# Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2014 Memo

> Grade 6 Afrikaans HL Paper 2 memorandum from the November Exam 2014, 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-memo-nov2014/a9363d5e-5051-4ac1-82a2-d04ef04df28a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 6
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-memo-nov2014/a9363d5e-5051-4ac1-82a2-d04ef04df28a)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · November Exam · 2014. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   INTERMEDIÊRE FASE

                           GRAAD 6

                      NOVEMBER 2014

                AFRIKAANS HUISTAAL V2
                    MEMORANDUM

PUNTE:   40

                 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               AFRIKAANS HUISTAAL V2                         (NOVEMBER 2014)

 AFDELING A: LEESBEGRIP

 WENKE VIR NASIEN

 VRAAG 1: KORTVERHAAL, STROKIE EN INLIGTINGSTEKS

       Nasien van leesbegrip

       Spel- en taalfoute in lang antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat
        die fokus op begrip is.

       Vir oopvrae word die punte verdeel:
         1 punt vir JA/NEE en
         1 punt vir rede

       As die leerder se JA/NEE reg is, maar die motivering is verkeerd,
        verdien die leerder net een punt.

       Geen penalisering vir die aan- of afwesigheid van aanhalingstekens
        wanneer ’n aanhaling gevra word nie.

       Waar een-woord-antwoorde gevra word en leerder gee ’n volsin, is dit
        korrek mits die antwoord onderstreep word.

       By opsomming word slegs eerste drie feite nagesien.

       Vir meervoudigekeuse-vrae word beide die letter OF die korrekte
        antwoord wat ten volle uitgeskryf is, aanvaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)              AFRIKAANS HUISTAAL V2                                     3

 AFDELING A: KORTVERHAAL

 VRAAG 1

 VR.                  ANTWOORD
                                                                               DENK-
                                                                 PUNT          VLAK

 1.1    C                                                        1               1

 1.2    A                                                        1               1

 1.3    B                                                        1               1

 1.4    Hulle wou leerders voed wie ver van die skool af
        bly. √/Hulle wou leerders voedsel gee wie nie kos het
                                                                 1               3
        nie. √/Hulle wou leerders voed wie nie kans kry om
        soggens/in die oggend te eet nie. √ (Enige een reg)

 1.5    “twaalfuur” met of sonder deeltekens. Indien sin
        geskryf word, moet woord onderstreep wees.               1               1

 1.6    Ja. √ Hy het die saak opgelos. √ Hy het die dief
        uitgevang. √
                                                                 2               2
        (Indien motivering te doen het met hoe die sangoma
        die saak opgelos het, verdien leerder nog 1 punt.)

 1.7    Daardie nag slag hulle die haan en sit dit onder ’n
        groot pot.                                               1               2
        Daardie die dit √ of Hulle haan √

 1.8    Enige relevante antwoord wat betrekking het op die
                                                                 1               3
        storie bv., moenie steel nie ens.

 1.9    Dit beteken die hoof is moedeloos. √ Die hoof is
        radeloos. √ Die hoof weet nie meer wat om te doen of
                                                                 1               3
        te dink nie. √
        (Enige van bogenoemde antwoorde is reg.)

 1.10   Die kosdief.
        Die sangoma wie die dief gevang het.
                                                                 1               3
        (Enige relevante antwoord solank dit betrekking het op
        gelese kortverhaal.)
                                                                               [11]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               AFRIKAANS HUISTAAL V2                          (NOVEMBER 2014)

 VRAAG 2: ADVERTENSIE

    VR.                  ANTWOORD
                                                                                       DENK-
                                                                        PUNT           VLAK
 2.1      “Die Burger, 16 Julie 2008”/”Die Burger” √
          (aanhalingstekens nie ’n vereiste nie)                        1               1

 2.2      Die skrikwekkende strokie oor ’n vroue taxi-bestuurder. √     1               2

 2.3      VOLTOOI:
          Net toe jy gedink het dis weer veilig op die pad .... Toe
          kom Mama Taxi √/Toe kom ’n vrou wat vinnig bestuur
          √/jaag op die paaie. √                                        1               2

 2.4      Mama Taxi ry baie vinnig, want beide ’n voël en vliegtuig
          is vinnig. √/Mama Taxi ry vreeslik vinnig. √
          (Solank leerder kan aflei dat dit ’n vinnige bestuurder is.
          Die woord vinnig moet in die sin wees.)                        1              3
                                                                        [4]

 VRAAG 3

    VR.                     ANTWOORD
                                                                                       DENK
                                                                        PUNT           -VLAK

 3.1       Eenvoudig √                                                  1               1

 3.2       Mense spandeer meer tyd in kletskamers. √ Dit
           veroorsaak dat mense nie meer maklik met mense kan
           gesels en hulle in die oë kyk nie. √                         1               1

