# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2016 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016, 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p1-gr12-memo-sept-2016/418b5aed-3494-4f1e-97a9-b18cf8f1588b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p1-gr12-memo-sept-2016/418b5aed-3494-4f1e-97a9-b18cf8f1588b)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2016

   AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
              MEMORANDUM

PUNTE:   80

                 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                 (EC/SEPTEMBER 2016)

    AFDELING A: LEESBEGRIP

    ASSESSERINGSRIGLYNE

       Spelfoute in eenwoord-antwoorde word NIE gepenaliseer NIE, behalwe as
        die spelling die woordbetekenis verander.

       Penalisering geskied slegs as die spelling van die kernwoord die antwoord
        se betekenis verander.

       As ŉ taalfout die betekenis van die antwoord verander, word geen punt
        toegeken nie.

       Indien ŉ spelfout die betekenis van ŉ eenwoord-antwoord verander, word
        geen punt toegeken nie.

       Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die
        fokus op begrip is.

       By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. GEEN punt word
        toegeken vir JA/NEE EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate
        hoef nie laasgenoemde te skryf indien die motivering JA/NEE EK STEM
        SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE insluit/impliseer nie.

       Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word NIE GEPENALISEER
        indien die aanhalingstekens ontbreek NIE.

       Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ŉ volsin, is dit
        korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
        word. Die kandidaat kan ook die antwoord begin met: Die woord is ... .

       By vrae wat een feit/punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat gee
        ŉ hele reeks:
        - sien SLEGS die vereiste feit(e)/punt(e) na.
        - indien die feit(e)/punt(e) met merkers aangedui is, word die eerste
           antwoord(e) per merker nagesien.

       Indien ŉ antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei
        direk tot die antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken.

       Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die
        vraestel verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
        antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die
        kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die
        antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.

       Aanvaar dialektiese variasies.

       Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord
        aanvaar.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)            AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                        3

VRAAG 1: ARTIKEL

TEKS A: (651 woorde)

VRAAG                              MEMORANDUM                             PUNT      DENK-
                                                                                    VLAK
1.1        Universiteit van Kaapstad                                      (1)        1

1.2.       “Tegnies is hulle nie almal in my klas nie, maar hulle kom
           vir hulp!” 
           (Moet volledig aangehaal word vir ŉ punt; met of sonder
           aanhalingstekens.)                                              (1)         2

1.3        Stella Clark-onderwysprys 
           (korrek oorgeskryf)                                             (1)         1

1.4         Deurmekaarspul van stemme 
            Warboel van stemme 
            Gegons van stemme 
            Mense wat almal gelyk praat 
           (Enige EEN of soortgelyk binne konteks.)                        (1)         4

1.5          Hulle het hulle akademie ernstig opgeneem. 
             Hulle het die werk aan mekaar verduidelik wat hulle nie
              verstaan nie. 
            Hulle wil vir hom werk.
            Hulle ‘google’ (op hulle selfone) om die volgende dag se
              werk na te gaan.
           (Enige EEN of soortgelyk binne konteks.)                        (1)         3

1.6         Hy het hom raadgegee. 
            Hy het hom gelei. 
            Hy was ŉ gids. 
            Hy het hom gehelp. 
            Hy was ŉ voorbeeld. 
            Hy het hom gemotiveer. 
           (Enige EEN of soortgelyk binne konteks.)                        (1)         3

1.7        1.7.1      Konnotatiewe                                        (1)         4

           1.7.2       Hy werk sag met hulle. 
                       Hy werk mooi met hulle. 
                       Hy is nooit lelik met hulle nie. 
                       Hy is baie versigtig as hy met kinders werk. 
                       Dit het ŉ figuurlike betekenis. 
                      (Enige EEN of soortgelyk binne konteks.)             (2)         3

1.8        Hy moes ŉ opstel (oor De Storie) skryf.                        (1)         1

1.9        Hewitt-onderwyskollege (in Athlone). 
           (korrek oorgeskryf)                                             (1)         1
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1               (EC/SEPTEMBER 2016)

    VRAAG                          MEMORANDUM                             PUNT       DENK-
                                                                                     VLAK
1.10         3 maande                                                     (1)         1

1.11         Sy het ŉ artikel oor hom geskryf en wou hom in ŉ klas                      3
             waarneem. 
             Sy wou meer weet hoe De Storie in die klas te werk gaan
             na hy die prys ontvang het. 
             (of soortgelyk binne konteks)                                 (1)

1.12         1.12.1    Ja of Nee verdien nie ŉ punt nie.

