# Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2018 Memo

> Grade 6 Afrikaans HL Paper 2 memorandum from the November Exam 2018, 5 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-memo-nov2018-d/53d742d1-9f86-4ef1-bdb9-284e38c4be6e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 6
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-memo-nov2018-d/53d742d1-9f86-4ef1-bdb9-284e38c4be6e)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · November Exam · 2018. Memorandum, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  INTERMEDIÊRE FASE

                            GRAAD 6

                      NOVEMBER 2018

                AFRIKAANS HUISTAAL V2
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   40

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 5 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                           AFRIKAANS HUISTAAL V2                        (EC/NOVEMBER 2018)

 AFDELING A: LEESBEGRIP

 Nasien van leesbegrip:
 x Spelfoute waar eenwoord-antwoorde vereis word, word by Huistaal gepenaliseer.
 x Spel –en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
   begrip is.
 x Vir Oop vrae word geen punte toegeken vir slegs JA/NEE of WAAR/VALS nie. Die
   rede/motivering moet oorweeg word.
 x Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee ŉ volsin, is dit korrek mits
   die korrekte antwoord onderstreep is of op een of ander wyse uitgelig word.
 x Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter EN die korrekte antwoord wat
   onderstreep is, aanvaar.

 VRAAG 1: TYDSKRIFARTIKEL

 Vr.                                   Antwoord                                       Punt
 1.1     B√                                                                            (1)

 1.2     B√                                                                            (1)

 1.3     D√                                                                            (1)

 1.4     Die skrywer bedoel dat jy nie jou eie familie kan kies nie a.g.v.
         geboortereg, maar dat jy ŉ keuse het as dit by vriende kom. √
         (OPE-ANTWOORD VRAAG – enige antwoord solank dit betrekking
         het op die leesstuk.)                                                         (1)

 1.5     Ja, √ verkeerde vriende kan jou in die moeilikheid laat beland. Hulle
         kan jou verkeerde dinge laat aanvang. √                                       (2)

 1.6     ŉ Goeie vriend moet altyd daar wees vir sy maat / Sy maat
         ondersteun/bystaan. √                                                         (1)

 1.7     prioriteite √                                                                 (1)

 1.8     Opsomming
         x Leerder moet die tydskrifartikel opsom in sy/haar eie woorde
         x Geen sin moet direk uit teks aangehaal word nie.                            (1)

 1.9     motiveringsmiddels √                                                          (1)
                                                                                      [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)           AFRIKAANS HUISTAAL V2                                        3

  VRAAG 2: ADVERTENSIE

  Vr.                                Antwoord                                          Punt
  2.1 First National Bank of FNB. Beide is aanvaarbaar. √                               (1)

  2.2 Dat jou drome bewaarheid kan word met behulp van FNB √                             (1)

  2.3 C √                                                                                (1)

  2.4 Hulle sal jou finansieël kan help/ Hulle sal jou kan help met geld om jou
      drome te bewaarheid. √ (ope antwoord vraag)                                        (1)

  2.5 personifikasie. √                                                                  (1)
                                                                                         [5]

  VRAAG 3: GEDIG

  Vr.                                  Antwoord                                        Punt
  3.1 C √                                                                               (1)

  3.2 B √                                                                                (1)

  3.3 Die digter bedoel ‘as sy hartseer is / as sy nie lekker voel nie. √                (1)

  3.4 3 strofes √                                                                        (1)

  3.5 Is iemand wie vir jou omgee (enige relevante antwoord wat betrekking
      het op vriendskap) √                                                               (1)
                                                                                         [5]

  VRAAG 4: KOERANTBERIG

  Vr.                                  Antwoord                                        Punt
  4.1 In die oggend/soggens √                                                           (1)

  4.2 Om iemand kwaad te maak √                                                          (1)

  4.3 Babbelkous √                                                                       (1)

  4.4 Ja, √ duisende luister soggens getrou na sy ontbytprogram op 5FM. √
      (Slegs een punt.)                                                                  (1)

  4.5 Onwaar, dis strykdeur of altyd snaaks. √
      LET WEL: Leerder verdien geen punte indien hy/sy slegs onwaar
                   skryf sonder ŉ motivering.
                   Leerder verdien ook geen punte indien die motivering
                   verkeerd is nie.                                                      (1)
                                                                                         [5]

                                                         TOTAAL AFDELING A:              25

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                              AFRIKAANS HUISTAAL V2                         (EC/NOVEMBER 2018)

    AFDELING B: TAAL IN KONTEKS

    x   Wenke by die merk van die TAAL
    x   As leerder die antwoord verkeerd spel, is die antwoord verkeerd.
    x   By verkleining en meervoude moet die woorde reg gespel wees.
    x   Sinskonstruksie moet by sinne taalkundig korrek wees.
    x   Woordsoorte moet korrek gespel word omdat dit op die vraestel voorkom.

