# Afrikaans HL Grade 11 Eastern Cape November 2014 QP

> Grade 11 Afrikaans HL question paper from the Eastern Cape November 2014, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-ht-v3-qp/8fc1c4ea-071b-43c9-b6f5-8d44d5f1b7d7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 11 Eastern Cape November 2014 QP](https://www.hlayiso.com/library/afr-ht-v3-qp/8fc1c4ea-071b-43c9-b6f5-8d44d5f1b7d7)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 11 · Eastern Cape November · 2014. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 11

                     NOVEMBER 2014

                AFRIKAANS HUISTAAL V3

PUNTE:   100

TYD:     2½ uur

                          *IAFRHL3*

                   Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                           AFRIKAANS HUISTAAL V3                            (NOVEMBER 2014)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.     Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS:

       AFDELING A: Opstel                                               (50)
       AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (25 x 2)                (50)

2.     Beantwoord EEN vraag uit AFDELING A.

3.     Beantwoord TWEE vrae uit AFDELING B.

4.     Begin ELKE afdeling op ŉ NUWE bladsy.

5.     Jy moet jou werk beplan (bv. ŉ breinkaart/diagram/vloeidiagram/
       kernwoorde, ens.), proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR die
       finale produk gedoen word.

6.     Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ŉ streep deur die
       beplanning as jy jou finale weergawe oorgeskryf het.

7.     Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
       vraestel gebruik is.

8.     Voorsien elke teks van ŉ gepaste titel/opskrif.

       LET WEL:       Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem as die
                      woorde getel word NIE.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                    AFRIKAANS HUISTAAL V3                                    3

 AFDELING A: KREATIEWE TEKSTE (OPSTEL)

 VRAAG 1

 Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ŉ OPSTEL van 400–450
 woorde.

 1.1    Die lewe is nie ’n lang en kalm rivier nie.                                  [50]

                                             OF

 1.2
        'n Pakslae help om dissipline en
        roetine in die huis te handhaaf.                                             [50]

                                             OF

 1.3
        As ouers te veel druk.                                                       [50]

                                             OF

 1.4                      Die een ding wat die lewe my geleer het,

                      is dat ‘n mens nooit vir “die regte oomblik” moet

                     wag nie. Die oomblik wanneer die omstandighede

                      perfek is vir wat jy wil doen, wanneer die risiko’s

                      uitgeskakel is, en jy veilig voel om jou ding te

                               doen – dit breek nooit aan nie.

                            Jy moet nόύ daardie droom navolg,

                                 daardie berg voor jou takel,

                         daardie wedloop aanpak ... risiko’s en al.

                                                                 Maurice Chevalier   [50]

                                             OF

 1.5
        Toe ek my oë oopmaak...                                                      [50]

                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                        AFRIKAANS HUISTAAL V3                           (NOVEMBER 2014)

1.6   1.6.1

                                                                                   [50]
                                                 [Bron: www.crystalgraphics.com]

                                      OF

      1.6.2

                                                   [Bron: www.gettyimages.com]     [50]

                                           OF

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)             AFRIKAANS HUISTAAL V3                                 5

      1.6.3

                                                            [Bron: Internet]   [50]

                                                    TOTAAL AFDELING A:          50

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                           AFRIKAANS HUISTAAL V3                            (NOVEMBER 2014)

AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE

VRAAG 2

Kies TWEE van die volgende opdragte en skryf ŉ skryfstuk van 180–200 woorde
elk.

2.1    BEDANKINGSBRIEF

       ŉ Voormalige bendeleier het onlangs ŉ motiveringstoespraak vir graad 11-
       leerders by jou skool gelewer.

       Skryf ŉ BEDANKINGSBRIEF waarin jy julle waardering uitspreek vir die
       belangrike lesse wat julle daaruit geleer het.                                  [25]

                                             OF

2.2    TYDSKRIFARTIKEL

       ŉ Matriekleerder van jou skool het die skool se naam hoog gehou toe hy/sy
       uitmuntend in die 2013 eindeksamen presteer het. Na ŉ onderhoud met
       hom/haar, besluit jy om ŉ artikel oor hierdie matriekleerder te skryf.

