# Afrikaans HL Grade 9 Paper 2 November EC 2016 Memo

> Grade 9 Afrikaans HL Paper 2 memorandum from the November EC 2016, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-nov2016-memo/7c445425-6183-44fb-b249-74e24b7f17c5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: November EC
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 9 Paper 2 November EC 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-nov2016-memo/7c445425-6183-44fb-b249-74e24b7f17c5)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 9 · November EC · 2016. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     SENIOR FASE

                          GRAAD 9

                     NOVEMBER 2016

                AFRIKAANS HUISTAAL V2
                    MEMORANDUM

PUNTE:   60

                  Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                              AFRIKAANS HUISTAAL V2                         (EC/NOVEMBER 2016)

AFDELING A: LEESBEGRIPSTOETS
NASIEN VAN DIE LEESBEGRIP: RIGLYNE
1.    Geen penalisering van SPEL- EN TAALFOUTE nie.
2.    Die leerder se antwoorde moet volgens die instruksies by elke vraag beantwoord
      word.
3.    Die leerder se antwoord moet ŉ sinvolle antwoord in Afrikaans wees. Indien ŉ
      antwoord van ŉ ander taal in ŉ antwoord gebruik word, skryf slegs die hoofletter
      van die taal, bv. E (ENGELS)/X (XHOSA) bo-aan die woord neer. Druk die woord
      toe; indien die betekenis van die antwoord nie beïnvloed word nie, is die antwoord
      korrek.
4.    Waar die antwoord in meer as een sin aangebied word maar tog tot die antwoord
      lei, is dit korrek.
5.    Indien twee of meer feite vereis word, word slegs die eerste twee of meer feite
      nagesien.
6.    Indien die vraag EEN WOORD vra en die woord is uitgelig (onderstreep/tussen
      aanhalingstekens) word die punt toegeken.
7.    WAAR (JA) of ONWAAR (NEE/VALS/NIE)
         EERSTE DEEL KORREK en motivering verkeerd                 (1)
         Eerste deel VERKEERD en motivering verkeerd               (0)
         Eerste deel verkeerd en MOTIVERING KORREK                 (0)

8.    Indien die vraag spesifiseer dat die antwoord aangehaal moet word, moet
      aanhalingstekens gebruik word en die korrekte woorde aangehaal word. Geen
      penalisering indien die antwoord nie tussen aanhalingstekens is nie.
SAMEVATTEND
    Spel en taalfoute word nie gepenaliseer nie, omdat die fokus op begrip is.
    Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae, word die punte verdeel: 1 punt vir
     WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en ŉ punt vir die rede/motivering/aanhaling.
    Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die
     aanhalingstekens ontbreek nie.
     Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ŉ volsin gee, is dit
      korrek, mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse
      uitgelig word.
    Wanneer twee of drie punte/feite vereis word en die kandidaat gee ŉ hele reeks,
     word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
    Indien die leerder woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
     verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die
     vreemde sinvol is, word die leerder nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde
     woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
    Vir meervoudige-keusevrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte
     antwoord wat ten volle uitgeskryf is.

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                 AFRIKAANS HUISTAAL V2                                          3

AFDELING A: BEGRIPSTOETS

VRAAG 1: ARTIKEL

NR.                            ANTWOORD                                         PUNT       VLAK
1.1    D Die skrywer is van mening dat die gebruik van selfone
         positiewe − sowel as negatiewe gevolge mag hê.                           (1)         1

1.2    Dit is ŉ persoon wat vyandig teenoor Christene of die Christendom
       is.
                                        OF
       Dit is ŉ persoon wat nie in die bestaan van God glo nie.
                                        OF
       Dit is ŉ persoon wat Satan of die duiwel aanbid.                           (1)         3

1.3    Ellips of beletselteken.                                                   (1)         2

1.4    Die selfoon word nou aanbid en nie meer God nie.
                                       OF
       Persone met selfone het nie meer tyd om godsdiens te beoefen
       nie.
                                       OF
       Die selfoon word gebruik om onwaarhede oor mense te versprei.
                                       OF
       Die selfoon word gebruik om ŉ persoon se naam te skend of
       lasterlike aanmerkings te maak.                           (2 x 1)          (2)         3