    VRAAG 5: WOORDSTRUKTURE

    Vr.                                   Antwoord                                          Punt
    5.1 Vertroueling √                                                                       (1)

    5.2 Jou familie √ sal jou help met jou prioriteite as jy tyd met hulle
        spandeer. √                                                                          (2)

    5.3 Watertenke-watertenkies √                                                            (1)

    5.4 Onderwerp           Gesegde
        Vriende             moet beskerm √                                                   (1)

    5.5 5.5.1     Vriendskap-abstrakte naamwoord √                                           (1)

          5.5.2   Afrika – eienaam √                                                         (1)

    5.6 Bywoord van manier/wyse √                                                            (1)

    5.7 Jy is √                                                                              (1)

    5.8 vriendinne √                                                                         (1)
                                                                                            [10]

    VRAAG 6: VISUELE TEKS

    Vr.                                   Antwoord                                          Punt
    6.1 6.1.1     oor √                                                                      (1)

          6.1.2   onder √                                                                    (1)

    6.2 Hy wou weet of daar al radio’s in daardie tyd was. √
        Let wel antwoord is reg indien leerder (of) in die middel geplaas het.
        Sinskonstruksie moet egter ook reg wees.                                             (1)

    6.3 Electricity Supply Commission √                                                      (1)

    6.4 prinsipaal √                                                                         (1)

    6.5 kinderdae √                                                                          (1)

    6.6 sy √                                                                                 (1)

    6.7 Moenie dadelik jou skoolwerk gaan leer nie. √                                        (1)
                                                                                             [8]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)            AFRIKAANS HUISTAAL V2                                   5

  VRAAG 7: SINSTRUKTURE

  Vr.                                  Antwoord                                       Punt
  7.1 het √                                                                            (1)

  7.2 7.2.1      Stelsin √                                                                (1)

        7.2.2    Vraagsin √                                                               (1)

  7.3 Die seun sal na die sterre reik sodat hy die hoogste sport kan bereik. √            (1)

  7.4 Ek kyk graag na Gareth Cliff op Idols. √                                            (1)

  7.5 Gareth hou daarvan om mense se sangtalent te beoordeel. √                           (1)

  7.6 Die mense se sangtalent word deur hom beoordeel
      Hy verander na hom. √
      ‘Word’ en ‘deur’ word in sin gevoeg. √                                              (2)

  7.7 Gareth sệ: √ “Ek beoordeel mense op grond van hul sangtalent.” √
      1 punt vir die dubbelpunt
      1 punt vir hy na ek verander
      1 punt vir aanhalingstekens                                                         (3)

  7.8 mooier √                                                                          (1)
                                                                                       [12]

                                                  TOTAAL AFDELING B (30 ÷ 2):             15
                                                            GROOTTOTAAL:                  40

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFR HL P2 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-qp-nov2018/9e336919-255d-49ff-bf96-c1663eee6de3) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-memo-nov2014/a9363d5e-5051-4ac1-82a2-d04ef04df28a) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2018/199c5e7f-ccdc-4059-99e4-18d3536024d3) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp/5b2d9c76-28b9-4ebd-b4e7-da6f75334555) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [Gr6 AFRHL P2 N16 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p2-n16-qp/bcff5e11-c51c-4168-95f5-47931999d11d) — Afrikaans HL · QP · 2016
- [AFR HL P2 GR6 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-qp-nov2014/7adea8c2-6023-48a6-929e-eeb1f475e839) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans HL

- [Afrikaans HL QP June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/7d8c7c3a-e5d3-4a73-9c5e-9d7f8513b69d) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HL QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/0881348c-9560-46ca-b4fe-d7fd4555a2c9) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HT NR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/a1117f1c-8816-40ff-abc6-e0d797d6ed91) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp/b36abc2e-ee17-4480-a8b7-d825ab1ad052) — QP · 2017 · Afr
- [Gr6 AFRHL P3 N16 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p3-n16-qp/040b2769-a6b4-4c66-991b-b7a173f2c2cc) — QP · 2016
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-memo/5b0a3d35-8a87-436e-848d-f4d5e8aca86e) — Memo · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
