# Afrikaans HL Grade 12 Eastern Cape Mock 2014 Question Paper

> Grade 12 Afrikaans HL question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2014, 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3gr12-sept2014-qp/6c0f28bb-7265-457e-a8e2-0f0bb6107db8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 Eastern Cape Mock 2014 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3gr12-sept2014-qp/6c0f28bb-7265-457e-a8e2-0f0bb6107db8)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2014

                  AFRIKAANS HUISTAAL V3

PUNTE:   100

TYD:     2½ uur

                            *AFRHL3*

                   Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                AFRIKAANS HUISTAAL V3                     (SEPTEMBER 2014)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS:

        AFDELING A: Opstel                                                 (50)
        AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste                  (25 x 2) (50)

        Jy word sterk aanbeveel om 80 minute aan AFDELING A en 70 minute
        aan AFDELING B te bestee.

 2.     Beantwoord EEN vraag uit AFDELING A.

 3.     Beantwoord TWEE vrae uit AFDELING B.

 4.     Begin ELKE afdeling op ŉ NUWE bladsy.

 5.     Jy moet jou werk beplan (bv. ŉ breinkaart/diagram/vloeidiagram/
        kernwoorde, ens.), proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR
        die finale produk gedoen word.

 6.     Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ŉ streep deur die
        beplanning as jy jou finale weergawe oorgeskryf het.

 7.     Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in
        hierdie vraestel gebruik is.

 8.     Voorsien elke skryfstuk van ŉ gepaste titel/opskrif.

        LET WEL:      Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem as die
                      woorde getel word NIE.

 9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)               AFRIKAANS HUISTAAL V3                                         3

AFDELING A: KREATIEWE TEKSTE (OPSTEL)

VRAAG 1

Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ŉ OPSTEL van 400–450 woorde.

1.1    Dié risiko was die moeite werd.                                              [50]

                                         OF

1.2    Moet Afrikaanssprekende ouers hul kinders in Engels grootmaak?               [50]

                                         OF

1.3    My vrese vir die lewe ná skool.                                              [50]

                                         OF

1.4    Dít sal ek van my skoolloopbaan onthou.                                      [50]

                                         OF

1.5    Sprei jou vlerke.                                                            [50]

                                         OF

1.6    1.6.1

                                                                [Bron: Internet]    [50]

                                         OF

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                           AFRIKAANS HUISTAAL V3                    (SEPTEMBER 2014)

       1.6.2

                                                [Bron: www.dreamstime.com]     [50]

                                         OF

       1.6.3

                                                            [Bron: Internet]   [50]

                                                    TOTAAL AFDELING A:          50

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)               AFRIKAANS HUISTAAL V3                                          5

 AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE

 VRAAG 2

 Kies TWEE van die volgende opdragte en skryf skryfstukke van 180–200
 woorde elk.

 2.1    BEDANKINGSBRIEF

         Jy staan aan die einde van jou skoolloopbaan en kyk terug na die dinge
         wat jou ouers vir jou oor die jare gedoen het.

         Skryf ŉ BEDANKINGSBRIEF aan hulle vir die opoffering oor die afgelope
         jare.                                                                        [25]

                                           OF

 2.2    FORMELE VERSLAG

        Jy en jou vriende het ŉ plaaslike kultuurfees bygewoon. Op pad terug
        huis toe was jy ooggetuie van ŉ grusame motorongeluk.

        Skryf ŉ FORMELE VERSLAG vir die plaaslike polisie van dié gebeure.            [25]

                                           OF

 2.3    HULDEBLYK

        Die redakteur van julle skoolkoerant het jou, as bekende oudleerder van
        jou skool, gevra om ŉ huldeblyk te skryf oor die skoolhoof wat na 30 jaar
        uit die onderwys tree.

        Skryf die HULDEBLYK oor die skoolhoof wat jy gaan lewer.                      [25]

                                           OF

 2.4    BRIEF AAN DIE PERS

        Jou skool is in ŉ koerantberig gekritiseer oor ŉ voorval wat na bewering
        op die skoolterrein plaasgevind het.

        Skryf ŉ brief aan jul plaaslike koerant om aan die koerantlesers die ware
        toedrag van sake te verduidelik of om jou skool se kant van die saak aan
        die leserspubliek te stel.                                                    [25]

                                           OF

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                AFRIKAANS HUISTAAL V3                         (SEPTEMBER 2014)

 2.5    KOERANTBERIG

        Bestudeer die volgende koerantopskrifte en skryf ŉ KOERANTBERIG oor
        EEN van hierdie opskrifte.

        Paarlse tieners vandag begrawe na busongeluk

        Hordes ruk op na fees

        Wonderlike matriek uit siellose plakkerskrotte

        Wêreldberoemde sportheld kom tot ŉ val                                            [25]

                                             OF

 2.6    ONDERHOUD

        Een van jou klasmaats is ŉ finalis vir “Matrikulant van die Jaar” vir JIP.
        Jy nader hom/haar vir ŉ onderhoud vir die skoolkoerant.

        Skryf die onderhoud neer.                                                         [25]

                                                            TOTAAL AFDELING B: 50
                                                                GROOTTOTAAL: 100

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [AFR HL P1 QP SEPT 2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-qp-sept-2014/471a9c8a-b09f-40c7-adaf-baf2ea8f4afe) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [AFRHL P2 GR12 QP SEPT2014](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p2-gr12-qp-sept2014/fc716bc4-0c0f-4799-825e-a9679294d333) — Afrikaans HL · QP · 2014
- [AFR HL P1 MEMO SEPT 2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-memo-sept-2014/bbfe9de8-2bdb-4146-ab69-d47ecda78419) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [AFRHL P2 GR12 MEMO SEPT2014](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p2-gr12-memo-sept2014/d4d84046-ae19-4a6a-bd56-563c640d92c3) — Afrikaans HL · Memo · 2014
- [Afrikaans HL P1 Nov 2014](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2014/b6d6ed0b-b38a-43d1-aaa9-19251fedb07c) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [Afrikaans HL P2 Nov 2014](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-nov-2014/8767b9dc-ed0a-4694-bf6c-345b63d6f6c6) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 GR12 MEMO SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-memo-sept2025-watermark/c501289f-c0e0-40a2-986b-3ffe3b34a8f5) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR 12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2024/98e89642-94ce-4beb-95d7-ec1003ae5b5c) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2024/55a79721-4c8b-40e3-bc64-524821cb118f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2024/c479704a-f838-42b0-bb57-dbb72d8e978f) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
