# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2012 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012, 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrfal-gr12-p1-memo-sep-2012/b3ac1d72-6a6e-4b09-b6b2-ba44b62d1052
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-gr12-p1-memo-sep-2012/b3ac1d72-6a6e-4b09-b6b2-ba44b62d1052)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   Province of the
                   EASTERN CAPE
                   EDUCATION

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2012

         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
                    MEMORANDUM

PUNTE:     80

                  Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2             AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                      (SEPTEMBER 2012)

AFDELING A: KYK- EN LEESBEGRIP

ASSESSERINGSRIGLYNE

 Spelfoute in een-woord-antwoorde word NIE gepenaliseer nie, behalwe as die
  spelling die woordbetekenis verander.
 Spel-en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die
  fokus op begrip is.
 By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. Geen punt word toegeken
  vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate hoef nie
  laasgenoemde te skryf indien die motivering JA/NEE/STEM SAAM/EK STEM
  NIE SAAM NIE insluit/impliseer nie.
 By vrae wat WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING vereis:
  - WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is KORREK =  plus die
  - rede/motivering/aanhaling is KORREK                   =
  - WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING is korrek                  =  maar die
  - Rede/motivering/aanhaling is VERKEERD                 =
  - WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING vir die rede/motivering is VERKEERD
       =  en die rede/motivering/aanhaling verdien nie ŉ punt nie ongeag of dit
       die KORREKTE rede/motivering/aanhaling is.
 Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word die kandidaat NIE
  GEPENALISEER indien die aanhalingstekens ontbreek NIE.
 Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ’n volsin, is dit
  korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
  word. Die kandidaat kan ook die antwoord begin met: Die woord is ...
 By vrae wat een feit of punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat
  gee ŉ hele reeks:
  - sien SLEGS die vereiste feit(e)/punt(e) na.
  - Indien die feit/(e)/punt(e) met merkers aangedui is, word die eerste
       antwoord(e) per merker nagesien.
 Indien ŉ antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk
  tot die antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken.
 Indien die kandidaat woorde uit ’n ander taal gebruik as die taal waarin die
  vraestel verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
  antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat NIE
  GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
  is dit aanvaarbaar.
 Aanvaar dialektiese variasies.
 Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord
  aanvaar.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)            AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                                       3

AFDELING A: KYK- EN LEESBEGRIP
VRAAG 1: LESERS SE BRIEWE
Wat word van Afrikaans?                                  [Verwerk uit: Huisgenoot, 3 Maart 2010]

VRAAG                                                                                         DENK
                                MEMORANDUM                           PUNT     LU      AS      VLAK
1.1                C/Afrikaans afgeskeep word.                         1      2        2           3
1.2                Hulle praat geen/net een woord
                   Afrikaans./Hulle gebruik nie Afrikaans
                   nie./Hulle praat Duits (wat min mense
                   verstaan), maar nie Afrikaans nie./Hulle
                   praat net/hoofsaaklik Engels.                       1      2        1           1
1.3                “Selfs president Jacob Zuma het verlede
                   week Afrikaans gepraat toe hy in parlement
                   gepraat het.”                                       1      2        1           1
1.4                Ons moet Afrikaans bly praat.                       1      2        1           1
1.5                ’n Boodskap word gegee.
                                    OF
                   Afrikaans is nie meer verwelkom nie./
                   Afrikaans word afgeskeep./Afrikaans tel nie.        1      2        2           2
1.6                Daar is nie genoeg plek vir Afrikaans op hul
                   produkte nie.                                       1      2        2           2
1.7    1.7.1       Die tweede skrywer (Ritz) is pessimisties.
                   /voel daar is geen plek vir Afrikaans nie./
                   voel Afrikaans gaan uitsterf./voel daar is niks
                   wat ons oor die toekoms van Afrikaans kan
                   doen nie. (EEN PUNT VIR ENIGE FEIT)                 1      2        4           5
                                         Terwyl
                   die skrywer van die derde brief (Cheryl
                   Francis) optimisties is./voel daar is nog plek
                   vir Afrikaans./voel dat Afrikaans gaan nie
                   uitgeroei word/sterf nie.
                              (EEN PUNT VIR ENIGE FEIT)                1      2        4           5
       1.7.2       Afrikaans is nie die tweede grootste taal in
                   Suid-Afrika nie.                                    1      2        2           1
1.8    1.8.1       Onwaar                                              1      2        1           3
       1.8.2       eksklusief                                          1      2        1           3
1.9    1.9.1       ’n mening                                           1      2        2           4
       1.9.2       Dit is wat sy dink./Dit is haar opinie./ Ander
                   mense mag ’n ander standpunt/ opinie hê.            1      2        2           4
1.10               Hulle/Almal/al die skrywers het hulle briewe
                   per e-pos gestuur.                                  1      2        1           3
                                                                     [14]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4               AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                            (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 2: RESENSIE                                  [Verwerk uit: Die Burger, 23 Junie 2011]