1.5    Die selfoon bepaal jou gemoedstoestand.
                                       OF
       Die selfoon bepaal hoe jy voel (goed wanneer daar bv. ŉ mooi of
       bemoedigende boodskap is en sleg, wanneer jy ŉ slegte boodskap
       of nie sulke goeie nuus ontvang).                         (2 x 1)          (2)         3

1.6    Ja. Persone mag aan selfone verslaaf raak, aangesien hul wêreld
       om selfone draai.
                                          OF
       Ja. Persone mag aan selfone verslaaf raak, aangesien hulle
       letterlik siek word wanneer hulle nie hul selfone kan gebruik nie bv.
       wanneer die battery pap of wanneer die selfoon gesteel is.

                                       OF
       Nee. Die skrywer veralgemeen, want almal raak nie daaraan
       verslaaf nie.
                                       OF
       Nee. Dit hang af hoe, of op watter manier jy jou selfoon gebruik.
                                                                    (2 x 1)      (2)          4

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             AFRIKAANS HUISTAAL V2                          (EC/NOVEMBER 2016)

NR.                                ANTWOORD                                  PUNT      VLAK
1.7     Mening. Daar is tog gevalle waar motoriste wat selfone gebruik
        terwyl hulle bestuur, nie noodwendig ongelukke veroorsaak nie.
                                        OF
        Mening. Daar is geen statistieke of konkrete bewyse in die
        paragraaf wat aandui dat motoriste wat selfone gebruik, terwyl
        hulle besig is om te bestuur, ongelukke veroorsaak.        (2 x 1)     (2)        4

1.8     Die eienaar van ŉ selfoon is nie hom-/haarself nie.
                                       OF
        Die eienaar van ŉ selfoon raak berserk, is kwaad of knorrig met
        almal.                                                    (2 x 1)      (2)        3

1.9     Figuurlik. ŉ Selfoon kan nie gevoed word nie.                          (2)        3

1.10    “Kinders praat nie meer met hul ouers nie.”
                                        OF
        “Jy is die tolk deur wie daar gepraat word.”
                                        OF
        “ ... my geliefde van my kom verwyder, my gesinslede elkeen in
        hul eie kuberhoekie geplaas.”                                          (2)        1

1.11    A Dit verwys na die bepaling van jou koers of rigting.                 (1)        3

1.12    Selfone moet verantwoordelik in die huis gebruik word.
        Familielede moet tyd afstaan om sinvolle gesprekke met mekaar
        te hê.
        (Enige ander relevante antwoord.)                                      (2)        5

1.13    1.13.1   18                                                            (1)        2

        1.13.2   Elke 3 uur                                                    (1)        1

        1.13.3   0 / nul                                                       (1)        1

        1.13.4   Ja. Statistieke word op die grafiek aangedui.
                 Nee. Die oorsprong van die bron word nie aangedui nie.
                 Nee. Dit is slegs ŉ steekproef en nie verteenwoordigend
                 nie.                                             (2 x 1)       (2)       4
                                                                               [25]

                                                 TOTAAL AFDELING A:            25

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                 AFRIKAANS HUISTAAL V2                                     5

AFDELING B: OPSOMMING (Assesseer uit 10 en verwerk na 5)

VRAAG 2

 Die opsomming word TWEE KEER gelees:
- vir feite en taalfoute.
- vir onvolledige sinne.

TWEE STELLE ANTWOORDE WORD AANGEBIED
 Onderskei tussen beplanning en die finale antwoord en sien laasgenoemde
  na.
 Waar daar geen aanduiding van beplanning is nie, word die eerste stel
  nagesien.
 Beskou ŉ aanbieding in potlood as beplanning.

