# Afrikaans HL Grade 9 Paper 2 November EC 2017 Memo

> Grade 9 Afrikaans HL Paper 2 memorandum from the November EC 2017, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-nov2017-memo/b01b3e7a-aef1-40ad-90db-52e7d85b0a3a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: November EC
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 9 Paper 2 November EC 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-nov2017-memo/b01b3e7a-aef1-40ad-90db-52e7d85b0a3a)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 9 · November EC · 2017. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     SENIOR FASE

                           GRAAD 9

                     NOVEMBER 2017

                AFRIKAANS HUISTAAL V2
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   50

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                              AFRIKAANS HUISTAAL V2                          (EC/NOVEMBER 2017)

AFDELING A: LEESBEGRIPSTOETS
NASIEN VAN DIE LEESBEGRIP: RIGLYNE
1.    Geen penalisering van SPEL- EN TAALFOUTE nie.
2.    Die leerder se antwoorde moet volgens die instruksies by elke vraag beantwoord
      word.
3.    Die leerder se antwoord moet ŉ sinvolle antwoord in Afrikaans wees. Indien ŉ ŉ
      ander taal in ŉ antwoord gebruik word, skryf slegs die hoofletter van die taal, bv.
      E (ENGELS)/X (XHOSA) boaan die woord neer. Druk die woord toe; indien die
      betekenis van die antwoord nie beïnvloed word nie, is die antwoord korrek.
4.    Waar die antwoord in meer as een sin aangebied word, maar tog tot die antwoord
      lei, is dit korrek.
5.    Indien twee of meer feite vereis word, word slegs die eerste twee of meer feite
      nagesien.
6.    Indien die vraag EEN WOORD vra en die woord is uitgelig, (onderstreep/tussen
      aanhalingstekens) word die punt toegeken.
7.    WAAR (JA) of ONWAAR (NEE/VALS/NIE)
         EERSTE DEEL KORREK en motivering verkeerd                  (1)
         Eerste deel VERKEERD en motivering verkeerd                (0)
         Eerste deel verkeerd en MOTIVERING KORREK                  (0)

8.    Indien die vraag spesifiseer dat die antwoord aangehaal moet word, moet
      aanhalingstekens gebruik word en die korrekte woorde aangehaal word. Geen
      penalisering indien die antwoord nie tussen aanhalingstekens is nie.
SAMEVATTEND
    Spel en taalfoute word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
    Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae, word die punte verdeel: een punt vir
     WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en ŉ punt vir die rede/motivering/aanhaling.
    Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die
     aanhalingstekens ontbreek nie.
     Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ŉ volsin gee, is dit
      korrek, mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse
      uitgelig word.
    Wanneer twee of drie punte/feite vereis word en die kandidaat ŉ hele reeks gee,
     word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
    Indien die leerder woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
     verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die
     vreemde woorde sinvol is, word die leerder nie gepenaliseer nie. Indien die
     vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
    Vir meervoudige-keusevrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte
     antwoord wat ten volle uitgeskryf is.

 Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                 AFRIKAANS HUISTAAL V2                                     3

 AFDELING A: BEGRIPSTOETS

 VRAAG 1: KOERANTBERIG

 NR.                              ANTWOORD                                  PUN       VLAK
                                                                              T
 1.1    Sedgefield tot Plettenbergbaai                                       (2)         1

 1.2    Mense was verstom en vreesbevange. Duisende mense het hul
        besittings binne 24 uur verloor.                                      (2)        3

 1.3    Die meeste brande kon geblus word, maar nie alles nie.
        (Enige soortgelyke antwoord.)                                         (2)        3

 1.4    Die wind.                                                             (1)        1

 1.5    Brande kan versprei en meer huise kon vernietig/verwoes word.         (1)        3

 1.6    Lugmag / Helikopters / Vliegtuigies                                   (1)        2

 1.7    Alledaagse lewe – Geen elektrisiteit nie
        Plantegroei – Kos is duur, want daar sal geen plante groei nie.
        Diereryk – Diere sterf a.g.v. geen plante om te vreet nie.
        (Enige soortgelyke antwoorde)
        Ken een punt toe vir elke kategorie.                                  (3)        4

 1.8    C                                                                     (1)        1

 1.9    Uitsicht                                                              (1)        1

 1.10   Kluis / Kaggel                                                        (1)        1

 1.11   Hy is nog baie seer en geskok oor wat gebeur het./ Hy voel
        miskien is dit nog onwerklik. (Enige TWEE emosies)                    (2)        4

