# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2015 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015, 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p1-gr12-memo-sept-2015/83c77c1e-56e1-481b-aa50-ebba81f16643
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p1-gr12-memo-sept-2015/83c77c1e-56e1-481b-aa50-ebba81f16643)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2015

   AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
              MEMORANDUM

PUNTE:   80

                Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1               (EC/SEPTEMBER 2015)

 AFDELING A: LEESBEGRIP

 ASSESSERINGSRIGLYNE

    Spelfoute in eenwoord-antwoorde word NIE gepenaliseer NIE, behalwe as die
     spelling die woordbetekenis verander.

    Penalisering geskied slegs as die spelling van die kernwoord die antwoord se
     betekenis verander.

    As ŉ taalfout die betekenis van die antwoord verander, word geen punt
     toegeken nie.

    Indien ŉ spelfout die betekenis van ŉ eenwoord-antwoord verander, word geen
     punt toegeken nie.

    Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die
     fokus op begrip is.

    By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. GEEN punt word toegeken
     vir JA/NEE EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate hoef nie
     laasgenoemde te skryf indien die motivering JA/NEE EK STEM SAAM/EK
     STEM NIE SAAM NIE insluit/impliseer nie.

    Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word NIE GEPENALISEER
     indien die aanhalingstekens ontbreek NIE.

    Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ŉ volsin, is dit
     korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
     word. Die kandidaat kan ook die antwoord begin met: Die woord is ... .

    By vrae wat een feit/punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat gee ŉ
     hele reeks:
     - sien SLEGS die vereiste feit(e)/punt(e) na.
     - indien die feit(e)/punt(e) met merkers aangedui is, word die eerste
        antwoord(e) per merker nagesien.

    Indien ŉ antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk
     tot die antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken.

    Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die
     vraestel verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
     antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die
     kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die
     antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.

    Aanvaar dialektiese variasies.

    Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord
     aanvaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2015)            AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                         3

 VRAAG 1: ARTIKEL

 TEKS A

                                                                                 DENK-
 VRAAG     ANTWOORD                                                     PUNT
                                                                                 VLAK
 1.1       brandende stukkie twak  (dit moet die presiese woorde
           wees vir ŉ punt)                                             (1)         1

 1.2       Nikotien                                                    (1)         1

 1.3       Jean Nicot de Villemain                                     (1)         1

 1.4       longkanker  óf
           hartsiektes  óf
           chroniese brongitis  óf
           emfiseem                                        (Enige 2)   (2)         1

 1.5       Amerikas                                                    (1)         3

 1.6       Baie besig wees.  óf
           Wakker wees.  óf
           Op dreef wees.  óf
           Dinge/stappe word gedoen.  óf
           Bedrywig wees. 
           (of soortgelyke antwoord)                                    (1)         4

 1.7       lipkanker  óf
           tongkanker  óf
           mond- en keelkanker                            (Enige 1)    (1)         1

 1.8       “... (is) die dampe wat ŉ brandende sigaret afgee en deur
           die roker ingeasem word, (is) die gevaarlikste.”            (1)         1

 1.9       Al hierdie dinge is gewoontevormend.  óf
           Al hierdie dinge is verslawend.  óf
           Al hierdie dinge is ŉ soort dwelm. 
           Dit laat hulle lekker voel daarom hou hulle aan. 
           (of soortgelyke antwoord)                                    (2)         4

 1.10      1.10.1     onwaar 

           1.10.2     “... maar kan ook sielkundige probleme, soos
                      depressie by jong mense veroorsaak.  óf
                      geneig om ŉ sielkundige te spreek weens ŉ
                      emosionele of sielkundige probleem.”             (1)         3

 1.11      Meer geneig tot siektes  óf
           Meer geneig tot longprobleme  óf
           Meer geneig tot emosionele probleme  óf
           Meer geneig tot sielkundige probleme 
           (of soortgelyke antwoord uit paragraaf 9)                    (1)         1

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1               (EC/SEPTEMBER 2015)

 1.12   Dat rook sleg vir jou gesondheid is.  óf
        Dat jy nooit moet (begin) rook nie.  óf
        Dat jy nie te jonk moet begin rook nie.  óf
        Dat, as jy rook, dit ook sleg/nadelig vir ander mense om jou is. 
        (of soortgelyke antwoord)                                                    (2)      4

