# Afrikaans FAL Grade 7 June 2019 Question Paper

> Grade 7 Afrikaans FAL question paper from the June Exam 2019, 14 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afr-v-2-taal-gr7-t2-2019/ec1bd133-bc19-418a-a216-75cdd41a939f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 7
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 7](https://www.hlayiso.com/library/grade-7) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-7/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 7 June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afr-v-2-taal-gr7-t2-2019/ec1bd133-bc19-418a-a216-75cdd41a939f)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 7 · June Exam · 2019. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        LAER VOLKSKOOL HEIDELBERG

VAK:            AFRIKAANS HUISTAAL (V2)                 DATUM: MEI 2019
OPSTELLER:      MEV A.S. GRIESEL                        TOTAAL: 80
MODERATOR: MEV S. STRYDOM                               TYD:     120 MINUTE
 INSTRUKSIES:                                           Afd A  Begrip     20
 *    Lees vrae noukeurig deur en beantwoord in
                                                        Afd B        Taal &        40
      vol sinne, veral die begripstoets!
                                                                     Spelling
 *    Beantwoord al die vrae op die antwoordblad.
                                                        Afd C        Letterkunde   20
 *    Werk netjies.
 *    Let op Spelling.                                  Totaal                     80

_____________________________________________________________________

NAAM EN VAN: ____________________________________ GRAAD 7: _____
_____________________________________________________________________
AFDELING A: LEESBEGRIP - TEKS 1                                [20]
             LEESSTUK: ‘N MUSEUMBESOEK KAN INTERESSANT WEES
             AANTAL WOORDE: ONGEVEER 350

Beantwoord alle vrae op ANTWOORDBLAD. Onthou om in VOL SINNE te antwoord.

VRAAG 1:

1.1   Watter tipe museum het die kinders besoek? (Par. 1)                               (1)

1.2   Die toergids lyk vir die verteller soos ‘n “alien”. Gee twee redes waarom die verteller
      so sê? (Par. 2)                                                                   (2)

1.3   Wie het “knoopskrif” oorspronklik gebruik? (Par. 4)                               (1)

1.4   Gee ‘n ander naam, behalwe soroban, vir ‘n telraam. (Par. 6)                      (1)

1.5   Wat is die naam van die verteller in die leesstuk?                                (1)

1.6   Een woord in die onderstaande sin pas nie. Skryf net die WOORD op die antwoordblad
      neer, wat nie pas nie. Lees weer wat die leesstuk sê.                        (1)

      Die Metrieke stelsel berus op ‘n wetenskaplike grondslag - die
      eenhede van lengte, volume, syfers + massa - is almal op eenvoudige
      wyses aan mekaar verwant.

1.7   Waarmee vergelyk die verteller die oermense?                                      (1)

Afr-Gr7-Mei2019                                                                                 1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

1.8    Is die volgende aanhaling ‘n MENING of ‘n FEIT. Gee net 2 woorde uit die aanhaling
       om jou antwoord te motiveer.                                                   (2)

       Het julle geweet daar word beweer dat bobbejane nie verder as drie kan
       tel nie?”

1.9    Sê of die volgende stelling WAAR of VALS is. Motiveer jou antwoord deur ‘n sinsdeel
       uit die teks te haal.                                                         (2)

       Robinson Crusoe was die eerste ou wat slim genoeg was om dae van die
       week met ‘n keep op ‘n boomstam af te merk. (Par. 5)

1.10   Wat dink jy, beteken die volgende stelling? Skryf die regte sin op jou
       antwoordblad.                                                                      (1)

       “Vir so ‘n maer ou het Clive nogal ‘n diep stem”.

1.10.a Clive is groot van postuur en sy stem het al gebreek.

1.10.b Clive is baie maer en sy stem is baie pieperig.

1.10.c Mens verwag nie so ‘n diep stem by iemand wat so maer is nie.

1.10.d Clive se stem is so diep, want hy is ‘n “alien”.

