# Afrikaans SAL Grade 12 September Trial Exams 2012 Memo

> Grade 12 Afrikaans SAL memorandum from the September Trial Exams 2012, 12 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-sal-v1-sept-2012-memo/53b2c4ba-89b6-4546-bb22-6a4c44d3a9ff
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans SAL
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: September Trial Exams
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans SAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-sal) › [Afrikaans SAL Grade 12 September Trial Exams 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afr-sal-v1-sept-2012-memo/53b2c4ba-89b6-4546-bb22-6a4c44d3a9ff)

## About this document

Afrikaans Sal · Grade 12 · September Trial Exams · 2012. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2012

  AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1
             MEMORANDUM

PUNTE:   120

                 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1                            (SEPTEMBER 2012)

AFDELING A: KYK- EN LEESBEGRIP

ASSESSERINGSRIGLYNE

    Spelfoute in een-woord-antwoorde word NIE gepenaliseer nie, behalwe as die
    spelling die woordbetekenis verander.
    Spel-en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus
    op begrip is.
    By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. Geen punt word toegeken vir
    JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate hoef nie
    laasgenoemde te skryf indien die motivering JA/NEE/STEM SAAM/EK STEM NIE
    SAAM NIE insluit/impliseer nie.
    By vrae wat WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING vereis:
-   WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is KORREK =  plus die
-   rede/motivering/aanhaling is KORREK                =
-   WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is korrek               =  maar die
-   Rede/motivering/aanhaling is VERKEERD              =
-   WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING vir die rede/motivering is VERKEERD =  en
    die rede/motivering/aanhaling verdien nie ŉ punt nie ongeag of dit die KORREKTE
    rede/motivering/aanhaling is.
    Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word die kandidaat NIE
    GEPENALISEER indien die aanhalingstekens ontbreek NIE.
    Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ’n volsin, is dit korrek
    MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Die
    kandidaat kan ook die antwoord begin met: Die woord is ...
    Indien die woord nie uitgelig word nie, word die eerste woord nagesien.
    By vrae wat een feit of punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat gee ŉ
    hele reeks:
-   Sien SLEGS die vereiste feit(e)/punt(e) na.
-   Indien die feit/(e)/punt(e) met merkers aangedui is, word die eerste antwoord (e)
    per merker nagesien.
    Indien ŉ antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk tot
    die antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken.
    Indien die kandidaat woorde uit ’n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
    verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder
    daardie vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE.
    Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
    Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord
    aanvaar.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)            AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1                  3

VRAAG 1

TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL [Verwerk uit: Die Burger, 25 Junie 2011]

VRAAG           ASSESSERINGSRIGLYNE                             PUNT   LU   AS   VLAK
1.1   Haar hande het (skielik) warm gevoel.                       1     2    2     1

1.2        1.2.1   Onwaar                                        1     2    1     1

           1.2.2   voor/buite                                    1     2    2     2

1.3        D/ ŉ vervoerwa met geld wou beroof.                   1     2    2     2

1.4        Die verslaggewers het vergeet/nie vir haar naam
           gevra nie./Haar ouers wou nie hê dat haar naam
           bekendgestel moes word nie./sy was te erg
           beseer om te praat.
           (ENIGE SOORTGELYKE AANVAARBARE ANTW.)                 1     2    2     2

1.5        Die vakansie het (pas) aangebreek.                    1     2    2     1

1.6        Pretty Ndlovu                                         1     2    2     1

1.7        Hy doen herstelwerk √ en hy bestuur die
           skoolbussie. √                                        2     2    2     1

1.8        Daar was (so) baie bloed.                             1     2    2     2

1.9        1.9.1   Onwaar                                        1     2    1     1

           1.9.2   burgerlike drag                               1     2    2     2

1.10       Hy het vroeër (die dag) R100 000 (by ŉ bank)
           opgelaai.                                             1     2    2     2

1.11       Hy kon sy lewe verloor het./Die misdadiger het die    1     2    2     3
           sneller twee keer getrek, maar dit het nie
           afgegaan nie.
           (ENIGE SOORTGELYKE AANVAARBARE ANT.)