VRAAG                                                                                  DENK
                                                        PUNT        LU       AS
                          MEMORANDUM                                                   VLAK
2.1           “’n groot aanhanger”                        1          2        1          1

2.2           B/die skrywer nie die beddegoed en
              onderklere gekoop het nie.                  1          2        2           3

2.3 2.3.1     ONWAAR                                      1          2        1           3

      2.3.2   “(maar) gaan Marvel nog nie van sy
              troon skuif nie.”                           1          2        1           3

2.4 2.4.1     D/Peter Saarsgaard                          1          2        1           1

      2.4.2   C/vreesloos                                 1          2        1           1

      2.4.3   B/oorlede                                   1          2        1           1

2.5           neergestort                                 1          2        2           3

2.6           Hy ken die karakters.                       1          2        2           3

2.7           Jy ken nie die karakters (van The
              Green Lantern) goed nie, daarom sal jy
              nie die (Green Lantern) beddegoed
              koop nie.                                    1         2        4           5
                                                         [10]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)           AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                                       5

VRAAG 3: ADVERTENSIE                                    [Verwerk uit: Beeld, 7 September 2011]

VRAAG                                                                                       DENK
                                 MEMORANDUM                      PUNT     LU       AS       VLAK
3.1                belasting                                       1       2        1            1

3.2                Motivering vir JA.

                   Die geld word gebruik vir die bevordering
                   van die mensdom/omgewing/die land /die
                   welsyn van mense (opvoeding
                   /skole/paaie/gesondheid/werkskepping/be
                   taling vir werkers in die staatsdiens ens.)

                   Motivering vir NEE.

                   Die meeste van die geld word deur
                   staatsamptenare gesteel./
                   Die regering moet geld op ’n ander
                   manier skep./
                   Die regering moet hulle eie
                   nywerhede/myne/fabrieke besit om geld
                   in die hande te kry.
                   (OF ENIGE SOORTEGELYKE
                   AANVAARBARE ANTWOORD)                           1       2        1            2

3.3                Suid-Afrika                                     1       2        1            1

3.4                Jy sal verwar/verstom/verbyster wees./Jy
                   sal nie weet wat om te doen nie./Daar sal
                   te veel werk wees om te doen.
                   (OF ENIGE SOORTEGELYKE
                   AANVAARBARE ANTWOORD)                           1       2        2            4

3.5                Hulle sal al die werk vir jou doen./Hulle
                   sal jou help om jou (belastingvorm) in te
                   vul./Hulle sal jou help om al jou
                   belastingdokumente uit te pluis./“deur dit
                   alles te doen.”                                 1       2        2            3

3.6                “ingewikkeld”                                   1       2        1            1
                                                                  [6]

                                                           TOTAAL AFDELING A:                        30

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6               AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                              (SEPTEMBER 2012)

AFDELING B: OPSOMMING

VRAAG 4: HOE OM MENSE OOR TE WEN
                                    [Verwerk en bygewerk uit: My Loopbaan, Internet Artikel]