 1.13 Elektronies(e) 
      (electronic – word nie aanvaar nie)                                            (1)      3

 1.14 As hulle rook inasem, kan dit hulle longe/gesondheid affekteer.  óf
      As hulle rook inasem, kan hulle in allergiese reaksies ontwikkel.  óf
      As hulle rook inasem, kan hulle (baie) siek word. 
      (of soortgelyke antwoord)                                                      (1)      3

 1.15 E-sigarette (dit) bevat 40% minder nikotien.  óf
      Dit bevat slegs 60% nikotien van ŉ gewone sigaret.  óf
      E-sigarette (dit) bevat minder nikotien as sigarette. 
      (of soortgelyke antwoord)                                                      (1)      2

 1.16 Om te rook is nonsens.  óf
      Om te rook is onsin.  óf
      Om te rook is ŉ onbelangrike ding.  óf
      Om te rook het geen belangrike betekenis nie.  óf
      Om te rook het nie waarde nie.  óf
      Om te rook is gemors.  óf
      Om te rook is ŉ mors (van geld). 
      (of soortgelyke antwoord)                                                      (2)      3

 1.17 1.17.1     Figuurlik                                                          (1)      4

        1.17.2   Dit beteken enige persoon (enige iemand) kan rook.  óf
                 ŉ Bobbejaan verwys ook na ŉ dom mens (wat rook). 
                 (of soortgelyke antwoord)                                           (2)      3

 1.18 Carol Kane                                                                    (1)      1

 1.19 D  óf
      Van aaklige dinge hou.  óf
      D van aaklige dinge hou. 
      (Enige antwoord sal as korrek aanvaar word.)                                   (1)      3

 1.20 Hulle is bang.  óf
      Hulle wil sien of daar nie iets / iemand is wat wegkruip nie.                 (1)      3

 1.21 Dit het 4 sterre gekry.  óf
      Die film het baie wins (35 miljoen dollar wins) in Amerika gemaak.            (1)      3

 1.22 Hy terroriseer haar oor die telefoon.  óf
      Hy maak haar oor die telefoon bang. 
      (of soortgelyke antwoord)                                                      (1)      1

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2015)                AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                         5

 1.23 Afgeleë                                                                      (1)      1

 1.24 As ŉ mens alleen op ŉ afgeleë plek is, en iemand terroriseer jou, sal
      jy bang word.  óf
      As iemand jou (vir ure) bel (en terroriseer) en jy weet nie wie aan die
      anderkant van die telefoon is nie, sal jy bang word.  óf
      Jy sal bang wees as jy alleen by kinders (op ŉ afgeleë plek) is.  óf
      Jy sal bang wees as jy alleen in ŉ groot huis kinders oppas.  óf
      Die fliekganger leef hom in en sal dan self deel voel daarvan. 
      (of soortgelyke antwoord)                                                     (1)      3

                                                                TOTAAL AFDELING A:           30

 AFDELING B: OPSOMMING

 ALGEMEEN

 • Lees die hele opsomming om ŉ geheelindruk te kry.
 • Beplanning is nie nodig nie.
 • Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
    Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die
      tweede aanbieding word nagesien.
    Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale
      antwoord beskou.
 • Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die
   tweede feit word geïgnoreer.
 • Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin
   nagesien.
 • Som die feite sovêr as moontlik in jou eie woorde op.
 • Kandidate hoef nie ŉ TITEL te verskaf nie.
 • Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting volgens die getal
   woorde wat dit voorstel getel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
 • Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7 sinne
   van die paragraaf nagesien.

 LET DAAROP DAT DIE OPSOMMING MEER AS EEN MOONTLIKHEID BINNE ’N
 PARAGRAAF BEVAT. DIE NASIENER MOET DUS NOUKEURIG LEES!

 KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR NIE DIREKTE AANHALINGS NIE:
 Die hoofgedagte kan in ŉ volsin of in ŉ sinsnede aangebied word, solank dit sinvol
 is.

                   Puntetoekenning:
                   1–3 feite korrek: 1 punt
                   4–5 feite korrek: 2 punte
                   6–7 feite korrek: 3 punte

 KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR DIREKTE AANHALINGS:
 L.W.: Die hoofgedagte kan in ŉ volsin of in ŉ sinsnede aangebied word, SOLANK
 DIT SINVOL IS.

                   Puntetoekenning:
                   6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
                   1–5 aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                 (EC/SEPTEMBER 2015)

 SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal)
           Feit       7
           Taal       3
           Totaal    10

 LET WEL
 Formaat:
 • Selfs al word die opsomming in die verkeerde formaat aangebied, moet dit geassesseer
   word.
 • Kandidate word nie gepenaliseer indien die opsomming in die verkeerde formaat
   aangebied is nie.

