# Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2018 Question Paper

> Grade 6 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the November Exam 2018, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2018/199c5e7f-ccdc-4059-99e4-18d3536024d3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 6
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: November Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2018/199c5e7f-ccdc-4059-99e4-18d3536024d3)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · November Exam · 2018. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   INTERMEDIÊRE FASE

                          GRAAD 6

                     NOVEMBER 2018

                 AFRIKAANS HUISTAAL V3

PUNTE:   30

TYD:     1 uur

NAAM:

                   Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 AFRIKAANS HUISTAAL V3                  (EC/NOVEMBER 2018)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS.

       AFDELING A: Opstel                                              (20 punte)
       AFDELING B: Transaksionele Teks                                 (10 punte)

 2.    Beantwoord EEN vraag uit elke afdeling.

 3.    Nommer elke skryfstuk soos wat dit in die vraestel genommer is bv. 1.1
       indien jy die onderwerp gekies het.

 4.    Skryf netjies en leesbaar.

 5.    Beplan jou werk voordat jy begin skryf (bv. kopkaart, sleutelwoorde).

 6.    Skenk aandag aan spelling en sinskonstruksie.

 7.    Gebruik jou tyd as volg:

       AFDELING A: 40 minute
       AFDELING B: 20 minute

 8.    Skryf elke AFDELING op ŉ NUWE bladsy in die spasies wat vir dit oop-
       gelaat is.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
3                                AFRIKAANS HUISTAAL V3                   (EC/NOVEMBER 2018)

    AFDELING A: OPSTEL – KREATIEWE TEKS

    INSTRUKSIES

    1.   Kies net EEN van die volgende opdragte hieronder.

    2.   Skryf ŉ opstel van 140–150 woorde (6–8 paragrawe).

         VRAAG 1.1: VERHALENDE OPSTEL – ’N ONVERGEETLIKE DAG

         Ag hemele behoed en bewaar my, aarde sluk my in ... ! Hier staan ek
         bloedrooi van skaamte. Dit was een van die mees onvergeetlike dae in my
         lewe.

                                                                                         [20]

                                            OF

         VRAAG 1.2: BESKRYWENDE OPSTEL

         Ek sou kon doen met ŉ MILJOEN. Ek sou myself met ses nulle kon versoen.
         Skryf ŉ opstel waarin jy beskryf wat jy alles met ŉ miljoen rand sou doen,
         indien jy dit sou wen. Watter plekke sou jy graag wou besoek?
         Wat sou jy alles daarmee koop?

                                                                                         [20]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                           AFRIKAANS HUISTAAL V3   (EC/NOVEMBER 2018)

 AFDELING A: OPSTEL

Kopiereg voorbehou                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
5                           AFRIKAANS HUISTAAL V3            (EC/NOVEMBER 2018)

              KRITERIA                 TOTAAL           LEERDER SE PUNT
 Inhoud                                    4
 Taalstruktuur                             4
 Spelling                                  4
 Sinsbou                                   4
 Tekslengte                                4
 TOTAAL                                   20

                                                    TOTAAL AFDELING A: 20

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                  AFRIKAANS HUISTAAL V3                      (EC/NOVEMBER 2018)

 AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKS (NASLAAN EN INFORMATIEF)

 VRAAG 2

      Kies EEN van die volgende opdragte.
      Skryf ŉ skryfstuk van ongeveer 60–80 woorde.
      Dui die titel boaan die leesstuk aan.
      Skryfstuk moet op die aangehegte bladsy gedoen word.

 2.1     KOERANTBERIG – BESOEDELING

            Verbeel jou dat jy die redakteur/redaktrise van jou skoolkoerant is.
            Skryf ŉ berig oor die impak wat besoedeling op ons omgewing het.
            Gebruik die onderstaande breinkaart.
            Maak seker dat die regte formaat vir ŉ koerantberig gebruik word (bv.
             koerant se naam, hoofopskrif, verslaggewer se naam en datum van
             publikasie).

