# Afrikaans FAL Grade 9 November EC 2012 Memo

> Grade 9 Afrikaans FAL memorandum from the November EC 2012, 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrfa-n12-memo-afr/608965b9-c2e4-4db9-adcc-edd7df9fe6e3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 9 November EC 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrfa-n12-memo-afr/608965b9-c2e4-4db9-adcc-edd7df9fe6e3)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 9 · November EC · 2012. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                            SENIOR FASE

                             GRAAD 9

                       NOVEMBER 2012

     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                NASIENGIDS

PUNTE:   100

                    Hierdie nasiengids bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo)              (NOVEMBER 2012)

AFDELING A            KYK- EN LEESBEGRIP

1.      Geen penalisering van SPEL- EN TAALFOUTE nie.
2.      Die leerder se antwoorde moet volgens die instruksies by elke vraag
        beantwoord word.
3.      Die leerder se antwoord moet ŉ sinvolle antwoord in Afrikaans wees. Indien ŉ
        antwoord van ŉ ander taal gebruik word, skryf slegs die hoofletter van die
        taal, bv. [E(ENGELS/X(XHOSA)] boaan die antwoord neer. Druk die woord
        toe; indien die betekenis van die antwoord nie beïnvloed word nie, is die
        antwoord korrek.
4.      Waar die antwoord in meer as een sin aangebied word, maar tog tot die
        antwoord lei, is dit korrek.
5.      Indien twee of meer feite vereis word, word slegs die eerste twee of meer
        feite nagesien.
7.      WAAR (JA) of ONWAAR (NEE/VALS/NIE)
          EERSTE DEEL KORREK en motivering verkeerd.                             (1)
          Eerste deel VERKEERD en motivering verkeerd.                           (0)
          Eerste deel verkeerd en MOTIVERING KORREK.                             (0)
8.      Indien die vraag spesifiseer dat die antwoord aangehaal moet word, moet
        aanhalingstekens gebruik word en die korrekte woorde aangehaal word.
        Geen penalisering indien die antwoord nie tussen aanhalingstekens is nie.

Om saam te vat:

     Spel- en taalfoute word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
     Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae, word die punte verdeel: 1 punt
      vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en ŉ punt vir die
      rede/motivering/aanhaling.
     Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien
      die aanhalingstekens ontbreek nie.
     Waar een-woord-antwoorde gevra word en die leerder ŉ volsin gee, is dit
      korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse
      uitgelig word.
     Wanneer twee of drie punte/feite vereis word en die leerder gee ŉ hele reeks,
      word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
     Indien die leerder woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die
      vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord
      sonder die vreemde woord sinvol is, word die leerder nie gepenaliseer nie.
      Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
     Vir meervoudige-keusevrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte
      antwoord wat ten volle uitgeskryf is.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo)                         3

 VRAAG 1          KOERANTARTIKEL

 1.1    B        woedende.                                                            (1)
 1.2    Port Elizabeth                                                                (1)
 1.3    ŉ Boelie het haar aan die keel gegryp, aan haar hare getrek en haar
        geslaan.                                                                      (1)
 1.4    1.4.1 Nee                                                                     (1)
        1.4.2 “ŉ Vriendin van Melene is tydens die voorval aan haar hare getrek
                 en in die gesig geskop.”                                             (1)
 1.5    Gedurende dieselfde tydperk toe haar dogter die slagoffer van ŉ boelie was,
        het sy die berig oor die aanval op Kobus Ehlers van Rustenburg gelees.        (1)
 1.6    ŉ prokureur, berader en prokureursklerk                                       (3)
 1.7    “nie-winsgewende”                                                             (1)
 1.8    Hulle ken nie hulle regte nie.                                                (1)
 1.9    “gratis”                                                                      (1)
 1.10   Fighting Giants beoog om slagoffers geldelik te ondersteun./Die organisasie
        wil ook leerders bewus maak van maniere om boelies te stop.
        (SLEGS EEN)                                                                    (1)
 1.11   Skakel 082 6113495 of e-pos crim.ba6@gmail.com                                 (1)
 1.12   Eie opinie (vertel ŉ onderwyser/ berader/ ouers)                               (1)
                                                                                      [15]
 VRAAG 2          ADVERTENSIE