1.12       oor-en-weer-skietery/koeëls/skietery                  1     2    2     2

1.13       1.13.1 Onwaar                                         1     2    1     2

           1.13.2 Twee word nog gesoek.                          1     2    2     2

1.14       Sy het baie pyn verduur/Die dokters het haar
           pynstillers gegee.                                    1     2    2     1

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                  AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1                        (SEPTEMBER 2012)

VRAAG            ASSESSERINGSRIGLYNE                            PUNT      LU    AS       VLAK
1.15  Slegs een koeël het in haar hand/liggaam                    1        2     2         2
      vasgesit.

1.16     Moontlike antwoorde vir “JA”

         (Alle) misdadigers is gevaarlik./Hulle kan
         polisiemanne/onskuldige mense (dood)
         skiet/beseer/Die polisiemanne moet hulself
         verdedig./Misdadigers sal weet dat dit maklik is
         om te ontsnap (en meer misdade pleeg).

         Moontlike antwoorde vir “NEE”

         Die polisieman(ne) weet nie op daardie stadium
         dat die misdadiger skuldig is nie./Polisiemanne sal
         misdadigers skiet net omdat dit “wettig’
         is./Sommige misdadigers pleeg klein
         “misdaadjies” omdat hulle arm/honger/nie geld het
         nie.
         (ENIGE SOORTGELYKE AANVAARBARE ANT.)                    1         2     1          3

1.17     1.17.1   Onwaar                                         1         2     1          1

         1.17.2   stabiele toestand                              1         2     1          1

TEKS B: ADVERTENSIE [Verwerk uit, Die Burger, 9 April 2012]

VRAAG            ASSESSERINGSRIGLYNE                            PUNT      LU    AS       VLAK
1.18  Om aandag te trek. (“attensie” word nie aanvaar
      nie.)/Om te wys/beklemtoon dat jy iets kan
      wen./Die leser sal die advertensie wil lees.               1         2     2          2

1.19     Matrikulante/leerders wat in matriek is.                1         2     2          1

1.20     Die Burger OF Jip                          (Enige 1)    1         2                2

1.21     1.21.1   Onwaar                                         1         2     1          1

         1.21.2   wenner en metgesel                             1         2     1          1

1.22     ontwerpersdrag                                          1         2     2          2

1.23     Beoordelaars se besluit is finaal.                      1         2     2          2

1.24     As hy/sy die kompetisie wen.                            1         2     2          3

                                                                       TOTAAL AFDELING A: 30

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)         AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1                          5

AFDELING B: OPSOMMING

VRAAG 4: HOE OM ELEKTRISITEIT TE SPAAR.
[Verwerk uit: Huisgenoot, 21 Augustus 2011]

ASSESSERINGSRIGLYNE

ALGEMEEN
    Lees die hele opsomming om ’n geheelindruk van die opsomming te kry.
    Beplanning is nie nodig nie.
    Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
    - Indien ŉ poging in potlood aangewend word, word dit as rofwerk beskou en die tweede
       aanbieding word nagesien.
    - Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale
       antwoord beskou.
    Indien die opsomming te kort is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE.
    Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat (65 WOORDE)
    Ignoreer die res van die opsomming.
    Kandidate hoef nie ’n TITEL te verskaf nie.
    Slegs feite wat in VOLSINNE aangebied word, verdien punte. ŉ Volsin het ’n
    werkwoord/werkwoorde.
    Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die
    tweede feit word geïgnoreer.
    Direkte aanhalings is toelaatbaar.
    Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal
    woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
    Kandidate MOET die KORREKTE getal woorde aandui. Tel slegs indien dit duidelik is dat
    daar te veel woorde is (maksimum 65 woorde) en die kandidaat nie het nie die korrekte
    getal woorde aangedui nie.
    Kandidate word nie gepenaliseer as hulle nie die getal woorde aandui nie of as hulle die
    verkeerde formaat gebruik nie.