       Skryf ŉ TYDSKRIFARTIKEL oor hierdie leerder.                                    [25]

                                             OF

2.3    FORMELE BRIEF

       Jy het onlangs in ŉ tydskrif gelees van ŉ projek wat op ŉ praktiese manier
       ŉ wesenlike bydrae tot hoёrskoolleerders se opvoeding wil maak.
       Skryf ŉ brief aan die “Reg tot opvoeding-projek” waarin jy motiveer waarom
       die organisasie jou skool moet besoek.

       Rig jou brief aan:

       Die Koӧrdineerder
       Posbus 3609
       Roggebaai
       2017                                                                            [25]

                                             OF

2.4    BRIEF AAN DIE PERS

       Jy het ŉ berig in die koerant gelees van tienerdogters wat deur hul kêrels
       geslaan word.
       Skryf ŉ brief aan jul plaaslike koerant waarin jy jou opinie lug.               [25]

                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                 AFRIKAANS HUISTAAL V3                                   7

 2.5    KOERANTBERIG

        Bestudeer die volgende koerantopskrifte en skryf ŉ KOERANTBERIG
        oor EEN van die opskrifte.

                      Hond gryp sy Samaritaan aan keel

        HooF LAAT SKOOL FLOREER
         ONDANKS PERSOONLIKE
               TERUGSLAE

          VROU STERF TOE MASSIEWE BOOMTAK BEWEGENDE MOTOR
                                 TREF

                     Draaiers skitter in Stellenbosch                               [25]

                                          OF

 2.6    TOESPRAAK

        As voorsitter van die leerlingraad word jy gevra om tydens die weeklikse
        saalbyeenkoms ŉ toespraak te lewer oor die tienerprobleme in julle
        gemeenskap asook moontlike oplossings oor hoe om dit te hanteer.

        Skryf die toespraak neer.                                                   [25]

                                                TOTAAL AFDELING B (25 x 2):          50
                                                          GROOTTOTAAL:              100

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [AFR HL P1 GR11 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-gr11-qp-nov2014/9670153c-0d77-4523-9833-8567b46f12f2) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [Afr HT V3 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afr-ht-v3-memo/77f9e2a3-7094-41bb-9887-4ccd3dadd6e4) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [AFR HL P1 GR11 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p1-gr11-memo-nov2014/ca209c11-321b-4b65-9bc9-54b4d56344cc) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [AFRHL P1 GR11 QP NOV2020 D](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p1-gr11-qp-nov2020-d/15252c13-8d55-4528-bbea-e92f79f29109) — Afrikaans HL · QP · 2020
- [AFRHL P1 GR11 QP NOV2020](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p1-gr11-qp-nov2020/9893d566-d2c0-4f39-af4f-d55ef85bb978) — Afrikaans HL · QP · 2020
- [AFRHL P2 GR11 QP NOV2020 D](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-p2-gr11-qp-nov2020-d/119fdb9c-990b-44a2-85c1-c2048e35fd04) — Afrikaans HL · QP · 2020

## More from Grade 11 Afrikaans HL

- [Gr11-Afr-HT-studiegids LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-afr-ht-studiegids-lr/2b9b2077-8262-449a-b0c2-0a2c24f6c066) — Guide · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7331d9c-fb08-4e50-a5fa-5194e10abedf) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/5169c337-6d70-4178-bd0f-5faa5fe965d4) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P3 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-3-afrikaans/d9c49a75-8852-4349-9c83-f93cd7d0edb8) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-1-afrikaans/4b4f5755-8780-46c0-939e-18488a8db73e) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-2-afrikaans/c1c25cf5-d38e-4cb8-93e6-6f12c024cc2c) — Memo · 2026 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
