# Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2014 Memo

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2014, 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-memo-sept-2014/bbfe9de8-2bdb-4146-ab69-d47ecda78419
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-memo-sept-2014/bbfe9de8-2bdb-4146-ab69-d47ecda78419)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2014

                AFRIKAANS HUISTAAL V1
                    MEMORANDUM

PUNTE:   70

                Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                                 AFRIKAANS HUISTAAL V1                  (SEPTEMBER 2014)

 AFDELING A: LEESBEGRIP

 VRAAG 1

 Nasien van die leesbegrip:

    Spelfoute in een-woord-antwoorde word by Huistaal gepenaliseer.
    Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die
     fokus op begrip is.
    FEIT/MENING en ŉ punt vir die rede/motivering/aanhaling.
    Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien
     die aanhalingstekens ontbreek nie.
    Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ŉ volsin gee, is dit
     korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse
     uitgelig word.
    Wanneer twee, drie of vier feite/punte vereis word en die kandidaat gee ŉ
     hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
    Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die
     vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer.             Indien die
     antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie
     gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
     word dit aanvaar.
    Aanvaar dialektiese variasies.
    Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte
     antwoord wat ten volle uitgeskryf is.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                        AFRIKAANS HUISTAAL V1                               3

Vraag     Antwoord                                                                       Punt

1.1       Meer as die helfte of 61% Suid-Afrikaners is oorgewig of vetsugtig.               (1)

1.2       Dis ŉ ernstige kwessie wat aandag moet geniet./Die probleem raak al
          hoe groter. Dit verwys ook na die mense wat al vetter word.                       (2)

1.3       Die verwagting is dat baie mense skraal sou wees, maar baie is
          oorgewig of vetsugtig                                                             (2)

1.4       43 Miljoen kinders jonger as vyf jaar is oorgewig.                                (1)

1.5       Leefstylveranderinge                                                              (1)

1.6       Mening. Dis ŉ voorspelling.                                                       (2)

1.7       Dit bring gewigsverlies mee en meer lewensjare.                                   (1)

1.8       Die gesondheids- en fiksheidsbedryf se programme werk nie, maar hulle
          is winsgewend.                                                                    (2)

1.9       Die mense glo die leë beloftes en hulle het onrealistiese verwagtings.            (2)

1.10      Kos is lekker en ons eet te veel daarvan.                                         (1)

1.11      Die instrukteur het jou gemoor./Die instrukteur het jou laat swaar kry.           (1)

1.12      Baie mense sterf./Die openbare gesondheidsorg se las word swaarder./
          Die behandeling daarvan is ŉ finansiële las vir die regering. (Enige 2)           (2)

1.13      MIV/Vigs was lank die belangrikste gesondheidskwessie terwyl diabetes
          min aandag geniet het.                                                            (2)

1.14      Die kitsoplossings is leë beloftes/werk nie./Die mense het onrealistiese
          verwagtings./Mense handhaaf ŉ ongesonde leefstyl./Die dieetprodukte
          is nie veilig of is wetenskaplik getoets nie./Mense eet te veel./Mense kan
          nie hul eetlus beheer nie./Kos is lekker.                         (Enige 4)       (4)

1.15      Ons moet minder eet en gereeld oefen.                                             (2)

1.16      Kwaai/Aggressief/Haar oë is groot./Sy lyk dreigend.                               (1)

1.17      Sy is ook oorgewig./Sy lyk nie goed nie./Sy is nie tevrede met haar
          postuur nie.                                                                      (1)

1.18      Hy weeg ŉ bietjie te veel./Hy sal gesonder moet leef.                             (1)

1.19      Beide fokus op die oorgewigprobleem.                                              (1)

                                                            TOTAAL AFDELING A:              30

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                   AFRIKAANS HUISTAAL V1                   (SEPTEMBER 2014)

