# Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2018 Question Paper

> Grade 9 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the November EC 2018, 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-qp/89135dcd-929c-4972-b83c-50d559ebc69b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 9
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: November EC
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 9 Paper 3 November EC 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-qp/89135dcd-929c-4972-b83c-50d559ebc69b)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 9 · November EC · 2018. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
-

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 9

                      NOVEMBER 2018

                  AFRIKAANS HUISTAAL V3

PUNTE:   45

TYD:     1½ uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  AFRIKAANS HUISTAAL V3                    (EC/NOVEMBER 2018)

    INSTRUKSIES EN INLIGTING

    1.    Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings.

          AFDELING A: KREATIEWE TEKSTE (Opstel)                        (30 punte)
          AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE                            (15 punte)

    2.    Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.

    3.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

    4.    Voer die opdrag by elke vraag wat jy kies noukeurig uit.

    5.    Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

    6.    Jy moet jou werk beplan (bv. ŉ breinkaart/ diagram/ vloeidiagramme/
          kernwoorde, ens.), proeflees en redigeer. Die beplanning moet voor die
          finale produk gedoen word.

    7.    Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in
          hierdie vraestel gebruik is.

    8.    Voorsien elke skryfstuk van ŉ gepaste titel/opskrif.

    9.    Skryf die getal woorde wat jy gebruik het onder die skryfstuk neer.

    10.   Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde
          getel word NIE.

    11.   Jy moet jou tyd soos volg bestee:

          AFDELING A:          ongeveer 55 minute
          AFDELING B:          ongeveer 35 minute

    12.   Skryf netjies en leesbaar in swart of blou ink.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)             AFRIKAANS HUISTAAL V3                                            3

  AFDELING A: KREATIEWE TEKSTE (OPSTEL)

  VRAAG 1

  Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ŉ OPSTEL van 250–300
  woorde.

  1.1    A: “Die ergste is die eensaamheid wat volg. Die goeie ding is dat
            jy weer nuwe verhoudings kan begin”
         B: “Wanneer twee mense se paaie skei, word hulle blootgestel aan
            nuwe wêrelde met nuwe uitdagings – dis die goeie deel. Die
            ergste is om terug te dink aan die goeie tye en dan te besef dat
            altwee saam met ander mense goeie tye sal beleef.”

         Dit is die mening van verskillende jong tieners in jou graad oor die
         beëindiging van ŉ verhouding. Wat is jou siening oor romantiese
         verhoudings op skool?

         TITEL: Dit is goed om op skool ŉ vaste verhouding te hê … of nie?             [30]

                                            OF

  1.2    Marius Tinus (digter):
          “die beste manier ommie taal te bewaar
          is:
          Liessit, prattit, skryffit,
          ontginnit en bedryffit …”                                                    [30]

                                              OF

  1.3    As ek elke dag by my venster uitkyk, sit daar ŉ
         donkerkop man met ŉ lang baard op ŉ bankie. Hy
         wil vir my bekend lyk, maar ook nie … Ek roep na
         hom …

                            Vertel die verhaal volledig.                               [30]

                                            OF

  1.4
         WAAROM HIERDIE OP My WEnslys Is …                                             [30]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                AFRIKAANS HUISTAAL V3                     (EC/NOVEMBER 2018)

                                            OF

    1.5
          Die dorp/stad/woonbuurt waar ek bly, is
          voorwaar ŉ lekker plek.                                                      [30]

                                            OF

    1.6   Kies EEN van die onderstaande visuele prikkels en skryf ŉ opstel
          daaroor.
          Voorsien jou opstel van ŉ gepaste titel.

          1.6.1

                                                               [Bron: Google images]   [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)         AFRIKAANS HUISTAAL V3                                       5

         1.6.2

                                                       [Bron: Google Images]   [30]

                                         OF

         1.6.3

                                                       [Bron: Google images]   [30]

                                                   TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                   AFRIKAANS HUISTAAL V3                       (EC/NOVEMBER 2018)

    AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

    VRAAG 2

    Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf 100–110 woorde oor elk. Skryf
    die nommers neer.