FEITE:
 Sien eerste sewe inhoudelik na, al is die sinne in paragraafvorm.
 Assesseer net EEN feit per sin.
 1 punt vir elke verstaanbare feit soos in die memorandum.
 As die betekenis van die feit nie sinvol oorgedra word nie, word die punt nie
  toegeken nie. (Die afwesigheid van die werkwoord is belangrik.)
 Indien al die feite verkeerd is, kry die kandidaat geen punt vir taal nie, maar
  indien die aantal woorde korrek aangedui is, ken 1 punt toe.
 Die hoofgedagtes hoef nie in volgorde te wees nie.
 Regmerkie bokant elke hoofgedagte per sin word nagesien.

 Punte word soos volg toegeken vir :
   7 punte vir 7 feite
   3 punte vir taal

Penaliseer soos volg:
 Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat.
  Die res van die opsomming word geïgnoreer.
 Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die verskeie inligting, word
  die kandidaat nie gepenaliseer nie.

 Taalfoute (grammatika, spelling en punktuasie): trek soos volg van die 3
  punte wat toegeken word vir taal, af:

     0–4 foute: geen penalisering
     5–10 foute: trek 1 punt af
     11–15 foute: trek 2 punte af
     16 foute of meer: trek 3 punte af.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                            AFRIKAANS HUISTAAL V2                        (EC/NOVEMBER 2016)

 Vir direkte aanhalings van volledige sinne word daar soos volg
  gepenaliseer:

 1–3 volledige sinne aangehaal: geen penalisering
 4–5 volledige sinne aangehaal: trek 1 punt af
 6–7 volledige sinne aangehaal: trek 2 punte af
 Trek 1 punt af van die totaal vir getal feite plus taalgebruik, indien die
  kandidaat nalaat om die getal woorde aan te dui of, indien die verkeerde
  getal woorde aangedui is.

LET WEL:       Kandidate mag nie afkortings in hul opsommings gebruik nie,
               maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting
               getel volgens die getal woorde wat dit voorstel.

TIPIESE TAALFOUTE
 Woordorde in enkelvoudige sin (Bv. O/werp + ww + V/werp)
 Omgekeerde woordorde
 Lydende vorm
 Infinitief
 Tyd, wyse en plek
 Ontkennende vorm
 Voornaamwoorde
 Vreemde woorde
 Direkte vertaling (moedertaalinvloed)
 Telegramstyl / onvoltooide sinne

LENGTE
 Tel die aantal woorde en haal enige deel meer as 70 woorde deur.
 1 punt vir korrekte getal woorde gebruik EN so aangedui.

NEERSKRYF VAN PUNTE                         KODE PUNT
Getal feite korrek                          F = 7
Taal                                        T = 3
TOTAAL                                         10 Verwerk na 5

NIE VOLSINNE NIE                            PENALISEER VAN TOTAAL
2 tot 3 hoofgedagtes nie in sinne nie                   -2
4 en meer hoofgedagtes nie in sinne nie                 -3

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                AFRIKAANS HUISTAAL V2                                    7

  VRAAG 2

  WENKE HOE ’N MENS BRANDSTOF BESPAAR

  1.   Sorg dat die banddruk korrek is.
  2.   Versien jou voertuig gereeld.
  3.   Moenie met bagasie op die dak ry nie.
  4.   Gebruik die lugversorging so min as moontlik./ Moenie die vensters
       oopdraai nie.
  5.   Pas jou bestuurstyl aan./ Lig jou voet betyds van die versnellerpedaal./
       Versnel eweredig.
  6.   Moenie die voertuig onnodig laat luier nie.
  7.   Vermy kort roetes en beplan roetes.
                                                                      (56 woorde)

                                                            Verwerk na 5 punte      [10]

                                               TOTAAL AFDELING B (10 ÷ 2):             5

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               AFRIKAANS HUISTAAL V2                    (EC/NOVEMBER 2016)

AFDELING C: TAAL IN KONTEKS

VRAAG 3:

NR.                               ANTWOORD                             PUNT    VLAK
3.1     akronieme                                                       (1)      1

3.2     ŉ komma                                                         (1)       2

3.3     Veels                                                           (1)       2

3.4     Die boodskap is nie meer dieselfde nie.                         (1)       3

3.5     C / voegwoord                                                   (1)       1

3.6     Die boodskap is steeds dieselfde.                               (1)       3

3.7     Matieland is in 1957, deur die plasing van ŉ advertensie,
        deur SANLAM ondersteun.                                         (2)       3