             1.12.2    Stem saam
                       Hy motiveer kinders (en ander onderwysers kan
                       van hom leer). 
                       Hy doen iets reg (en ander onderwysers kan van
                       hom leer). 
                       Hy behaal sukses (en ander onderwysers kan
                       van hom leer). 
                       Stem nie saam nie
                       Elke onderwyser doen in sy klas wat vir hom
                       werk. 
                       Elke klas is verskillend en onderwysers moet by
                       elke situasie aanpas. 
                       (of soortgelyk binne konteks)                       (2)          4

1.13         B.Sc. 
             (korrek oorgeskryf)                                           (1)          1

1.14         Hy was te kort. 
             Hy was bang die lang seuns sien hom nie raak nie.            (1)          1

1.15         Fisiese Wetenskap 
             (korrek oorgeskryf)                                           (1)          1

1.16         1.16.1     Figuurlik                                         (1)          1

             1.16.2     Die moeilikheid oorkom. 
                        Om ŉ probleem baas te raak. 
                        (Enige EEN of soortgelyk binne konteks.)           (1)          3

1.17         Dit is goed ...
             as kinders self die antwoord uitwerk. 
             want kinders leer om te dink. 
             want kinders leer om enige probleem te oorkom. 
             (of soortgelyk binne konteks)
             Dit is nie goed nie ...
             want baie kinders verstaan niks van die werk nie. 
             want kinders kan moed opgee. 
             (Enige EEN of soortgelyk binne konteks.)                      (2)          5
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)           AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                          5

                                                                                    DENK-
VRAAG         MEMORANDUM                                                  PUNT
                                                                                    VLAK
1.18          “Spottenderwys” 
              (Korrekte spelling; met of sonder aanhalingstekens.)         (1)          4

1.19          Ja.
              De Storie help die kinders net so ŉ bietjie, want kinders
              moet hulle eie antwoorde uitwerk. 
              (of soortgelyk binne konteks)

              Nee.
              De Storie help die kinders baie omdat hy hulle laat dink
              en hy help hulle om die antwoorde te kry. 
              (of soortgelyk binne konteks)                                (1)          5

TEKS B

1.20          Op Instagram werk ŉ mens met foto’s.                        (1)          2

1.21          B / Mxit
              C / Linkedin
              A / Twitter
              (Al drie korrek vir ŉ punt.)                                 (1)          3

1.22          Hulle het albei dieselfde hoeveelheid verbruikers.          (1)          3

1.23          Praat net met hulle vriende.                                (1)          3

1.24          Dit is die geluid wat ŉ voëltjie maak. 
              ŉ Voëltjie tweet.                                           (1)          2

1.25          Suid-Afrika 
              (Korrekte spelling.)                                         (1)          2

                                                 TOTAAL AFDELING A:        30

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1            (EC/SEPTEMBER 2016)

AFDELING B: OPSOMMING

ALGEMEEN

• Lees die hele opsomming om ŉ geheelindruk te kry.
• Beplanning is nie nodig nie.
• Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
   Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die
     tweede aanbieding word nagesien.
   Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale
     antwoord beskou.
• Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die
  tweede feit word geïgnoreer.
• Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin nagesien.
• Som die feite sovêr as moontlik in jou eie woorde op.
• Kandidate hoef nie ŉ TITEL te verskaf nie.
• Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting volgens die getal
  woorde wat dit voorstel getel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
• Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7 sinne
  van die paragraaf nagesien.

LET DAAROP DAT DIE OPSOMMING MEER AS EEN MOONTLIKHEID BINNE ’N
PARAGRAAF BEVAT. DIE NASIENER MOET DUS NOUKEURIG LEES!

KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR NIE DIREKTE AANHALINGS NIE:
Die hoofgedagte kan in ŉ volsin of in ŉ sinsnede aangebied word, solank dit sinvol is.