 2.1    Thomas is ontevrede dat sy vriende Lukas, Thabo en Hannes, `ŉ orkes
        begin het √ sonder om hom daarvan te sê. √                                     (2)
 2.2    Lucas √, Thabo √ en Hannes √                                                   (3)
 2.3    Mnr. Volschenk                                                                 (1)
 2.4    Thomas moes die skoolmure verf.                                                (1)
 2.5    Thomas se meisie en Hannes bring te veel tyd saam deur.                        (1)
 2.6    8                                                                              (1)
 2.7    Fangs                                                                          (1)
                                                                                      [10]
 VRAAG 3          RESENSIE

 3.1 vier mense.                                                                       (1)
 3.2 “Gekoopte”                                                                        (1)
 3.3 3.3.1 Onwaar                                                                      (1)
     3.3.2 ⅓ koppie tamatiepasta word benodig                                          (1)
 3.4 cheddarkaas of mozzarellakaas                                                     (1)
 3.5 twee stukke                                                                       (1)
 3.6 “Voorverhit die oond”                                                             (1)
 3.7 meel                                                                              (1)
 3.8 20 minute                                                                         (1)
 3.9 Koljanderblare                                                                    (1)
                                                                                      [10]

                                                           TOTAAL AFDELING A:         35

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo)              (NOVEMBER 2012)

AFDELING B             OPSOMMING
VRAAG 4         WAT KAN JY DOEN OM MEER SELFVERTROUE TE KRY?
ASSESSERINGSRIGLYNE
ALGEMEEN
       Lees die hele opsomming om ŉ geheelindruk van die opsomming te kry.
       Beplanning is nie nodig nie.
       Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
      - Indien ŉ poging in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die tweede
        aanbieding word nagesien.
      - Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale
        antwoord beskou.
     Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied. ŉ Opsomming in die
        verkeerde formaat MOET nagesien word. (Sien PUNTETOEKENNING).
     Indien die opsomming te kort is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE.
     Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat. Ignoreer
        die res van die opsomming.
     Kandidate hoef nie ŉ TITEL te verskaf nie.
     Slegs feite wat in VOLSINNE aangebied word, verdien punte. ŉ Volsin het ŉ
        werkwoord/werkwoorde.
     Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die
        tweede feit word geïgnoreer.
     Direkte aanhalings is toelaatbaar.
     Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal
        woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
     Kandidate MOET die KORREKTE getal woorde aandui. Tel slegs indien dit duidelik is
        dat daar te veel woorde is. (Sien PUNTETOEKENNING)
     Kandidate wat die getal woorde na elke sin neerskryf in plaas van aan die einde van die
        opsomming, voer nie die opdrag uit nie en word met een punt gepenaliseer.
PUNTETOEKENNING
                                                                              SKRYF PUNTE
ALGEMEEN                             PUNTE            TAAL          PUNTE
                                                                                AS VOLG
Feite                                   7        1-3 feite korrek      1     F    7
Taal                                    3        4-5 feite korrek      2     T    3
Formaat verkeerd                     Minus 1     6-7 feite korrek      3     Ft   0
Getal woorde verkeerd/nie            Minus 1                                 W    0
aangedui nie                                                                    = 10
4.1       Dink soggens aan een positiewe ding wat jy reggekry het.
4.2       Boots daagliks 2 keer iemand met baie selfvertroue na.
4.3       Dink aan selfvertroue terwyl jy jou vingers 4 keer teen mekaar druk.
4.4       Herhaal daagliks vier keer ŉ kompliment van iemand spesiaal.
4.5       Fokus op gevoelens wat jy in ŉ krisis benodig.
4.6       Probeer om goed oor jou liggaam te voel.
4.7       Jou probleme moet jou motiveer om harder te werk.
                                                                           (65 woorde)
                                                               TOTAAL AFDELING B:         10

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo)                         5