 Woordtelling:
 • Nasieners tel die getal woorde indien dit te lank lyk.
 • Indien die kandidate se opsomming te lank is (meer as 70 woorde), sien tot aan die
   einde van die volsin na.
 • Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat
   gebruik is, aan te dui nie.
 • Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70), maar
   dit bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.

 OPDRAG: Skryf 7 wenke hoe om jou vir die nuwe seisoen voor te berei, neer.
    Daar kom 9 moontlike feite in die leesstuk voor.
    Die onderstreepte sinne kan moontlik direk aangehaal word.

            MANIERE HOE OM JOU VIR DIE NUWE SEISOEN VOOR TE BEREI.
 Die lente is hier en dit is nou tyd om daardie
 wintervaalte uit jou te kry en weer ŉ huppel in jou stap             Geen wenk nie
 te sit.
 ŉ Goeie manier om jou lewe weer reg te kry, is om al     1. Jy moet onvoltooide take
 die halfvoltooide take klaar te maak soos byvoorbeeld        klaarmaak. 
 die halfgelese boeke klaar te lees. Niks is lekkerder       óf
 as jy iets afgehandel het nie, al is dit ook iets           Dit is lekker om take klaar te
 eenvoudig.                                                  maak. 
 Begin ook om oulike plekkies in jou dorp waarvan jy      2. Herontdek nuwe plekke
 vergeet het, te herontdek of om plekke waarby jy nog          rondom jou. 
 nooit uitgekom het nie, te besoek.                       3. Besoek nuwe plekke. 
 Ontgif jou liggaam deur ŉ gesonde en voedsame            4. Jy moet liggaam ontgif deur
 dieet te volg, om meer water te drink en weg te bly           gesond en voedsaam te eet 
 van rommelkos.                                           5. Jy moet meer water drink en
                                                               wegbly van rommelkos. 
 Moenie die belangrikheid van ŉ goeie nagrus of ŉ         6. Jy moet genoeg slaap om
 middagslapie, hoe kort ook al, onderskat nie. Dit             beter te voel en te lyk. 
 verbeter jou energie en dit laat jou goed lyk.
 Maak jou kamer skoon deur onnodige goed vir              7. Maak jou kamer skoon deur
 liefdadigheid te gee. Dit sal ŉ mens altyd baie goed          onnodige goed uit te gooi. 
 laat voel.                                                    (Die feit dat jy jouself help en
                                                               ander mense goed laat voel is
                                                               nie ŉ manier hoe jy jou moet
                                                               voorberei nie.)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2015)            AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                              7

 Jou liggaam sal oefening waardeer, maar onthou om         8.    Jy moet gereeld oefen. 
 stadig te begin; ŉ paar treë op ŉ slag, klim trap in            (Watter tipe oefening is
 plaas daarvan om die hysbak te gebruik, parkeer jou             aanvullend en tot die feit dat jy
 motor verder weg wanneer jy winkels toe gaan.                   gereeld moet oefen.)
 Dis ŉ nuwe seisoen. Dis ŉ goeie tyd om iets nuuts te      9.    Doen iets nuuts in die lente. 
 begin, iets wat jy miskien al lankal wou doen, soos             (Wat jy moet doen is
 kuns, fotografie, in die berge te gaan stap, familie te         aanvullend tot die feit dat jy
 besoek of om op ŉ bootreis te gaan ...                          iets nuuts moet doen.)

                                                                TOTAAL AFDELING B:                 10

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1               (EC/SEPTEMBER 2015)

AFDELING C: TAAL

ASSESSERINGSRIGLYNE

WOORD- EN SINSTRUKTURE

 Spelling moet korrek wees om punte te verdien.
 Die standaardvariant geld.
 Wanneer slegs een woord as antwoord gevra word, kry die kandidaat geen punte
  indien die opdrag nie uitgevoer is nie. (Kandidate moet nie die hele sin skryf nie, indien
  daar gevra word om net die woord te skryf.)
 Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord
  geskryf word.
 Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as TWEE
  WOORDE geskryf word.
 Verder tel spelling glad nie indien anders vereis word – veral met een woord
  antwoorde; behalwe waar spelling getoets word.
 Taalfoute word gepenaliseer waar taalstrukture gevra word.
 Waar afkortings getoets word, moet die punktuasie ook korrek wees om ŉ punt te
  verdien.
 Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.
 Streekstaal kan nie in ag geneem word nie.
 Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin soos volg moet begin, moet die hele sin
  uitgeskryf word.
   LET WEL: Waar advertensie- en strokiesprenttegnieke gevra word, tel taal- en
             spelfoute nie, tensy dit die betekenis van die sin beïnvloed.
   Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin moet oorskryf, moet die hele sin
    uitgeskryf word.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2015)           AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                           9

