# Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2018 Memo

> Grade 6 Afrikaans HL Paper 3 memorandum from the November Exam 2018, 5 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-memo-nov2018/633a64e4-5a21-406a-85df-29790cc7931a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 6
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: November Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-memo-nov2018/633a64e4-5a21-406a-85df-29790cc7931a)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · November Exam · 2018. Memorandum, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   INTERMEDIÊRE FASE

                             GRAAD 6

                       NOVEMBER 2018

                AFRIKAANS HUISTAAL V3
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   30

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 5 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                            AFRIKAANS HUISTAAL V3                         (EC/NOVEMBER 2018)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS:

      AFDELING A: OPSTEL                                    [20 punte]
      AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKS                       [10 punte]

 2.   Beantwoord EEN vraag uit elke afdeling.

 3.   Nommer elke skryfstuk soos wat dit in die vraestel genommer is.

 4.   Skenk aandag aan spelling en sinskonstruksies.

 5.   Skryf netjies en leesbaar.

 6.   Maak gebruik van die volgende simbole by die nasien van skryfwerk.

             VERDUIDELIKING                SIMBOOL                 BESKRYWING
      Woordorde                                           Sirkel met pyltjie
      Spelfoute                      ________-----        Kort strepies onder ŉ woord.
      Woordkeuse                              /           Haal met ŉ streep deur.
      Weglaatteken                            ˄           Woord weggelaat
      Tye verwar                              T           Hoofletter T in kantlyn
      Herhaling van gedagtes                  H           Hoofletter H
      Dele saamgestel met woorde             VR           Vraestel
      vanuit vraestel
      Verwarrend                                ?         Vraagteken
      Nuwe paragraaf                            [         Enkel hakie

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                       AFRIKAANS HUISTAAL V3                                                  3

 ALGEMENE ASSESSERINGSRIGLYNE

 AFDELING A: OPSTEL – KREATIEWE TEKS

 Afdeling A word volgens die rubriek uit 20 geassesseer. Die leerder mag slegs oor EEN
 onderwerp skryf.

 VERHALENDE OPSTEL – Hou die volgende in gedagte:
  Hierdie opstel gaan oor iets wat gebeur en vertel word.
  Dit het ŉ sterk storielyn.
  Die opstel is boeiend, interessant, dit ontwikkel logies en samehangend.
  Die verhaal kan fiktief of uit eie ervaring wees.
  Inleiding is treffend en boei die leser.
  Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik, paragrafering moet aandag geniet.

                                                     OF

 BESKRYWENDE OPSTEL – Hou die volgende in gedagte:
  Waarnemings en ŉ goeie woordeskat.
  Eie gevoelens oor die beskrywing kan gegee word.
  Plekke en karakters word akkuraat en duidelik beskryf.
  Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik, paragrafering moet aandag geniet.

 Kriteria                1                      2                        3                          4
 Toepaslike     Inhoud nie van       Beskrywing hou plek-       Inhoud toepaslik       Inhoud baie oorspronklik.
 Inhoud         toepassing.          plek verband met die       geskik.                Verbeeldingryk.
                Geen samehang.       onderwerp.                 Voldoende              Interessant en
                Idees vervelig.      Samehang ontbreek.         samehang.              samehangend.
                Swak aanbieding.     Herhaling van sinne.       Oorspronklik en
                                                                relevant.
 Taalgebruik en Swak taalgebruik.    Taalbewustheid             Gemiddelde             Goeie taalgebruik.
 styl           Storie vol foute.    beperk.                    taalgebruik.           Kreatiewe idees.
                Woordkeuse beperk.   Taal beperk en             Woorde nie             Storie het min foute.
                Inspanning om te     eenvoudig.                 voldoende.
                lees.                Heelwat foute in storie.   Foute nie
                                                                oorheersend nie.
 Spelling en    Baie spelfoute en    Spelfoute nie so           Leestekens op regte    Korrekte gebruik van spel-
 punktuasie     swak gebruik van     oorheersend nie.           plekke in sinne.       en leestekens.
                leestekens.          Redelike gebruik van       Spelfoute minimaal.    Enkele foute in storie.
                                     leestekens.
 Sinsbou en     Geen paragrawe.      Swak sinne.                Redelike sinne en      Puik sinne.
 paragrawe      Onderwerp nie        Poging om paragrawe        paragrawe.             Uitstaande en briljant
                aangeraak nie.       te gebruik, is minimaal.   Logiese en duidelike   saamgestel.
                                                                sinne.
 Lengte van     Te kort.             Te min paragrawe.          4–5 paragrawe.         Lengte en woorde korrek
 sinne          Min sinne.           3–4 paragrawe.             Lengte korrek.         in ooreenstemming met
                1–2 paragrawe.                                                         vereiste van onderwerp.

                                                                         TOTAAL AFDELING A:                         20

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                              AFRIKAANS HUISTAAL V3                        (EC/NOVEMBER 2018)

 AFDELING B: KORTER TRANSAKSIONELE TEKSTE

 Word volgens die rubriek uit 10 geassesseer volgens die aangehegde rubriek.

 VRAAG 2.1: KOERANTBERIG

     Koerant se naam moet boaan verskyn.
     Die berig moet gedateer wees.
     ŉ Dag en datum vir koerantberig.
     Die verslaggewer (leerder) se naam moet daarop verskyn.
     Toon, styl en register moet gepas wees.
     Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik en paragrafering moet aandag
      geniet.
     Inhoud moet handel oor die omgewing.