    2.2   INFORMELE BRIEF

          “Ek is so moeg vir jou gekla,” sê haar/sy pa vies. “Elke dag hoor ek net ‘ek wil
          nie’ of ‘ek is nie lus nie’ of sommer net ‘nee’. Jy moet ŉ bietjie aan jou
          houding begin werk, jong dame/heer, of jy gaan van my ook net ‘nee’ kry.”.
                                                                (Verwerk uit die AWS 2017)

          Skryf ŉ vriendskaplike brief aan jou pa/ma waarin jy jou gedrag
          verduidelik oor hoekom jou ma/pa jou so ervaar. Vra ook vir hom/haar
          verskoning.                                                                        [15]

                                                OF

    2.2   PLAKKAAT

          Jy het besluit om die gr.9-leerders by julle skool met hulle skoolwerk te
          help aangesien jy die werk goed verstaan en graag ekstra sakgeld wil
          verdien. Die hoof het vir jou toestemming gegee om plakkate in die
          skoolgebou op te sit sodat jy jou dienste kan adverteer.

          Maak ŉ plakkaat wat jy in die gebou kan opsit.                                     [15]

                                                OF

    2.3   INFORMELE TOESPRAAK/MONDELINGE AANBIEDING

          Jou oupa raak sewentig. Jy is die oudste kleinseun/-dogter. Jou ouma het
          vir jou gevra om vir jou oupa namens haar en die familie met sy
          verjaardag geluk te wens. Bedank hom ook vir al sy goedheid en omgee
          deur die jare.

          Skryf die toespraak vir jou oupa wat jy tydens sy verjaardaggeleentheid
          gaan lewer.                                                                        [15]

                                                OF

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)            AFRIKAANS HUISTAAL V3                                         7

  2.4   DAGBOEKINSKRYWING

        GISTER ...
             VANDAG WEER ...
                        WAT VAN MôRE?
        EK WEET NIE MEER NIE ... HOE LANK KAN EK
        NOG UITHOU?

        Jy word elke dag geboelie en weet nie meer hoe om dit te hanteer nie.

        Maak ŉ dagboekinskrywing aan die einde van die dag waarin jy beskryf
        wat daardie dag gebeur het en al die emosies wat jy ervaar het.             [15]

                                                        TOTAAL AFDELING B:            15
                                                            GROOTTOTAAL:              45

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFRIKAANS HL P3 GR9 MEMO NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr9-memo-nov2018/3bfcedf7-9180-41f2-b7db-079829fa0e89) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr
- [Afr HL P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-qp/27c7a315-b8ea-4616-be77-964cb8a0c2fe) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFR HL P3 GR9 QP NOV2017 FINAL](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr9-qp-nov2017-final/85db5bf2-9034-4545-8201-81d2cb38141a) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [AFRHL P3 GR9 QP NOV2016 FINAL](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p3-gr9-qp-nov2016-final/d7d9eec0-f171-4f51-a972-7b6bbaddca73) — Afrikaans HL · QP · 2016
- [AFR HL P3 GR9 NOV2014 QP FINAL](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr9-nov2014-qp-final/3976be0a-861e-4692-bd26-8969ed66985e) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 MEMO NOV2018 D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-memo-nov2018-d/ac850d25-e019-431c-bf33-6c1537ad845f) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 9 Afrikaans HL

- [CAPS SP HOME AFRIKAANS GR 7-9 web](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-home-afrikaans-gr-7-9-web/adabb4d3-1fb8-4825-a189-492d2a06c071) — CAPS · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/764a0ca6-8c7b-4530-aaa0-de52bed4e547) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/66a9bd85-2672-489f-aed7-91a86bda5288) — Memo · 2026 · Afr
- [Afrikaans HL Marking Guideline](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-marking-guideline/9f5d1f41-c88b-40c4-9849-80d0bebb5a9b) — Memo · 2023 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-memo/453edc0c-96e8-484b-8789-aca6a3f55d2c) — Memo · 2022 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 MEMO NOV2019 Final](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-memo-nov2019-final/c312c415-29d5-4a65-95a8-c4ddd136620e) — Memo · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