 AFDELING C           TAALWERK
 VRAAG 5          WOORDSTRUKTURE
 ONTHOU:
 ONTHOU: Een-woord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling
         verkeerd is.
 By hierdie taalafdeling moet die taalantwoorde 100% reg gespel wees.
 5.1    vergeet                                                                        (1)
 5.2    praat/gesels/klets                                                             (1)
 5.3    s’n                                                                            (1)
 5.4    naampie                                                                        (1)
 5.5    adresse                                                                        (1)
 5.6    wêreld                                                                         (1)
 5.7    stoksielalleen/stokalleen                                                      (1)
 5.8    jy                                                                             (1)
 5.9    blokkeer                                                                       (1)
 5.10   kletskamer                                                                     (1)
 5.11   nie                                                                            (1)
 5.12   skoolwerk                                                                      (1)
 5.13   Wiskunde                                                                       (1)
 5.14   Suid-Afrika                                                                    (1)
 5.15   te                                                                             (1)
 5.16   veertien                                                                       (1)
                                                                                      [16]
 VRAAG 6          SINSTRUKTURE
 (Geen halwe punt word toegeken nie. Woordorde moet korrek wees vir die kandidaat
 om die punt te verdien. Antwoorde moet in volsinne aangebied word.)
 6.1    Jy het Hector gehelp om nuwe klere te kies. √                                  (1)
 6.2    Vandag dra Hector die klere in die openbaar √                                  (1)
 6.3    Hector hou nie van nuwe klere nie; dus doen hy nooit sy eie inkopies nie. √    (1)
 6.4    Môre sal sy verbaas wees √ dat Hector kortbroeke dra. √                        (2)
 6.5    Nee, jy moenie/moet nie √ Hector help om nuwe klere te kies nie. √             (2)
 6.6    Dit is regtig ŉ droom.                                                         (1)
 6.7    Hector verskyn vandag met ŉ pers hemp in die openbaar.                         (1)
 6.8    Hy sê dat hy te groot geword het √ vir omtrent alles wat hy het. √             (2)
 6.9    ŉ Kitaar word deur hom bespeel./ŉ Kitaar word bespeel.                         (1)
 6.10   Jy hoef nie √ ŉ ou wat sedert gr.4 dieselfde hemp dra, te vra nie. √           (2)
                                                                                      [14]
 VRAAG 7          KRITIESE TAALBEWUSTHEID
 7.1    C    Beide A en B.                                                            (1)
 7.2    A    Hy besef die ander man wil met hom baklei.                               (1)
 7.3    B    Hy sit nog steeds.                                                       (1)
 7.4    A    2                                                                        (1)
 7.5    D    ŉ Kroeg                                                                  (1)
                                                                                      [5]
                                                           TOTAAL AFDELING C:         35

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo)              (NOVEMBER 2012)

AFDELING D          SKRYFWERK

8.1      INSTRUKSIES
                                       OF
8.2      E-POS

LET WEL:

  1. Leerders moet beplanning toon : ten minste ŉ kopkaart.
  2. Leerders wat nie beplan nie, penaliseer hulself.
  3. Nasienrubriek is aangeheg.

      VERDUIDELIKING                  SIMBOOL               BESKRYWING
      Woordorde                            (...)            Hakies
      Taalfout                                              Onderstreep die fout
      Spelfout                                              Kort dubbelstreep onder
                                                            woord
      Woordkeuse                                 /          Haal met ŉ streep deur
      Woorde uit ŉ ander taal               E/S/X/Z         Die letter bo aan die deur
      Tydfoute                         T (in die kantlyn)   Hoofletter T
      Woord(e) weggelaat                        ^           Karet (weglaatteken)
      Paragraafindeling                         //          Dubbelskuinsstreep
      Herhaling                       hh (in die kantlyn)   Dubbel hh
      Onverstaanbaar/onduidelik         (in die kantlyn)    Kronkelstreep
      Saamgeflans uit vraestel        Vr (in die kantlyn)   Hoofletter V kleinletter r
      Punktuasie                                0           ŉ Sirkel

                                                              TOTAAL AFDELING D:          20
                                                                  GROOTTOTAAL:           100

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)           AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo)                                                                                   7

