# Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2017 Question Paper

> Grade 9 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the November EC 2017, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr9-qp-nov2017-final/85db5bf2-9034-4545-8201-81d2cb38141a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 9
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: November EC
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr9-qp-nov2017-final/85db5bf2-9034-4545-8201-81d2cb38141a)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 9 · November EC · 2017. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIOR FASE

                          GRAAD 9

                  NOVEMBER 2017

              AFRIKAANS HUISTAAL V3

PUNTE:   45

TYD:     1½ uur

                                *9AFHL3*

                  Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                     AFRIKAANS HUISTAAL V3                (EC NOVEMBER 2017)

    INSTRUKSIES EN INLIGTING

    1.   Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS:

         AFDELING A: OPSTEL                                   (30 punte)
         AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKS                      (15 punte)

    2.   Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.

    3.   Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

    4.   Begin elke afdeling op ŉ NUWE bladsy.

    5.   Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal
         word.

    6.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC NOVEMBER 2017)                        AFRIKAANS HUISTAAL V3                           3

AFDELING A: SKRYF EN AANBIED (OPSTEL)

VRAAG 1

1.     Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ŉ opstel van 250–300 woorde.

2.     Jy moet jou werk BEPLAN, REDIGEER en jou skryfstuk PROEFLEES.
       Die beplanning moet voor die skryfstuk gedoen word.

3.     Dui jou beplanning duidelik aan met die woord BEPLANNING sodat daar nie
       verwarring ontstaan tussen jou beplanning en finale skryfstuk nie.

4.     Trek ŉ streep deur die beplanning as jy jou finale beplanning klaar oorgeskryf
       het.

5.     Dui jou finale skryfstuk met die woorde FINALE PRODUK aan.

6.     Voorsien die skryfstuk van ŉ gepaste titel/opskrif.

       LET WEL:       Die titel/opskrif word nie in aanmerking geneem as die woorde
                      getel word nie.

7.     Dui die lengte van jou skryfstuk aan. Tel die woorde en dui dit tussen hakies
       aan die einde van die leesstuk aan.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    AFRIKAANS HUISTAAL V3                 (EC NOVEMBER 2017)

    OPSTEL OPDRAGTE:

    1.1   Die “euwel” van SMS-taal

          SMS-taal is ‘n euwel. Dit behoort ten alle koste bestry te word, want dit
          vernietig die taal. As gevolg van SMS-taal kan leerders nie meer ordentlik
          skryf nie. SMS-taal word sommer in opstelle en formele briewe ook
          gebruik!”

          Stem jy saam met die stelling dat SMS-taal probleme veroorsaak of nie?
          Argumenteer jou opinie.                                                        [30]

                                                OF

    1.2   Wie sal my ooit glo?

          Vertel die verhaal volledig.                                                   [30]

                                                OF

    1.3   Vir drie maande is hulle onbewus dat hy in die
          solderkamer skuil … op hulle spioeneer, na elke gesprek
          luister …

            Vertel die verhaal volledig.                                                 [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC NOVEMBER 2017)                      AFRIKAANS HUISTAAL V3                            5

  1.4    Kies EEN van die onderstaande visuele prikkels en skryf ŉ opstel daaroor.
         Voorsien jou opstel van ŉ gepaste titel.

         1.4.1

                                                                                         [30]
                                                                [Bron: Google images]

                                                OF

         1.4.2

                                                                                         [30]
                                                                [Bron: Google images]

                                                          TOTAAL AFDELING A:              30

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     AFRIKAANS HUISTAAL V3                    (EC NOVEMBER 2017)

    AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

    VRAAG 2

    1.   Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ŉ skryfstuk van 100–110
         woorde.

    2.   Jy moet jou werk BEPLAN, REDIGEER en jou skryfstuk PROEFLEES.
         Die beplanning moet voor die skryfstuk gedoen word.

