# Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2019 Question Paper

> Grade 9 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the November EC 2019, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr9-qp-nov2019-final-d/3e531e69-1328-435c-8850-8f5adc0a04cb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 9
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: November EC
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr9-qp-nov2019-final-d/3e531e69-1328-435c-8850-8f5adc0a04cb)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 9 · November EC · 2019. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           SENIOR FASE

                                GRAAD 9

                       NOVEMBER 2019

                  AFRIKAANS HUISTAAL V3

PUNTE:   30

TYD:     1½ uur

                              *9AFAL3*

                   Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             AFRIKAANS HUISTAAL V3                       (EC/NOVEMBER 2019)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.      Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

         AFDELING A: Kreatiewe Teks (Opstel)                             (20 punte)
         AFDELING B: Transaksionele Teks                                  (10 punte)

 2.      Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.

 3.      Begin ELKE vraag op ̓n NUWE bladsy.

 4.      Voer die opdrag by elke vraag wat jy kies noukeurig uit.

 5.      Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

 6.      Jy moet jou werk beplan (bv. ŉ breinkaart/diagram/vloeidiagram/
         kernwoorde, ens.), proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR die
         finale produk gedoen word.

 7.      Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in
         hierdie vraestel gebruik is.

 8.      Voorsien elke teks van ŉ gepaste titel/opskrif.

 9.      Skryf die getal woorde wat jy gebruik het onder die skryfstuk neer.

 10.     Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde
         getel word NIE.

 11.     Jy moet jou tyd soos volg bestee:

         AFDELING A: ongeveer 40 minute
         AFDELING B: ongeveer 20 minute

 12.     Skryf netjies en leesbaar in swart of blou ink.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2019)             AFRIKAANS HUISTAAL V3                                 3

AFDELING A: KREATIEWE TEKSTE (OPSTEL)

VRAAG 1

Kies EEN van die onderwerpe hieronder en skryf ŉ OPSTEL van 250–300 woorde
daaroor. Hou die volgende punteverspreiding in gedagte:

                                 Inhoud en Beplanning       12
                                 Taal, Styl en Redigering    6
                                 Struktuur                   2

1.1
      Ek is jammer oor alles, Alice!                                                  [20]

1.2
      Die vreemde busbestuurder ...                                                   [20]

1.3
      Dink aan ŉ opwindende gebeurtenis wat
      jou blinde/gestremde vriend(in) nie kon
      bywoon nie. Beskryf die gebeure aan jou
      gestremde vriend(in). Gebruik al vyf van
      jou sintuie in jou beskrywing.                                                  [20]

      So, dis hoe iemand lyk wat ander
1.4

      kinders boelie. Skryf ‘n verhaal
      waarin jy die slagoffer van
      boeliery was.                                                                  [20]

      Kies een van jou onderwysers en
1.5

      vertel van ’n dag in sy of haar skoene.                                         [20]

 Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                           AFRIKAANS HUISTAAL V3                          (EC/NOVEMBER 2019)

1.6    Kies EEN van die volgende visuele prikkels en skryf ̓ n opstel daaroor.
       Gee ook ’n gepaste titel vir die opstel.

       1.6.1

                                                     [Bron: www.google.images]           [20]

       1.6.2

                                                     [Bron: www.google.images]           [20]

       Idees om by VRAAG1.6.2 in gedagte te hou:
       x Die ma lyk angstig / bekommerd.
       x Die dogter se manier van sit, dui op moedeloosheid.
       x Die dogter lees iets op die selfoon wat haar ontstel.
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)           AFRIKAANS HUISTAAL V3                               5

 1.6.3

                                                      [Bron: CLIPART]      [20]

                                               TOTAAL AFDELING A:            20

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                            AFRIKAANS HUISTAAL V3                         (EC/NOVEMBER 2019)

AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

VRAAG 2

Kies EEN van die onderwerpe hieronder en skryf ̓ n skryfstuk van 100–110
woorde daaroor. Skryf die nommer neer.
Hou die volgende punteverspreiding in gedagte:

                             Inhoud, Beplanning en Formaat          6
                             Taal, Styl en Redigering               4

2.1      INFORMELE BRIEF

         Jy dra ’n baie groot geheim oor een van die leerders by die skool saam
         met jou. Jy besluit om dit met jou beste vriend(in) te deel. Skryf ’n
         vriendskaplike brief vir hom/haar waarin jy die geheim deel. Vra ook raad
         hoe om die situasie te hanteer.                                                   [10]

                                            OF

2.2      INSTRUKSIES

         Jy gaan vir twee weke saam met ŉ sportspan oorsee. Gee instruksies vir
         jou beste maat oor hoe om jou gunsteling troeteldier te versorg. Wees ook
         spesifiek in jou instruksies oor wat jou maat te doen staan as jou
         troeteldier te veel na jou verlang.                                               [10]

                                            OF

2.3      FORMELE VERSLAG

         Daar is drie selfone tydens pouse uit julle klas gesteel. Jy en ̓n maat het
         toevallig gesien hoe vreemde mense in die skoolgange tydens pouse
         ronddwaal. Skryf nou ’n ooggetuieverslag waarin jy aan die polisie verslag
         doen oor wat gebeur het.                                                          [10]

                                            OF

2.4      DAGBOEKINSKRYWING

         Die seun/meisie waarvan jy hou, het jou uiteindelik raakgesien. Hy/sy het
         jou gevra vir ̓n dans/fliek. Maak TWEE dagboekinskrywings. Een op die
         dag wat hy/sy jou gevra het en die tweede inskrywing die dag ná die
         dans/fliek.                                                                       [10]

                                                           TOTAAL AFDELING B:                  10
                                                               GROOTTOTAAL:                    30

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com



         

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com



## Related documents

- [AFR HL P3 GR9 MEMO NOV2019 Final](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr9-memo-nov2019-final/4b99243c-f0c4-47ad-a407-bc32b130a3e1) — Afrikaans HL · Memo · 2019 · Afr
- [Afr HL P3 QP](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-qp/89135dcd-929c-4972-b83c-50d559ebc69b) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFR HL P3 GR9 QP NOV2017 FINAL](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr9-qp-nov2017-final/85db5bf2-9034-4545-8201-81d2cb38141a) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [AFRHL P3 GR9 QP NOV2016 FINAL](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p3-gr9-qp-nov2016-final/d7d9eec0-f171-4f51-a972-7b6bbaddca73) — Afrikaans HL · QP · 2016
- [AFR HL P3 GR9 NOV2014 QP FINAL](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr9-nov2014-qp-final/3976be0a-861e-4692-bd26-8969ed66985e) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 MEMO NOV2019 Final](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-memo-nov2019-final/c312c415-29d5-4a65-95a8-c4ddd136620e) — Afrikaans HL · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 9 Afrikaans HL

- [CAPS SP HOME AFRIKAANS GR 7-9 web](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-home-afrikaans-gr-7-9-web/adabb4d3-1fb8-4825-a189-492d2a06c071) — CAPS · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/764a0ca6-8c7b-4530-aaa0-de52bed4e547) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/66a9bd85-2672-489f-aed7-91a86bda5288) — Memo · 2026 · Afr
- [Afrikaans HL Marking Guideline](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-marking-guideline/9f5d1f41-c88b-40c4-9849-80d0bebb5a9b) — Memo · 2023 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-memo/453edc0c-96e8-484b-8789-aca6a3f55d2c) — Memo · 2022 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 MEMO NOV2018 D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-memo-nov2018-d/ac850d25-e019-431c-bf33-6c1537ad845f) — Memo · 2018 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