                                                          AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                                                               KORTER TRANSAKSIONELE TEKS
                      KODE 7                       KODE 6         KODE 5:    KODE 4       KODE 3                                                                                KODE 2                     KODE 1
      20
                    Uitmuntend                   Verdienstelik   Beduidend  Voldoende      Matig                                                                                Basies                   Ontoereikend
    PUNTE
                     80-100%                       70-79%         60-69%      50-59%      40-49%                                                                                30-39%                      0-29%
                      10½-13                        9½-10           8-9       6½-7½        5½-6                                                                                   4-5                        0-3½
                  -Gespesialiseerde kennis       -Goeie kennis van              -Redelike kennis van          -Voldoende kennis van         -Gemiddelde kennis van         -Elementêre kennis van        -Geen kennis van
                   van vereistes van teks.         vereistes van teks.           vereistes van teks.             vereistes van teks.         vereistes van teks.              vereistes teks.              vereistes van teks nie.
                  -Gedissiplineerde              -Gedissiplineerde              -Behou fokus, onbenullige     -Inhoud wyk af van             Respons op geskrewe              Respons op geskrewe        -Inhoud wyk af van
                   skryfwerk; behou                skryfwerk, behou fokus,       afwykings.                      onderwerp, maar dit         teks toon ŉ                      teks toon ŉ beperkte         onderwerp, betekenis is
                   deurgaans algehele              byna geen afwykings          -Inhoud en idees                 belemmer nie die            oppervlakkige fokus.             fokus.                       plek-plek verwarrend.
  INHOUD,          fokus, geen afwykings.          nie.                          Samehangend, details            betekenis nie.             -Inhoud wyk af van             -Inhoud wyk af van            -Inhoud en idees nie
                  -Inhoud en idees algeheel      -Inhoud en idees:               ondersteun die               -Inhoud en idees               onderwerp, betekenis is          Onderwerp, betekenis         samehangend nie, te min
BEPLANNING         samehangend, alle detail        Samehangend, alle             onderwerp.                      voldoende                   plek-plek vaag.                  is plek-plek verwarrend.     detail ondersteun die
     EN            ondersteun die                  detail ondersteun die        -Beplanning en/of eerste         samehangend,               -Inhoud en idees               -Inhoud en idees min            onderwerp.
                   onderwerp.                      onderwerp.                    poging lei tot ŉ gepaste,       sommige van die detail      gemiddeld                        Samehangend, min           -Beplanning en/of eerste
 FORMAAT          -Beplanning en/of eerste       -Beplanning en/of eerste        goeie teks.                     ondersteun die              samehangend; basiese             detail ondersteun die        poging nie gedoen nie.
                   poging lei tot ŉ feitlik        poging lei tot ŉ goed        -Meeste van die nodige           onderwerp.                  detail ondersteun die            onderwerp.                   Swak aanbieding van
                   foutlose, gepaste teks.         saamgestelde, gepaste         reëls vir die formaat is     -Beplanning en/of eerste       onderwerp.                    -Beplanning en/of eerste        teks.
  13 PUNTE        -Al die nodige reëls vir die     teks.                         toegepas/beduidend.             poging lei tot ŉ           -Beplanning en/of eerste          poging gebrekkig. Teks     -Geen kennis van die
                   formaat is                    -Al die nodige reëls vir die                                    bevredigende teks.          poging: lei tot ŉ                nie goed aangebied nie.      nodige reëls vir die
                   toegepas/Uitmuntend.            formaat is                                                 -Kennis van die nodige         gemiddelde/redelike,          -Kennis van die nodige          formaat nie.
                                                   toegepas/Verdienstelik.                                       reëls vir die formaat is    verstaanbare teks.               reëls vir die formaat is
                                                                                                                 voldoende.                 -Kennis van die nodige            vaag.
                                                                                                                                             reëls vir die formaat is
                                                                                                                                             gemiddeld. Kritiese,
                                                                                                                                             nalatige foute is begaan.
                             6-7                          5-5½                            4½                           3½-4                              3                           2½                            0-2
                  -Teks is grammatikaal          - Teks is grammatikaal         - Teks is grammatikaal        -Teks is voldoende            -Teks is basies                -Teks is swak en moeilik      Teks is swak saamgestel
                   akkuraat, sinne goed            akkuraat, sinne goed          maklik om te lees, sinne       saamgestel ten spyte         saamgestel. Verskeie            om te volg.                  en verwarrend.
TAAL, STYL         saamgestel.                     saamgestel.                   is goed saamgestel.            van foute.                   foute.                        -Woordeskat benodig           -Woordeskat benodig
                  -Woordeskat is baie            -Woordeskat is meestal         -Woordeskat is toepaslik      -Woordeskat is voldoende      -Woordeskat is beperk en         remediëring en is nie        ernstige remediëring en
    EN             toepaslik vir doel van          toepaslik vir doel van        vir doel van teks, gehoor      vir doel van teks,           nie baie van pas vir doel       geskik vir doel van teks,    is nie toepaslik vir doel
REDIGERING         teks, gehoor en konteks.        teks, gehoor en konteks.      en konteks.                    gehoor en konteks.           van teks, gehoor en             gehoor en konteks nie.       van teks.
                  -Styl, toon en register baie   -Styl, toon en register        -Styl, toon en register oor   -Styl, toon en register        konteks.                      -Styl, toon en register nie   -Styl, toon en register pas
                   toepaslik.                      meestal toepaslik.            die algemeen toepaslik.        voldoende.                  -Styl, toon en register toon     geskik vir onderwerp         nie by onderwerp nie.
  7 PUNTE         -Teks feitlik foutloos na      -Teks oorwegend foutloos       -Teks meestal foutloos na     -Teks het steeds foute na      gebreke.                        nie.                        -Opstel is besaai met
                   proeflees en redigering.        na proeflees en               proeflees en redigering.       proeflees en redigering.    -Teks het steeds baie          -Teks is besaai met foute      foute en verward ten
                  -Lengte is in                    redigering.                  -Lengte is in                 -Lengte is amper korrek.       foute na proeflees en           ten spyte van proeflees      spyte van proeflees en
                   ooreenstemming met            -Lengte is in                   ooreenstemming met                                          redigering.                     en redigering.               redigering.
                   vereistes.                      ooreenstemming met            vereistes.                                                 -Lengte is te kort/te lank.    -Lengte is te kort/te lank.   -Lengte is heeltemal te
                                                   vereistes.                                                                                                                                             kort/te lank.