PUNTETOEKENNING

  ALGEMEEN                                        PUNTE         TAAL                 PUNTE
   -  Feite                                          7          1 – 3 feite korrek     1
   -  Taal                                           3          4 – 5 feite korrek     2
   -  Formaat verkeerd                            Minus 0       6 – 7 feite korrek     3
   -  Getal woorde nie aangedui/verkeerd          Minus 0

SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal)

                                    F      7
                                    T      3
                                    10

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                   AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1                            (SEPTEMBER 2012)

       VERWAGTE ANTWOORDE                                                TEKS
1. Geen feit nie. Net ŉ inleidende               1.   Met meer as nege miljoen huise wat
   paragraaf.                                         elektrisiteit verbruik, moet Suid-Afrikaners
                                                      soveel elektrisiteit as moontlik spaar. Die
                                                      versigtige verbruik van hierdie waardevolle
                                                      bron kan baie help om die lading op die
                                                      elektrisiteit netwerk te verlig. Onthou om die
                                                      volgende in gedagte te hou as jy elektrisiteit
                                                      wil bespaar.

2. Stort (gou/baie gou)./Neem ŉ stortbad         2.   Deur ŉ stortbad te neem, gebruik jy minder
   (soggens).                                         water en sodoende minder elektrisiteit. Jy
                                                      moet daarom elke oggend baie gou stort. Só
                                                      help jy ook om die las van die oggend
                                                      spitstye te verlig.

3. Kook die regte hoeveelheid water.             3.   Deur te veel water te kook, gebruik ons
                                                      onnodig te veel elektrisiteit. Onthou om net
                                                      die regte hoeveelheid water vir daardie koffie
                                                      of tee te kook. As jy onseker oor die
                                                      hoeveelheid water is, sal dit help om die
                                                      hoeveelheid water wat jy wil gebruik met ŉ
                                                      koppie te meet.

4. Neem kos uit die vrieskas as jy dit later     4.   As jy die aandete uit die vrieskas uithaal en
   wil eet./Sit kos van die vrieskas in die           dit in die yskas laat ontdooi, hoef jy dan nie
   yskas as jy dit later wil eet.                     later die mikrogolfoond vir ontvriesing te
                                                      gebruik nie. As almal in Suid-Afrika dit doen,
                                                      sal ons definitief ŉ groot hoeveelheid
                                                      elektrisiteit bespaar.
5. Ontprop jou selfoonherlaaier                  5.   Een van die wêreld se grootste verkwisters
   (onmiddellik) nadat jou selfoon herlaai is.        van elektrisiteit is die selfoon herlaaier. Baie
                                                      gebruikers van selfone weet nie dat die
                                                      herlaaier steeds krag trek, al is die selfoon
                                                      nie ingeprop nie. Jy moet jou
                                                      selfoonherlaaier ontprop nadat jou selfoon
                                                      vol herlaai is.

6. Maak gebruik van deksels (wanneer jy          6.   Wanneer jy kook, maak gebruik van deksels
   kook)./Skakel die stoof af net voordat die         en kook slim soos om seker te maak dat jy
   kos gekook is./Maak seker die pot se               die stoof afskakel net voor die kos gekook is.
   boom die stoofplaat heeltemal bedek.               Sodoende mors jy nie onnodig elektrisiteit
                                                      nie. ŉ Mens moet seker maak dat die pot of
                                                      pan se boom die stoofplaat heeltemal bedek.
                                                      As jy ŉ klein pot of pan op ŉ groot plaat
                                                      gebruik dan mors jy elektrisiteit.

7. Kook in ŉ mikrogolfoond. (wanneer jy          7.   Het jy geweet dat die mikrogolfoond die
   kan.)                                              mees doeltreffende toerusting is om te kook?
                                                      Dit gebruik minder elektrisiteit as ŉ stoof en
                                                      jy kan ook baie dinge in ŉ mikrogolfoond
                                                      kook. Kook daarom in ŉ mikrogolfoond
                                                      wanneer jy kan.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)          AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1                             7

8. Skakel verwarmers aan as jy in die        8.   Verwarmers is een van die toerustings wat
   kamer is./die kamer wil gebruik.               baie elektrisiteit gebruik. Skakel verwarmers
                                                  slegs aan in kamers waarin jy gaan wees.

