoof weg. √√                                         (2)

    1.2       Lyfstraf was destyds deel van ’n skool se dissipline √ en niemand sou dit
              gewaag het om met ’n onderwyser terug te praat nie. √                                 (2)

    1.3       As jy vir ’n kind van kleinsaf straf vir iets wat hy verkeerd doen √ dan sal jy
              van ’n jong ouderdom die regte beginsels in hom vaslê √ en verseker dat hy
              as tiener of grootmens sal weet hoe om gedissiplineerd te wees. √                     (3)

    1.4       Die Bybel is dikwels as regverdiging vir lyfstraf gebruik./Mense het uit die
              Bybel aangehaal dat dit goed is om ’n kind te straf. √                                (1)

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                          AFRIKAANS HUISTAAL V1                                   3

   1.5      Waar. √ In die teks staan dit dat die onderwyser suutjies in die gang afgeloop
            het wat daarop dui dat hy daarop uit was om jou uit te vang. “Jou kas of
            kamer kon nie netjies genoeg gewees het nie.” √                                      (2)

   1.6      Ja. Dit was goed om die kind netheid aan te leer en om ander mense in ag te
            neem en nie onnodig te raas nie of om betyds te wees vir dinge (in die
            trant). √√
            OF
            Nee. Dit het die kind sy vryheid van individualisme weggeneem en hom ’n
            kuddedier laat word. √√ (Leerder se gemotiveerde antwoord binne die konteks
            van die leesstuk is ook reg.)                                                        (2)

   1.7      Ten spyte daarvan dat hulle met ’n rottang pak gekry het, het hulle tog die
            onderwyser op sy bynaam genoem wat ’n gevoel van geneentheid
            openbaar. √√                                                                         (2)

   1.8      Van hulle het hulle slaangoed ’n naam gegee soos Buks. √                             (1)

   1.9      Dit kan nie as lyfstraf beskou word nie, want lyfstraf word met ’n rottang of
            slaanding toegepas √ terwyl die Afrikaans-onderwyser sy hand gebruik het √
            en hom ’n oorveeg gegee het wat beteken hy het hom geklap. √                         (3)

   1.10     Mening √ want die woord glo √ dui daarop dat hy nie seker is nie.                    (2)

   1.11     Nee, die teks sê dat die onderwysers na willekeur √ geslaan het en dat hy
            twyfel √ of daar ’n handleiding oor lyfstraf was.                                    (2)

   1.12     Die kind se maagspiere het verstyf √ en hy het sweterige hande gekry √ en sy
            ore het vuurwarm √ geword wat gewys het dat die kind baie gespanne was.              (3)

   1.13     Die dissipline destyds het hulle nie juis gehelp nie, want hulle is boemelaars. /
            Dissipline is op hulle afgedwing. √                                                  (1)

   1.14     Omdat lyfstraf uit skole verdwyn het, kan die tugroedes net in museums
            besigtig word √ en in die teks word daar verwys na rottang, liniaal en plathand,
            ensovoorts. √                                                                        (2)

   1.15     Die kandidaat kies EEN van die dissiplinêre implemente en MOTIVEER
            waarom hy/sy nie daarmee getugtig wil word nie. √                                    (2)
                                                                                                [30]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                       AFRIKAANS HUISTAAL V1                          (SEPTEMBER 2013)

    AFDELING B: OPSOMMING

    VRAAG 2                                                                       LU2 AS2.1.5

    Nasien van die opsomming

          Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ŉ
           opskrif/titel te voorsien nie.
          Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne kan skryf.
          Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied. Opsommings in
           die verkeerde formaat word nie geassesseer nie./Opsommings in die verkeerde
           formaat word geassesseer, maar leerders verloor 1 punt vir aanbieding in die
           verkeerde formaat.
          Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte.
          Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie,
           word die eerste opsomming nagesien.
          Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.