3.8     doodeenvoudig                                                   (1)       3

3.9     Ons sal vooruit dink.                                           (1)       2
                                                                       [10]

VRAAG 4:

NR.                           ANTWOORD                                 PUNT    VLAK
4.1     Die Wêreldbeker-rugbytoernooi                                   (1)      1

4.2     Woede                                                           (1)       2

4.3     Die ma praat heftig/driftig op die selfoon.
                                       OF
        Haar handeling en dit wat sy sê, dui daarop dat sy kwaad is.    (1)       2

4.4     Die vrou is besig om ŉ oproep te maak-/ op die selfoon
        besig, terwyl sy die gras sny.                                  (2)       2

4.5     Hy moes die gras sny.                                           (1)       3

4.6     Hy sal na die rugby op die televisie kyk.
        Hy sal bier drink.                                              (2)       3

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                AFRIKAANS HUISTAAL V2                                 9

  4.7    Rugby is net vir mans en nie vir vroue nie.
                                       OF
         Dit is slegs mans wat rugby as ŉ sportsoort moet beoefen of
         daarna kyk, en nie vroue nie.                                  (2)       4
                                                                       [10]

  VRAAG 5: RUBRIEK

  NR.                           ANTWOORD                               PUNT    VLAK
  5.1    Die onderwyser sê dat ek elke dag my tuiswerk moet doen.
                                     OF
         Die onderwyser sê ek moet elke dag my tuiswerk doen.           (1)       2

  5.2    daagliks                                                       (1)       2

  5.3    gemorspos                                                      (1)       3

  5.4    My ouers prys my met die goeie uitslae wat ek behaal het.
         (Enige relevante sin.)                                         (1)       3

  5.5    goedkoper                                                      (1)       1

  5.6    bywoordelike bysin                                             (1)       3

  5.7    tuis – bepaler
         werk – kern                                                    (2)       3

  5.8    reëls
         tande borsel                                                   (2)       2
                                                                       [10]

                                                      TOTAAL AFDELING B:         30
                                                          GROOTTOTAAL:           60

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFR HL P2 GR9 NOV2016 QP](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-nov2016-qp/5ae565db-6c46-449b-bffb-9b4cec1a2406) — Afrikaans HL · QP · 2016 · Afr
- [AFRHL P3 GR9 NOV2016 MEMO FINAL](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p3-gr9-nov2016-memo-final/7a835eda-902d-422f-810c-15654c05ed9f) — Afrikaans HL · Memo · 2016
- [AFR HL P2 GR9 MEMO NOV2018 D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-memo-nov2018-d/ac850d25-e019-431c-bf33-6c1537ad845f) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 NOV2017 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-nov2017-memo/b01b3e7a-aef1-40ad-90db-52e7d85b0a3a) — Afrikaans HL · Memo · 2017 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 NOV2014 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-nov2014-memo/1cd07598-892a-4bb3-b71e-3eecb0e989e6) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [AFRHL P3 GR9 QP NOV2016 FINAL](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p3-gr9-qp-nov2016-final/d7d9eec0-f171-4f51-a972-7b6bbaddca73) — Afrikaans HL · QP · 2016

## More from Grade 9 Afrikaans HL

- [CAPS SP HOME AFRIKAANS GR 7-9 web](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-home-afrikaans-gr-7-9-web/adabb4d3-1fb8-4825-a189-492d2a06c071) — CAPS · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/57f32853-152b-4ab1-ad5b-9bc8b118c11f) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/9504f0ad-d64b-4bf2-b62f-50bb73174e75) — QP · 2026 · Afr
- [Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-test/5b589ff6-d200-4ffb-a54f-99c66ebc6b95) — QP · 2023 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-test/269c40e7-6e0c-45f3-b89d-36b552d77cae) — QP · 2022 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 QP NOV2019 Final D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-qp-nov2019-final-d/2b55fa78-6667-4cc7-b837-ddd46df19eeb) — QP · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