9. Skakel die geiser snags aan/voordat jy    9.   In elke huis gebruik die geiser meer as vyftig
   gaan slaap en skakel dit soggens af.           persent van die elektrisiteit. Jy kan saans
                                                  lekker warm bad selfs wanneer die geiser
                                                  bedags afgeskakel word. Jy moet daarom
                                                  onthou om jou geiser aan te skakel voordat
                                                  jy gaan slaap en weer soggens af te skakel.
                                                  [Verwerk uit: Huisgenoot, 21 Augustus, 2011]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:            10

                                                    GETAL WOORDE = 60/65 MAKSIMUM
                                            AANVAAR ENIGE 7 VAN DIE 8 FEITE (PAR. 2 – 9)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                    AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1                       (SEPTEMBER 2012)

AFDELING C: TAAL

VRAAG 3: WOORDSTRUKTURE                [Spotprent uit: Die Burger, 29 Julie 2010]

       Spelling moet korrek wees om punt te verdien.

VRAAG                   ASSESSERINGSRIGLYNE                     PUNT       LU       AS     VLAK
3.1   katjie                                                      1         4        1       1

3.2       buurvrou                                                 1        4       1         1

3.3       groter                                                   1        4       2         1

3.4       verjaarsdag                                              1        4       1         1

3.5       sy                                                       1        4       2         1

3.6       smaaklike                                                1        4       2         3

3.7       jaarliks                                                 1        4       1         2

3.8       vir                                                      1        4       2         1

3.9       eerste                                                   1        4       1         2

3.10      oë                                                       1        4       1         1

3.11      Mev. (punt moet daar wees)                               1        4       1         2

3.12      wolf                                                     1        4       1         1

3.13      heerlik                                                  1        4       1         1

3.14      ongesonde                                                1        4       1         1

3.15      Hoera!                                                   1        4       1         1

3.16      doodstil                                                 1        4       1         1

3.17      onmiddellik                                              1        4       1         1

3.18      nege-uur                                                 1        4       1         1

3.19      troeteldiere/huisdiere                    (Enige 1)      1        4       1         2

3.20      waarop                                                   1        4       1         1
                                                                                              [20]

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)            AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1                             9

VRAAG 4: SINSTRUKTURE                                                     [Uit: Google Images]

       Wanneer verlede tyd getoets word, moeg ge- as EEN WOORD met die werkwoord geskryf
       word.
       Wanneer die infinitief getoets word, met te in verbinding met die infinitief as TWEE
       WOORDE geskryf word.
       Verder tel spelling nie.
       Streektaal kan nie in ag geneem word nie.
       Indien die opdrag sê dat die kandidate die sin moet oorskryf, moet die hele sin uitgeskryf
       word.

VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE                                         PUNT     LU      AS     VLAK
4.1   (Dit) sal/gaan √ ŉ moeilike toets wees. √                     2        4      2       1

4.2        (Neelsie) praat met sy vriend. √                          1       4       2       2

4.3        (Neelsie en Hansie) het √ met hulle hande in hulle        2       4       2       2
           sake geloop. √

4.4        Die seun is teleurgesteld omdat hy swak in die toets      1       4       2       2
           gevaar het. √

4.5        (ŉ Wiskundetoets) is deur √ Neelsie geskryf. √            2       4       2       2

4.6        Hy vra vir die onderwyser om hom te help. √               1       4       2       3

4.7        (Hansie wil) niks vir Neelsie vra nie.                    1       4       2       2

4.8        Waar loop Neelsie-hulle? √                               1       4       2       1

4.9        Hy behoort sy werk te leer. √                             1       4       2       1

4.10       (Pa sê vir Neelsie dat) hy √ harder moet leer. √          2       4       2       2

4.11       (Neelsie werk) elke dag baie hard by die huis. √         1       4       2       3
           Die volgorde moet korrek wees.

4.12       (Nee, daar is) niemand √ wat hom wil help nie. √          2       4       2       1

4.13       Elke dag help Pa vir Neelsie. √                           1       4       2       2

4.14       Neelsie is doodbly, want hy kry beter                     1       4       2       1
           punte. √

4.15       (Die leerder) moes die volgende toets slaag. √            1       4       2       2

4.16       (ŉ Studiegids) sal deur √ Pa gekoop word. √               2       4       2       2

4.17       (Pa vra vir sy seun of) hy √ goed op skool doen. √        2       4       2       3
                                                                                             [25]

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                   AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1                          (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 5: REDIGERING                                      [Verwerk uit: Huisgenoot, 11 Oktober 2011]

       Elke taalaspek verdien ŉ punt.