                 1–2 inleidingsinne.
                 Wie besoedel ons                                    Hoe lyk die
                 omgewing?                                           omgewing?
                 Waar besoedel hulle                               (bome, plante,
                 die omgewing?                                    strate en riviere.)

                                            Besoedeling

              Wat kan ons doen
                                                                 Watter nadelige
              om besoedeling te
                                                                gevolge het dit op
                voorkom? Bv.
                                                                 die omgewing/
                 herwinning
                                                                     plante?

                                                                                                   [10]

                                                OF

 2.2     VRIENDSKAPLIKE BRIEF
         Jy het ŉ oorsese penmaat ontmoet. Skryf ŉ vriendskaplike brief aan jou
         penmaat.
          Vertel hom/haar meer van jou land, meer spesifiek van die gebied waar jy bly;
          Hoeveel provinsies daar in jou land is;
          In watter provinsie jy bly;
          Watter besienswaardighede daar alles in jou land is;
          Watter verskillende tale die mense in jou land praat.                         [10]
                                                OF

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
7                               AFRIKAANS HUISTAAL V3                   (EC/NOVEMBER 2018)

    VRAAG 2.3: VERWELKOMINGSTOESPRAAK

    Op 2 Desember 2018 word julle skool se meriete-aand/prysuitdeling gehou.
    Jy word gevra om tydens die geleentheid die verwelkoming te doen.
    Skryf jou verwelkomingstoespraak hier neer.                                        [10]

    AFDELING B

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                           AFRIKAANS HUISTAAL V3            (EC/NOVEMBER 2018)

    RUBRIEK: KOERANTBERIG

    KRITERIA                         PUNTE              LEERDER SE
                                                          TOTAAL
    Formaat                            3
    Taalstruktuur                      3
    Inhoud                             4
    TOTAAL                             10

    RUBRIEK: VRIENDSKAPLIKE BRIEF

    KRITERIA                         PUNTE              LEERDER SE
                                                          TOTAAL
    Formaat                            3
    Taalstruktuur                      3
    Inhoud                             4
    TOTAAL                             10

    RUBRIEK: TOESPRAAK

    KRITERIA                         PUNTE              LEERDER SE
                                                          TOTAAL
    Inhoud                             5
    Taal en styl                       5
    TOTAAL                             10

                                                    TOTAAL AFDELING B:        10
                                                        GROOTTOTAAL:          30

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFR HL P3 GR6 MEMO NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-memo-nov2018/633a64e4-5a21-406a-85df-29790cc7931a) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr
- [Gr6 AFRHL P3 N16 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p3-n16-qp/040b2769-a6b4-4c66-991b-b7a173f2c2cc) — Afrikaans HL · QP · 2016
- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2014/847f2eb1-7242-423a-a63d-5334002f4449) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 MEMO NOV2018 D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-memo-nov2018-d/53d742d1-9f86-4ef1-bdb9-284e38c4be6e) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 MEMO NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-memo-nov2017/cf555b7a-c965-4ecc-ad4a-b424c70f4bf0) — Afrikaans HL · Memo · 2017 · Afr
- [Gr6 AFRHL P3 N16 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p3-n16-memo/0dcad7cf-b7d9-4420-be0d-9bb2b9e4c6d0) — Afrikaans HL · Memo · 2016

## More from Grade 6 Afrikaans HL

- [Afrikaans HL MG June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/fa8f3827-b75a-4391-9e2d-f02a26b61f28) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 MEMO NOVEMBER 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-memo-november-2017/7871f2a1-b789-457c-bee9-08c9365615ab) — Memo · 2017 · Afr
- [Gr6 AFRHL P2 N16 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p2-n16-memo/23f3439d-5d22-4ac4-a5d8-6485c8745872) — Memo · 2016
- [Gr6 AFRHL P2 N16 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p2-n16-qp/bcff5e11-c51c-4168-95f5-47931999d11d) — QP · 2016
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-memo/5b0a3d35-8a87-436e-848d-f4d5e8aca86e) — Memo · 2014 · Afr
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-test/56a66d8e-e2d8-4354-ae12-dfbc9a51c55d) — QP · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