 2.1 ASSESSERINGSRUBRIEK VIR KOERANTBERIG

        Kriteria                                       Punte        Maksimum
                                                       toegeken     punt
          Formaat en lengte
          Koerant se naam                                  1
          Verslaggewer                                     1
          Hoofopskrif                                      1            [3]
        Taalstruktuur en konvensies
        Sinstrukture
          Korrekte sinne word geskryf sonder
           foute.
          Foutlose saamgestelde en enkelvoudige
           sinne.                                           2
        Punktuasie
          Hoofletters, leestekens op regte plekke.         1            [3]
        Inhoud
         Hoe lyk die omgewing?                             1
         Wie besoedel ons omgewing?                        1
         Nadelige gevolge van besoedeling op die
           omgewing?                                        1
         Wat kan ons doen vir ons omgewing? Bv.
           Herwinning, meer bome plant.                     1            [4]
                                                        TOTAAL:          10

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                                  AFRIKAANS HUISTAAL V3                                                         5

 VRAAG 2.2: BRIEF

  Adres moet duidelik aan die regterkant verskyn.
  Aanhef en slot moet duidelik voorsien word.
  Duidelike paragrawe moet voorsien word.

 2.2   ASSESSERINGSRUBRIEK VIR BRIEF

       Kriteria                          1                        2                        3                     4
       Formaat              Formaat nie                 Vae idee van             Voldoend aan
                            toegepas nie.               formaat. Foute           formaat
                                                        egter gemaak.            vereistes.
       Sinsbou en           Swak sinne,                 Redelike foute.          Aanvaarbare              Sinne
       aaneenska-           onvanpas, talle             Sinne is relevant        sinne met                uitstekend
       keling van           foute.                      tot die                  enkele foute.            Geen foute.
       paragrawe.                                       onderwerp.
       Spelling en          Swak spelling.              Redelik min              Geen spelfoute.
       punktuasie           Foute                       spelfoute.               Goeie
                            oorheersend.                                         punktuasie.
       Punte                             1                        2                        3                     2

 VRAAG 2.3: TOESPRAAK

  Leerder moet begin met ŉ aanhef.
  Geagte Dames en Here / Hartlike goeie nag / môre

 2.3   ASSESSERINGSRUBRIEK VIR TOESPRAAK

        Kriteria       Uitsonderlik             Knap           Gemiddeld         Elementêr           Onvoldoende
                            5                    4                3                  2                    1
       Inhoud en       Uitstaande            Baie goeie        Respons           Respons           Respons toon geen
       formaat         respons, bo           respons, behou    voldoende;        basies; geringe   kennis van kenmerke
       Reaksie op      verwagting.           fokus gepaste     toon kennis van   kennis van        van teks.
       en idees in     Skryfstuk behou       formaat; toon     kenmerke van      kenmerke van      Betekenis is
       teks, formaat   fokus en op die       goeie kennis      die teks.         teks.             onduidelik.
       van teks.       punt af.              van kenmerke      Enkele            Baie min detail   Geen samehang van
                        Inhoud en            van teks.         afwykings.        in teks.          idees.
                       idees                 Inhoud en idees   Inhoud ens.       Onseker van       Formaat nie
                       samehangend.          samehangend,      idees redelik.    formaat.          toegepas.
                       Akkurate              Uitgebreid.       Formaat gepas,
                       formaat.                                maar enkele
                                                               afwykings
                                                               aanwesig.
       Taal en styl    Hoogs geskikte        Geskikte toon,    Geskikte toon,    Toon, register,   Toon, register, styl
       Toon,           Toon, register,       register,         register, styl,   styl,             woordeskat nie
       register,       styl en               stylwoordeskat.   woordeskat.       woordeskat,       geskik vir doel.
       styl en         woordeskat.           Grammatika        Enkele            pas nie altyd     Besaai met foute.
       woordeskat      Geen                  korrek; goeie     grammatikale      by doel gehoor    Onduidelike
       is geskik vir   grammatikale          skryfstuk.        foute, egter      en konteks nie.   betekenis.
       die doel.       foute.                Foutloos.         nie               Betekenis
       woordkeuse,     Foutlose                                belemmerend       onduidelik.
       punktuasie,     skryfstuk.                              nie.              Grammatika
       taalgebruik                                                               onakkuraat.
       en
       konvensies
       punktuasie.
       Punte                  5                    4                  3                2                    1
                                                                                                           [10]

                                                                                                 AFDELING B:              10
                                                                                               GROOTTOTAAL:               30

Kopiereg voorbehou                                                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2018/199c5e7f-ccdc-4059-99e4-18d3536024d3) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-memo-nov2014/9aff3240-aa1f-4f46-b894-2562e0ce7dac) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-qp-nov2018/9e336919-255d-49ff-bf96-c1663eee6de3) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp/b36abc2e-ee17-4480-a8b7-d825ab1ad052) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [Gr6 AFRHL P3 N16 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p3-n16-qp/040b2769-a6b4-4c66-991b-b7a173f2c2cc) — Afrikaans HL · QP · 2016
- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2014/847f2eb1-7242-423a-a63d-5334002f4449) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans HL

- [Afrikaans HL QP June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/7d8c7c3a-e5d3-4a73-9c5e-9d7f8513b69d) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HL QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/0881348c-9560-46ca-b4fe-d7fd4555a2c9) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HT NR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/a1117f1c-8816-40ff-abc6-e0d797d6ed91) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp/5b2d9c76-28b9-4ebd-b4e7-da6f75334555) — QP · 2017 · Afr
- [Gr6 AFRHL P2 N16 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p2-n16-qp/bcff5e11-c51c-4168-95f5-47931999d11d) — QP · 2016
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-memo/5b0a3d35-8a87-436e-848d-f4d5e8aca86e) — Memo · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