 1.12   Ja. Om dit te beleef, is baie traumaties. Daar is nie veel wat ‘n
        mens anders kan doen nie.
                                          OF
        Nee. Dit is maar deel van die lewe en ‘n mens moet dit aanvaar.
        (Leerder se eie respons solank dit met ‘n gepaste motivering
        gepaard gaan)                                                         (3)        3

 1.13   Persoonlike inkomstebelasting                                         (1)        1

 1.14   25,6%                                                                 (1)        1

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                            AFRIKAANS HUISTAAL V2                 (EC/NOVEMBER 2017)

 1.15   Republic of South Africa (2016:210)                          (1)        1

 1.16   2%                                                           (1)        3

 1.17   40%                                                           (1)       2
                                                                     [25]

                                              TOTAAL AFDELING A:      25

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                 AFRIKAANS HUISTAAL V2                                     5

AFDELING B: OPSOMMING (Assesseer uit 10 en verwerk na 5)

VRAAG 2

 Die opsomming word TWEE KEER gelees:
- vir feite en taalfoute.
- vir onvolledige sinne.

TWEE STELLE ANTWOORDE WORD AANGEBIED
 Onderskei tussen beplanning en die finale antwoord en sien laasgenoemde
  na.
 Waar daar geen aanduiding van beplanning is nie, word die eerste stel
  nagesien.
 Beskou ŉ aanbieding in potlood as beplanning.

FEITE:
 Sien eerste sewe inhoudelik na, al is die sinne in paragraafvorm.
 Assesseer net EEN feit per sin.
 EEN punt vir elke verstaanbare feit soos in die memorandum.
 As die betekenis van die feit nie sinvol oorgedra word nie, word die punt nie
  toegeken nie. (Die aanwesigheid van die werkwoord is belangrik.)
 Indien al die feite verkeerd is, kry die kandidaat geen punt vir taal nie, maar
  indien die aantal woorde korrek aangedui is, ken EEN punt toe.
 Die hoofgedagtes hoef nie in volgorde te wees nie.
 Regmerkie bokant elke hoofgedagte per sin word nagesien.

 Punte word soos volg toegeken vir:
   7 punte vir 7 feite
   3 punte vir taal

Penaliseer soos volg:
 Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat.
  Die res van die opsomming word geïgnoreer.
 Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste inligting, word die
  kandidaat nie gepenaliseer nie.

 Taalfoute (grammatika, spelling en punktuasie): trek soos volg van die 3
  punte wat vir taal toegeken word, af:

     0–4 foute: geen penalisering nie
     5–10 foute: trek 1 punt af
     11–15 foute: trek 2 punte af
     16 foute of meer: trek 3 punte af.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                            AFRIKAANS HUISTAAL V2                        (EC/NOVEMBER 2017)

 Vir direkte aanhalings van volledige sinne word daar soos volg
  gepenaliseer:

 1–3 volledige sinne aangehaal: geen penalisering
 4–5 volledige sinne aangehaal: trek 1 punt af
 6–7 volledige sinne aangehaal: trek 2 punte af
 Trek 1 punt af van die totaal vir getal feite plus taalgebruik, indien die
  kandidaat nalaat om die getal woorde aan te dui of, indien die verkeerde
  getal woorde aangedui is.

LET WEL:       Kandidate mag nie afkortings in hul opsommings gebruik nie,
               maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting
               getel volgens die getal woorde wat dit voorstel.

TIPIESE TAALFOUTE
 Woordorde in enkelvoudige sin (Bv. O/werp + ww + V/werp)
 Omgekeerde woordorde
 Lydende vorm
 Infinitief
 Tyd, wyse en plek
 Ontkennende vorm
 Voornaamwoorde
 Vreemde woorde
 Direkte vertaling (moedertaalinvloed)
 Telegramstyl / onvoltooide sinne

LENGTE
 Tel die aantal woorde en haal enige deel meer as 70 woorde deur.
 1 punt vir korrekte getal woorde gebruik EN so aangedui.