1.11   Benoem die tipe woordsoort wat in die volgende sin voorkom.                        (1)

       Hulle het alles meer as vier woorde soos ‘n trop beskryf. (Par. 3)

1.12   Hoe weet jy die verteller wil baie graag alles hoor wat die toergids sê? Haal ‘n sin
       volledig aan. (Par. 4)                                                             (2)

1.13   Wat, dink jy, is die belangrikste karaktereienskappe wat ‘n gids moet hê? Noem die
       eienskap en verduidelik waarom jy dink dis belangrik.                          (2)

1.14 Skryf een emosie neer wat jy ervaar as jy aan die woord Wiskunde dink. Bespreek
     kortliks waarom jy so voel.                                                   (2)
_____________________________________________________________________

                                                    TOTAAL:      [20]
_____________________________________________________________________

Afr-Gr7-Mei2019                                                                                 2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING B/1:           TAAL IN KONTEKS                                                    [40]

VRAAG 2:
Gebruik die leesstuk “Redes vir foute in Wiskunde” om die volgende vrae te beantwoord.

2.1     Hierdie werkswyse lei tot foute. (Par. 1) Gebruik die onderstreepte woord se
        homofoon in ‘n sin.                                                                (2)

2.2     Dui die basis/stam van foute. (Par. 1)                                             (1)

2.3     Wat is die betekenis van die agtervoegsel in energieloos. (Par. 2)                 (1)

2.4     Skryf die volgende sin in die ontkennende vorm.                                    (2)

        Dit skep ekstra spanning vir jou. (Par. 3)

2.5     Kies die volgende antwoorde uit die woordblok:                                     (3)
        Elke woord word slegs EEN keer gebruik.
 eerstespan                   storie                weglating                   probleme

2.5.1   ‘n Basis/stam                              2.5.2 ‘n Afleiding wat in die meervoud is

2.5.3 ‘n Samestelling

2.6     Gee die enkelvoud van die volgende woord: verhoudinge (Par. 3)                     (1)

Afr-Gr7-Mei2019                                                                                   3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

2.7     Kies die regte antwoord deur elke keer net die korrekte woord op die antwoordblad te
        skryf.

2.7.1   Jy het dalk ‘n probleem met jou oë of ore of jy is dalk energieloos.          (1)
         a        persoonlike v.nw                 b       onpersoonlike v.nw

         c        onbepaalde v.nw                  d       besitlike v.nw

2.7.2 Die vergrotende trap van vinnig (Par. 1) is.....                                (1)
         a        vinniger                         b       vinnigste

         c        viniger                          d       stadig

2.7.3 Die antoniem vir teenwoordig (antwoord is in die leesstuk).                     (1)
         a        afwesig                          b       afweesig

         c        avwesig                          d       onbetrokke

2.8     Dui die hoof- en bysin aan in die volgende sin.                               (2)

        Hy besoek die dokter, wat ook ‘n sielkundige is.

2.8.1   Hoofsin                                     2.8.2 Bysin

2.9     Verander die b.nw. sodat dit in die sin kan pas.                              (1)

        Die moeilik berekeninge maak my benoud.

2.10    Gee die verkleinwoord vir: foute                                              (1)

2.11.1 Benoem die skryfteken in die woord: binne-in                                   (2)

2.11.2 Wat is die funksie van die skryfteken?

2.12    Jy het dalk ‘n probleem om wiskunde te verstaan.                              (2)

        Verander die sin in ‘n vraagsin.

2.13    Word die volgende sinsdeel letterlik of figuurlik gebruik?                    (1)

        “ nou nog net die los drade bymekaar te bring”

Afr-Gr7-Mei2019                                                                             4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

2.14   Verander die onderstaande sin in die lydende vorm:

       Die onderwyser het elke dag huiswerk gegee.                                 (2)

2.15   Benoem die onderwerp, voorwerp en gesegde in die onderstaande sin.          (3)

       Ek werk slordig in my boek.

2.16   Verdeel die woord - rammel - in klankgrepe.                                 (1)

2.17   Skryf die onderstaande sin in die Indirekte rede:                           (2)

       Adam vra: “Kan Meneer asseblief vir my die som verduidelik?”
____________________________________________________________________
AFDELING B/2:   VISUELE TEKS                                     [5]

VRAAG 3:
Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae:

3.1    Wat is die opskrif van die diagram?                                         (1)

3.2    Watter probleem verteenwoordig die kleinste (persentasie) in die diagram?   (1)

3.3    Volgens die sirkeldiagram word die 32% se rede genoem as: “Ander redes.” Gee twee
       van jou eie redes vir boelie wat nie in die diagram voorkom nie.              (2)

3.4  In watter provinsie is die navorsing gedoen?                (1)
_____________________________________________________________________

Afr-Gr7-Mei2019                                                                            5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 4:        VISUELE TEKS - TYDSKRIFVOORBLAD                                     [5]

Beantwoord die vrae oor ‘n tydskrifvoorblad.