 VRAAG 3: ADVERTENSIE

 3.1 … ŉ bankrekening by Nedbank oop te maak.         Herkenning van asook
     óf                                                die funksionaliteit en
     … geld te spaar (om iets later te koop).  óf     impak van manipulerende
     … spaarrekening oop te maak.                     taal.
     (of soortgelyke antwoord)                                                      (1)       3

 3.2 Jongmense  óf                                    Analisering van die
     Tieners  óf                                      boodskap om sodoende
     Skoolkinders  óf                                 die teikenmark te
     Studente                                         identifiseer.
     (of soortgelyke antwoord)                                                      (1)       3

 3.3 Om die leser / teikenmark persoonlik aan te       Met die gebruik van die
     spreek.  óf                                      eerstepersoonspreker,
     Om die advertensie persoonlik te maak.  óf       kry die advertensie ŉ
     Om jou spesiaal/belangrik te laat voel.          persoonlike aanslag.
     (of soortgelyke antwoord)                                                      (1)       3

 3.4 My Toekoms, My Bank.                             Die herken en uitken van
                                                       die advertensie
                                                       slagspreuk teenoor die
                                                       maatskappy se leuse.         (1)       2

 3.5 Om mense wat nie Afrikaans is nie en wat die      Om woordgebruik binne
     advertensie sien, aan te spreek.  óf             konteks en vir effek te
     Om die uitspraak van 4 as for te maak.  óf       herken en te verstaan.
     Die uitspraak 4 in Afrikaans is vier en sal nie
     pas as dit in Afrikaans geskryf is nie. 
     (of soortgelyke antwoord)                                                      (1)       3

 3.6 Dui op beklemtoning/uitlig van die                Kennis van die
     rentekoers.  óf                                  funksionaliteit en impak
     Speel op die emosie van die leser dat hy nie      van adjektiewe in
     beter kan kry nie.  óf                           advertensies.
     Dat die rentekoers beter as goed/uitstekend
     is. 
     (of soortgelyke antwoord)                                                      (1)       3

 3.7 Dit beklemtoon die feit dat dit maklik is.  en/óf Kennis van die impak van
     Dit laat die leser verder dink dat dit maklik is.  punktuasie op die oordra
     óf                                                  van die boodskap het.
     Die adverteerder wil hê die leser moet (positief)
     op die advertensie reageer (en ŉ bankrekening
     oopmaak). 
     (of soortgelyke antwoord)                                                      (1)       3

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                    AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                (EC/SEPTEMBER 2015)

 3.8    Hierdie woorde word beklemtoon. (NIE           Kennis van die impak
        emfiseer NIE).  óf                            wat lettertipes of vetdruk
        Vir ekstra effek.  óf                         van woorde op die
        Om die idees belangrik te maak / te laat       oordra van die
        uitstaan.  óf                                 boodskap het.
        Om die leser se aandag te trek. 
        (of soortgelyke antwoord)                                                   (1)     3

 3.9    Ja (geen punte word vir JA toegeken nie,       Kennis van die
        slegs vir ŉ logiese motivering).               funksionaliteit en impak
        Dit is lekker (pret) om geld te kan spaar.    van die gebruik van
        óf                                             emosionele oorredende
        Dit is lekker om eendag vir jou iets te kan    taal in advertensies.
        koop met die geld wat jy gespaar het. 
        (of enige logiese antwoord)

        Nee (geen punte word vir NEE toegeken
        nie, slegs vir ŉ logiese motivering).
        Dit is nie lekker om geld te spaar (as jy
        reeds te min geld het) nie.  óf
        Jy kan pret hê sonder om geld te spaar. 
        (of enige logiese antwoord)                                                 (1)     5

 3.10   Geld / rande / sente / rande en sente.        Om manipulerende
        (Enige woord kan aanvaar word.)                woordeskat binne
                                                       tienerkonteks te
                                                       verstaan en die
                                                       betekenis van die woord
                                                       te ken.                       (1)    1
                                                                                    [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2015)               AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                         11

VRAAG 4: STROKIE

Die vrae wat volg, is op die strokies hieronder gebaseer.