NEERSKRYF VAN PUNTE                         KODE PUNT
Getal feite korrek                          F = 7
Taal                                        T = 3
TOTAAL                                         10 Verwerk na 5

NIE VOLSINNE NIE                            PENALISEER VAN TOTAAL
2 tot 3 hoofgedagtes nie in sinne nie                   -2
4 en meer hoofgedagtes nie in sinne nie                 -3

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)              AFRIKAANS HUISTAAL V2                                  7

  VRAAG 2

  TEATER-ETIKET

  1.   Moenie laat wees nie.
  2.   Moenie tydens die produksie opstaan nie.
  3.   Skakel jou selfoon af of los dit by die huis.
  4.   Bly stil tydens die produksie.
  5.   Moenie eet of drink tydens die produksie nie.
  6.   Gee applous / Klap hande aan die einde van die produksie.
  7.   Wees respekvol teenoor die akteurs, gehoor en produksiespan.
                                                                 (49 woorde)

                                                        Verwerk na 5 punte     [10]

                                            TOTAAL AFDELING B (10 ÷ 2):            5

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                            AFRIKAANS HUISTAAL V2                        (EC/NOVEMBER 2017)

 AFDELING C: TAAL IN KONTEKS

 VRAAG 3: ADVERTENSIE

 NR.                           ANTWOORD                                 PUNT    VLAK
 3.1    ŉ Prent (appels) en verskillende skrif                           (2)      3

 3.2    Pure Natuurwonders                                               (1)       1

 3.3    Mense wat gesond wil leef / ouers / kinders (wat van vrugte
        hou)                                                             (1)       1

 3.4    Kitskos van die natuur.                                          (1)       1

 3.5    “Smulgoed sonder skuldgevoelens”                                 (1)       3
                                                                         [6]

 VRAAG 4: STROKIESPRENT

 NR.                          ANTWOORD                                  PUNT    VLAK
 4.1    Meneer sê dat hulle met hulle bene moet trap asof hulle fiets
        ry.                                                              (2)       3

 4.2    B                                                                (1)       1

 4.3    Ek ry nie afdraend nie, Meneer.                                  (1)       1

 4.4    Regso / Reg                                                      (1)       1
                                                                         [5]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                  AFRIKAANS HUISTAAL V2                                9

  VRAAG 5: SPOTPRENT

  NR.                               ANTWOORD                            PUNT     VLAK
  5.1     Elke pot kry sy deksel.                                        (1)       3

  5.2     Die bruid word deur die man op ŉ trekker gery.
          ❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶❶                                    (1)        3

  5.3     slaggatjie                                                     (1)        2

  5.4     spierwit                                                       (1)        3

  5.5     meeste                                                         (1)        1
                                                                         [5]

  VRAAG 6: PARAGRAAF

  6.1.    populêr                                                        (1)        1

  6.2.    kweek                                                          (1)        4

  6.3.    Teen die snorre het ek geen beswaar nie, want dit is mos
          nou vir ŉ goeie doel. / Teen die snorre het ek geen beswaar
          nie omdat dit vir ‘n goeie doel is.                            (1)        2

  6.4.    Die enigste haakplekkie is dat dit met my vermoë om mense
          op te som, rondgefoeter het.                                   (1)        2
                                                                          [4]

                                              TOTAAL AFDELING B:         20
                                                  GROOTTOTAAL:           50

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFR HL P2 GR9 NOV2017QP](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-nov2017qp/380e50fc-fbea-4a12-a8f0-7a8d75971800) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [AFRHL P3 GR9 NOV2017 MEMO FINAL](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p3-gr9-nov2017-memo-final/2f975cfb-078b-4aad-9c70-40c375c03932) — Afrikaans HL · Memo · 2017
- [AFR HL P2 GR9 MEMO NOV2018 D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-memo-nov2018-d/ac850d25-e019-431c-bf33-6c1537ad845f) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 NOV2016 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-nov2016-memo/7c445425-6183-44fb-b249-74e24b7f17c5) — Afrikaans HL · Memo · 2016 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 NOV2014 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-nov2014-memo/1cd07598-892a-4bb3-b71e-3eecb0e989e6) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [AFR HL P3 GR9 QP NOV2017 FINAL](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr9-qp-nov2017-final/85db5bf2-9034-4545-8201-81d2cb38141a) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 9 Afrikaans HL

- [CAPS SP HOME AFRIKAANS GR 7-9 web](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-home-afrikaans-gr-7-9-web/adabb4d3-1fb8-4825-a189-492d2a06c071) — CAPS · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/57f32853-152b-4ab1-ad5b-9bc8b118c11f) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/9504f0ad-d64b-4bf2-b62f-50bb73174e75) — QP · 2026 · Afr
- [Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-test/5b589ff6-d200-4ffb-a54f-99c66ebc6b95) — QP · 2023 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-test/269c40e7-6e0c-45f3-b89d-36b552d77cae) — QP · 2022 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 QP NOV2019 Final D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-qp-nov2019-final-d/2b55fa78-6667-4cc7-b837-ddd46df19eeb) — QP · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
