# Afrikaans HL Grade 11 P1 Eastern Cape November 2015 Memo

> Grade 11 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2015, 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-memo-nov2015/e9c8103b-d3a1-4d04-8459-cbcd5717cef6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 11 P1 Eastern Cape November 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-memo-nov2015/e9c8103b-d3a1-4d04-8459-cbcd5717cef6)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                       NOVEMBER 2015

                AFRIKAANS HUISTAAL V1
                    MEMORANDUM

PUNTE:   70

                 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                                    AFRIKAANS HUISTAAL V1                  (EC/NOVEMBER 2015)

  AFDELING A: LEESBEGRIP

  VRAAG 1

  Nasien van die leesbegrip:

       Spelfoute in een-woord-antwoorde word by Huistaal gepenaliseer.
       Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die
        fokus op begrip is.
       Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien
        die aanhalingstekens ontbreek nie.
       Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ŉ volsin gee, is dit
        korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse
        uitgelig word.
       Wanneer twee, drie of vier feite/punte vereis word en die kandidaat gee ŉ
        hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
       Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die
        vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord
        sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer
        nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
       Aanvaar dialektiese variasies

  Vraag Antwoord                                                                         Punt
  1.1   Die ongelukkigheid van die Y-generasie/omgekraptheid/
        onvergenoegdheid.                                                                    (1)

  1.2       Hulle omstandighede is makliker, maar hulle sukkel om in te skakel by
            hul werk en in die grootmenswêreld. Hulle is ongelukkig./Hulle bly
            langer in die huis.                                                              (3)

  1.3       Feite. Hy het navorsing gedoen. (slegs die motivering verdien ŉ punt.)           (1)

  1.4       Hulle is meer tegnologies gevorderd./Hulle maak meer staat op
            voorkeurbehandeling./Hulle ervaar minder werksbevrediging./Hulle
            beleef meer konflik./Hulle is meer verweef in hul vriende se lewens.
            (Enige 2 feite)                                                                  (2)

  1.5       Hulle wys net hul glansoomblikke en nie hul mislukkings en smart
            nie./Dit skep die idee dat dit altyd goed gaan./Hulle is altyd suksesvol
            en dat hulle nooit mislukking of pyn ervaar nie.                                 (2)

  1.6       Die mense en dobbelaars./Facebook glansoomblikke en
            dobbelprestasies.                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                    AFRIKAANS HUISTAAL V1                                   3

1.7      Hulle dink alles gaan maklik en lekker wees in die grootmenswêreld en
         is nie voorbereid op die harde werk wat voorlê nie                                 (2)

1.8      Die teleurstelling is groot./Hulle kan nie mislukking verwerk of hanteer
         nie./Hulle verwag meer van die lewe.                                               (1)

1.9      Harde werk                                                                         (1)

1.10     Hulle sal langer ŉ ondersteunende rol moet speel./Kinders gaan langer
         vat om onafhanklik te wees./ . . . op hul eie bene te staan.                       (1)

1.11     Probleme oplos.                                                                    (1)

1.12     Jy moet gedrewe wees. Jy moet kan volhard/toegewyd wees./Jy moet
         meer doen om jou doelwit te bereik./Jy kan nie net deelneem nie.
                                                                      (Enige 3)             (3)

1.13     Hulle dink ander kinders beleef ongelooflike dinge terwyl hulle
         onsuksesvol is./Hulle beeld glansoomblikke uit en nie ŉ glanslewe nie.             (2)

1.14     b/volg jou passie                                                                  (1)

1.15     Hulle sal onmiddellik ŉ werk kry waarin hulle hul sal kan uitleef.                 (1)

1.16     Dit kom maar met ervaring./Indiensopleiding/Raad van ander te volg,
         ens.                                                                               (1)

1.17     Die middelste meisie: Haar ouers het ook altyd klippe uit haar pad
         gerol; dus gaan sy sukkel om op haar eie bene te staan./Haar ouers
         sal haar ook langer moet ondersteun. (2)
         Die meisie op die kant: Die meisie het ook al haar passie
         geïdentifiseer. Sy sal moet besef dat daar harde werk voorlê./Jy kan
         net die heeldag teken nie. (2)                                                     (4)