ASSESSERINGSRIGLYNE

ALGEMEEN
 Lees die hele opsomming om ’n geheelindruk van die opsomming te kry.
 Beplanning is nie nodig nie.
 Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
  - Indien ŉ poging in potlood aangewend word, word dit as rofwerk beskou en
     die tweede aanbieding word nagesien.
  - Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die
     finale antwoord beskou.
 Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied. ŉ
  Opsomming in die verkeerde formaat MOET nagesien word. (Sien
  PUNTETOEKENNING)
 Indien die opsomming te kort is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE.
 Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat.
  Ignoreer die res van die opsomming.
 Kandidate hoef nie ’n TITEL te verskaf nie.
 Slegs feite wat in VOLSINNE aangebied word, verdien punte. ŉ Volsin het ’n
  werkwoord/werkwoorde.
 Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit
  nagesien. Die tweede feit word geïgnoreer.
 Direkte aanhalings is toelaatbaar.
 Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens
  die getal woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
 Kandidate MOET die KORREKTE getal woorde aandui. Tel slegs indien dit
  duidelik is dat daar te veel woorde is en die kandidaat het nie die korrekte getal
  aangedui nie. (Sien PUNTETOEKENNING)
 Kandidate wat die getal woorde na elke sin neerskryf in plaas van aan die
  einde van die opsomming, voer nie die opdrag uit nie en word met een punt
  gepenaliseer.

PUNTETOEKENNING
                                                         TAAL                    PUNTE
    ALGEMEEN                        PUNTE
                                                         1 – 3 feite korrek        1
    - Feite                             7
                                                         4 – 5 feite korrek        2
    - Taal                              3
                                                         6 – 7 feite korrek        3
    - Formaat verkeerd               Minus 1
    - Getal woorde nie aangedui/
      verkeerd

SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal).

                        F       7
                        T       3
                        Ft     -0
                        W      -0
                               10

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (SEPTEMBER 2012)        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                              7

                                     Hoe om mense oor te wen
                      Direkte aanhaling                      Aanhaling/Moontlike verwerking
1.   Om mense oor te wen is nie so moeilik as wat           Geen feit nie. Slegs ’n inleidende
     sommige mense dink nie. Dit is basies so               paragraaf.
     eenvoudig as om te kies om vriendelik met ander te
     wees! Met amper geen moeite kan selfs die
     moeilikste mens maklik vriende maak deur net ŉ
     paar eenvoudige riglyne te volg.
2.   Die meeste mense wil voel dat hulle waardeer en op Luister na mense en toon
     prys gestel word. Een van die beste maniere om         belangstelling in wat hulle sê./
     mense te kry om van jou te hou en jou geselskap te Respekteer mense se sienswyses
     geniet is om na hulle te luister en belangstelling te  en opinies.
     toon in wat hulle sê. Respekteer hulle sienswyses
     en opinies.
3.   Knoop ŉ gesprek aan wanneer jy iemand vir die          Stel jouself voor wanneer jy
     eerste keer ontmoet deur jouself voor te stel en vrae iemand vir die eerste keer
     te vra wat jou in staat sal stel om die persoon beter  ontmoet./Vra vrae wat jou in staat
     te leer ken. Dit sal die gesprek laat vloei en jy sal  stel om ’n vreemdeling beter te leer
     uiteindelik 'n onderwerp vind wat julle gemeen het     ken.
     en waaroor julle kan gesels.
4.   Soek sterkpunte en goeie kwaliteite in mense wat       Soek sterkpunte en goeie
     onseker van hulself is. Moet nooit swakhede            kwaliteite in mense./Prys mense
     etiketteer, soos om iemand verdedigend, dom of laf en laat hulle goed oor hulself voel./
     te noem nie. Dit is vernederend en niemand wil         Moenie swakhede beklemtoon
     verneder word nie. Prys mense eerder en laat hulle nie./
     goed oor hulself voel.                                 Moenie iemand as verdedigend,
                                                            dom of laf noem nie.
5.   As jy voel dat jy iemand moet teregwys om hulle op As jy iemand teregwys, doen dit in
     een of ander manier te help, doen dit in ŉ private     ’n private plek./Moenie iemand in
     plek en doen dit op ŉ positiewe manier, en so hoflik, die openbaar/voor ander teregwys
     en sensitief as moontlik. Om in ander se probleme      nie. Teregwysing moet op ’n
     belang te stel wys dat jy omgee.                       positiewe manier en hoflik en
                                                            sensitief gedoen word.
6.   Vind mense se doelstellings en mikpunte uit.           Vind mense se doelstellings en
     Moedig hulle aan en help hulle om hul ambisies te      mikpunte uit./Moedig mense aan
     vervul. As jy mense behandel soos wat jy behandel en help hulle om hulle ambisies te
     wil word, sal jy heel waarskynlik hul vriendskap wen. vervul.
     Maar as jy nie bereid is om ander te help nie, kan jy
     nie verwag dat hulle jou gaan help nie.
7.   Moet nooit iemand afbreek of agter hul rug skinder     Moenie mense afbreek nie of oor
     nie – hulle vind dit die meeste van die tyd uit. Praat hulle skinder nie./Praat altyd
     altyd positief van mense. As jy nie van iemand hou positief van mense.
     nie, is dit beter om eerder niks oor hulle te sê as om
     op ŉ negatiewe manier oor hulle te praat nie.
8.   Al hierdie pogings om ander oor te wen moet opreg Wees warm en opreg./Leer uit jou
     wees. Wees warm en opreg, en leer uit jou foute        foute om nie ander te teleurstel
     om nie moontlike teleurstelling by ander te            nie./Verbeter jou sosiale
     veroorsaak nie. Werk daaraan om jou sosiale            vaardighede.
     vaardighede te verbeter en jy sal verseker
     betekenisvolle en langdurige verhoudings ontwikkel.