4.1   Wat is die naam van die tydskrif? Hoe weet jy dit?                            (2)

4.2   Wat kry elke leser van die tydskrif verniet?                                  (1)

4.3   Watter emosie druk die voorbladprent van die mense uit?                       (1)

4.4  Daar verskyn ‘n artikel oor “die aarde oor 10 jaar”. Wat word ‘n tydperk van 10 jaar
     genoem.                                                                          (1)
____________________________________________________________________

                          GROOT TOTAAL VIR TAAL EN VISUELE TEKS: [40]
_____________________________________________________________________

Afr-Gr7-Mei2019                                                                             6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING C:     LETTERKUNDE - POëSIE                                                     [10]

VRAAG 5:        DIE BEGRAFENIS - Eitemal (W.J. du P. Erlank)

5.1   ‘n Strofe wat uit twee versreëls bestaan staan bekend as ‘n

      _______________________________.                                                   (1)

5.2   Die woorde in versreël 11 gaan oor ‘n versreël 12. Wat word die stylmiddel genoem? (1)

5.3   Haal ‘n woord aan in strofe 2 wat aandui dat die bure nie oor die vrou se dood
      huil nie.                                                                          (1)

5.4   Watter rymskema word in die gedig gebruik?                                         (1)

5.5   Die digter, dr. W.J. du P. Erlank, is in 1901 gebore. Waaruit kan ons aflei dat hierdie ‘n
      ou gedig is?                                                                       (1)

5.6   Verduidelik waarom die twee kleintjies dik snye brood in hulle hand het. (Seker nie
      omdat hulle honger is nie?)                                                      (1)

Afr-Gr7-Mei2019                                                                                 7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

5.7   Wat kan jy aflei uit die volgende aanhaling:                                      (1)

      ‘n Man staan eenkant op die grond met twee diep lyne om sy mond.

5.8   In bogenoemde aanhaling (versreël 11 en 12) het die digter ‘n stylmiddel aangewend.
      Watter funksie vervul dit hier?                                                 (1)

5.9  Progressie is ontwikkeling. Stem jy saam hiermee?
     Voltooi die volgende: Die gedig begin by ‘n vreemdeling wat die vrou glad nie geken het
     nie, dan beweeg dit na die bure en die dokter wat haar net oppervlakkig geken het.
     Dan word die . . . . . . .                                                        (2)
_____________________________________________________________________
AFDELING C: LETTERKUNDE

VRAAG 6:           JEUGROMAN - BETOWER (Uittreksel op ‘n aparte bladsy)
Lees die uittreksel uit die eerste hoofstuk van die Jeugroman, Betower, deur en beantwoord
die vrae in vol sinne.

6.1   Watter soort verteller kom voor in die jeugroman?                                 (1)

6.2   Wie is volgens die teksgedeelte die hoofkarakter in hierdie roman?                (1)

6.3   Binne watter ruimte speel die inleidende hoofstuk af?                             (1)

6.4   Noem een van die vlak/newe karakters wat in die roman voorkom.                    (1)

6.5   Verduidelik hoe die aankoms van die ander leerders met Nadia se aankoms verskil. (1)

6.6   In die roman kan ons aflei dat die boom en die bas ‘n groot rol speel in Nadia se
      ervaring. Verduidelik in jou eie woorde.                                          (2)

6.7   Die titel van die roman verwys na “Betower” en die eerste hoofstuk na “teken”. Wat,
      dink jy, kan jy in die verhaal verwag?                                         (1)

6.8  Simpatiseer jy met Nadia? Wat sou jy doen indien jy in dieselfde situasie was? (2)
_____________________________________________________________________

                                  LETTERKUNDE:         GEDIG:         10/________

                                                       ROMAN:         10/ ________

                                                       TOTAAL:        20/ ________

Afr-Gr7-Mei2019                                                                               8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

                       LAER VOLKSKOOL HEIDELBERG

                               ANTWOORDBLAD

VAK:            AFRIKAANS HUISTAAL (V2)             DATUM: MEI 2019
OPSTELLER:      MEV A.S. GRIESEL                    TOTAAL: 80
MODERATOR: MEV S. STRYDOM                           TYD:     120 MINUTE
 INSTRUKSIES:                                       Afd A  Begrip     20
 *    Lees vrae noukeurig deur en beantwoord in
                                                    Afd B    Taal &        40
      vol sinne, veral die begripstoets!
                                                             Spelling
 *    Beantwoord al die vrae op die antwoordblad.
                                                    Afd C    Letterkunde   20
 *    Werk netjies.
 *    Let op Spelling.                              Totaal                 80

_____________________________________________________________________

NAAM EN VAN: ____________________________________ GRAAD 7: _____
_____________________________________________________________________
AFDELING A: LEESBEGRIP - TEKS 1                                [20]
             LEESSTUK: ‘N MUSEUMBESOEK KAN INTERESSANT WEES
             AANTAL WOORDE: ONGEVEER 350

Beantwoord alle vrae op ANTWOORDBLAD. Onthou om in VOL SINNE te antwoord.