          Punte word soos volg toegeken vir HT:
           o 7 punte vir 7 feite
           o 3 punte vir taal
           o Penaliseer soos volg:
               Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat.
                  Die res van die opsomming word geïgnoreer.
               Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste inligting, word
                  die kandidaat nie gepenaliseer nie.
              Taal:
                  1–3 antwoorde reg kry 1 punt.
                  4–5 antwoorde reg kry 2 punte.
                  6–7 antwoorde reg kry 3 punte.
                Vir direkte aanhalings van volledige sinne word daar soos volg
                  gepenaliseer:
                  1–3 volledige sinne aangehaal: geen penalisering
                  4–5 volledige sinne aangehaal: trek 1 punt af
                  6–7 volledige sinne aangehaal: trek 2 punte af
                Trek 1 punt af van die totaal vir getal feite plus taalgebruik indien die
                  kandidaat nalaat om getal woorde aan te dui of indien die verkeerde getal
                  woorde aangedui is.

    LET WEL:     Kandidate mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar indien dit
                 in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal
                 woorde wat dit voorstel.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                        AFRIKAANS HUISTAAL V1                              5

   Gedeelte uit teks:                           Moontlike antwoord
   die asemrowende wynlande                     Jy moet die wynlande wat aan
                                                Stellenbosch herinner, besoek.

   se eerste universiteit                       Besigtig hulle oudste en grootste
                                                universiteit.

   sop en brood restaurant                      Besoek die sop en brood restaurant
                                                vir ’n kulinêre ondervinding.

   ’n magdom boekwinkels en                     Jy moet gaan kyk hoe hulle horlosies
   horlosiemakers                               maak.

   is klein standbeelde                         Verstom jou aan die miniatuur
                                                standbeelde wat aan Durban herinner.

   porseleinhoofstad                            Gaan kyk hoe Zsolnay porselein
                                                vervaardig word.

   kultuurhoofstad                              Besoek die kultuursentra, konsertsale
                                                en reusebiblioteke.

                                                                       Aantal woorde: 56

   Moontlike antwoord in paragraafvorm:

   Dis die moeite werd om Pécs te besoek vanweë sy asemrowende wynlande. As jy
   studentelewe wil ervaar, moet jy die oudste universiteit besoek. Hulle sop en brood
   restaurante is beslis ’n besoek werd en horlosiemakers sal jou besoek beslis verryk.
   Hulle miniatuur standbeelde slaan die asem weg omdat hulle jou onverwags betrap.
   Besoek hul porseleinfabrieke en verlustig jou aan die konsertsale en biblioteke.

                                                                      Aantal woorde: 63

                                                                 TOTAAL AFDELING B:        10

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                         AFRIKAANS HUISTAAL V1                      (SEPTEMBER 2013)

    AFDELING C: TAAL

    VRAAG 3

    Nasien van hierdie afdeling:

          Spelling:
           o     Een-woord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is.
           o     In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout
                 in die taalstruktuur getoets word.
           o     Waar ŉ afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees.
          Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word
           soos in die instruksie aangedui
          Waar direkte en indirekte rede en punktuasie getoets word, mag ½ punte
           toegeken word.
          Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter wat ooreenstem met die
           korrekte antwoord EN die antwoord wat uitgeskryf word, aanvaar.

    Vraag       Antwoord                                                                        Punt

    TEKS 1: TYDSKRIFRUBRIEK

    3.1         Kalwerliefde √                                                                     (1)

    3.2         Loerie-kuifie √                                                                    (1)

    3.3         Die duiwe koer op die dak. √                                                       (1)

    3.4         Dit bestaan uit TWEE hoofsinne wat met ’n voegwoord gekoppel word. √               (1)

    3.5         Die ouens met die t-hemde/met die loerie-kuiwe het dan die moed
                bymekaargeskraap om uiting te gee aan lammerliefde/Die slim, groot. √              (1)

    3.6         Hel, nooit sal jy weer so verlief wees nie! √                                      (1)

    3.7         Koppelteken √                                                                      (1)

    3.8         lewende √                                                                          (1)

    3.9         Om maklik te kan beweeg/om beweeglik te wees. √                                    (1)

    3.10        C/Samestellende afleiding. √                                                      (1)
                                                                                                 [10]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                         AFRIKAANS HUISTAAL V1                                 7