             Puntetoekenning:
             1–3 feite korrek: 1 punt
             4–5 feite korrek: 2 punte
             6–7 feite korrek: 3 punte

KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR DIREKTE AANHALINGS:
L.W.: Die hoofgedagte kan in ŉ volsin of in ŉ sinsnede aangebied word, SOLANK
DIT SINVOL IS.

          Puntetoekenning:
          6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
          1–5 aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken
SKRYF DIE PUNTE SOOS VOLG NEER (horisontaal/vertikaal)
          Feit          7
          Taal          3
          Totaal       10

LET WEL
Formaat:
• Selfs al word die opsomming in die verkeerde formaat aangebied, moet dit geassesseer
  word.
• Kandidate word nie gepenaliseer indien die opsomming in die verkeerde formaat
  aangebied is nie.

Woordtelling:
• Nasieners tel die getal woorde indien dit te lank lyk.

 Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2016)         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                             7

• Indien die kandidate se opsomming te lank is (meer as 70 woorde), sien tot aan die einde
  van die volsin na.
• Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat
  gebruik is, aan te dui nie.
• Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70), maar dit
  bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
• Indien die maksimum woorde oorskry word, moet die nasiener tot by die laaste
  volsin na die maksimum woorde nasien en die res van die opsomming ignoreer.

OPDRAG: Som die sewe aspekte van geletterdheid in SEWE VOLSINNE op.
   Daar kom 7 moontlike feite in die leesstuk voor.
   Die onderstreepte sinne kan moontlik direk aangehaal word.

                            DIE GROOT G VAN GELETTERDHEID
Geletterdheid is meer as lees en skryf. Dit beteken dat jy    1. Om geletterd te wees is
omgee vir jouself as jy goed kan lees en skryf daarom kan        om te lees en te skryf.
jy beter leer en kan jy die wêreld om jou beter verstaan. Jou
gesondheid is baie belangrik. Om geletterd te wees            2. Geletterdheid is om
beteken dat jy kennis het van dinge wat vir jou skadelik is      kennis te hê van wat
soos rook, dwelms en alkohol en ook hoekom oefening goed         goed of sleg vir jou
is en oorgewig sleg is.                                          gesondheid is.

Geletterdheid beteken dat jy geld$lim moet wees. Mense           3.   Geletterdheid is om
werk hard om geld te verdien om vir hulle geliefdes te sorg.          geldslim te wees.
Geld$lim beteken om nie geld te leen nie; dit beteken dat jy
geld sal spaar en nie op onnodige dinge mors nie.
Geletterdheid en groen is ook sinoniem. Hoe meer kennis          4.   Geletterdheid is om
jy van jou omgewing het, hoe meer besef jy dat dit belangrik          groen te leef.
is om dit op te pas: herwinning van papier en plastiek, water-
en kragbesparing en om nie insekdoders te gebruik nie is
belangrike dinge wat jy moet leer.

Omgee vir diere vorm deel van die genot van                      5.   Geletterdheid is om vir
geletterdheid. Diere aanvaar mense soos hul is en mense               diere om te gee.
ontspan meer wanneer hulle met hul troeteldiere speel.
Kinders leer verantwoordelikheid as hulle diere versorg wat
belangrik vir hulle opvoeding is. ŉ Deel van ŉ mens se
geletterdheid en opvoeding is om ander mense in ag te            6.   Geletterdheid is om
neem. Jy leer dat as jy kwaad is, jy nie op andere mag skree          ander mense in ag te
nie. Respek is ook belangrik: dit beteken jy mag nie steel,           neem.
boelie of lieg nie.

Elke mens moet weet waartoe hy/sy in staat is. Jy moet weet 7. 7 Geletterdheid is om
hoekom jy negatief reageer en wat jou kwaad en gelukkig            jouself te ken.
maak. Selfkennis is seker die belangrikste tipe
geletterdheid.
                                                    (62 woorde) Direkte aanhaling 76 woorde

                                                               TOTAAL AFDELING B:             10

 Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                  (EC/SEPTEMBER 2016)

