# Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2014 Memo

> Grade 6 Afrikaans HL Paper 3 memorandum from the November Exam 2014, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-memo-nov2014/9aff3240-aa1f-4f46-b894-2562e0ce7dac
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 6
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: November Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-memo-nov2014/9aff3240-aa1f-4f46-b894-2562e0ce7dac)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · November Exam · 2014. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   INTERMEDIÊRE FASE

                          GRAAD 6

                    NOVEMBER 2014

              AFRIKAANS HUISTAAL V3
                  MEMORANDUM

PUNTE:   30

              Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               AFRIKAANS HUISTAAL V3                          (NOVEMBER 2014)

 ALGEMENE ASSESSERINGSRIGLYNE

 AFDELING A: KREATIEWE TEKS – OPSTEL

 AFDELING A word volgens die rubriek uit 20 geassesseer.

 Die leerder mag slegs oor EEN onderwerp skryf.

 Die formaat van die opstel.

       Inleiding – moet treffend, relevant, saaklik en kort wees; slegs een
        paragraaf
       Liggaam – verskeie paragrawe met hoofgedagtes en ter
        ondersteuning daarvan
       Slot – laaste paragraaf – opsomming

 ASSESSERINGSRUBRIEK VIR OPSTEL: 20 PUNTE

KRITERIA                 1                  2                   3                    4
Toepaslike       Inhoud nie van      Inhoud nie altyd   Inhoud toepaslik    Inhoud baie
Inhoud           toepassing.         duidelik –         geskik, voldoende   oorspronklik. Idees
                 Onsamehangend.      samehang           samehang. Idees     verbeeldingryk.
                 Idees vervelig.     ontbreek, min      taamlik             Interessant.
                 Swak aanbieding.    idees. Gereelde    oorspronklik en     Samehangende
                                     herhaling van      relevant.           opstel.
                                     sinne.             Bevredigende
                                                        opstel.
Taalgebruik      Taalgebruik swak.   Taalbewustheid     Gemiddelde          Goeie taalgebruik.
en styl          Storie vol foute.   beperk.            taalgebruik.        Kreatiewe idees.
                 Woordkeuse          Taal eenvoudig.    Woordkeuse          Storie foutvry.
                 beperk.             Teks nog           voldoende. Foute
                 Inspanning om te    heelwat vol        nie oorheersend.
                 lees.               foute.
Spelling en      Baie spelfoute en   Spelfoute by       Redelike gebruik    Korrekte spelling
punktuasie       swak gebruik van    maklike woorde     van leestekens      en leestekens
                 leestekens of       en swak gebruik    6 – 10 foute.       gebruik
                 geen leestekens     van leestekens                         1 – 5 foute.
                 15 en meer foute.   10 – 15 foute.
Sinsbou en       Swak sinne.         Swak sinne.        Redelike sinne en   Puik sinne en
paragrawe        Onderwerp nie       Poging om          paragrawe.          paragrawe.
                 aangeraak. Geen     paragrawe te       Sinne logies.       Uitstaande en
                 paragrawe.          gebruik.                               briljant saamgestel.
Lengte van       Te kort, min        Lengte byna        Lengte korrek,      Lengte en woorde
storie           sinne.              korrek, maar te    maar net            korrek in
                  1 – 2 paragrawe.   min paragrawe      5 – 7 paragrawe.    ooreenstemming
                                     3 – 4.                                 met vereiste van
                                                                            onderwerp.
                                                                            8 paragrawe.

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)              AFRIKAANS HUISTAAL V3                                               3

 AFDELING B: DIALOOGRUBRIEK

 2.1    ASSESSERINGSRUBRIEK VIR BRIEF [10]

        WENKE:

        Adres moet reg geskryf wees. 100–120 woorde

       KRITERIA              1               2                 3                 4
       Formaat         Brief formaat   Vae idee van     Voldoen aan       Formaat is
                       nie toegepas.   formaat. Foute   formaat-          toepaslik – van
                                       egter gemaak.    vereistes.        hoog-staande
                                                                          standaard.