 3.3       3.3.1     Ja √                                               1               1

           3.3.2     “Behalwe in Engels, kan ’n mens in Afrikaans,
                     Xhosa of Zoeloe gesels. √                          1               1

 3.4       Iemand wie andere slegsê of lelik praat van hulle op
           “MXit”/ Facebook/Whatsapp. √                                 1               1

 3.5       2 048 √                                                      1               1

 3.6       Inligtingsteks √                                             1               2

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)             AFRIKAANS HUISTAAL V2                                    5

 3.7      Die teks handel oor die voordele en nadele van MXit. √
          Dit is ’n baie goedkoop manier om met andere te
          gesels. √ Dit kos minder as ’n SMS. √ Mense kan in
          vier tale met mekaar praat en verskillende video’s
          ensovoorts koop. Dit laat leerder se werk verswak √
          aan die ander kant omdat hulle nie kan spel nie. √
          Verhoudinge tussen mense verswak ook. Boelies boelie
          jou maklik. √ (Antwoorde moet betrekking hê op
          leesstuk.)                                                3            3
                                                                   [10]

                                                   TOTAAL AFDELING B:                    25

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                              AFRIKAANS HUISTAAL V2                        (NOVEMBER 2014)

 AFDELING B: TAAL IN KONTEKS

 WENKE:

      Spelling: As leerder verkeerd spel, is antwoord verkeerd.
      By verkleining en meervoude moet woorde reg gespel wees.
      Sinskonstruksie moet taalkundig korrek wees.
      By direkte en indirekte rede mag ½ punte gegee word.
      Woordsoorte moet korrek gespel word omdat dit op vraestel voorkom.

 VRAAG 4: STROKIESPRENT

     VR.                    ANTWOORD
                                                                                 DENK-
                                                                     PUNT        VLAK
 4.1       Met √                                                      1            1

 4.2       Selfone √
                                                                      2            1
           Dasse √

 4.3       Die oom wou hê sy kind moes hom help, daarom het hy
                                                                      1            2
           dit neergeskryf. √

 4.4       Janine sal haar pa help om ’n boodskap te stuur./Janine
                                                                      1            2
           gaan haar pa help om ’n boodskap te stuur. √

 4.5       Splinternuut √                                             1            1

 4.6       Gogga, nou moet jy my help! √                              1            2

 4.7                     √           √
           Janine sê aan haar pa dat hy net die groen knoppie moet
           druk.                                                      2            3
                                                                     [9]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)              AFRIKAANS HUISTAAL V2                                    7

 VRAAG 5: SPOTPRENTE EN STROKIESPRENTE

  VR.                     ANTWOORD
                                                                              DENK-
                                                                     PUNT     VLAK
 5.1      Sofa’tjie                                                  1          1

 5.2      Die seun se ouers spog omdat hy geslaag het.               1          3

 5.3      Die deur is bruin. Ons huis se deur word geverf (Leerder
                                                                     1          4
          moet van huis se deur praat.)

 5.4      daagliks                                                   1          3

 5.5      Koerantpapier                                              1          1

 5.6      Byvoeglike naamwoord                                        1         2
                                                                     [6]

                                                    TOTAAL AFDELING B:              15
                                                        GROOTTOTAAL:                40

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFR HL P2 GR6 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-qp-nov2014/7adea8c2-6023-48a6-929e-eeb1f475e839) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-memo-nov2014/9aff3240-aa1f-4f46-b894-2562e0ce7dac) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2014/847f2eb1-7242-423a-a63d-5334002f4449) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-qp-nov2018/9e336919-255d-49ff-bf96-c1663eee6de3) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp/5b2d9c76-28b9-4ebd-b4e7-da6f75334555) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [Gr6 AFRHL P2 N16 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p2-n16-qp/bcff5e11-c51c-4168-95f5-47931999d11d) — Afrikaans HL · QP · 2016

## More from Grade 6 Afrikaans HL

- [Afrikaans HL QP June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/7d8c7c3a-e5d3-4a73-9c5e-9d7f8513b69d) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HL QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/0881348c-9560-46ca-b4fe-d7fd4555a2c9) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HT NR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/a1117f1c-8816-40ff-abc6-e0d797d6ed91) — QP · 2024 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2018/199c5e7f-ccdc-4059-99e4-18d3536024d3) — QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp/b36abc2e-ee17-4480-a8b7-d825ab1ad052) — QP · 2017 · Afr
- [Gr6 AFRHL P3 N16 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p3-n16-memo/0dcad7cf-b7d9-4420-be0d-9bb2b9e4c6d0) — Memo · 2016

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