    3.   Dui jou beplanning duidelik aan met die woord BEPLANNING sodat daar
         nie verwarring ontstaan tussen jou beplanning en finale skryfstuk nie.

    4.   Trek ŉ streep deur die beplanning as jy jou finale beplanning klaar
         oorgeskryf het.

    5.   Dui jou finale skryfstuk met die woorde FINALE PRODUK aan.

    6.   Voorsien die skryfstuk van ŉ gepaste titel/opskrif.

         LET WEL:      Die titel/opskrif word nie in aanmerking geneem as die woorde
                       getel word nie.

    7.   Dui die lengte van jou skryfstuk aan. Tel die woorde en dui dit tussen hakies
         aan die einde van die leesstuk aan.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC NOVEMBER 2017)                        AFRIKAANS HUISTAAL V3                            7

  TRANSAKSIONELE TEKSTE OPDRAGTE:

  2.1 INFORMELE BRIEF

        Julle het ŉ maand gelede na ŉ ander dorp verhuis en jy het jou beste
        vriend(in) agtergelaat. Skryf ŉ vriendskaplike brief aan jou vriend(in) waarin
        jy hom/haar van jou nuwe dorp, skool, vriende en huis vertel.                    [15]

                                             OF

  2.2 TOESPRAAK

        Jou gunsteling-onderwyser/es het ŉ bevordering by ŉ skool in ŉ ander dorp
        gekry. Die hoof het jou gevra om ŉ toespraak by die volgende saalbyeenkoms
        te lewer om van hom/haar afskeid te neem.

        Skryf die toespraak vir hom/haar wat jy tydens ŉ saalbyeenkoms gaan lewer.       [15]

                                             OF

  2.3 UITNODIGING

        Jy vier binnekort jou vyftiende verjaarsdag. Ontwerp ŉ uitnodiging waarin jy
        jou vriende na die geleentheid nooi.

        (ONTHOU! Geen punte word vir versierings toegeken nie.)                          [15]

                                                             TOTAAL AFDELING B:            15
                                                                 GROOTTOTAAL:              45

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [AFRHL P3 GR9 NOV2017 MEMO FINAL](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p3-gr9-nov2017-memo-final/2f975cfb-078b-4aad-9c70-40c375c03932) — Afrikaans HL · Memo · 2017
- [AFR HL P2 GR9 NOV2017QP](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-nov2017qp/380e50fc-fbea-4a12-a8f0-7a8d75971800) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [Afr HL P3 QP](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-qp/89135dcd-929c-4972-b83c-50d559ebc69b) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFRHL P3 GR9 QP NOV2016 FINAL](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p3-gr9-qp-nov2016-final/d7d9eec0-f171-4f51-a972-7b6bbaddca73) — Afrikaans HL · QP · 2016
- [AFR HL P3 GR9 NOV2014 QP FINAL](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr9-nov2014-qp-final/3976be0a-861e-4692-bd26-8969ed66985e) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 NOV2017 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-nov2017-memo/b01b3e7a-aef1-40ad-90db-52e7d85b0a3a) — Afrikaans HL · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 9 Afrikaans HL

- [CAPS SP HOME AFRIKAANS GR 7-9 web](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-home-afrikaans-gr-7-9-web/adabb4d3-1fb8-4825-a189-492d2a06c071) — CAPS · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/764a0ca6-8c7b-4530-aaa0-de52bed4e547) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/66a9bd85-2672-489f-aed7-91a86bda5288) — Memo · 2026 · Afr
- [Afrikaans HL Marking Guideline](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-marking-guideline/9f5d1f41-c88b-40c4-9849-80d0bebb5a9b) — Memo · 2023 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-memo/453edc0c-96e8-484b-8789-aca6a3f55d2c) — Memo · 2022 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 MEMO NOV2019 Final](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-memo-nov2019-final/c312c415-29d5-4a65-95a8-c4ddd136620e) — Memo · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