VRAAG 1:

1.1    _________________________________________________________                (1)

1.2    _________________________________________________________                (2)

1.3    _________________________________________________________                (1)

1.4    _________________________________________________________                (1)

1.5    _________________________________________________________                (1)

1.6    _________________________________________________________                (1)

1.7    _________________________________________________________                (1)

 1.8   MENING       FEIT                                                        (2)

Afr-Gr7-Mei2019                                                                       9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

 1.9   WAAR          VALS      Sinsdeel:                                            (2)

1.10   _________________________________________________________                     (1)

1.11   Woordsoort:________________________________________________                   (1)

1.12   _________________________________________________________

       _________________________________________________________                     (2)

1.13   _________________________________________________________

       _________________________________________________________                     (2)

1.14   Skryf een emosie neer wat jy ervaar as jy aan die woord Wiskunde dink. Bespreek
       kortliks waarom jy so voel.                                                   (2)

       __________________________________________________________

     __________________________________________________________
_____________________________________________________________________

                                                    TOTAAL:      [20]
_____________________________________________________________________
AFDELING B/1:   TAAL IN KONTEKS                                  [40]
                TEKS: REDES VIR FOUTE IN WISKUNDE

VRAAG 2:
Gebruik die leesstuk “Redes vir foute in Wiskunde” om die volgende vrae te beantwoord.

2.1    ___________________________________________________________

       ___________________________________________________________ (2)

2.2    ___________________________________________________________ (1)

2.3    ___________________________________________________________ (1)

2.4    ___________________________________________________________

       ___________________________________________________________ (2)

Afr-Gr7-Mei2019                                                                            10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

 2.5.1      Basis                                                           (3)

 2.5.2      Afleiding

 2.5.3      Samestelling

2.6       ____________________________________________________________          (1)

 2.7.1                                                                      (3)

 2.7.2

 2.7.3

 2.8.1     Hoofsin:                                                         (1)

 2.8.2     Bysin:                                                           (1)

2.9       ____________________________________________________________          (1)

2.10      ____________________________________________________________          (1)

 2.11.1     Skryfteken:                                                    (2)

 2.11.2     Funksie:

2.12      Vraagsin: ___________________________________________________

          ___________________________________________________________ (2)

 2.13      Letterlik       Figuurlik                                      (1)

2.14      Lydende vorm: _______________________________________________

          __________________________________________________________      (2)

Afr-Gr7-Mei2019                                                                   11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

 2.15    Onderwerp:       __________________________________               (3)

         Voorwerp:        __________________________________

         Gesegde:         __________________________________

2.16    Klankgreep: __________________________________________________ (1)

2.17    Indirekte rede:    ___________________________________________

     ___________________________________________________________ (2)
____________________________________________________________________

                                                    TOTAAL:      [30]
_____________________________________________________________________
AFDELING B/2:   VISUELE TEKS                                     [5]

VRAAG 3:
Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae:

3.1     __________________________________________________________         (1)

3.2     __________________________________________________________         (1)

3.3     __________________________________________________________

        __________________________________________________________         (2)

3.4  __________________________________________________________ (1)
_____________________________________________________________________
VRAAG 4:     VISUELE TEKS - TYDSKRIFVOORBLAD                     [5]

Beantwoord die vrae oor ‘n tydskrifvoorblad.