  AFDELING B: OPSOMMING
  VRAAG 2
  Nasien van die opsomming:
     Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ŉ
      opskrif/titel               te voorsien nie.
     Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne kan skryf.
     Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied./Opsommings
      in die verkeerde formaat word geassesseer, maar leerders verloor 1 punt vir
      aanbieding in die verkeerde formaat.
     Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte.
     Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is
      nie, word die eerste opsomming nagesien.
     Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.
     Punte word soos volg toegeken vir HT:
      o 7 punte vir 7 feite
      o 3 punte vir taal
     Verspreiding van punte vir taal:
      o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe.
      o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe.
      o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe.
     Penaliseer soos volg:
       Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde
        toegelaat. Die res van die opsomming word geïgnoreer.
       Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste inligting,
        word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
  LET        Kandidate mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar
  WEL:       indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens
             die getal woorde wat dit voorstel.
  Antwoord: Die volgende feite MOET in PARAGRAAFVORM aangebied word.
   Hy het ŉ dieet sonder stysel, suiker of   PARAGRAAFVORM
    alkohol begin volg.                       Brian Berkman het baie gewig
   Die klomp fobies soos hoogtevrees,        verloor deur stysel, suiker en
    engtevrees en aragnofobie het sommer alkohol uit te sny.  Boonop het hy
    maar net verdwyn./Hy het sy fobies        al sy verskillende fobies oorwin. 
    oorwin.                                   Hy het ook sy pil-inname drasties
   Hy het 22 pille per dag vir diabetes, hoë verminder  wat vir hom ŉ hupstoot
    bloeddruk, chroniese rugpyn en            in sy selfvertroue gegee het.  Hy
    gastriese refluks gedrink./Hy het sy pil- het sy vrees vir die boendoe
    inname drasties verlaag tot ŉ paar        afgeskud  en die kamplewe bo sy
    vitamiene.                                normale luukse verblyf verkies. 
   Sy metamorfose het hom terselfdertyd      Brian het bewys dat lewenslus en
    ŉ gesonde skeut selfvertroue gegee.       energie jou ver kan bring. 
   Sy vrese vir die boendoes behoort tot
    die verlede.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                    AFRIKAANS HUISTAAL V1                       5

    Hy het gekampeer./Hy het nie luukse
     verblyf verkies nie.
    Lewenslus en energie het nou die
     klomp pille se plek ingeneem.                                             [10]
                                                              (79 woorde)

                                                      TOTAAL AFDELING B:       10

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                                     AFRIKAANS HUISTAAL V1                   (SEPTEMBER 2014)

 AFDELING C: TAAL

 VRAAG 3

 Nasien van hierdie afdeling:

      Spelling:
        Een-woord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is.
        In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die
           fout in die taalstruktuur getoets word.
        Waar ŉ afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te
           wees.
       Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word
        soos in die instruksie aangedui.
       Waar direkte en indirekte rede en punktuasie getoets word, mag ½ punte
        toegeken word.

 VRAAG 3

 Vraag     Antwoord                                                                        Punt
 3.1       wêreldwye web                                                                     (1)

 3.2       “Ons glo, om permanent van oortollige gewig ontslae te raak, moet jy dit
           stelselmatig verloor ...” (Aandagstrepe is ook korrek.)                           (1)

 3.3       Jy kan deur ReliSlim Herbal gehelp word om gewig te verloor.                      (1)

 3.4       Optel/aansit                                                                      (1)

 3.5       Kan Kel 6 jou verder help gewig verloor deur te verseker dat jou skildklier
           optimaal funksioneer? (Vraagteken is ŉ vereiste)                                  (1)

 3.6       Naby                                                                              (1)

 3.7       Groter skrif/swart gedruk/Ander soort skrif                                       (2)

 3.8       Die dames lyk skraal./Hulle is opgewonde.                                         (1)

 3.9       ReliSlim Herbal, Kel 6 en die ReliSlim Herbal Starter Pack                        (1)
                                                                                            [10]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                            AFRIKAANS HUISTAAL V1                              7