                                                                TOTAAL AFDELING B:             10

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                          (SEPTEMBER 2012)

AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE

WOORDSTRUKTURE
 Spelling moet korrek wees om punte te verdien.
 Die standaardvariant geld.

SINSTRUKTURE
 Die ge- moet as EEN WOORD met die werkwoord geskryf word.
 Die te moet in verbinding met die infinitief as twee woorde geskryf word.
 Verder tel spelling glad nie.
 Streektaal kan nie in ag geneem word nie.
 Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin soos volg moet begin, hoef die hele
  sin nie uitgeskryf te word nie.
 Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin moet oorskryf, moet die hele sin
  uitgeskryf word.
VRAAG   MEMORANDUM                    PUNT    LU                 AS                  DENK
                                                                                     VLAK
5.1     Ekspresidente                  1      4    1: Gebruik sinoniem gepas.         2

5.2     stamnaam                                   1: Vorm samestellings deur
                                        1      4    verbindingsklanke.                 2

5.3     vier                                       1: Herken/onderskei
                                        1      4    homofone.                          1

5.4     drie-en-negentigste /drie-                 1: Gebruik die korrekte
        en- neëntigste drie en                     skryfwyse vir telwoorde.
        negentigste /drie en
        neëntigste                     1      4                                       2
5.5     Suid-Afrikaners                            2: Gebruik die korrekte
                                        1      4    afleiding van die woord.           2
5.6     Mandela is altyd met liefde                 2: Gebruik gepaste
        dwarsoor die wêreld                         woordorde in sinne.
        oorlaai.                                   Volgorde van bywoordelike
        (DIE HELE SIN MOET                          bepalings:
        OORGESKRYF WORD.)                           tyd, wyse en plek.
                                        1      4                                       1

5.7     wêreldberoemde                             1: Gebruik intensiewe vorme
                                        1      4    korrek.                            1

5.8     eerste                                     2: Gebruik die korrekte
                                        1      4    afleiding van die woord.           2

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                               9

VRAAG   MEMORANDUM                     PUNT   LU               AS                 DENK
                                                                                  VLAK
5.9     Omdat daar baie kerse op                   2: Gebruik voegwoord
        die koek is,  gebruik hy ’n               akkuraat. Omdat (vgw.
        brandblusser om die                        groep 3 ww. in 1ste sin is
        kerse/dit dood te blaas.                 skuif na die einde van 1ste
                                                  sin en ww. gebruik van 2de
        (-1 punt as komma                          sin skuif na die begin van
                                                   die 2de sin.
        ontbreek.)                                 -1 punt vir weglating van
                                        2     4    komma.                          2

5.10    kersies                                   1: Gebruik verkleiningsvorm
                                        1     4    korrek.                         1

5.11    dikwels                        1     4    1: Gebruik antoniem korrek.     1