VRAAG             ASSESSERINGSRIGLYNE                               PUNT      LU      AS      VLAK
5.1   … die keuse in die winkels was te klein vir haar. √             1        4       2        3

5.2        entrepreneur √                                              1       4       2         1

5.3        by √                                                        1       4       2         2

5.4        sent √                                                      1       4       2         2

5.5        sakekaartjie √                                              1       4       2         2

5.6        hoop √                                                      1       4       2         1

5.7        Sy het ook R50 000 by Standard Bank vir haar                1       4       1         1
           verdere skoolopleiding ontvang. √

5.8        hulle/hul √                                                 1       4       2         2

5.9        … hulle eie kleinsakebedryf begin, soos wat Helène          1       4       1         1
           gedoen het. √

5.10       weet √                                                      1       4       2         2
                                                                                                 [10]

VRAAG 6: KRITIESE TAALBEWUSTHEID EN INTERPRETASIE VAN TEKS
[Uit: Google Images]

 VRAAG                   ASSESSERINGSRIGLYNE                        PUNT      LU      AS      VLAK
6.1          A/Jou klein bliksem, hoekom is jy altyd vreklui.” √      1        4       3        3

6.2          B/Ek is baie jammer, meneer, ek belowe om dit             1       4       3         3
             nooit weer te doen nie.” √

6.3          C/stereotipering √                                        1       4       3         3

6.4          D/Neelsie tot baie laat in skool gaan wees. √             1       4       3         3

6.5          D/hy smoorkwaad is. √                                     1       4       3         3
                                                                                                  [5]

                                                                   TOTAAL AFDELING C:                60

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)            AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1                        11

AFDELING D: LETTERKUNDE

KINDERS VAN DIE AARDE – Charles Fryer

VRAAG 7: DIE OOREENKOMS – Dalene Matthee

VRAAG                    ASSESSERINGSRIGLYNE                           PUNT   LU   AS   VLAK
7.1   C/eerste                                                           1     2    4     2

7.2        D/ouetehuis                                                  1     2    4     2

7.3        A/soos twee broers                                           1     2    4     2

7.4        C/meubels uit elkeen se verlede                              1     2    4     2

7.5        B/ŉ Ou vrou kan ŉ lawwe ding wees.                           1     2    4     2

7.6        7.6.1   C/die tyding van Willem se dood gebring.             1     2    4     1
           7.6.2   E/oujongkêrel                                        1     2    4     2
           7.6.3   A/Jakob se eerste vrou                               1     2    4     2
           7.6.4   E/Jakob se tweede vrou                               1     2    4     2
           7.6.5   B/Bang vir spoke.                                    1     2    4     2

7.7        Hulle het whisky/“medisyne” gedrink.                         1     2    4     1

7.8        Die een wat die eerste sterf, sal ŉ teken vir die ander      1     2    4     3
           kom gee om te wys dat daar lewe na die dood is.

7.9        Vyf/5 jaar                                                   1     2    4     1

7.10       Een van die oudste inwoners het gesterf/is oorlede.          1     2    4     2

7.11       nege maande                                                  1     2    4     2

7.12       Hy slaap (heelnag) met die ligte aan.                        1     2    4     3
           Hy het gebid/die Onse Vader opgesê.                          1     2    4     3

7.13       Met kaalhand/met die handdoek se punt/tussen die
           knieë/met die deken se punt/onder ŉ warm kraan/met
           ŉ knipmes.                                  (Enige 2)        2     2    4     1

7.14       Moontlike antwoorde vir “JA”.
           Want die Bybel sê so./het dit in die kerk geleer./Baie
           van die religieuse boeke praat daarvan./Mense wat
           wandade doen, sal nie daarvoor betaal nie as hulle nie
           op aarde betrap word nie./ŉ Mens moet betaal of
           vergoed word vir jou lewe op aarde.
           Moontlike antwoorde vir “NEE”.
           As jy sterf, sterf jou siel ook./ŉ Mens kan nie twee keer
           leef nie./Niemand het bewys dat daar lewe na die dood
           is nie.
            (ENIGE SOORTGELYKE AANVAARBARE ANT.)                        1     2    4     3
                                                                                        [20]