       Sinsbou en      Swak sinne.     Nie heeltemal    Aanvaarbare
       aaneen-         Onvanpas –      van pas by       sinne met
       skakeling van   talle foute.    onderwerp.       enkele foute.
       paragrawe                       Redelik baie
                                       foute.
       Spelling en     Swak, baie      Spelfoute nie    Aanvaarbare
       punktuasie      foute. Foute    heeltemal van    foute. Min
                       oorheersend.    pas, redelik     woorde foutief.
                                       baie foute.

 2.2 RUBRIEK VIR DIALOOG. 100–120 woorde

                                                        MERK BY DIE         MAKSIMUM
                        KRITERIA                        KRITERIA EN           PUNT
                                                          TEL OP
       1.   Kreatiwiteit
             Oorspronklike sinne 8 – 10 sinne                 3
             ’n Paar oorspronklike sinne                      2                  3
             Min sinne 1 – 4 sinne                            1
             Geen sinne                                       0

       2.   Dialoogformaat
             Korrekte formaat, werk is netjies                3
                en duidelik aangebied
             Poging aangewend om in die
                korrekte formaat te skryf bv. name             2                  3
                van sprekers, ens.
             Nalatige werk, geen dialoogvorm,                 1
                slegs sinne

       3.   Boodskap
             Kreatief en interessante sinne met               4
               spesifieke informasie
             Onderwerp goed geïnterpreteer                    3
             Bevredigende sinne                               2
             Geen skakel tussen die onderwerp                 1
              en wat geskryf is nie.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                           AFRIKAANS HUISTAAL V3                      (NOVEMBER 2014)

 2.3     VUL IN VORM RUBRIEK

         Naam + Van                    Jason Gouws                           1

         Adres                         Naudestraat 6
                                       Breidbach √                           3
                                       King William’s Town √
                                       5600 √

         Geslag                        Manlik/vroulik √                      1

         Graad                         6√                                    1

         Telefoonnommer                Enige nommer (10 karakters) √         1

         Stokperdjies                  Bv. netbal, rugby, sokker,            1
                                       krieket, ens. √

         Skryf TWEE motiveringsinne oor jouself waarom jy die
         kompetisie moet wen.

         Leerders se motiveringsinne kan wees:
             Ek is hardwerkende.
             Ek kan baie mooi teken en is talentvol.                        2           [10]

                                                                GROOTTOTAAL:             30

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2014/847f2eb1-7242-423a-a63d-5334002f4449) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-memo-nov2014/a9363d5e-5051-4ac1-82a2-d04ef04df28a) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [Gr6 AFRHL P3 N16 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p3-n16-memo/0dcad7cf-b7d9-4420-be0d-9bb2b9e4c6d0) — Afrikaans HL · Memo · 2016
- [AFR HL P2 GR6 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-qp-nov2014/7adea8c2-6023-48a6-929e-eeb1f475e839) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2018/199c5e7f-ccdc-4059-99e4-18d3536024d3) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp/b36abc2e-ee17-4480-a8b7-d825ab1ad052) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans HL

- [Afrikaans HL QP June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/7d8c7c3a-e5d3-4a73-9c5e-9d7f8513b69d) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HL QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/0881348c-9560-46ca-b4fe-d7fd4555a2c9) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HT NR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/a1117f1c-8816-40ff-abc6-e0d797d6ed91) — QP · 2024 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-qp-nov2018/9e336919-255d-49ff-bf96-c1663eee6de3) — QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp/5b2d9c76-28b9-4ebd-b4e7-da6f75334555) — QP · 2017 · Afr
- [Gr6 AFRHL P2 N16 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p2-n16-qp/bcff5e11-c51c-4168-95f5-47931999d11d) — QP · 2016

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