 AFDELING C: TAAL

 ASSESSERINGSRIGLYNE

 WOORD- EN SINSTRUKTURE

       Spelling vir eenwoord-antwoorde moet korrek wees om punte te verdien.
       Die standaardvariant geld.
       Wanneer slegs een woord as antwoord gevra word, kry die kandidaat geen punte
        indien die opdrag nie uitgevoer is nie. (Kandidate moet nie die hele sin skryf nie,
        indien daar gevra word om net die woord te skryf.)
       Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord
        geskryf word.
       Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as TWEE
        WOORDE geskryf word.
       Verder tel spelling glad nie indien anders vereis word – veral met een woord
        antwoorde; behalwe waar spelling getoets word.
       Taalfoute word gepenaliseer waar taalstrukture gevra word.
       Waar afkortings getoets word, moet die punktuasie ook korrek wees om ŉ punt te
        verdien.
       Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.
       Streekstaal kan nie in ag geneem word nie.
       Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin soos volg moet begin, moet die hele
        sin uitgeskryf word.
       LET WEL: Waar advertensie- en strokiesprenttegnieke gevra word, tel taal- en
        spelfoute nie, tensy dit die betekenis van die sin beïnvloed.
       Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin moet oorskryf, moet die hele
        sin uitgeskryf word.

 VRAAG 3: ADVERTENSIE

 TEKS D

                                                                                      DENK-
 VRAAG        MEMORANDUM                                                    PUNT
                                                                                      VLAK
 3.1          Dit is Engels. 
              Dit is nie Afrikaans nie.                                      (1)         3

 3.2          HTS Drostdy 
              (Korrekte spelling.)                                            (1)         1

 3.3          Versierend 
              Klanknabootsend 
              Beklemtoning                                                   (1)         4

 3.4          Steakete 
              (Korrekte spelling.)                                            (1)         5

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)           AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                           9

                                                                                     DENK-
 VRAAG       MEMORANDUM                                                     PUNT
                                                                                     VLAK
 3.5         namiddag 
             (korrekte spelling/kleinlettertjie)                             (1)         1

 3.6         B / Die reg om binne te gaan kan geweier word                  (1)         3

 3.7         Ongeveer 12−19-jariges                                         (1)         3

 3.8         haar 
             (korrekte spelling)                                             (1)         1

 3.9         Die naam is “Donkie Derby” en daarom is daar baie
             prentjies van Donkies. 
             Daar is prentjies van kos en daar is baie kosstalletjies. 
             Daar is ŉ prentjie van ŉ opelugteater wat na die “live band”
             verwys. 
             Daar is ŉ vrou met ŉ hoed wat na “Jansenville Got Talent”
             verwys. 
             (Enige TWEE of soortgelyk binne konteks.)                       (2)         5
                                                                            [10]

 AFDELING C: TAAL

 VRAAG 4: STROKIESPRENT

 TEKS E

 VRAAG                              MEMORANDUM                              PUNT     DENK-
                                                                                     VLAK

 4.1         Woorde                                                         (1)         3

 4.2         Woorde is weggelaat. 
             Hy het nie klaar gepraat nie. 
             Die leser kan sy / haar eie gedagtes insit.                    (1)         1

 4.3         4.3.1     Fluks/hardwerkend  (Korrekte spelling.)              (1)         1

             4.3.2     Die klok lui om pouse aan te dui.                    (1)         3

 4.4         Hy wys na die seun. 
             Sy gesigsuitdrukking is nie vriendelik nie.
             Sy gesigsuitdrukking wys dat hy kwaad is. 
             (Enige EEN of soortgelyk binne konteks.)                        (1)         3

 4.5         Sy woorde is in hoofletters. 
             Daar is twee uitroeptekens na sy woorde. 
             (Enige EEN of soortgelyk binne konteks.)                        (1)         3

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                    AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1              (EC/SEPTEMBER 2016)

 VRAAG                             MEMORANDUM                           PUNT      DENK-
                                                                                  VLAK
 4.6        Hy kyk TV. 
            Hy kyk nie na sy pa nie. 
            Hy het ŉ glimlag om sy mond. 
            (Enige EEN of soortgelyk binne konteks.)                      (1)         4

 4.7        Die kamer is baie deurmekaar. 
            Die kamer is baie vuil / morsig.                             (1)         3

 4.8        Daar is strepies bo en onder sy hand (wat beweging
            aandui).                                                     (1)         5