                                                                                             DENK-
VRAAG      ANTWOORD                                              PUNT
                                                                                             VLAK

4.1        Neelsie is lui.  óf                         Begrip en verstaan van
           Neelsie wil niks doen nie.  óf              suggestie binne
           Neelsie werk nie.  óf                       konteks.
           Neelsie dink net aan vakansie.  óf
           Neelsie dink nie aan werk nie 
           (of soortgelyke antwoord)                                                  (1)         3

4.2        Hy wou sy pa eers gerusstel.  óf            Begrip en verstaan van
           Hy wou sy pa sag maak.                      suggestie binne
           (of soortgelyke antwoord)                    konteks.                      (1)         3

4.3        Sy mond is vertrek.  óf                     Begrip en verstaan van
           Sy oë is toe met ŉ kwaai trek.  óf          visuele aanwysings/
           Daar is skree strepies voor sy mond.        riglyne van
           óf                                           liggaamstaal, lettertipe
           Die woorde is in ŉ skree-spraakborrel.      en -grootte en vorming
           óf                                           van spraakborrels in die
           Die woorde is vetgedruk en groot.           skets.
           (of soortgelyke antwoord)                                                  (1)         3

4.4        Die papiere waai oral rond.  óf             Begrip en verstaan van
           Sy pen is nog in die lug.  óf               visuele aanwysings/
           Neelsie is nog besig om die slang vir hom    riglyne van vinnige
           te gee (toe is hy nie meer daar nie). (of   beweging in die skets.
           soortgelyke antwoord)                                                      (1)         3

4.5        Neelsie is nou (letterlik) doof na Meneer    Woordeskat en insig in
           so hard geskree het.                        die gebruik van letterlike
           (of soortgelyke antwoord)                    betekenis van
                                                        woordgebruik in
                                                        konteks.                      (1)         3

4.6        4.6.1        Konnotatief                    Woordeskat en insig in
                                                        die gebruik van
                                                        figuurlike taal.              (1)         4

           4.6.2        Neelsie luister nie na wat      Woordeskat en insig in
                        Meneer vir hom sê nie.  óf     die gebruik van
                        Dit word figuurlik bedoel.     figuurlike taal.
                        (of soortgelyke antwoord)                                     (1)         2

4.7        B       Hy WIL niks hoor nie.               Kennis van idiomatiese
                                                        taal.                         (1)         1

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                    AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1               (EC/SEPTEMBER 2015)

 4.8        Sy oë is groot.  óf                       Begrip en verstaan van
            Sy oë is gerek.                           gesigsuitdrukking binne
            Hy konsentreer op wat hy doen.            konteks.
            (of soortgelyke antwoord)                                                  (1)        3

 4.9        Skoolkind A en B het net gewone            Funksionaliteit van
            projekte.  óf                             leestekens.
            Neelsie het ŉ giftige slang wat die projek
            anders as die ander kinders sŉ maak. 
            óf
            Neelsie het ŉ gevaarlike projek.  óf
            Neelsie beklemtoon die giftige slange. 
            (of soortgelyke antwoord)                                                   (1)       1
                                                                                       [10]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2015)            AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                            13

 VRAAG 5: PROSA

      Die vrae wat volg, is op die prosastuk hieronder gebaseer.
      Aanvaar eenwoord-antwoorde met of sonder ŉ hoofletter.
                                                                                           DENK-
 VRAAG ANTWOORD                                                                    PUNT
                                                                                           VLAK

 5.1        Ou Charlie behoort nie te rook        Korrekte toepassing van die
            nie.                                 infinitief. Kennis dat na
                                                  behoort nie om te volg nie.       (1)       2

 5.2        Hy het raas gekry  toe hy rook.     Die korrekte plasing van die
            Hy het raas gekry  toe hy gerook     hulpwerkwoord het en
            het.                                 hoofwerkwoord kry wat na
                                                  die einde van die eerste sin
                                                  skuif (voor die voegwoord)
                                                  met ge-.
                                                  Die korrekte verandering
                                                  van wanneer na toe in die
                                                  verlede tyd.
                                                  Die tweede hoofwerkwoord
                                                  kan oor in die verlede tyd
                                                  gegee word met het wat
                                                  daarop volg.                      (2)       2

 5.3        Oneerlik                             Woordeskat
            Skelm 
            Agteraf 
            (Kandidaat moet slegs die woord
            neerskryf, soos gevra, om ŉ punt te
            verdien.)                                                               (1)       1