   VRAAG 4

   TEKS 2: STROKIE

   4.1     4.1.1   denotatief √                                                               (1)

           4.1.2   Die vraagteken dui op ongeloof. √/Die uitroepteken dui op
                   skok/verbasing. √                                                          (2)

           4.1.3   Hy dink dit is simpel om onder die tafel te sit (net sodat die kind wat
                   sukkel om haar groente te eet dit sal eet). √                              (1)

   4.2     4.2.1   bevelsin √                                                                 (1)

           4.2.2   minder √                                                                   (1)

   4.3     4.3.1   Hy ken mense in hoë posisies wat hom kan help/hy ken belangrike
                   mense. √                                                                   (1)

   4.4     4.4.1   Dit behoort nie maklik vir jou te wees om ’n boelie te hanteer nie,
                   Hamlet. √                                                                  (1)

           4.4.2   hfst.                                                                      (1)

   4.5     Geskiedenis handel juis oor dit wat in die verlede gebeur het. √                   (1)
                                                                                             [10]

   VRAAG 5

   TEKS 3: ADVERTENSIE

   5.1     banknootjies √                                                                     (1)

   5.2     Alledaags/doodgewoon/gewoon √                                                      (1)

   5.3     Nuwe banknote word met trots deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank
           uitgereik. √                                                                       (1)

   5.4     Ja, want die visuele trek die aandag. √/Daar kom vergelyking voor/verskillende
           lettertipes gryp die aandag/dis netjies uiteengesit. √ OF Nee, die prente is
           onduidelik. √ Dis al ou nuus en beteken niks meer nie. √                           (2)

   5.5     Om te herken. √                                                                    (1)

   5.6     Nelson Mandela offer die grootste deel van sy lewe op. √                           (1)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                     AFRIKAANS HUISTAAL V1                      (SEPTEMBER 2013)

    5.7   Dit dui dat verduidelikings/uitbreidings volg. √                                     (1)

    5.8   land √                                                                               (1)

    5.9   Enig in sy soort is ’n gepaste vertaling, want daar is net een mens soos Madiba
          en die geld is dus net so uniek soos hy. √                                           (1)
                                                                                              [10]

                                                                TOTAAL AFDELING C:             30
                                                                    GROOTTOTAAL:               70

## Related documents

- [AFRHL P1 QP GR12 SEP2013](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p1-qp-gr12-sep2013/3c2a0419-0828-4c19-a9e3-3b06636b916e) — Afrikaans HL · QP · 2013
- [AFRIKAANS HL P3 MEMO GR12 2013](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-memo-gr12-2013/7ffde639-95e1-45e0-834e-5f09f0180807) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2013-memo/50969d31-5a42-4ab8-9611-4619920f72b6) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr
- [AFRHL P1 MEMO SEPT2017](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p1-memo-sept2017/12a4ae65-a5fc-4fbd-9c41-7e87a5659a99) — Afrikaans HL · Memo · 2017
- [AFR HL P1 MEMO SEPT 2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-memo-sept-2014/bbfe9de8-2bdb-4146-ab69-d47ecda78419) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [Gr12 AFRHL P1 S12 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-afrhl-p1-s12-memo-afr/5ba68f54-97f1-494b-ad02-3ceb961ddb37) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 SEPT 2025 Vraestel Finaal watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-sept-2025-vraestel-finaal-watermark/894b9037-3aa7-4a0d-84d9-5f59ea1ba827) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP GR12 SEPT 2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp-gr12-sept-2025-watermark/f8b3d39f-6d21-4f75-8938-43658dade404) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2025 (2) watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2025-2-watermark/eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e) — QP · 2025 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/0c5bd041-fb26-4e5b-9191-459543e9448b) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR12 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-sept-2024/bf2717ca-c614-4303-b525-8ff0faa05507) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP GR12 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp-gr12-sept-2024/f60ec554-9a7a-462d-8f43-9a0eea4cee77) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