5.12    pou                                       1: Gebruik vergelykings
                                        1     4    korrek.                         1

5.13    Gracia vra vir Madiba of                   2: Gebruik indirekte rede
        hy  die kerse gaan                        Vraagsin: met of (vgw. 3) na
        doodblaas.                                Madiba hww. gaan skuif na
                                                   einde van sin voor ww.
                                        2     4    doodblaas en vnw. jy > hy.      1

5.14    Al die mense sal Madiba                    2: Gebruik toekomende tyd
        gelukwens.                                korrek. sal/gaan neem plek
                   OF                              van skeibww. wens en
        Al die mense gaan Madiba                   wens skuif na die einde van
        gelukwens.                                sin.
                                        1     4                                    1

5.15    Al die kerse word deur                     1: Gebruik passiewe vorm
        Gracia aangesteek.                        gepas en korrek. Begin met
                    OF                             voorwerp gevolg deur word
        Al die kerse word                          aangesteek.
                                                   (deur Gracia is opsioneel.)
        aangesteek deur Gracia. 
                    OF
        Al die kerse word
        aangesteek.                    1     4                                    2

5.16    afgetrede                                 2: Gebruik deelwoord
                                         1    4    korrek.                         2
                                       [18]

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10              AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                                (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 6: STROKIESPRENT                      [Spotprent uit: Proscan, Internet,1 September 2010]

VRAAG   MEMORANDUM                     PUNT     LU                   AS                   DENK
                                                                                          VLAK
6.1     kwater                                        1: Gebruik trappe van
                                                      vergelyking korrek.
                                                       Vergrotende trap: kwaad >
                                        1        4     kwater.                              2

6.2     Neelsie het nie vir sy toets                   2. Gebruik voegwoorde
        geleer nie, dus het hy baie                    akkuraat. dus (vgw. groep
        swak in die toets/daarin                       2) hww. het skuif na begin
        gevaar.                                       van tweede sin na vgw.
                                        1        4     dus.                                 2

6.3     Wat het Neelsie nie weer                       2: Gebruik vraagsinne
        gedoen nie?                                  korrek. Begin met
                                                      vraagwoord wat met
        (Geen punt as vraagteken                       vraagteken aan die einde
        ontbreek.)                                     van sin.
                                                       Geen punt as vraagteken
                                        1        4     ontbreek.                            1

6.4     Na                                            1: Gebruik voorsetsel in
                                        1        4     vaste verbinding.                    1

6.5     Jy kon bly wees  ek was                       2: Gebruik verlede tyd
        in ’n goeie bui.                             korrek: kan > kon (gewees
                     OF                                het is opsioneel) en is >
        Jy kon bly gewees het ek                       was. Res van sin bly
        was in ’n goeie bui.                           onveranderd.
                                        2        4                                          3

6.6     Meneer sê aan Neelsie dat                      2: Gebruik indirekte rede
        hy nie weer vir sy  toets                     met dat (vgw. 3) het skuif na
        geleer het nie.                               einde van sin voor nie.
                                                       Vnwe. jy > hy en jou > sy.
        (1 punt jy > hy en jou > sy
        en 1 punt vir korrekte wo.)     2        4                                          1

6.7     Moet asseblief nie jou                        2: Gebruik ontkennende
        boek toemaak nie!                             vorm korrek: asseblief
                                                       tussen moet ... nie
        (Uitroepteken moet daar                        (1 punt) en 1 punt vir nie
        wees vir die 2de punt.)                        aan die einde met
                                        2        4     uitroepteken.                        2

6.8     onderwyseres                                  1: Gebruik die geslagsvorm
                                        1        4     korrek.                              1

6.9     Die onderwyser raai Neelsie                    2: Gebruik teenwoordige tyd
        aan om vir sy toets te                         korrek: aangeraai
        leer.                                         (skeibww.) raai neem plek
                                                       van het en aan bly voor
                                        1        4     infinitief.                          2

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                               11

VRAAG   MEMORANDUM                   PUNT   LU                AS                  DENK
                                                                                  VLAK
6.10    Die onderwyser het Neelsie               2: Gebruik verlede tyd
        geskel.                                 korrek: het neem plek van
                                                 ww. skel en ww. geskel
                                      1     4    skuif na einde van sin.           1