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12               AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1                           (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 8: DIE RAMP – T.T. Cloete

VRAAG              ASSESSERINGSRIGLYNE                             PUNT    LU     AS      VLAK
8.1   ŉ Bloeiende maagseer.                                          1      2      4        1

8.2     Die rit per motor sou te vermoeiend wees.                    1     2       4         1

8.3     Om sy vrou betyds by die lughawe op te laai.                 1     2       4         2

8.4     Hy het sy oudste seun gevra om saam met hom te               2     2       4         3
        kom staan √ en om hulp te smeek. √

8.5     ŉ Geel mini-stasiewaentjie.                                  1     2       4         1

8.6     Hy het aspirine (vir sy siek dogtertjie) gehad √ en hy       2     2       4         2
        die sleepmotor (van Humansdorp) gaan haal. √

8.7     Hy kon sy nommerplaat gelees/neer geskryf het.               1     2       4         3

8.8     Moontlike antwoorde vir “JA”

        Hy was verantwoordelik vir die breek van die
        weldoener se bril./Die weldoener kon nie goed sien
        nie, want hy het die bril gebreek./Omdat die weldoener
        nie goed kon sien nie, het die ongeluk plaasgevind.

        Moontlike antwoorde vir “NEE”

        Die weldoener moes stilgehou het as hy nie goed kon
        sien nie./Dit was die slegte weer wat die ongeluk
        veroorsaak het./ŉ Mens kan nie rêrig sê wat die
        ongeluk veroorsaak het nie.

        (ENIGE SOORTGELYKE AANVAARBARE ANT.)                         1     2       4         3

8.9     8.9.1    instrumentebord                                     1     2       4         1
        8.9.2    enjin                                               1     2       4         1
        8.9.3    bokkie                                              1     2       4         1
        8.9.4    verkoeler                                           1     2       4         1
        8.9.5    waaier                                              1     2       4         1

8.10    8.10.1   B/Swellendam                                        1     2       4         2
        8.10.2   D/Houtbaai                                          1     2       4         2
        8.10.3   E/Port Elizabeth                                    1     2       4         2
        8.10.4   A/Humansdorp                                        1     2       4         2
        8.10.5   C/Van Stadenspas                                    1     2       4         2
                                                                    [20]

                                                                 TOTAAL AFDELING D:              20

                                                                     GROOTTOTAAL:             120

## Related documents

- [Gr12 AFRSA P2 S12 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-afrsa-p2-s12-memo-afr/73c8fd20-ed6b-44da-a318-3325469a2338) — Afrikaans SAL · Memo · 2012 · Afr
- [AFR SAL GR12 V1 SEPT2012](https://www.hlayiso.com/library/afr-sal-gr12-v1-sept2012/2d9eb795-c9f8-4e42-b66b-8cb0afb43fd4) — Afrikaans SAL · QP · 2012 · Afr
- [Gr12 AFRSA P2 S12 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-afrsa-p2-s12-qp-afr/0d5a5d4b-48d9-4cd5-b279-fb84dae1de76) — Afrikaans SAL · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 May-June 2023 MG](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2023-mg/10b40ec7-ee9c-4023-a914-e298e45ce298) — Afrikaans SAL · Memo · 2023 · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Nov 2023 MG](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-nov-2023-mg/c2f8f142-3b33-4fde-8b72-bf2a315fd3ed) — Afrikaans SAL · Memo · 2023 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2023 MG Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2023-mg-limpopo/0b6c2be8-ce42-4dbe-bf8e-23a980ba4ab3) — Afrikaans SAL · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans SAL

- [Gr 12 Afrikaans SAL ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-sal-atp-2023-24/62a5661c-7dee-400e-8d08-3944f9c721f0) — ATP · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-nov-2024/aee8aad3-b29f-4223-89f5-1a1283e698a1) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Eastern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-eastern-cape/6e87169e-a8f9-4e13-9e08-6316b28e8888) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-northern-cape/f43a1af8-8f51-4190-8085-1bc65cd7b58e) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 North West](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-north-west/8f77d9e8-f746-489b-ab83-fe9a87ccb01e) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 KwaZulu-Natal](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-kwazulu-natal/adef1d4c-b9bb-498b-878e-e136363c451d) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