 4.9        Die seun wil net TV kyk. 
            Die seun neem aan verskeie sportsoorte deel. 
            Die seun is lui/geen verantwoordelikheid nie. 
            (of soortgelyk binne konteks)                                 (1)         5
                                                                         [10]

VRAAG 5: ARTIKEL EN PRENT

TEKS F

VRAAG                              MEMORANDUM                           PUNT      DENK-
                                                                                  VLAK

5.1          Leon Greyvenstein het die maatskappy begin. 
             (Alles moet korrek wees vir ŉ punt.)                         (1)         3

5.2          Omdat hulle deel van die lewe is, is Simba-skyfies Suid-
             Afrika se gunsteling happie. 
             Omdat hulle deel is van die lewe, is Simba-skyfies Suid-
             Afrika se gunsteling happie. 
             (Alles moet korrek wees vir ŉ punt.)                         (1)         3

5.3          gesien 
             (korrekte spelling)                                          (1)         1

5.4          piepklein 
             (korrekte spelling)                                          (1)         1

5.5          Die maatskappy sal deur Leon Greyvenstein begin
             word. 
             (Alles moet korrek wees vir ŉ punt.)                         (1)         3

5.6          Suid-Afrikaner 
             (korrekte spelling)                                          (1)         3

5.7          Leon sê dat hy Simba in 1956 sy naam gegee het. 
             (Alles moet korrek wees vir ŉ punt.)                         (1)         3

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)          AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1                       11

5.8           Wat het ontstaan? 
              (Korrekte vraende voornaamwoord en ŉ vraagteken [?]
              om die punt te verdien.)                                  (1)         1

5.9           tjip 
              (Korrekte spelling.)                                      (1)         1

5.10          aartappel 
              (Korrekte spelling.)                                      (1)         1

5.11          dir. 
              (Korrekte spelling – kleinlettertjie met ŉ punt.)         (1)         1

5.12          tydjie 
              (Korrekte spelling.)                                      (1)         1

5.13          Simba-skyfies behoort vir almal te wees. 
              (Alles moet korrek wees vir ŉ punt.)                      (1)         3

5.14          Nie almal hou van Simba-skyfies nie. 
              Niemand hou van Simba-skyfies nie. 
              (Beide moontlikhede kan aanvaar word en alles moet
              korrek wees vir ŉ punt.)                                  (1)         3

TEKS G

                                                                                DENK-
VRAAG         MEMORANDUM                                               PUNT
                                                                                VLAK

5.15          kruk 
              (Korrekte spelling.)                                      (1)         1

5.16          suster 
              ((Korrekte spelling.)                                     (1)         1

5.17          teddiebeer 
              (Korrekte spelling.)                                      (1)         1

5.18          vir 
              (Korrekte spelling.)                                      (1)         1

5.19          spelende 
              (Korrekte spelling.)                                      (1)         3

5.20          gesin 
              (Korrekte spelling.)                                      (1)         1
                                                                       [20]

                                                  TOTAAL AFDELING C:    40
                                                      GROOTTOTAAL:      80

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

## Related documents

- [Afrikaans FAL P1 Nov 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2016-memo/18db0369-fafd-460c-869e-7cac7b26056a) — Afrikaans FAL · Memo · 2016 · Afr
- [AFR FAL P1 GR11 MEMO SEPT2021](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-p1-gr11-memo-sept2021/1980ebcd-61c5-4f9d-abd6-bbff21009e98) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [AFRFAL P1 GR12 MEMO SEPT 2017 2](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p1-gr12-memo-sept-2017-2/f72138fc-6cf9-411c-885d-805e2eb9d364) — Afrikaans FAL · Memo · 2017
- [AFRFAL P1 GR12 MEMO SEPT 2015](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p1-gr12-memo-sept-2015/83c77c1e-56e1-481b-aa50-ebba81f16643) — Afrikaans FAL · Memo · 2015
- [AFRFAL GR12 P1 MEMO SEP 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-gr12-p1-memo-sep-2012/b3ac1d72-6a6e-4b09-b6b2-ba44b62d1052) — Afrikaans FAL · Memo · 2012
- [AFR FAL P3 QP GR12 SEPT2016](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-p3-qp-gr12-sept2016/1a309ee5-c1b6-4be0-af43-b57248406258) — Afrikaans FAL · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