## Related documents

- [AFRFA N12 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/afrfa-n12-qp-afr/58177784-320d-4c62-b36a-131ad7f30640) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans FAL Memo Braille](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-memo-braille/9e1f72cc-bbaf-43a1-aff2-120d749732a0) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL Memo 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-memo-2012/479dffc6-954d-4a65-8543-61da7e3330bb) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans EAT Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-eat-memo-deaf/fa59f2aa-82a4-4e89-a0a5-6d66a1d69f44) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/b1ca9095-1e3c-4641-bf8e-08b00d9048c3) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [AFR FAL V3 GR9 MEMO NOV2018 Finaal](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-v3-gr9-memo-nov2018-finaal/58ab095a-bd0f-408b-978b-62ca499751b0) — Afrikaans FAL · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 9 Afrikaans FAL

- [CAPS SP FAL AFRIKAANS GR 7-9 WEB](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-fal-afrikaans-gr-7-9-web/2be72a94-14cb-4632-b970-ea81d58ba7cb) — CAPS · Afr
- [Grade 9 Afrikaans FAL P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/a5307ee8-e168-46ba-82eb-b959512fbb94) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans FAL P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/ed733e8f-b737-48a8-8945-a076ef2ecbb3) — QP · 2026 · Afr
- [Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-test/a4f76ed1-5f66-4638-a1dc-5799b4b82600) — QP · 2023 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-test/eb3547ec-2472-4423-a0fb-71aee1c2b437) — QP · 2022 · Afr
- [AFRFAL P2 GR9 QP NOV2019 D](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr9-qp-nov2019-d/e019579c-8bb6-4c32-9178-dc629577704d) — QP · 2019

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