6.11    Meneer sê vir Neelsie: “Ek               2: Gebruik direkte rede:
        gaan jou ouers bel.”                   1 punt vir die korrekte
                                                 gebruik van al die
                                                 leestekens en 1 punt vir hy
                                                 > ek en sy > jou en
                                                 korrekte posisie van hww.
                                      2     4    gaan.                             3

6.12    Die uitdrukking op sy                    1: Interpreteer grafiese teks.
        gesig./
        Hy lyk (smoor) kwaad./
        Sy oë/mond is wyd oop./
        Sy hare staan (reg) op./
        Hy rig sy vinger na
        Neelsie./
        Hy skree/raas./
        Hy gryp Neelsie by die
        nek./
        Hy bal sy vuis. 
        (ENIGE SOORTGELYKE
        AANVAARBARE
        ANTWOORD.)                    1     4                                      3
                                     [16]

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12              AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                           (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 7: GRAPPIE                                   [Verwerk uit: Kort Grappies, Internet]

VRAAG   MEMORANDUM                     PUNT   LU                 AS                   DENK
                                                                                      VLAK
7.1     “Wat het van jou broer                     2: Gebruik punktuasie
        geword?” vra die een                       korrek. (1 punt vir
        krokodil aan die ander.                  vraagteken na geword.)
        (Kandidaat verloor punt
        as vraagteken ontbreek en
        as ander (verkeerde)
        leesteken/s gebruik word.)      1     4                                        2

7.2     reistasse                                 1: Gebruik meervoudsvorm
                                        1     4    korrek.                             1

7.3     Reis deur die hele                         2: Gebruik verskillende
        wêreld!/                                 sinsoorte. Bevelsin begin
        Reis deur die hele wêreld./               met ww. reis uitroepteken of
                                                   punt aan einde van sin.
                                                   OF gebr. moet (sonder
        Jy moet deur die hele
                                                   aksentteken) en
        wêreld reis!                              uitroepteken. OF met móét
        Jy móét deur die hele                      sonder aksentteken.
        wêreld reis.                    1     4                                        3

7.4     Die een krokodil hoef nie                  2: Gebruik onbepaalde wyse
        trots op sy broer te wees                  soos infinitief: hoef nie ... te
        nie.                           1     4    + ww. + nie.                        2

7.5     Hy sê dat hy hom lanklaas                  2: Gebruik indirekte rede
        gesien het.                               met of sonder dat. Met dat
                    OF                             (vgw. 3) hy skuif na einde
        Hy sê hy het hom lanklaas                  van sin en ek > hy.
                                                   Sonder dat wo. bly
        gesien. 
                                                   onveranderd.
                                        1     4                                        2

7.6     My broer reis nie die hele                 2: Gebruik ontkennende
        wêreld deur nie.                          vorm korrek: Dubbele
                                                   negatief. 1ste nie na ww. en
                                        1     4    2de nie aan einde van sin.          1

                                       [6]

                                                              TOTAAL AFDELING C:              40

                                                                      GROOTTOTAAL:            80

## Related documents

- [AFRFAL GR12 P1 QP SEP 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-gr12-p1-qp-sep-2012/796d6ed3-aeda-4bb3-a0dc-fa4480e4e2e5) — Afrikaans FAL · QP · 2012
- [AFRFAL P3 MEMO SEP 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-memo-sep-2012/7f3ae86b-dcde-41e6-a186-434f846c4945) — Afrikaans FAL · Memo · 2012
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2012-memo/2e465f59-92cb-4184-b97a-93e2e8571cbd) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2012-memo/7e6dde94-0bbf-4c25-9a47-06e2d5ee46b7) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [AFR FAL P1 GR11 MEMO SEPT2021](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-p1-gr11-memo-sept2021/1980ebcd-61c5-4f9d-abd6-bbff21009e98) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [AFRFAL P1 GR12 MEMO SEPT 2017 2](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p1-gr12-memo-sept-2017-2/f72138fc-6cf9-411c-885d-805e2eb9d364) — Afrikaans FAL · Memo · 2017

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