VRAAG 4

Vraag              Antwoord                                                                Punt
4.1   4.1.1        Tatoeëermerke                                                             (1)
      4.1.2        Die kinders vra (die ma) of hulle roomys kan kry. (Die begin
                   gedeelte, die verandering van die vnw. en die betekenis van die
                   sin moet reg wees.)                                                         (1)
        4.1.3      Wildvreemd                                                                  (1)

4.2     4.2.1      Sy belofte hou./Iemand aan sy belofte hou./Belofte maak skuld.              (1)
        4.2.2      Nee. Maar dit pla my nie meer nie./... pla my glad nie.                     (1)
        4.2.3      ŉ Politikus hou nie by sy beloftes nie.                                     (1)
        4.2.4      Politikusse/politici                                                        (1)

4.3     4.3.1      Gooi die wyn in die vat.                                                    (1)
        4.3.2      Dit versterk die woorde: dit wil nie vat nie./Dit sluit by sy woorde
                   aan.                                                                        (1)
        4.3.3      Die kombi is maar stukkend./Die kombi is glad nie getrou nie./Dit
                   gaan al vir jare so aan.                                                    (1)
                                                                                              [10]

VRAAG 5

Vraag   Antwoord                                                                           Punt
5.1     wat ons hoor                                                                         (1)

5.2     e-pos                                                                                  (1)

5.3     Elke plek het rolmodelle wat ŉ inspirasie vir die gemeenskap is.                       (1)

5.4     definitief/gewis/sekerlik/stellig                                                      (1)

5.5     Verandering van denke/gedagte./Tot insig gekom./Ander siening                          (1)

5.6     Konnotatief. Die sente word nie omgedraai nie./Dit dui op
        spaarsamigheid.                                                                        (2)

5.7     ŉ Uitbreiding volg van die sake-idee.                                                  (1)

5.8     Veelvoudig. Bestaan uit twee hoofsinne.                                                (2)
                                                                                              [10]

                                                              TOTAAL AFDELING C:               30
                                                                  GROOTTOTAAL:                 70

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFR HL P1 QP SEPT 2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-qp-sept-2014/471a9c8a-b09f-40c7-adaf-baf2ea8f4afe) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [AFRHL P2 GR12 MEMO SEPT2014](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p2-gr12-memo-sept2014/d4d84046-ae19-4a6a-bd56-563c640d92c3) — Afrikaans HL · Memo · 2014
- [AFRHL P1 MEMO SEPT2017](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p1-memo-sept2017/12a4ae65-a5fc-4fbd-9c41-7e87a5659a99) — Afrikaans HL · Memo · 2017
- [AFR HL P1 MEMO GR12 SEP2013](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-memo-gr12-sep2013/b7b7b54a-1858-43b7-a730-fe08c26a79bc) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr
- [Gr12 AFRHL P1 S12 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-afrhl-p1-s12-memo-afr/5ba68f54-97f1-494b-ad02-3ceb961ddb37) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [AFRHL P2 GR12 QP SEPT2014](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p2-gr12-qp-sept2014/fc716bc4-0c0f-4799-825e-a9679294d333) — Afrikaans HL · QP · 2014

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 SEPT 2025 Vraestel Finaal watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-sept-2025-vraestel-finaal-watermark/894b9037-3aa7-4a0d-84d9-5f59ea1ba827) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP GR12 SEPT 2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp-gr12-sept-2025-watermark/f8b3d39f-6d21-4f75-8938-43658dade404) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2025 (2) watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2025-2-watermark/eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e) — QP · 2025 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/0c5bd041-fb26-4e5b-9191-459543e9448b) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR12 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-sept-2024/bf2717ca-c614-4303-b525-8ff0faa05507) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP GR12 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp-gr12-sept-2024/f60ec554-9a7a-462d-8f43-9a0eea4cee77) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
