# Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2014 Question Paper

> Grade 6 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the November Exam 2014, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2014/847f2eb1-7242-423a-a63d-5334002f4449
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 6
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: November Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2014 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2014/847f2eb1-7242-423a-a63d-5334002f4449)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · November Exam · 2014. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  INTERMEDIÊRE FASE

                          GRAAD 6

                    NOVEMBER 2014

              AFRIKAANS HUISTAAL V3

PUNTE:   30

TYD:     1 uur

NAAM:

                          *6AFHL3*

                 Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               AFRIKAANS HUISTAAL V3                   (NOVEMBER 2014)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

        AFDELING A: Opstel                                             (20 punte)
        AFDELING B: Transaksionele Teks                                (10 punte)

 2.     Beantwoord EEN vraag uit elke afdeling.

 3.     Nommer elke skryfstuk soos wat dit in die vraestel genommer is bv. 1.1.
        indien jy die onderwerp gekies het.

 4.     Skryf netjies en leesbaar.

 5.     Beplan jou werk voordat jy begin skryf (bv. kopkaart, sleutelwoorde).

 6.     Skenk aandag aan spelling en sinskonstruksie.

 7.     Wys jou beplanning.

 8.     Skryf elke afdeling op ŉ NUWE bladsy.

 9.     Die BYLAAG op die laaste bladsy moet afgehaal word en aan jou
        ANTWOORDEBOEK geheg word.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                 AFRIKAANS HUISTAAL V3                                3

 AFDELING A: OPSTEL – KREATIEWE SKRYFWERK

 INSTRUKSIES

 1.     Kies net EEN van die volgende opdragte hieronder.

 2.     Skryf ŉ opstel van 140–150 woorde (6–8 paragrawe.)

 3.     Dui die vraagnommer en titel bo die teks aan, bv. VRAAG 1.1:
        HELDEDAAD

 1.1    Skryf ŉ opstel oor hoe jy iemand se lewe uit ŉ brandende huis gered
        het. Begin so: “Dit was so amper of almal in daardie huis was dood.”

                                                                                  [20]

                                         OF

 1.2    Verduidelik hoe jy iemand van verdrinking gered het. “As ek nie daar
        was nie, weet ek nie wat met Pietie sou gebeur het nie.”

                                                                                  [20]

                                         OF

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               AFRIKAANS HUISTAAL V3                   (NOVEMBER 2014)

 1.3    ŉ Nare droom: “Ek was sopnat gesweet en het met ŉ geskree wakker
        geskrik.”

                                                                                  [20]

                                          OF

 1.4    Kyk na die volgende strokiesprente en skryf ŉ storie. Gee jou storie ŉ
        titel.

                                                                                  [20]

                                                       TOTAAL AFDELING A:          20

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                    AFRIKAANS HUISTAAL V3                                     5

 AFDELING B: KORTER TRANSAKSIONELE TEKS

 VRAAG 2

 INSTRUKSIES

      Kies net EEN van die volgende opdragte en skryf ŉ skryfstuk van
       ongeveer (60–80) woorde.

      Beplan voor jy skryf.

      Dui die vraagnommer en die titel duidelik bo die finale skryfstuk aan.

 2.1      VRIENDSKAPLIKE BRIEF

          Skryf ŉ brief aan jou maat en vertel vir hom/haar van die
          aangenaamste (lekkerste) dag wat jy in jou lewe al beleef het.
          (100–120 woorde)                                                                [10]

                                             OF

 2.2      DIALOOG

          Jy het vergeet om Mnr./Me. X se huiswerk af te skryf. Bel jou
          vriend/vriendin en vra of jy die werk by hom/haar kan kom afskryf.

          Begin jou dialoog as volg:

          Telefoon lui trieng-trieng.
          Danie: Hello! Mag ek asseblief met Sarie praat?                                 [10]

                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               AFRIKAANS HUISTAAL V3                  (NOVEMBER 2014)

 2.3    Jou onderwyser vra jou om in te skryf vir ŉ teken kompetisie. Jy moet
        egter eers die vorm volledig invul.

        BYLAAG

        TALENTKOMPETISIE: TEKENKOMPETISIE

        Naam + Van:

        Adres:

        Geslag:

        Graad:

        Kontaknommer:

        Stokperdjies:

        Skryf TWEE motiveringsinne waarom jy dink jy die beste persoon is om
        die kompetisie te wen.

                                                                                  [10]

                                                      TOTAAL AFDELING B:            10
                                                          GROOTTOTAAL:              30

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [AFR HL P3 GR6 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-memo-nov2014/9aff3240-aa1f-4f46-b894-2562e0ce7dac) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-qp-nov2014/7adea8c2-6023-48a6-929e-eeb1f475e839) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp/b36abc2e-ee17-4480-a8b7-d825ab1ad052) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [Gr6 AFRHL P3 N16 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p3-n16-qp/040b2769-a6b4-4c66-991b-b7a173f2c2cc) — Afrikaans HL · QP · 2016
- [AFR HL P2 GR6 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-memo-nov2014/a9363d5e-5051-4ac1-82a2-d04ef04df28a) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 MEMO NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-memo-nov2018/633a64e4-5a21-406a-85df-29790cc7931a) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans HL

- [Afrikaans HL MG June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/fa8f3827-b75a-4391-9e2d-f02a26b61f28) — Memo · 2024 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 MEMO NOV2018 D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-memo-nov2018-d/53d742d1-9f86-4ef1-bdb9-284e38c4be6e) — Memo · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 MEMO NOVEMBER 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-memo-november-2017/7871f2a1-b789-457c-bee9-08c9365615ab) — Memo · 2017 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 MEMO NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-memo-nov2017/cf555b7a-c965-4ecc-ad4a-b424c70f4bf0) — Memo · 2017 · Afr
- [Gr6 AFRHL P2 N16 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p2-n16-memo/23f3439d-5d22-4ac4-a5d8-6485c8745872) — Memo · 2016
- [Gr6 AFRHL P3 N16 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p3-n16-memo/0dcad7cf-b7d9-4420-be0d-9bb2b9e4c6d0) — Memo · 2016

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