1.18     Die drie bespreek hul vrese vir die toekoms, maar hul lyk glad nie
         bekommerd nie.                                                                     (1)

1.19     NEE. Sy sal ook ŉ besigheidsplan moet hê om haar skilderye te
         verkoop./Daar is nie juis geld in kuns as jy nie bekend is nie.
         JA: As jy passievol is, sal jy dit laat slaag.                                     (1)

                                                          TOTAAL AFDELING A:                 30

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                     AFRIKAANS HUISTAAL V1                (EC/NOVEMBER 2015)

  AFDELING B: OPSOMMING
  VRAAG 2
  Nasien van die opsomming:
       Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ŉ
        opskrif/titel te voorsien nie.
       Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne kan skryf.
       Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied./Opsommings
        in die verkeerde formaat word geassesseer, maar leerders verloor 1 punt vir
        aanbieding in die verkeerde formaat.
       Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte.
       Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie,
        word die eerste opsomming nagesien.
       Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.
       Punte word soos volg toegeken:
        o 7 punte vir 7 feite
        o 3 punte vir taal
       Verspreiding van taalpunte waar die kandidaat nie verbatim aangehaal het nie:
        o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe.
        o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe.
        o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe.
       Verspreiding van taalpunte waar die kandidaat verbatim aangehaal het.
        o 6–7 aanhalings: geen punt vir taal
        o 1–5 aanhalings: 1 punt vir taal

  LET WEL:           Kandidate mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar
                     indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel
                     volgens die getal woorde wat dit voorstel.
  Antwoord: Die volgende feite MOET in PARAGRAAFVORM aangebied word.

  Hy kan nie meer sport beoefen nie. Sy selfbeeld ly daaronder en dit het ŉ effek op
  sy gesondheid. Hy kan nie met sy maats hardloop en speel nie en het dus min
  vriende. Dit maak hom swak. (opstote) Hy ervaar gereeld pyn.

                                                                             43 woorde

  2.1      Hy kan nie meer sport beoefen nie.
  2.2      Sy selfbeeld ly daaronder.
  2.3      Dit het ŉ effek op sy gesondheid.
  2.4      Hy kan nie met sy maats hardloop en speel nie.
  2.5      Hy het min vriende.
  2.6      Dit maak hom swak (opstote).
  2.7      Hy ervaar gereeld pyn.

                                                               TOTAAL AFDELING B:            10

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                        AFRIKAANS HUISTAAL V1                                  5

 AFDELING C: TAAL

 VRAAG 3

 Nasien van hierdie afdeling:

      Spelling:
        Een-woord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is.
        In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die
           fout in die taalstruktuur getoets word.
        Waar ŉ afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te
           wees.
       Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word
        soos in die instruksie aangedui.
       Vir meervoudige-keusevrae word BEIDE die letter wat ooreenstem met die
        korrekte antwoord EN die antwoord wat uitgeskryf word, aanvaar.

 VRAAG 3: ADVERTENSIE

 Vraag     Antwoord                                                                             Punt
 3.1       Die lettertipe verskil./Die letters groter./Die letter is swart./Staan in sy eie
           reël.                                                                                      (1)

 3.2       Aptekers (Die antwoord moet in die meervoud wees.)                                         (1)

 3.3       Weet jy wat jou kind benodig?/Weet jy waaroor dit gaan?/Weet hulle
           watter aanvullings hul kind gebruik?                                                       (1)

 3.4       Jy as ouer moet altyd balbeheer hê./Jy as ouer het maar altyd balbeheer.                   (1)

 3.5       Geweldige/Groot/Baie                                                                       (1)

 3.6       GEHALTE – SEKER- PROGRAM                                                                   (1)

 3.7       ondersoek die egtheid                                                                      (1)

 3.8       Dit staan in die plek van integriteit./Skakel herhaling uit.                               (1)

 3.9       Byvoeglike naamwoord                                                                       (1)

 3.10      Ja. Dit gee voldoende inligting./Dis oortuigend.
           Nee. Dit bevat te veel inligting./Dit is kleurloos.                                     (1)
                                                                                                  [10]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                                  AFRIKAANS HUISTAAL V1                (EC/NOVEMBER 2015)

