# Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2014 Question Paper

> Grade 9 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the November EC 2014, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr9-nov2014-qp-final/3976be0a-861e-4692-bd26-8969ed66985e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 9
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: November EC
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2014 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr9-nov2014-qp-final/3976be0a-861e-4692-bd26-8969ed66985e)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 9 · November EC · 2014. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           SENIOR FASE

                            GRAAD 9

                      NOVEMBER 2014

                  AFRIKAANS HUISTAAL V3

PUNTE:   60

TYD:     1½ uur

                    Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                AFRIKAANS HUISTAAL V3                     (NOVEMBER 2014)

    INSTRUKSIES EN INLIGTING

    1.   Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS:

         AFDELING A: Opstel                                                 (40)
         AFDELING B: Transaksionele Tekste                                  (20)

    2.   Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.

    3.   Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

    4.   Begin elke afdeling op ŉ NUWE bladsy.

    5.   Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies
         deurgehaal word.

    6.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                 AFRIKAANS HUISTAAL V3                                          3

 AFDELING A: SKRYF EN AANBIED (OPSTEL)

 VRAAG 1

 1.     Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ŉ OPSTEL van 250–300
        woorde.

 2.     Jy moet jou werk BEPLAN, REDIGEER en jou skryfstuk PROEFLEES.
        Die beplanning moet voor die skryfstuk gedoen word.

 3.     Dui jou beplanning duidelik aan met die woord BEPLANNING, sodat
        daar nie verwarring ontstaan tussen jou beplanning en finale skryfstuk
        nie.

 4.     Trek ŉ streep deur die beplanning as jy jou finale beplanning klaar
        oorgeskryf het.

 5.     Dui jou finale skryfstuk met die woorde FINALE PRODUK aan.

 6.     Voorsien die skryfstuk van ŉ gepaste titel/opskrif.

        LET WEL: Die titel/opskrif word nie in aanmerking geneem as die
                 woorde getel word nie.

 7.     Dui die lengte van jou skryfstuk aan. Tel die woorde en dui dit tussen
        hakies aan die einde van die leesstuk aan.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                              AFRIKAANS HUISTAAL V3                          (NOVEMBER 2014)

OPSTEL OPDRAGTE

1.1    Dit was die lekkerste of aakligste vakansie
       ooit!                                                                          [40]

                                         OF

1.2    Televisie of die internet maak mense lui of
       dom.                                                                           [40]

                                         OF

1.3    Bestudeer die onderstaande visuele prikkels en ontwikkel jou eie tema.
       ONTHOU!!! Die opstel moet handel oor iets wat jy in die prentjies sien.

       1.3.1

                                                                [Sarie, Junie 2013]   [40]

                                              OF

       1.3.2

                                                        [Vrouekeur, 12 Maart 2011]    [40]

                                                      TOTAAL AFDELING A:                40

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                  AFRIKAANS HUISTAAL V3                                                 5

  AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE

  VRAAG 2

  1.     Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ŉ opstel van 100–110
         woorde.

  2.     Jy moet jou werk BEPLAN, REDIGEER en jou skryfstuk PROEFLEES.
         Die beplanning moet voor die skryfstuk gedoen word.

  3.     Dui jou beplanning duidelik aan met die woord BEPLANNING, sodat
         daar nie verwarring ontstaan tussen jou beplanning en finale skryfstuk
         nie.

  4.     Trek ŉ streep deur die beplanning as jy jou finale beplanning klaar
         oorgeskryf het.

  5.     Dui jou finale skryfstuk met die woorde FINALE PRODUK aan.

  6.     Voorsien die skryfstuk van ŉ gepaste titel/opskrif.

         LET WEL: Die titel/opskrif word nie in aanmerking geneem as die
                  woorde getel word nie.

  7.     Dui die lengte van jou skryfstuk aan. Tel die woorde en dui dit tussen
         hakies aan die einde van die leesstuk aan.

  TRANSAKSIONELE TEKSTE OPDRAGTE

  2.1    DAGBOEKINSKRYWING

         Iemand wat jou vyandiggesind is het iets baie lelik van jou op die internet
         versprei. Jy weet nie hoe om die situasie te hanteer nie en stort jou hart uit
         deur ŉ DAGBOEKINSKRYWING te doen.

         Skryf jou gevoelens en gedagtes oor hierdie aangeleentheid neer.                     [20]

                                                OF

  2.2    E-pos

         Jy was ŉ toeskouer by ŉ interskole wedstryd en jy wil graag ŉ maat
         daarvan vertel.

         Vertel aan hom/haar waarom jy hierdie kragmeting so besonders geniet
         het.                                                                                 [20]

                                                OF

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 AFRIKAANS HUISTAAL V3                         (NOVEMBER 2014)

     2.3   DIALOOG

           Jy kry die geleentheid om ŉ onderhoud met een van jou gunsteling
           akteurs/aktrises te voer. Skryf ŉ DIALOOG wat julle voer, neer oor
           waarom hierdie persoon so besonders is in sy/haar nuutste fliek.             [20]

                                                          TOTAAL AFDELING B:            20
                                                              GROOTTOTAAL:              60
22

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFR HL P3 GR9 NOV2014 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr9-nov2014-memo/6b1d1bdc-f036-45e5-b1db-689982152329) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 NOV2014 QP](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-nov2014-qp/cce0af3c-0e8d-4ec3-be66-1af4d81a17b6) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [Afr HL P3 QP](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-qp/89135dcd-929c-4972-b83c-50d559ebc69b) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFR HL P3 GR9 QP NOV2017 FINAL](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr9-qp-nov2017-final/85db5bf2-9034-4545-8201-81d2cb38141a) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [AFRHL P3 GR9 QP NOV2016 FINAL](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p3-gr9-qp-nov2016-final/d7d9eec0-f171-4f51-a972-7b6bbaddca73) — Afrikaans HL · QP · 2016
- [AFR HL P2 GR9 NOV2014 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-nov2014-memo/1cd07598-892a-4bb3-b71e-3eecb0e989e6) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr

## More from Grade 9 Afrikaans HL

- [CAPS SP HOME AFRIKAANS GR 7-9 web](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-home-afrikaans-gr-7-9-web/adabb4d3-1fb8-4825-a189-492d2a06c071) — CAPS · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/764a0ca6-8c7b-4530-aaa0-de52bed4e547) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/66a9bd85-2672-489f-aed7-91a86bda5288) — Memo · 2026 · Afr
- [Afrikaans HL Marking Guideline](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-marking-guideline/9f5d1f41-c88b-40c4-9849-80d0bebb5a9b) — Memo · 2023 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-memo/453edc0c-96e8-484b-8789-aca6a3f55d2c) — Memo · 2022 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 MEMO NOV2019 Final](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-memo-nov2019-final/c312c415-29d5-4a65-95a8-c4ddd136620e) — Memo · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