4.1     __________________________________________________________         (2)

4.2     __________________________________________________________         (1)

4.3     __________________________________________________________         (1)

4.4  __________________________________________________________ (1)
____________________________________________________________________

                                  GROOT TOTAAL VIR TAAL EN VISUELE TEKS:   [40]

Afr-Gr7-Mei2019                                                                  12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING C:     LETTERKUNDE - POëSIE                                                 [10]

VRAAG 5:        DIE BEGRAFENIS - Eitemal (W.J. du P. Erlank)

5.1   ___________________________________________________________ (1)

5.2   ___________________________________________________________ (1)

5.3   ___________________________________________________________ (1)

5.4   ___________________________________________________________ (1)

5.5   ___________________________________________________________ (1)

5.6   ___________________________________________________________

      ___________________________________________________________ (1)

5.7   ___________________________________________________________ (1)

5.8   ___________________________________________________________ (1)

5.9   ___________________________________________________________

     ___________________________________________________________ (2)
_____________________________________________________________________
AFDELING C: LETTERKUNDE                                          [10]

VRAAG 6:           JEUGROMAN - BETOWER (Uittreksel op ‘n aparte bladsy)
Lees die uittreksel uit die eerste hoofstuk van die Jeugroman, Betower, deur en beantwoord
die vrae in vol sinne.

6.1   ________________________________________________________                       (1)

6.2   ________________________________________________________                       (1)

6.3   ________________________________________________________                       (1)

6.4   ________________________________________________________                       (1)

6.5   ________________________________________________________                       (1)

6.6   _________________________________________________________

      _________________________________________________________                      (2)

Afr-Gr7-Mei2019                                                                            13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

6.7   _________________________________________________________    (1)

6.8   _________________________________________________________

     _________________________________________________________   (2)
_____________________________________________________________________

                          LETTERKUNDE:    GEDIG:    10/________

                                          ROMAN:    10/ ________

                                          TOTAAL:   20/ ________

Afr-Gr7-Mei2019                                                          14

## Related documents

- [Grade 7 Afrikaans Marking Guidelines FAL Mid Year Examination 2019](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-afrikaans-marking-guidelines-fal-mid-year-examination-2019/34f0acd1-7e16-4a99-86c4-3fd75782cdc3) — Afrikaans FAL · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 7 Afrikaans FAL FE 2019](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-afrikaans-fal-fe-2019/3d3d27a7-c33f-4684-8013-cafe7ecf8ece) — Afrikaans FAL · QP · 2019 · Afr
- [gr 7 afrikaans nov 2019](https://www.hlayiso.com/library/gr-7-afrikaans-nov-2019/ac7cad4f-b2d2-4468-b194-afdceaa731c6) — Afrikaans FAL · QP · 2019 · Afr
- [Afr-Vraestel 3-Gr7-Transaksionele teks-T4-2019](https://www.hlayiso.com/library/afr-vraestel-3-gr7-transaksionele-teks-t4-2019/efdf3861-fb21-47f5-a607-ad1b135f7b19) — Afrikaans FAL · QP · 2019 · Afr
- [Afr-Vraestel 3-Gr7-T4-2019](https://www.hlayiso.com/library/afr-vraestel-3-gr7-t4-2019/ed9ad651-1e63-463b-b8db-38bac9d4cdb0) — Afrikaans FAL · QP · 2019 · Afr
- [Afrikaans kreatiewe eksamen June 2018 2 GRADE 7](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-kreatiewe-eksamen-june-2018-2-grade-7/8c342f49-3af1-447c-9a55-9bf9b501fd8a) — Afrikaans FAL · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 7 Afrikaans FAL

- [CAPS SP FAL AFRIKAANS GR 7-9 WEB](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-fal-afrikaans-gr-7-9-web/2be72a94-14cb-4632-b970-ea81d58ba7cb) — CAPS · Afr
- [Grade 7 Afrikaans FAL FE 2019 Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-afrikaans-fal-fe-2019-marking-guidelines/f9146598-63b6-440f-a59f-b4278eb4b9ec) — Memo · 2019 · Afr
- [Gr 7 AFR-V1--MEMO-2018 JUNE](https://www.hlayiso.com/library/gr-7-afr-v1-memo-2018-june/634717fe-403a-482f-ad9b-7f01a8dbb1ed) — Memo · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS VRAESTEL 1 GRADE 7 JUNE 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-vraestel-1-grade-7-june-2018/f3cc4da6-a9f0-421d-b143-62c15432a7b3) — QP · 2018 · Afr
- [Grade 7 Afrikaans Memo November 2018](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-afrikaans-memo-november-2018/91026fec-8788-4412-8f54-6f932d554d7b) — Memo · 2018 · Afr
- [Grade 7 Afrikaans Exam November 2018](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-afrikaans-exam-november-2018/5f5ace4c-ba51-4f2a-a6c1-fc331900ef8b) — QP · 2018 · Afr

## Collection

- [Grade 7 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-7/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