  VRAAG 4: STROKIESPRENTE

  Vraag Antwoord                                                                       Punt
  4.1   Etenstyd                                                                         (1)

  4.2      Hagar se vrou het verskoning gemaak en gesê sy kan nie daardie dag sy
           middagete inpak nie./Hagar se vrou het gesê sy is jammer maar sy kan
           nie daardie dag sy middagete inpak nie./Sy het verskonend gesê dat sy
           nie daardie dag vir hom vir middagete kon inpak nie.                           (1)

  4.3      Hy eet baie.                                                                   (1)

  4.4      Assimilasie                                                                    (1)

  4.5      Die gedeelte van sy brein wat hy oneffektief gebruik/Kort geheue kant
           van sy brein.
           Die gedeelte van sy brein waarin hy slegte goed stoor.                         (1)

  4.6      Meerder                                                                        (1)

  4.7      Hiperbool                                                                      (1)

  4.8      Soortnaam                                                                      (1)

  4.9      Broek/ŉ broek                                                                  (1)

  4.10     Hy kan doen wat hy wil./Sy vrou pla hom dan nie.                               (1)
                                                                                         [10]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                   AFRIKAANS HUISTAAL V1                              7

VRAAG 5

Vraag    Antwoord                                                                     Punt
5.1      Die kans is 57% groter dat mans of kêrels hul vroue vermoor.                   (1)

5.2      Bekendes/meervoud                                                               (1)

5.3      Geweldenaar                                                                     (1)

5.4      om te lei                                                                       (1)

5.5      Menswaardigheid                                                                 (1)

5.6      Dit beklemtoon die stilte/dramatiese spanning                                   (1)

5.7      Saamgestelde sin – Het twee gesegdes/Bestaan uit ŉ hoofsin en bysin.            (2)

5.8      Homofone                                                                        (1)

5.9      van                                                                             (1)
                                                                                        [10]

                                                         TOTAAL AFDELING C:                  30
                                                             GROOTTOTAAL:                    70

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFR HL P1 QP NOV2015](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-qp-nov2015/293baf92-49e9-42d2-bf75-089421e5697c) — Afrikaans HL · QP · 2015 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR11 MEMO NOV2015](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-memo-nov2015/7d4b1b21-740d-4404-bb09-ff5da688e020) — Afrikaans HL · Memo · 2015 · Afr
- [AFRHL P1 GR11 QP MEMO NOV2020 D](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p1-gr11-qp-memo-nov2020-d/56c14b4f-f194-49ab-a4d2-803ee1d6d3c8) — Afrikaans HL · Memo · 2020
- [AFR HL P1 GR11 MEMO NOV2020](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-gr11-memo-nov2020/8e149710-d7b0-4a75-942e-f6f1e7c4782f) — Afrikaans HL · Memo · 2020 · Afr
- [AFR HL P1 GR11 MEMO NOV2020 D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-gr11-memo-nov2020-d/7ab665a2-caba-46c8-b1ac-c9e23bf2f434) — Afrikaans HL · Memo · 2020 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 MEMO NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-memo-nov-2019/cc69d4d1-16aa-4b0a-9f2f-f5f2b5556419) — Afrikaans HL · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 11 Afrikaans HL

- [Gr11-Afr-HT-studiegids LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-afr-ht-studiegids-lr/2b9b2077-8262-449a-b0c2-0a2c24f6c066) — Guide · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/4cc70ac7-f749-4802-8e1b-8cec773c7368) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/a7e90129-8e5a-43be-963d-f02b31d0b7a4) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P3 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/df1906ad-6c91-4938-9533-c5ba7baa3444) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-2-question-paper-paper-1-afrikaans/9892ea43-cb95-460f-8521-db662ba8b5c9) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-2-question-paper-paper-2-afrikaans/58fc56f1-3f43-4541-9fa9-c8cf9faa560a) — QP · 2026 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