 5.4        Slegter                              Gebruik van die
            (Kandidaat moet slegs die woord       vergrotende trap.
            neerskryf, soos gevra, om ŉ punt te
            verdien.)                                                               (1)       1

 5.5        5.5.1 Nee, sy het nie gerook          Kennis en korrekte gebruik
                  nie.                           van die ontkennende vorm /
                                                  negatief.                         (1)       1

            5.5.2 Dieretuin                      Korrekte spelling en die
                  (Kandidaat moet slegs die       korrekte gebruik van die
                  woord neerskryf, soos gevra,    verbindingsklank.
                  om ŉ punt te verdien.)                                            (1)       1

 5.6        ŉ Sigaret sal nooit deur Charlie      Gebruik aktiewe 
            opgetel word nie.                    passiewe vorm:
                                                  toekomende tyd.
                                                  VW + SAL + negatief +
                                                  DEUR + OW + GE(ww)
                                                  WORD + negatief.                  (1)       2

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                    AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1              (EC/SEPTEMBER 2015)

 5.7       5.7.1 Ons gaan ŉ                       Kennis van die indeling
                 kringtelevisiekamera in die      van voegwoorde in die
                 hokke sit sodat ons hulle 24     korrekte groep.
                 uur ŉ dag kan dophou.           Sodat – groep 3.
                                                  Kan skuif na die agterkant
                                                  van die sin (voor die
                                                  hoofwerkwoord).                (1)      2

           5.7.2 Veertien                        Korrekte spelling.             (1)      1

           5.7.3 Hy sê dat hulle  ŉ              Gebruik van die indirekte
                 kringtelevisiekamera in die      rede.
                 hokke gaan sit.                 Voorbeeld 1:
                 Hy sê hulle gaan  ŉ             Korrekte plasing van die
                 kringtelevisiekamera in die      voegwoord dat en die
                 hokke sit.                      hulpwerkwoord, gaan, wat
                                                  na die agterkant van die
                                                  sin skuif (voor die
                                                  hoofwerkwoord). Ons
                                                  verander na hulle.             (2)      2

 5.8       Hy sal / gaan  sy hand uitsteek en    Gebruik van die
           (sal / gaan) op sy bo-arm klap.       toekomende tyd.
           (Die tweede sal/gaan is opsioneel,     Die korrekte plasing van
           maar indien die kandidaat dit skryf,   die hulpwerkwoord en
           moet beide korrek wees om die punt     hoofwerkwoord wat na die
           te verdien.)                           einde van die sin skuif.       (1)      2

 5.9       Daagliks                              Korrekte kennis en gebruik
           (Kandidaat moet slegs die woord        van bywoord.
           neerskryf, soos gevra, om ŉ punt te
           verdien. Die spelling moet korrek
           wees.)                                                                (1)      1
                                                                                [14]

 VRAAG 6: PRENT
                                                                                       DENK-
 VRAAG ANTWOORD                                                                PUNT
                                                                                       VLAK
 6.1       handsak                                Woordeskat                   (1)       1

 6.2       kruideniersware                        Woordeskat                   (1)       1

 6.3       blitsvinnig                            Woordeskat                   (1)       1

 6.4       waentjie                               Woordeskat                   (1)       1

 6.5       kasregister                            Woordeskat                   (1)       1

 6.6       voorskoot                              Woordeskat                   (1)       1
                                                                                [6]
                                                           TOTAAL AFDELING C:                 40
                                                               GROOTTOTAAL:                   80

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFRIKAANS FAL P2 MEMO GR12 SEPT 2015](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-memo-gr12-sept-2015/56963d94-f246-4ad0-863f-51877724f702) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2015-memo/ca24bb31-11e6-4414-ae1c-e2738b16f840) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2015-memo/5ed31c77-16c2-4990-827a-9f3ff5f70d23) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr
- [AFR FAL P1 GR11 MEMO SEPT2021](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-p1-gr11-memo-sept2021/1980ebcd-61c5-4f9d-abd6-bbff21009e98) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [AFRFAL P1 GR12 MEMO SEPT 2017 2](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p1-gr12-memo-sept-2017-2/f72138fc-6cf9-411c-885d-805e2eb9d364) — Afrikaans FAL · Memo · 2017
- [AFRFAL GR12 P1 MEMO SEP 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-gr12-p1-memo-sep-2012/b3ac1d72-6a6e-4b09-b6b2-ba44b62d1052) — Afrikaans FAL · Memo · 2012

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
